25
1 TEGNOLOGIE GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING Gestandaardiseerde Taak vir Assessering Afdeling A Graad 9 2009 LEERDERBOEK Tyd: 4 ure Punte: 120/2= 60 No. bladsye: 24

GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

1

TEGNOLOGIE

GEMEENSKAPLIKE TAAK VIR ASSESSERING

Gestandaardiseerde Taak vir Assessering

Afdeling A

Graad 9

2009

LEERDERBOEK

� Tyd: 4 ure

� Punte: 120/2= 60

� No. bladsye: 24

Page 2: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

2

Bladsy Taak LU AS Vorm van

assessering

Punte Tyd Benodigd

hede

4- 6 Taak 1.

Opdrag:

Navorsing

LU 1

LU 3

Ondersoek

Impak

Navorsing 16 30 minute Pen,

Potlood,

Liniaal

7- 11 Taak 2.

Ondersoek,

Kommunikeer,

Ontwerp

LU 1

LU 2

Ondersoek

Strukture

Ondersoek 28 50 minute Pen,

Potlood,

Liniaal

12- 18 Taak 3.

Ontwerp en

Kommunikeer

LU 1

Ontwerp

Maak

Kommunikeer

Formele

tekening

20 45 minute Pen,

Potlood,

Liniaal,

Skêr,

Gom,

geruite

papier

19 - 21 Taak 4.

Evaluering en

Ontwerp

LU 1 Evalueer

Ontwerp

Maak

Kommunikeer

Opdrag 25 45 minute Pen,

Potlood,

Liniaal

22- 24 Taak 5.

Hidroliese en

ander

Meganisme

LU 2

Stelsels en

Beheer

Kommunikeer

Ontwerp

Maak

Projek 30 70 minute Pen,

Potlood,

Liniaal

Totaal 120 4 ure

Page 3: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

3

TEMA: ONTWERP VIR LEWE

SUB-TEMA: OORWEEG DIE LEWENSKWALITEIT VAN ANDER

BEGINSELS: SOSIALE GEREGTIGHEID, MENSEREGTE en INKLUSIWITEIT.

Die Kritiese en Ontwikkelingsuitkomste, gelys in die Beleidsdokument, was gebruik gedurende die beplanning

van hierdie GTA.

Benodigdhede:

Jy moet al jou ondersoeke, antwoorde op vrae, sketse en werkstekeninge in ‘n GTA portefeulje plaas.

Hoe sal jy ge-assesseer word?

Jy sal ge-assesseer word op jou vermoë om:

• Te ondersoek:

� die behoeftes van ‘n spesifieke bevolkingsgroep (bejaardes en/of fisies gestremd)

� die herkenning van vooroordeel omdat hulle behoeftes gereeld geïgnoreer word

� die impak van oplossings op fisiese gestremde persone en hulle lewenskwaliteit.

• Navorsingsinligting

• Identifiseer ‘n probleem of geleentheid van ‘n gegewe konteks

• Evalueer jou produk teen ‘n gegewe punteskaal.

• Evalueer ‘n bestaande ontwerp in terme van geskiktheid en stel verbeteringe voor.

• Kommunikeer – Bied insette in ‘n logiese en goedgestruktureerde manier aan.

Gebruik en bestuur bronne op ‘n volhoubare manier. Julle sal in groepe van 4 of 6 verdeel word vir die

meeste aktiwiteite.

Simbole: �beteken dat jy op jou eie moet werk. � beteken dat julle in groepe moet werk. �� beteken dat julle in pare moet werk – geslag is nie ‘n probleem nie.

GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING Opstel van die toneel

Neem asb. kennis dat wanneer gemeenskapsprobleme geanaliseer word, dit belangrik is dat jy dink aan die

beginsels van sosiale geregtigheid, menseregte, inklusiwiteit van gemeenskapslede en ‘n gesonde omgewing.

KONTEKS

As gevolg van die stygende lewenskoste kom ‘n bejaarde, fisiese gestremde grootouer kom by jou familie bly.

Verblyf moet aangepas word vir die persoon. Jy moet die behoeftes en sorge van ‘n ander ouderdomsgroep as

jou eie oorweeg. Dit sal van jou verwag word om die probleme na te vors en om ‘n graad van empatie aan

oueres te betoon.

Woordelys:

Empatie: begrip, simpatie, deernis

Page 4: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

4

PLEKKE OM IN TE LEEF

OPDRAG: NAVORSING

LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE AANGESPREEK:

LU1: Die leerder is daartoe in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en

verantwoordelik toe te pas deur die toepassing van toepaslike Inligting en

Kommunikasie Tegnologie

AS

Ondersoek: Identifiseer en verduidelik ‘n probleem, behoefte of geleentheid van ‘n

gegewe regte lewe situasie en ondersoek die verband, die aard van die behoefte, die

omgewingsituasie en die mense betrokke.

