23
Fasiliteerdergid Fasiliteerdergid s s Prim Prim ê ê re Landbou re Landbou Kommunikasie Kommunikasie NKR: Standaard: 3 ES No:8970

Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

FasiliteerdergidsFasiliteerdergidsPrimPrimêêre Landboure Landbou

KommunikasieKommunikasie

NKR: Standaard: 3 ES No:8970

Fasiliteerder: . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

Maatskappy: . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

Die beskikbaarheid van hierdie produk is toe te skryf aan die finansiële ondersteuning van die Nasionale Departement van

Landbou en AgriSETA. Bepalinge en Voorwaardes van toepassing

Page 2: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

22Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Voordat jy begin…Voordat jy begin…Geagte Fasiliteerder,

Hierdie fasiliteerdergids (saam met die relevante leergids) is gemik op die fasiliteerders wat die leerders ondersteun om die volgende eenheidstandaard te voltooi:

HHierdie gids bevat al die nodige fasiliteringsinstruksies om te verseker dat die leerders die verwagte uitkomste wat vereis word vir die bg. eenheidstandaard sal bereik. Hierdie gids is ontwikkel om te gebruik gedurende die aanbieding van leersessies wat gebaseer is op hierdie eenheidstandaard. Die volle eenheidstandaard is aangeheg aan die einde van die relevante leergids. Leerders word aangeraai om die leergids in hulle eie tyd deur te lees. Bespreek asseblief die eenheidstandaard met die leerders om te verseker dat hulle verstaan wat van hulle verwag word om die gewenste uitkomste vir die eenheidstandaard te verwerf.Hierdie eenheidstandaard is een van die boublokke in die kwalifikasies wat hieronder aangedui word. Merk asseblief die kwalifikasie wat jy tans fasiliteer want dit sal bepaal word deur die konteks van die toepassing van die eenheidstandaard:

Titel ID Nommer NKR Standaard

Krediete Punte

Nasionale Sertifikaat in Diereproduksie 49048 3 120

Nasionale Sertifikaat in Plantproduksie 49052 3 120

Merk asseblief die leerprogram waar die leerders ingeskryf is:

Is jy ingeskryf vir: J NLeerlingskap?

Vaardigheidsprogram?

Kort kursus?

Verduidelik asseblief bg. konsepte aan die leerder.Daar is drie gidse, naamlik die leergids (met aktiwiteite), die assessorgids en die fasiliteerdergids.

Geniet die leerondervinding!Geniet die leerondervinding!Version: 01 Version Date: July 2006

Titel: Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

ES No: 8970 NKR Standaard: 3 Krediete: 5

Nota aan die Fasiliteerder : As jy hierdie module aanbied as deel van `n vol kwalifikasie of leerlingskap, maak seker dat jy vertroud is met die inhoud van die

Page 3: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

33Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Konteks van toepassing …Konteks van toepassing …Primêre Landbou is `n diverse sektor en het `n wye verskeidenheid van kommoditeite wat vir die nasionale en internasionale mark vervaardig word. Elke kommoditeit het sy eie produksievereistes en -praktyke. Jy sal die leerproses in `n bepaalde konteks fasiliteer waar `n spesifieke landboukommoditeit geproduseer word. Die leermateriaal is geskryf op `n generiese manier sodat dit beskikbaar is op nasionale vlak en relevant kan wees vir `n wye verskeidenheid van kommoditeite. Dit is dus inklusief vir alle landboukommoditeite en gewasse in die hierdie veld. Dit mag wees dat die materiaal van die voorbeelde nie altyd toepaslik is vir die spesifieke gemeenskap, kommoditeit, omgewing of streek nie.Dit stel aan die fasiliteerder die uitdaging om die leermateriaal te kontekstualiseer. Dit is dus imperatief dat die fasiliteerder en die assessor die aktiwiteite, gevalle studies en projekte op so `n manier sal aanbied dat die leerders dit maklik kan identifiseer en die kennis in verband kan bring met hulle eie konteks. Dit is dus van belang dat jy in jou voorbeelde gewasse sal gebruik wat verband hu met die streek van die leerder. Leerders moet onderrig word met voorbeelde wat uit hulle eie omgewing kom. Die moet gedoen word deurdat die leermateriaal gekomplimenteer word met:

