7
Graad 3 Laerskool Mikro Kopiereg © Herwinning

Herwinning Graad 3 - .NET Framework

  • Upload
    others

  • View
    15

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Graad 3

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Herwinning

Herwinning

Verminder

Ons moetbesoedelingverminder!

Hergebruik

Gebruik ietsoor en oor.

Herwin

Maak ietsnuuts uitrommel.

Wat gebeur met ons afval?

Gooi vullis in die drom.Vullis gaan na ‘n sentrale aflaaipunt, gewoonlik ‘n pakhuis.

Daarna sorteer hulleherwinbare materiaal.

Hulle pers die afvalmateriaal.Dit word dan begrawe by ‘n stortingsterrein.

Wat is ons verantwoordeliheid?1 H e r w I n

Herwin beteken wanneer ons ietsnuuts uit rommel maak. Dit is goedvir die omgewing omdat minder goedgemaak moet word.Daar is ‘n groot verskeidenheid items wat herwin kan word bv: plastiek, glas, metaal, koerantpapier, tydskrifte, karton ensKom ons kyk na ‘n paar interessanteprodukte wat van rommel gemaak is:

Hoe sorteer ons herwinbaremateriaal by die huis?

Indien ons nie self produkte kan herwin nie, is dit nogsteeds ons verantwoordelikheid om dit te sorteer.

Stappe om te volg:

• Kry 4 houers waarin julle die rommel kan sorteerby die huis.

• Wanneer jy vullis weg gooi, gooi dit in die korrektehouer.

• Vind uit waar jou naaste aflaaipunt is.• Laai dan die uitgesorteerde items daar af.

2 H e r g e b r u I k

Gebruik iets oor en oor. Dit verminder besoedeling en verminder die hope afval wat by stortingsterreine afgelaai word. Dink eers aan die moontlikhede van ‘n item voordat jy dit weg gooi.

3 V e r m i n d e r

Verminder die hoeveelheid onnodige items wat ons koop en gebruik.

Sit ligte af en spaar krag. Gebruik materiaalsakke oor enoor inplaas van plastieksakkekoop.

Stort liewer en spaarwater.

Kan jy dink aan nog dinge wat ons kan verminder? Gesels bietjie met mamma en pappa daaroor.