AS Ondersoek: Analiseer bestaande toepaslike produkte gebaseer op sleutelaspekte van

ontwerp: Mense, Doel, Veiligheid, Koste, en Ergonomika.

AS

Ondersoek: Gebruik ‘n verskeidenheid beskikbare tegnologië en metodes om: op te

spoor (gebruik biblioteekverwysingstelsel, Databasis ondersoeke, inhoudopgawes,

ens.), by mekaar te maak (vraelyste, data kollekteervorms, versoeke vir inligting,

inligting soeke, literêre waarnemings, ens.), te vergelyk, sorteer, verifieer en evalueer.

LU3: Die leerder is daartoe in staat om sy begrip van die verhouding tussen tegnologie, die

gemeenskap en die omgewing te toon.

AS Impak: Herken en identifiseer die impak van tegnologiese ontwikkelings op die

kwaliteit van mense se lewens en op die omgewing waarin hulle lewe en lewer

voorstelle om enige ongewenste effekte te verminder.

Jy sal op die volgende ge-assesseer word:

• Kennis van die werksmeganisme van ‘n rolstoel

• Kennis van veiligheidsaspekte moet in berekening gebring word wanneer met sekere

Tegnologiese produkte gewerk word

• Kennis van die funksies van verskillende meganiese stelsels en hoe dit verbeter of aangepas

kan word om sekere kondisies te bevredig.

Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat volg.

Scenario Die mens se liggaam is in staat tot ‘n wye verkeidenheid van ingewikkelde bewegings. Hierdie

bewegings is nodig om ons daaglikse take te verrig. In die meeste gevalle, wanneer mense huise

ontwerp, kyk hulle na die menslike liggaam en sy beweging in die huis. Goed-ontwerpte huise laat

gemaklike beweging na en van die huis en daarin toe. In die huis word vaste onderdele soos

deurhandvatsels, traprelings en trappe so ontwerp dat dit die menslike liggaam toelaat om gemaklik

te beweeg.

As jy ouer word en beweging word moeiliker, is dit noodsaaklik om in ‘n huis te leef wat jou fisiese

beperkings in ag neem sodat jy gemaklik kan rondbeweeg.

1.1 Maak ‘n lysie van die moontlike behoeftes van ‘n bejaarde persoon in ‘n rolstoel of met ‘n

loopraam met betrekking tot verblyf. (Jy mag onderhoude voer met bejaarde persone om ‘n idee

te kry van hulle daaglikse probleme.) (4 x ½)=[2]

Taak

� 30 Minute � 16 Punte

1

Page 5: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

5

1.2 Wat moet jy in berekening bring met betrekking tot veiligheid wanneer ‘n huis ontwerp word vir

so ‘n persoon? Gee TWEE voorstelle [2]

Page 6: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

6

2 Kyk na die prente hieronder en antwoord die vrae wat volg.

a) Identifiseer die probleme wat ‘n bejaarde persoon wat ‘n rolstoel of ‘n loopraam gebruik sal

ondervind indien hy/sy in hierdie huis bly. Identifiseer TWEE probleme per kamer. Skryf jou

antwoorde in die tabel hieronder: [6]

A

Sitkamer

B

Badkamer

C

Trappe

b) Lys twee moontlike verbeteringe wat jy kan maak aan elke area van hierdie huis om dit meer

geskik te maak vir ‘n bejaarde persoon wat ‘n rolstoel of loopraam gebruik. [6]

A

Sitkamer

B

Badkamer

C

Trappe

B

C A

Page 7: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

7

ONDERSOEK, KOMMUNIKASIE EN ONTWERP

Aktiwiteit 1. Ondersoek – Tyd: 15 minute Punte: 10 �

LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE AANGESPREEK:

Jy sal op die volgende ge-assesseer word:

• Gebruik van toepaslike tegniese ontwerp en ontwikkelingsvaardighede, tegniese taal en gebruike om

gegewe doele en spesifikasies te bereik.

• Integreer tekeninge en notas om effektief te kommunikeer en om ontwerpbesluite te regverdig.

• ‘n Begrip van meting en teken volgens ‘n skaal.

• Identifiseer en begryp die funksie van basiese struktuur komponente.

• Demonstreer ‘n begrip dat die stabiliteit van strukture beïnvloed word deur die grootte van die basis,

basishoek en die verdeling van die las.

Huise bestaan uit verskillende boukomponente (onderdele). In die konstruksie / bou van huise, speel

afmetings ‘n belangrike rol.

Bestudeer die diagramme/tekeninge op hierdie en die volgende bladsy om jouself vertroud te maak met die

korrekte terminologie van die verskillende onderdele van ‘n huis.