Voorbeelde relevant vir die kommoditeit, Insluiting van die spesifieke vereistes vir die kommoditeit, Insluiting van die prosedures waarvolgen die plaas opereer, Insluiting van die spesifieke vereistes van landboupraktyk, Landboumarkte, Om die leerders te lei om hierdie spesifieke vereistes in die

leerdergids neer te skryf, ens.Die kontekstualisering van leermateriaal is `n baie belangrike stap in die voorbereiding en fasilitering van die leerervaring en genoeg tyd en moeite moet aan hierdie oefening gespandeer word.Volgens die kwalifikasies wat op bladsy 2 genoem word kan hierdie module gekontekstualiseer word om die volgende groepe te akkomodeer:

Plantproduksie Diereproduksie

Organieseproduksie, Grondproduksie, Perma-kultuur, Akkerbou, Tuinbou, Gebruik van natuurlike

Kleinveeproduksie, Grootveepruduksie, Suiwelproduksie, Varkproduksie, Pluimveeproduksie, Wild,

Oes van natuurlike bronne,

Organiese produksie, Perma-kultuur produksie, Eko/Landbou produksie, Perdelteling,

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 4: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

44Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

bronne  Marine kultuur, Kommersiële produksie. Oes van dier vesels, Byeboerdery,

Ens.

Hoe om hierdie gids te gebruik…Hoe om hierdie gids te gebruik…Daar word deurgaans in die gids informasie gegee vir die fasiliteerder om ondersteuning te bied in die aanbieding van die leermateriaal/of in die fasilitering van die leerproses. Alhoewel die gids informasie bevat om hierdie eenheidstandaard suksesvol te voltooi word daar nog steeds addisionele bronne verskaf deur die fasiliteerder om die leerder by te staan in die leerproses.Neem asseblief kennis dat hierdie informasie hoogstens verskaf word om aan die fasiliteerder leiding te gee en om moontlikhede voor te stel. Dit bly die fasiliteerder se verantwoordelikheid om die leerder deurgaans te assesseer om in kontak te bly met die spesifieke leervereistes en –behoeftes van die leerders. Dit moet die bepalende faktor wees in die keuse van die leerproses wat gevolg gaan word.Gebruik die onderstaande raampies vir die doel van identifisering:

Version: 01 Version Date: July 2006

Instruksies oor die aktiwiteite (groep of indiwidueel) sal in hierdie blokkie beskryf word.

Wenk vir die fasiliteerder…

My Notas …My Notas …Jy kan hierdie blokkie gebruik vir jou eie notas of kommentare. . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . . .

Page 5: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

55Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Wat & Hoe sal jy fasiliteer?Wat & Hoe sal jy fasiliteer?Die leerervaring................................................................................

6

Leerprogram en tydskale......................................................................

7

Wenke vir die vlak van leer.........................................................................…

8

Fasiliteerders kontrolelys en hulpmiddels...................................................…

9

Kontekstualisering van leerstof!.................................................................…

10

Sessie 1: Skriftelike kommunikasie .............……..Leerdergids bladsy 7

11

Sessie 2: Die gebruik van taalstrukture ...................Leerdergids bladsy 24

13

Sessie 3: Skryf en redigering van ‘n konsep …………….................Leerdergids bladsy 35

15

Wat sal ek anders doen `n volgende keer? 18

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 6: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

66Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Die leerervaring…Die leerervaring…Wanneer jy hierdie eenheidstandaard suksesvol voltooi het, sal:Op hierdie vlak skryf komplekse tekste met gevorderde onderwerpe en

kan die behoefte insien van formele taalkonstruksie. Instaat wees om tekstipe, onderwerp en taal te kies om toepaslik te

wees vir `n bepaalde gehoor en doel. Taalstrukture en kenmerke gebruik om die lesers te beïnvloed.Eie tekste redigeer en verskillende tekstipes hanteer. Taal gebruik wat toepaslike vir die sosio-kulturele, leer- of werkplek of

tegniese omgewing is.Leerders spesifieke kennis hê van:Skryf vir `n spesifiek gehoor en doel.Gebruik taalstrukture en kenmerke.Skryf en beplan `n konsep voorbeeld sodat die duidelikheid en

korrektheid van die geskrewe stuk verbeter kan word.Leerders wat hierdie eenheidstandaard suksesvol afgehandel het kan:vir `n spesifieke doel en gehoor skryftaalstruktuur en kenmerke gebruik om `n wye verskeidenheid van

tekste te skep wat samehangend iskan `n konsep beplan,skryf en redigeer om korrektheid en duidelikheid

te verseker.Verworwe uitkoms wees:US: FET-C/03 Write for a defined context 

Version: 01 Version Date: July 2006

Onthou om `n diagnostiese assessering van vroeër kennis te maak sodat daar op die korrekte standaard begin word.

Page 7: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

77Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Leerprogram TydskaleLeerprogram TydskaleTotale allokasie tyd (ure)

Teoretiese leertyd allokasie (ure)

Praktiese leertyd (allokasie)

Aktiwiteite voltooi

Voltooide Program (ingeslote summatiewe assessering)

50 uur 20 uur 30 uur 15

Leerder oriëntasie en “ysbreker”

1 uur 1 uur - -

Doel, inleiding en leerder aanwysings

1 uur 1 uur - -

Sessie 1 13 uur 5 uur 8 uur 1 - 5

Sessie 2 11.5 uur 4 uur 7.5 uur 6 - 9

Sessie 3 16.5 uur 6 uur 10.5 uur 10 - 15

Voorbereiding vir assessering en hersiening

7 uur 3 uur 4 uur -

Wenke vir die vlak van leerWenke vir die vlak van leer

Version: 01 Version Date: July 2006

Onthou die volgende voordat jy begin met die proses:Tipies van `n leerprogram waar `n kwalifikasie toegeken word of vir eenheidstandaarde op vlak 3 moet daar leerders ontwikkel word wat die vermoë het om:- Te kan opereer in `n duidelike gedefinieerde konteks. Moet daar gewerk en geleer word in `n beheerde omgewing. Aktief by te dra tot die effektiwiteit van `n span. Posisie in te neem oor beskikbare informasie, sake bespreek word en `n besluit

geneem word, `n samehangend aanbieding en verslag geproduseer word, verduidelik word waarom `n bepaalde posisie ingeneem is.

Informasie op te som en te interpreteer, relevant vir die konteks en bronne. Kennis te gebruik om die toepaslike prosedures te kies om probleme op te los binne

bepaalde parameters. Vaardighede toe te pas om die omgewing te meet deur sleutelinstrumente en

toerusting te gebruik, operasionele geletterdheid en syfer vaardigheid toe te pas en die gebruik van basiese prosedures om komplekse take af te handel.

Die omgewing te verstaan soos dit organisatories werk en opereer as `n sisteem. Een of meer velde van die dissipline se sleutelkonsepte te verstaan en kennis te

vermeeder bykomend tot die fundamentele studie areas.

Page 8: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

88Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Fasiliteerder kontrolelys en Fasiliteerder kontrolelys en hulpmiddelehulpmiddele

Leerder ondersteuningstrategieë:

Al die hulpmiddele en bronne wat van die program vereis word, word aan die leerders verskaf – insluitende:

Voorwerp en middele soos veiligheidstoerusting, beskermende klere ens.