VERTIKALE DEURSNIT DEUR ‘n HUIS

LU1: Die leerder is daartoe in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en

verantwoordelik toe te pas deur die toepassing van toepaslike Inligting en

Kommunikasie Tegnologie

AS Ondersoek: Analiseer bestaande toepaslike produkte gebaseer op sleutelaspekte van

ontwerp: Mense, Doel, Veiligheid, Koste, en Ergonomika.

AS Ondersoek: Vergelyk en evalueer.

AS

Evalueer die produk of stelsel gebaseer op selfgegenereerde objektiewe kriteria. Stel

sinvolle verbeteringe of veranderinge voor wat duidelik tot ‘n meer effektiewe of beter

kwaliteit eindproduk sal lei.

LU2: Die leerder is daartoe in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en

verantwoordelik toe te pas .

AS Demonstreer kennis en begrip van strukture, eienskappe van materiale wat die

doeltreffendheid in strukture beïnvloed ( bv. gewig, hardheid, styfheid, buigbaarheid,

verwering, weerstand, treksterkte, omvang, afskeuring)

Taak

� 50 Minute �28 Punte

2

Page 8: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

8

DEURSNIT DEUR ‘n HUIS.

Erkenning:

Van: Viva Technology Gr9 gepubliseer deur Vivlia Publishers ISBN: 978-1-77006-664-9

[Oorspronklik aangepas van Drawing & Graphics Standards deur Andre’ Grobbellaar]

1.1 Identifiseer ses komponente wat stewigheid (styfheid) en stabiliteit tot ‘n struktuur bydra.�

[6]

1.2 Werk in groepe van vier om die volgende metings by julle skool te neem: �

Elke groeplid moet een meting neem en dit in die tabel hieronder aanteken.

(a) Die hoogte van die vensterbank bo die vloer

(b) Die wydte van die deur

(c) Die hoogte van die deurhandvatsel bo die vloer

(d) Die hoogte (van die vloer af) van’n werksoppervlak in die klaskamer

NB: Skryf AL die antwoorde in millimeters. [4]

a. b. c. d.

Page 9: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

9

Activity 2. Kommunikeer d.m.v. Skale Tyd: 15 minute Punte: 6 �

INLIGTING:

Voor ‘n huis gebou kan word, moet ‘n argitek die huis ontwerp deur dit op papier te teken.

Om die huis op ‘n stuk papier te pas, maak hy/sy gebruik van Skale, m.a.w. verklein of

vergroot die afmetings proporsioneel bv.

Skaal 1:1 {10 mm (1cm) = 10 mm (1cm) op papier},

Skaal 1:100 {10 mm (1cm) = 1 000 mm (1m) op papier}.

Skaal 1:500 {10mm (1cm) = 5000 mm (5m) op papier},

Skaal 1:1 250 {10mm (1cm) = 12 500mm (12.5m) op papier} ens. in die regte lewe.

Bestudeer die skaaldiagramme van huishoudelike items:

Skaal = 1:50 {10 mm verteenwoordig 500 mm}

A. Enkelbed

B. Dubbelbed C. Lessenaar + Stoel

D. Bad

E. Stort

1. Deur die gegewe skaal te gebruik, bereken die ware grootte van elke huishoudelike item

hierbo. Meet die lengte en breedte van elke item en skaal dit na ware grootte.

Skryf jou antwoord in die tabel hieronder: � 12 X ½ = [6]

A

B

C Lessenaar:

Stoel:

D

E

Page 10: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

10

Aktiwiteit 3. Gevallestudie Tyd: 20 minute Punte: 12 �

‘n Huis, selfs ‘n klein woonstel of ‘n sitalaapkamer moet baie behoeftes bevredig.

So, jy moet eers dink en jou plan deeglik evalueer voordat jy besluite maak, veral as jy die plan self

teken.

Gebruik die volgende inligting om die twee planne in hierdie Aktiwiteit krities te evalueer (Pg11).

• Verkeersbane / Patrone – hierdie is die natuurlike paaie wat mense volg wanneer hulle in, uit,

of deur ‘n vertrek beweeg. Verkeersbane sal meubelplasing beïnvloed, want dit moet oop gehou

word. Verkeersbane moet rondom en nie deur aktiwiteitsareas wees nie. Om gemaklik tussen

meubels te beweeg benodig jy ongeveer 750 mm spasie (meer vir rolstoele). By deure moet die

afstand verdubbel word om voorsiening te maak vir meer as een persoon om die deur tegelyk te

gebruik.

• Meubelgroeperings – rangskik meubels sodoende dat dit die doel vervul waarvoor dit bedoel

was, bv. stoele en rusbanke in die gespreksarea moet so gerangskik word dat mense mekaar kan

sien gedurende gesprek. Tafeloppervlaktes vir koppies, glase en boeke moet binne maklike

bereik wees. Laat gemaklike toegang toe tot elektriese proppe, vensters en deure.

• Spasie – probeer altyd om dit te laat lyk of daar spasie is – selfs in klein kamers. Daarom, beperk

die hoeveelheid meubels tot die noodsaaklikste en kies eenvoudige duidelike lyne. Maak die

meubelrangskikking voorsiening vir al die aktiwiteite wat uitgevoer moet word? Laat dit

gemaklike beweging toe of lyk die kamer beknop? Oorweeg die vorm van die kamer wanneer

meubel uitgekies word.

• Plasing van deure en vensters – fasilliteer dit verkeersvloei en die rangskikking van meubels?

Kan die slaaparea bereik word sonder om gesprekke te onderbreek in die leefvertrek? Is dit

maklik om by deur/e uit te kom of moet jy rondom meubels en werkende mense beweeg?

• Kan die beplande aktiwiteite in die kamer gedoen word – is daar genoeg elektriese proppe? Is

daar genoeg werksareas en is daar genoeg spasie om te beweeg?

• Is daar genoeg stoorplek vir klere, boeke en ander persoonlike besittings? Dit help jou om te

organiseer en jou kamer netjies te hou.

• Maak die plan die beste gebruik van privaatheid (kan omstanders in private areas in kyk), die

son (kry die slaaparea vroegoggend son?) en die uitsig (as jy in die leefvertrek sit, kan jy in die

badkamer of slaaparea in kyk of sien jy die tuin?)

Voorbeeld van ‘n ontwerp / plan met verkeersbane ingeteken.

Page 11: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

11

1. Bestudeer die volgende 2 planne noukeurig. �

A B Ingeboude kas Ingeboude kas

a) In ‘n groep, bespreek die gebruik van spasie in elke plan.

Som jul bespreking puntsgewys op in die spasie hieronder. � [4]

b) Teken die verkeersbane in vir elke plan hierbo. � [4]

c) In watter plan was die beskikbare spasie die beste benut.

Gee 3 redes vir jou antwoord.

Skryf jou antwoord in die gegewe spasie hieronder. � [4]

Beste gebruik van spasie: dui jou keuse aan A B

1. .

.

.

2. .

.

.

3. .

.

.

Page 12: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

12

ONTWERP EN KOMMUNIKASIE

Aktiwiteit 1. Opdrag Tyd: 25 minute Punte: 12 ��

LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE AANGESPREEK:

LU1: Die leerder is daartoe in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik

toe te pas deur die toepassing van toepaslike Inligting en Kommunikasie Tegnologie

AS Ontwerp: Kies moontlike oplossings gebaseer op welberedeneerde argumente verwant aan die

spesifikasies en persoonlike opinies en ontwikkel ‘n gekose idee deur grafika

AS Maak Formele tekeninge wat afmetings en hoeveelhede aandui.

AS Kommunikeer: Stel idees voor (in ‘n projek portefeulje) deur formele tekentegnieke – skaal

AS Genereer ‘n reeks van moontlike oplossings wat beduidend verskillend is van mekaar en wat

duidelike verbande toon met die ontwerpoorsig en die spesifikasies

Jy sal op die volgende ge-assesseer word:

• Gebruik van toepaslike tegniese ontwerp, skaal en ontwikkelingsvaardighede, tegniese taal en

gebruike om gegewe doele en spesifikasies te bereik. • Integreer tekeninge en notas om effektief te kommunikeer en om ontwerpbesluite te regverdig • Besin oor die taak en stel maniere voor om die probleem op te los en aanvaar dat ander mense se

maniere van oplossing ewe geldig is.

• Herken, met inagneming van ‘n reeks beperkinge en kies van ‘n reeks van toepaslike tegnieke om

‘n keuse te maak.

• Pas grafiese tegnieke toe in ‘n verskeidenheid media en metodes van navraag, bv. vryhand en 2-D.

• Bepaal of die ontwerp die probleem oplos en aan die ontwerpspesifikasies voldoen.

VLOERPLAN VAN BESTAANDE HUIS WAT MOTORHUIS POSISIE AANTOON.

NB: TEKENING IS NIE VOLGENS SKAAL GEDOEN NIE.

Taak

� 45 Minute � 20 Punte

3

Page 13: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

13

Jou vader vra familielede, wat in pare saamwerk, om voorstelle te maak vir ‘n plan vir die

woonstelletjie. Jou taak is as volg: ��

1.1 Teken TWEE vryhand ontwerpe / oplossings – hou jou vader se spesifikasies in gedagte. Hierdie

tekeninge is slegs ROWWE SKETSE en benodig GEEN GRAFIESE SIMBOLE; maar die

GROOTTE van die kamer moet naastenby volgens SKAAL geteken word op die voorsiende

geruite papier en moet die geskatte posisies van MURE, DEURE en VENSTERS aantoon. [12]

1.2 Gebruik die bladsy met geskaalde diagramme van huishoudelike items wat voorsien is en doen

die volgende:

• Kies en knip die meubels uit wat jy graag in die woonstelletjie wil hê en rangskik en gom die

meubels op jou rowwe tekeninge . [6]

(NB. Gebruik ‘n verskeidenheid van meubels en gebruik verskillende rangskikkings om die

beste oplossings te verkry).