Leerdergids en –werkboek. Visuele hulpmiddele ens.

Gebruik die kontrolelys hieronder om seker te maak jy het al die dokumente, toerusting en hulpmiddele vir `n suksesvolle sessie.

Voorbereiding: Ja Nee

Kwalifikasiekundigheid – ek is vertroud met die inhoud van die toepaslike kwalifikasie.Eenheidstandaardkundigheid – ek is vertroud met die inhoud en al die aspekte van die eenheidstandaard.Inhoudkundigheid – ek het genoeg kennis oor die inhoud sodat ek met vertroue kan fasiliteer.Toepassing van kundigheid – ek verstaan die programmatriks en kan die program dienooreenkomstig aanbied.Kontekstualisering – Ek het informasie ingesluit wat spesifiek verband hou met die kommoditeit en aangeleenthede daar rondom.Vermoë om te reageer op die leerder se agtergornd en ondervinding – Ek dra kennis van die leerders se agtergrond, ouderdomsgroep, ondervinding en omstandighede en sal die program dienooreenkomsig aanbied.Entoesiasme en betrokkenheid – Ek het `n passie vir my onderwerp en het my aanbieding ontwikkel om `n motiverende omgewing te skep en om my te verbind tot `n suksesvolle program.Kennis van die onderneming—Ek ken en verstaan die etiek, visie en missie van die werkplek en het my program,aanbieding en administratiewe take dienooreenkostig ontwikkel.Kontrole van toerusting:Leerdergids – 1 per leerderAssesseringsgids – 1 per leerderSkryfbehoeftes (Fasiliteerder en leerder)

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 9: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

99Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Witbord en penneBlaaibord en papierProjektor en skermSkootrekenaar en programskyfieLeerstukke en relevante dokumente wat uitgedeel wordVeiligheidstoerusting vir die eenheidstandaard soos wetlik voorgeskryfDokumentasie kontrolelys:Bywoningsregister Kursus evaluasieLeerder kursus evaluasiePortefeuljes

Kontekstualisering van inhoud!Kontekstualisering van inhoud!Gaan deur die module en dui aan watter spesifieke informasie/aktiwiteite/voorbeelde moet by hierdie module ingesluit word.

Kontekstualisering

Kommoditeit spesifiek?

Werksprosedures van `n plaas?

Landbou praktyke?

Landbou markte?

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 10: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1010Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

SessieSessie 11 Skriftelike Skriftelike kommunikasie kommunikasie

Konsep (SU 1) Tydskaal Aktiwiteite relevant tot kosep

Die doel van die geskrewe teks, die teiken gehoor en die konteks is duidelik t.o.v die leerder taak of aktiwiteit.

Die tekstipe,styl en gekose register is toepaslik vir die gehoor, doel en konteks.

Die gekose taal is toepaslik en sensitief vir die sosio-kulturele konteks sonder om die eiewaarde of argumente op te offer.

Die geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik.

Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik.

13 uur Aktiwiteit 1 - 5

Argumente is deurdag en word ondersteun deur feite,die geskrewe kommunikasie reflekteer `n duidelike standpunt en reflekteer `n logiese ontwikkeling na `n duidelike veronderstelling.

Version: 01 Version Date: July 2006

Leerder-gids

bladsy 7

Na voltooiing van die sessie behoort die leerder:SU 1: Skryf vir `n spesifiek gehoor en doel.

Page 11: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1111Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Navorsingsvaardigheid is duidelik in die manier waarop data en informasie as relevant vir die konteks ge-identifiseer, bepaal en geselekteer word om in die finale teks ingesluit te word.

Wenke vir die FasiliteerderWenke vir die Fasiliteerder

Laat asseblief die leerders toe om die aktiwiteit 1 - 5 te voltooi in die Leerdergids.

Tipe aktiwiteit Bronne1. Tipes skriftelike kommunikasie (indiwidueel/groep beoordeling).

Pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids

Tipe aktiwiteit Bronne2. Skommeling van sinne (Pare) Pen en papier.

Instructions to give to the learnersSoos met instruksies in Leerder Gids

Tipe aktiwiteit Bronne

Version: 01 Version Date: July 2006

Aktiwiteit 1: Hierdie Aktiwiteit kan deur die groep ge-assesseer word. As die leerders

nie seker is oor die antwoorde nie, verwys hulle na die vorige aktiwiteit. Aktiwiteit 3: Onthou dat hierdie `n model antwoord is. Die leerders sal uit die aard

van die saak paragrawe skryf wat anders lyk. Maak seker dat hulle die prosesse van breinkaarte en `n dinkskrum verstaan en kan toepas.

Aktiwiteit 4: Daar is nie `n spesifieke antwoord vir hierdie aktiwiteit nie. Maak seker

daar is bewyse van breinkaarte en dat die leerders deel geneem het aan `n dinkskrum. Die assesseringsvorms moet ook na behore ingevul word.

Aktiwiteit 5: Daar is geen antwoord vir hierdie Aktiwiteit nie, leerders kan op hule eie

werk vir hierdie Aktiwiteit. Assessering 1: As jy punte wil toeken vir hierdie Aktiwiteit kan jy dit doen, drie punte

per antwoord word voorgestel sodat daar `n totaal van 30 punte is. Alternatiewelik kan jy toelaat vir selfassessering of groepsassessering.

Page 12: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1212Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

3. Skep van paragrawe (Indiwidueel) Pen en papier.Instruksies aan die leerders

Soos met instruksies in Leerder GidsTipe aktiwiteit Bronne

4. Beplanning van die geskrewe stuk (Pare en klein groepies).

Toegang na die internet, biblioteek, tydskrifte, koerante, pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne5. Skryf van `n Teks (Pare of klein groepies).

Pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids

SessieSessie 22 Die gebruik van Die gebruik van taalstrukture taalstrukture

Konsep (SU 2) Tydskaal Aktiwiteite relevant tot kosep

Betekenis word uitgedruk deur die lengte van sinne, tipe sinne en die kompleksiteit van sinne.

11.5 uur Aktiwiteit 6 - 9

Die gebruik van paragrawe insluitend die verbintenis tussen paragrawe in tekste verbeter samehang. Daar moet `n logiese volgorde in paragrawe wees, oorsaak en gevolg, asook kontras.

Die geheelstruktuur van `n geskrewe stuk is gekontroleerd en die konklusie is duidelik geformuleer.

Wenke vir die FasiliteerderWenke vir die Fasiliteerder

Version: 01 Version Date: July 2006

Leerder-gids

bladsy 24

Na voltooiing van die sessie behoort die leerder:SU 2: Gebruik taalstrukture en kenmerke.

Aktiwiteit 6: As jy wil kan jy 2 punte toeken vir elke korrekte sin vir `n totaal van 14

punte. Aktiwiteit 7: Daar is nie spesifieke antwoorde vir hierdie Aktiwiteit nie. As leerders

hulle vier tekste voltooi het en sinne van verskillende tipes, lengtes en kompleksiteit gebruik het om hulleself met duidelikheid uit te druk,, dan het hulle die aktiwiteit sinvol afgehandel.

(Punte toekenning as jy dit so wou doen:- 4 vir 1) 6 vir 2) 8 vir 3) 12 vir 4) gee `n totaal van 20 punte.)

Page 13: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1313Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 14: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1414Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Wenke vir die FasiliteerderWenke vir die Fasiliteerder

Laat asseblief die leerders toe om die aktiwiteit 6 - 9 te voltooi in die Leerdergids.

Tipe aktiwiteit Bronne6. Kombinering van Sinne. Pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne7. Skryf van Sinne. Pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne8. Paragrawe (Indiwidueel). Pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne9. Inleiding en konklusie (pare). Pen en papier.