• Teken die verkeersbane op elkeen. [2]

1.3 Bestudeer jou TWEE ontwerpe/idees. Toon aan watter oplossing jy as die beste beskou. Gee

redes vir jou antwoord. [4]

�� Voordele Nadele

Beste

Ontwerp

2de

Beste

Ontwerp

Jy sal ge-assesseer word volgens jou logiese beredenering en volgens die wyse waarop jy jou

redes verbind aan die spesifikasies van jou vader aan die bokant van hierdie bladsy.

Situasie:

Omdat jou swak (sieklike) ouma, wat in ‘n rolstoel is, nie meer langer vir haarself kan sorg nie, kom

sy by julle familie bly. Die familiehuis is nie geskik nie omdat dit ‘n dubbelverdieping is. Jou vader

het besluit die motorhuis, wat aan die huis vas is, kan verander word in ‘n woonstelletjie vir haar om

in te bly.

Die grootte van die motorhuis is 4000mm (4m) X 7000mm (7m).

Omdat dit ‘n vertrek gaan wees vir ‘n rolstoel-gebonde persoon, het jou vader die volgende

spesifikasies vasgestel. Dit moet die volgende hê:

� ‘n Badkamer of stort wat maklik toeganklik kan wees vir ‘n persoon in ‘n rolstoel – besluit watter

rigting die deur moet oopmaak sodat dit die gemaklikste gaan wees vir jou ouma

� 1 of 2 groot vensters

� ‘n Deur wat na die huis lei – besluit op die mees geskikte plek om deur die muur te breek.

� ‘n Deur na buite met ‘n oprit en trappe – die huidige motorhuisdeur sal vervang word met ‘n

geskikte tipe deur en ‘n oprit en trappe sal gebou word.

� 2 Elektriese proppe.

� ‘n Ligskakelaar vir die badkamer en leefvertrek.

� ‘n Slaaparea.

� ‘n Alarmstelsel wat van twee plekke ge-aktiveer kan word, wat in jou ouers se slaapkamer sal lui.

Page 14: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

14

Page 15: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

15

HUISHOUDELIKE ITEMS GETEKEN VOLGENS SKAAL.

Leefvertrek en Kombuismeubels

Eetkamer

Slaapkamermeubels (Kabinette word appart vertoon)

Enkelbeddens Dubbelbeddens Kabinette Ingeboude kaste

Badkamermeubels

Storte Baddens Wasbakke + Kabinet Muur wasbakke WC = Pedestal Toilets

NB: Sny meubelpatrone uit as reghoeke, vierkante of sirkels.

Page 16: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

16

Aktiwiteit 2. Formele Tekening Tyd: 20 minute Punte: 8 �

2.1 Teken ‘n netjiese en duidelike VLOERPLAN van die motorhuis getoon op die huisplan op

(bladsy 15) op die geruite papier op bladsy 17. [8]

Gebruik die skaal 1:50 i.e. {10 mm (1cm) = 500 mm (0.5m)}.

NB: Gebruik dieTegniese ontwerpsimbole hieronder verskaf om aan te toon waar die

badkamer, deure, vensters, ligskakelaars, muurproppe, ens. geplaas gaan word.

Page 17: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

17

Page 18: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

18

Uitgebreide Geleentheid: Voorsiening vir die fisiese gestremdes in openbare geboue [7] �

Leerders wat swak vaar in enige van die vorige take mag die geleentheid gebied word om tot 7 addisionele

punte te verwerf om hulle swak resultate te verbeter. Hierdie geleentheid moet beperk word tot persone wat

die addisionele punte benodig om te slaag. Indien jy nie tot dusver genoeg punte in die GTA gekry het nie,

mag jy vra om die addisionele aktiwiteit te doen om jou punte sodoende aan te vul om die minimum punte te

verkry om Tegnologie te slaag wat mag bydra tot jou bevordering na Graad 10.

GEVALLESTUDIE: Identifiseer en verduidelik die kenmerke van openbare geboue wat gestremde mense

kan help en wat hulle kan verhinder.

Jy moet een of meer openbare geboue, in jou eie tyd, in die omgewing besoek (bv. stadsaal, polisiestasie,

poskantoor, munisipale kantore, winkelsentrums, ens.) en kenmerke identifiseer wat mense met een of ander

fisiese gestremheid (bv. gesigsgestremheid, in ‘n rolstoel, bejaardes, ens.) kan help EN kenmerke wat hulle

kan verhinder.