Version: 01 Version Date: July 2006

Aktiwiteit 8: Daar is nie spesifieke antwoorde vir hierdie Aktiwiteit nie. As hierdie

aktiwiteit ge-assesseer word maak seker dat die teks logies en samehangend is.

Aktiwiteit 9: Die mees toepaslike opskrif is Organiese boerdery-`n perspektief. Die idee is algemeen aan beide die paragrawe. Probleme met die ander opskrifte: Biodinamies – die rigting vir die toekoms – dit is nie werklik die rigting

wat die teks wil bevorder nie. Organiese boerdery in die ontwikkelende wêreld – dit is te eensydig –

daar word net eenkeer daarna verwys. Voordele van die rotasie van gesaaides – word net een keer genoem. Ondersteun konvensionele boerdery. – die brief gaan glad nie daaroor

nie. Maak seker dat die leerders die konsep van inleiding en konklusie t.o.v.

geskrewe tekste verstaan. Assessering 2: Indien u sou wou kan u 3 punte per antwoord toeken vir `n totaal van 24

punte. Self- of groepsassesring is ook moontlik

Page 15: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1515Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

SessieSessie 33 Skryf en redigering Skryf en redigering van `n konsep van `n konsep

Konsep (SU 3) Tydskaal Aktiwiteite relevant tot kosep

Die geskrewe stuk is toepaslik vir die gehoor,doel en konteks. Korrigering i s `n verbetering op die oorspronklike.

16.5 uur Aktiwiteit 10 - 15

Die taalgebruik, sinne en paragraafstruktuur word nagesien en konsekwent toegepas.

Logiese opeenvolging van idees en samehang van die geheel word deur herskryf en nasien van die konsep bewerkstellig.

Daar is duidelike bewyse dat grammatikale en taalfoute gekorrigeer is in die hergeskrewe stuk.

Ontoepaslike en potensieël beledigende taal word ge-identifiseer, aangepas of verwyder.

Eksperimentering met die uitleg en verskillende opsies vir die aanbieding is toepaslik vir die konteks en doel van die taak.

Version: 01 Version Date: July 2006

Leerder-gids

bladsy 35

Na voltooiing van die sessie behoort die leerder:SU 3: Skryf en beplan `n konsep voorbeeld sodat die duidelikheid en korrektheid van die geskrewe stuk verbeter kan word.

Page 16: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1616Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Wenke vir die FasiliteerderWenke vir die Fasiliteerder

Version: 01 Version Date: July 2006

Aktiwiteit 10: Daar is nie spesifieke antwoorde vir hierdie Aktiwiteit nie. Die leerder se geredigeerde weergawe moet egter die volgende bevat:- Alle kliektaal moet verwyder wees (so siek soos `n hond, sleep myself voort

ens.) Die grappie oor die ontvoering moet uitgehaal word; Om te eindig met “liefde, Tania” is ontoepaslik vir `n formele brief aan `n

dosent. Die leerder moet dus `n formele brief kan skryf met toepaslike taalgebruik

om hierdie aktiwiteit suksesvol af te handel. Aktiwiteit 12: Daar is nie `n spesifieke antwoord vir hierdie aktiwiteit nie en die antwoord

sal afhang van die gekose onderwerp. Die volgende lys kan dien as hulp by die assessering van die teks:- Is dit duidelik dat die leerders `n dinkskrum oor die onderwerp gehad het? Is die breinkaart wel deurdag? Is daar `n aanvanklike konsep wat goed beplan is? Is die geredigeerde konsep beter en duideliker met logies opeenvolgende

idees? Aktiwiteit 13: Daar is nie `n spesifieke antwoord vir die aktiwiteit nie aangesien die

leerders se antwoorde sal verskil. Gebruik die volgende lys om die teks te assesseer:-

Lys: Is die onderwerp goed nagevors en is die skrywer ingelig oor die

onderwerp? Was daar `n dinkskrum oor die onderwerp? Is die idees duidelik vervat in sinne/ Is die sinne in logiese paragrawe gerangskik? Is daar bewyse dat `n “redakteur” na die teks gekyk het? Is daar bewyse dat die finale teks `n verbeterde geredigeerde weergawe

is? Is die geredigeerde weergawe `n verbetering op die oorspronklike teks? Onthou dat u die finale redigering moet doen en dus as eind- redakteur

moet toesien dat die leerder die verbeterings in sy/haar teks aangebring het.