Nadat sulke kenmerke geïdentifiseer is, lys dit in die spasie hieronder en plaas ‘n ���� in een van die laaste twee

kolomme:

Watter openbare gebou/e

het jy besoek?

Kenmerk Fisiese gestremdheid oorweeg Help Verhinder

Lewer nou kommentaar op die behoefte vir hierdie kenmerke om by jou skool ingesluit te word.

Kenmerk Waar in die skool kan hierdie kenmerk geplaas word?

Antwoorde sal wissel na gelang van die spesifieke geboue wat bestudeer is en volgens die uitleg van jou skool.

Jou onderwyser sal sy/haar professionele oordeel gebruik wanneer punte toegeken word.

Die rubriek hieronder mag jou help om die verlangde punt te verkry.

Kode Vlakbeskrywing

7 Leerder besoek ‘n verskeidenheid openbare geboue en identifiseer verkeie verskillende kenmerke

wat gestremde mense help of verhinder

5 – 6 Leerder besoek meer as een openbare gebou en identifiseer een of meer kenmerke maar fokus

slegs op een tipe gestremdheid OF Leerder besoek een openbare gebou en identifiseer verskeie

kenmerke en fokus slegs op ‘n verskeidenheid gestremdhede

3 – 4 Leerder besoek een openbare gebou en identifiseer een of meer kenmerke maar fokus slegs op een

tipe gestremdheid

1 – 2 Leerder besoek geen openbare geboue maar maak gebruik van verbeelding of geheue

Page 19: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

19

EVALUERING- EN ONTWERPTAKE

LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE AANGESPREEK:

LU1: Die leerder is daartoe in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik

toe te pas deur die toepassing van toepaslike Inligting en Kommunikasie Tegnologie

AS Evalueer Evalueer die produk of stelsel gebaseer op selfgegenereerde objektiewe kriteria EN stel sinvolle

verbeteringe of veranderinge voor wat duidelik tot ‘n meer effektiewe of beter kwaliteit

eindproduk sal lei.

AS Ontwerpe Lys produk en ontwerpspesifikasies en beperkinge vir ‘n oplossing van ‘n geïdentifiseerde

probleem, behoefte of geleentheid gebaseer op al die sleutel ontwerpwoorde hieronder gelys.

Mense (Ouderdom, Teikenmark, Menseregte, toegang), Doel (Funksie, wat sal die produk

doen), Voorkoms en Estetika (Vorm, kleur, gevoel), Veiligheid (Vir gebruikers en

vervaardigers), Koste (Koste van materiale, vermorsing), Ergonomika, Kwaliteit. Kies

moontlike oplossings gebaseer op welberedeneerde argumente en ontwikkel ‘n gekose idee deur

van grafika gebruik te maak.

AS Maak Ontwikkel planne vir die maak wat die volgende insluit: Formele tekeninge wat afmetings en

hoeveelhede aandui. (ortografiese, isometriese aansigte).

AS Kommunikeer Stel idees voor deur die gebruik van formele tekentegnieke in 2-D wat die volgende kenmerke

insluit: Die gebruik van Suid-Afrikaanse konvensionele tekenstandaarde (skaal, buite- en

afmetingslyne, 3de

hoekse projeksie), notas wat ontwerpredes en sleutelkeuses beskryf.

Jy sal op die volgende ge-assesseer word:

• Vertolk ‘n gegewe 3-dimensionele Isometriese plan

• Evalueer ‘n bestaande ontwerp en identifiseer ontwerpfoute

• Beplan regstellings of verbeterings wat die geïdentifiseerde probleme sal oplos

• Verander die verkeerde plan deur dit oor te teken met die verandering in ‘n gegewe styl (3de

hoek)

• Teken die gegewe plan oor in 2-Dimensionele 3de

hoek ortografiese projeksie deur gebruik te maak van

die korrekte Suid-Afrikaanse tekenkonvensies, insluitend tipe lyne en afmetings.

Joe Jones gee hierdie ontwerp vir ‘n oprit en

trappe aan jou vader. Gelukkig is een van jou

vader se vriende, mnr. Mabasa, ‘n siviele

ingenieur en jou vader vra hom om sy opinie

rakende die geskiktheid van die ontwerp.

Mnr. Mabasa was geskok oor hoe swak die

voorgestelde struktuur ontwerp was en dring

toe daarop aan dat jou vader die ontwerp

verwerp. Jou vader was verras omdat die

tekening baie netjies was en hy het gedink dit

lyk “nogal mooi”.

Hy vra toe vir mnr. Mabasa wat hy fout gevind

het.

Aktiwiteit 1. Tyd: 35 minute Punte: 15 �

Taak

� 45 Minute � 25 Punte

4

Page 20: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

20

1.1 Lys vier foute vir hierdie ontwerp wat ‘n goeie ontwerper nie sou gemaak het nie: [4]�

1.2 Lys vier verbeteringe vir hierdie ontwerp wat ‘n goeie ontwerper sou maak: [4]�

1.3 Die tekening is gemaak in isometriese projeksie. Ortografiese projeksies word verkies vir planne.

Gebruik die spasie hieronder (of ‘n aparte tekenvel) om die isometriese tekening van die oprit en trappe oor te

teken en verander dit na ‘n 3de

hoek Ortografiese projeksie. � [7]

N.B.: Soos jy begin teken, doen veranderinge wat mnr. Mabasa se besware sal bevredig.

Voordat jy begin, kyk na die merk rubriek bo-aan bladsy 21om te sien wat benodig word.

Page 21: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

21

Merk Afdeling:

3de

hoek Ortografiese projeksie Die tekening het die nodige verbeteringe EN dit is korrek geteken in 3

de hoek Ortografiese projeksie:

6-7 Korrekte 3de

hoek, alle afmetings & lyntipes is korrek, netjies; en alle verbeteringe

Jy kan nie 6 of 7 punte kry alvorens verbeteringe ingesluit is nie en tegniek korrek is nie.

4-5 Korrekte 3de

hoek, alle afmetings & lyntipes is korrek, netjies; maar met weinig indien enige

verbeteringe OF

Korrekte 3de

hoek, meeste afmetings & lyntipes is korrek, onnet; maar met meeste verbeteringe

3 Korrekte 3de

hoek, meeste afmetings & lyntipes is korrek, onnet met sommige verbeteringe

1-2 Is ortografies (óf 1ste

óf 3de

hoek), sommige afmetings is korrek, weinig indien enige verbeteringe

Aktiwiteit 2. Tyd: 10 minute Punte: 10 �

Optimale gebruik van Materiale

‘n Houtwerker kom help jou vader om ‘n handreling te maak wat langs die oprit pas. Hy stel voor dat hy twee

groot velle laaghout koop en dan

reghoeke uitsny “om hout te spaar”.

Kyk na die prent om te sien wat hy in

gedagte het. Lewer kommentaar op die

idee voorgestel deur die houtwerker:

VOORDELE (enige 3) �

[3]

NADELE (enige 3) �

[3]

ONTWERP IDEES �

Kyk na die 8 stukke wat uitgesny

gaan word uit die laaghoutvelle. Wat

kan jy voorstel moet ons effektief

doen met die stukke om vermorsing

te voorkom?

Jy kan skryf of ‘n vinnige skets doen

om jou idee te verduidelik. [4]

[4]

Page 22: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

22

PROJEK:

Hidrolika & ander Meganismes

LEERUITKOMSTE EN ASSESSERINGSTANDAARDE AANGESPREEK:

LU2: Stelsels en beheer Demonstreer kennis en begrip van interaksie tussen meganiese stelsels en sub-stelsels, deur

praktiese analise en deur voorstelling deur gebruik te maak van stelseldiagramme:

Taak 5

� 70 Minute 30 Punte ����

Page 23: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

23

AS Hidroliese stelsels wat beperkers en eenrigting-kleppe gebruik of

Stelsels waar meganiese en hidroliese stelsels gekombineer word

LO1: Die leerder is daartoe in staat om tegnologiese prosesse en vaardighede eties en verantwoordelik toe

te pas deur gebruik te maak van toepaslike Inligting en Kommunikasie tegnologie

AS Kommunikeer: Stel idees voor deur middel van sketse, in 2-D of 3-D.

AS Ontwerpe Skryf ‘n kort en duidelike verslag of ‘n ontwerpoorsig vir die ontwikkeling van ‘n produk of stelsel

verwant aan die verband, probleem, behoefte of geleentheid wat hulle self geïdentifiseer het. {Lys

produk en ontwerpspesifikasies en beperkinge vir’n oplossing van ‘n geïdentifiseerde probleem,

behoefte of geleentheid gebaseer op al die ontwerpsleutelwoorde hieronder gelys}

Mense (Ouderdom, Teikenmark, Menseregte, toegang), Doel (Funksie, wat sal die produk doen),

Voorkoms en Estetika (Vorm, kleur, gevoel), Veiligheid (Vir gebruikers en vervaardigers), Koste

(Koste van materiale, vermorsing), Ergonomika, Kwaliteit. Kies moontlike oplossings gebaseer op

welberedeneerde argumente en ontwikkel ‘n gekose idee deur van grafika gebruik te maak.