Die finale teks moet foutvry wees. Dit is belangrik dat die leerders die proses moet verstaan om te verseker

dat die teks foutvry geskryf word. Aktiwiteit 14: Daar is nie `n spesifieke antwoord vir die aktiwiteit nie aangesien die

leerders se antwoorde sal verskil. Al die leerders sal verskillende liedjies kies. Maak seker dat die leerders kan insien wanneer daar beledigende/aanstootlike taal in `n liedjie gebruik word.

Maak seker dat die leerders besef hoe skadelik beledigende taal vir interpersoonlike kommunikasie kan wees.

Aktiwiteit 15: Daar is nie `n spesifieke antwoord vir die aktiwiteit nie aangesien die

leerders se antwoorde sal verskil. Die werk wat die leerder inhandig moet getuig daarvan dat hy/sy verskillende aanbiedingstyle gebruik het.

Assessering 3: As u dit so verkies kan hierdie antwoorde 3 punte elk tel wat `n totaal van

Page 17: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1717Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Laat asseblief die leerders toe om die aktiwiteit 10 - 15 te voltooi in die Leerdergids.

Tipe aktiwiteit Bronne10. Redigering van `n brief (Indiwidueel).

Pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne11. Redigering van `n teks (pare). Pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne12. Eerste konsep (Pare). Viltpenne en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne13. Redigering van `n teks (Indiwidueel).

Pen en papier, `n teks en `n “redakteur.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne14. Beledigende taal (Indiwidueel). `n Bandspeler, pen en papier.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Tipe aktiwiteit Bronne15. Aanbiedingstyle (Indiwidueel). `n Rekenaar en `n drukker.

Instruksies aan die leerdersSoos met instruksies in Leerder Gids.

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 18: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1818Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 19: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

1919Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Wat sal ek anders doen volgende Wat sal ek anders doen volgende keer?keer?

Neem tyd om te reflekteer oor jou eie aktiwiteite as fasiliteerder van die eenheidstandaard. Skryf die vyf mees belangrike lesse wat jy geleer het en sluit `n motivering in.

Wat sal ek anders doen volgende keer?

Motiveer hoe en hoekom(Gee voorbeelde en redes.)

1.

2.

3.

4.

5.

As fasiliteerder het jy `n regstreekse ervaring van die toepassing van die eeheidstandaard. Jy mag probleemareas met die eenheidstandaard beleef wat die skrywer van die standaard nie voorsien het nie. Die eenheidstandaard sal ook aan die einde van die registrasie hersien word. Jou kommentaar kan `n baie belangrike bydrae lewer en moet onder die aandag van die AgriSETA ETQA bestuurder gebring word.Neem tyd om te reflekteer oor jou ondervinding en lys `n paar van die probleemareas wat aangespreek moet word.

Probleme met die standaard Voorgestelde veranderings om die probleme op te los

6.

7.

8.

9.

10.

Version: 01 Version Date: July 2006

Page 20: Home Page- AgriSeta€¦  · Web viewDie geskrewe teks is goed gestruktureer en die boodskap is duidelik. Kritiese denke word as strategie in die beplanning gebruik. 13 uur Aktiwiteit

Skryf van tekste vir `n verskeidenheid van kommunikasie kontekste.

2020Primêre Landbou NKR Standaard 3 Eenheidstandaard No:8970

Version: 01 Version Date: July 2006