AS Maak: Kies en gebruik toepaslike gereedskap en materiale om ontwerpte produkte te maak met

meesal presisie en beheer. Meet/merk, sny/verdeel, vorm, voeg bymekaar/kombineer en doen

akkurate en effektiewe afwerkking op ‘n reeks van materiale. Gebruik meet- en toetsprosedures

gedurende die maakproses om kwaliteit en veranderinge te monitor en aanpassings aan ontwerp te

maak om praktiese probleme wat ondervind word te oorkom.

Aktiwiteit 1. Tyd: 20 minute Punte: 16 �

1.1 Watter problem(e) kan jy in hierdie illustrasie identifiseer? [2]

1.2 Skryf ‘n ontwerpoorsig vir die ontwerp van ‘n verplaasbare oplossing wat die gebruik van hidrolika

insluit saam met ander toepaslike meganismes wat in die geïllustreerde situasie gebruik kan word. [3]

2 Skets ‘n idee vir die ontwerp van ‘n draagbare hystoestel. Teken dit in enige 3D tegniek. � [7]

Page 24: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

24

Rubriek vir Skets

7 3D Skets baie goed geteken, toon duidelik alle werkende dele en het verduidelikende notas

5 – 6 3D Skets goed geteken, toon duidelik die werking van beide hefbome en hidrolika

3 – 4 Skets gee amper ‘n idee van die toestel en hoe die hefbome OF die hidrolika werk

1 – 2 Geen skets of swak skets; kan nie bepaal wat die leerder in gedagte het nie

3 Gebruik die blokke hieronder en voltooi ‘n stelseldiagram wat die gebruik van die toestel verduidelik�[4]

INSET

PROSES

UITSET

Afdeling vir Stelseldiagram

4 �

Stelseldiagram gee ‘n duidelike aanduiding van die werking van die toestel, gebruik

tegnologiese terminologie, geen aspekte was uitgelaat en alles word duidelik verduidelik

3 �

Stelseldiagram gee’n duidelike idee van die werking van die toestel, gebruik tegnologiese

terminologie MAAR sommige aspekte was uitgelaat en swak verduidelik

2 �

Stelseldiagram gee ‘n idee van die toestel se werking MAAR gebruik nie tegnologiese

terminologie en nie al die stadiums is duidelik getoon nie

1 Geen stelseldiagram of baie swak diagram; kan nie bepaal wat die leerder in gedagte het nie

Page 25: GTA Afdeling A Leerder Boek 2009 - edulis.pgwc.gov.zaedulis.pgwc.gov.za/jdownloads/Grade9CTAs2009/SectionAlearningAf… · Stelsels en Beheer Kommunikeer Ontwerp Maak Projek 30 70

25

Werk in groepe van vier: �

• Bestudeer die sketse van die idees vir ‘n hystoestel geteken deur die individuele groeplede. Kies die beste

een deur stemming. Julle mag verskeie idees van die sketse van meer as een groeplid aanpas om ‘n nuwe

toestel te ontwerp.

• Gebruik toepaslike materiale om ‘n model van die toestel te vervaardig wat daartoe in staat is om ‘n

rolstoel in en uit ‘n ambulans te laai.

• Dit moet stabiel wees, hefbome en verbindingstukke gebruik en moet hidrolies aangedryf wees.

• Plastiese inspuitings moet gebruik word om die hoof- en slaafsilinders te simuleer.

Rubriek vir Model

7

Die model is sterk en goed gebou. Dit is stabiel en veilig indien dit deur ‘n bejaarde of gestremde

persoon in ‘n rolstoel gebruik word. Die toestel gee ‘n meganiese voordeel omdat die hoof- en

slaafsilinders die korrekte grootte is EN omdat die hefbome korrek verbind is.

5 – 6

Die model is sterk en goed gebou. Dit is stabiel en veilig indien dit deur ‘n bejaarde of gestremde

persoon in ‘n rolstoel gebruik word. Die toestel gee ‘n meganiese voordeel omdat die hoof- en

slaafsilinders die korrekte grootte is OF omdat die hefbome korrek verbind is.

3 – 4

Die model is sterk, maar swak gebou. Dit is onstabiel en kan onveilig wees indien dit deur ‘n bejaarde

of gestremde persoon in ‘n rolstoel gebruik word. Die toestel gee ‘n meganiese voordeel omdat die

hoof- en slaafsilinders die korrekte grootte is OF omdat die hefbome korrek verbind is.

1 – 2

Die model is swak en swak gebou. Dit is onstabiel en kan onveilig wees indien dit deur ‘n bejaarde of

gestremde persoon in ‘n rolstoel gebruik word. Die toestel gee ook geen meganiese voordeel omdat

die hoof- en slaafsilinders nie die korrekte grootte is nie of omdat die hefbome nie korrek verbind is

nie.

[7 X 2 = 14]

Aktiwiteit 2. MAAK Tyd: 50 minute Punte: 14 