45

Hoop in onverwagte plekke

  • Upload
    ralph

  • View
    65

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Hoop in onverwagte plekke. Jer 29 : 1 - 14. Ges 237. Vader, Seun, Heilge Gees Vers 1 + 2. 1. Ges 237. Vader, Seun, Heilge Gees, Hoe sal ons u heerlikheid Kan verwoord, u lof besing Met ‘n aardse stem? Eer die Vader, eer die Seun - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Hoop in onverwagte plekke
Page 2: Hoop in onverwagte plekke

Ges 237

Vader, Seun, Heilge Gees

Vers 1 + 2

Page 3: Hoop in onverwagte plekke

1. Ges 237

• Vader, Seun, Heilge Gees,• Hoe sal ons u heerlikheid• Kan verwoord, u lof besing• Met ‘n aardse stem?• Eer die Vader, eer die Seun• Eer die Gees as God en Heer.• Eer ons God se Majesteit;• Loof Hom tot in ewigheid.

Page 4: Hoop in onverwagte plekke

2. Ges 237

• Woord uit Woord, Lig uit Lig,• Kom as mens op aarde.• Bo begrip, bo ons verstand• Is u grootheid, Heer.• Eer die Vader, eer die Seun,• Eer die Gees as God en Heer.• Eer ons God as Majesteit;• Loof Hom tot in ewigheid

Page 5: Hoop in onverwagte plekke

GESANG 238

 HEMELSE VADER, ONS BRING U EER

Vers 1 - 3 

Page 6: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 238

1Hemelse Vader, ons bring U eer –U wat u skepping met wysheid regeer.Groot is u almag, liefde en trou.Ons eer u goedheid; op U kan ons bou.Ons eer u goedheid; op U kan ons bou

Page 7: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 238

2Christus, Verlosser, ons bring U eer –U daal uit liefde as Middelaar neerU gee u lewe; U maak ons vrydankbaar kom ons nou onsself aan U wy.Dankbaar kom ons nou onsself aan U wy.

Page 8: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 238

3Heilige Gees, aan U al die eer - U wat gelowiges lei en wil leer.Rig ons gedagtes, heers oor ons hart.Gee ons u vrede, en troos in ons smart.Gee ons u vrede, en troos in ons smart.

Page 9: Hoop in onverwagte plekke

Ges 240

Aan die Vader dank en ere

Vers 1 - 3

Page 10: Hoop in onverwagte plekke

1. Ges 240

• Aan die Vader dank en ere, • Laat ons saam sy lof besing.• Hy het al ons skuld vergewe,• Laat ons Hom hulde bring.• Hy’s genadig en magtig,• Die bewerker van ons heil.• Kom ons loof Hom, • kom ons eer Hom• Vir onverdiende seën.

Page 11: Hoop in onverwagte plekke

2. Ges 240

• Aan die Christus ons aanbidding –• Hy’s dit waardig, Lam van God• Hy kom leer ons wat is liefde –• Dit is sy groot gebod.• Hy’s gestuur van die Vader –• En so stuur Hy ons ook uit.• Kom ons loof Hom, • kom ons eer Hom• Vir onverdiende seën.

Page 12: Hoop in onverwagte plekke

3. Ges 240• Aan die Heil’ge Gees ons danklied;• Hy wat ons leer glo en bid,• Hy kom lei ons in die waarheid;• Wil ons voluit besit.• Hy laat eer ons die Vader,• Leer ons doen wat Jesus vra.• Kom ons loof Hom, • kom ons eer Hom• Vir onverdiende seën.

Page 13: Hoop in onverwagte plekke

GESANG 260 

U, HERE IS ONS KONING

Vers 1,2,4

Page 14: Hoop in onverwagte plekke

1 Gesang 260

U, Here, is ons koningEen wat met mag regeer,U onderdane lofsingen buig hul voor U neer.Groot is u Naam en heilig,getrou is U en goed.U, Here, is ons toevlugdie God wat ons behoed.

Page 15: Hoop in onverwagte plekke

2 Gesang 260

U troon hoog as 'n vesting,verhoor ons as ons vra;"Heer, bied aan ons beskerming,Ontfermer wat ons dra."U, Heer, is sterk en magtig,U wat ons digby hou,by U is ons steeds veilig, op U kan ons vertrou.

Page 16: Hoop in onverwagte plekke

4 Gesang 260

Aan U ons jubelsange ons prys U met ontsag.Na U is ons verlange,ons bly u heil verwag.Heer, U maak by ons woning, u lof sal ewig duur.U koms is ons verwagting, dit wil ons juigend vier.

Page 17: Hoop in onverwagte plekke
Page 18: Hoop in onverwagte plekke

GESANG 243 

LOOF, HEEL DIE SKEPPING, LOOF DIE HEER

Vers 1 - 3

Page 19: Hoop in onverwagte plekke

1 Gesang 243

Loof , heel die skepping, loof die Heer,verhef u stem om Hom te eer!Kom en prys Hom! Halleluja!Die aarde op sy vaste baan,die wolke en die silwer maan,kom en loof Hom, kom en prys Hom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Page 20: Hoop in onverwagte plekke

2 Gesang 243

Hy is ons God wat alles draen niemand ooit om bystand vra.Kom en prys Hom! Halleluja!Sy krag in droefheid, krag in leed,sal niemand ooit na waarde meet.Kom en loof Hom, kom en prys Hom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Page 21: Hoop in onverwagte plekke

3 Gesang 243

Laat alles voor die Skepper buigen Hom ootmoedig dank betuig.Kom en prys Hom! Halleluja!Loof, loof die Vader, Seun en Gees,drie-enig God, met heil’ge vrees.Kom en loof Hom, kom en prys Hom!Halleluja! Halleluja! Halleluja!

Page 22: Hoop in onverwagte plekke
Page 23: Hoop in onverwagte plekke

GESANG 68

GOD, ENKEL LIG, VOOR U GESIGMoet verse bykom

Vers 1,3,4

Page 24: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 68

1God, enkel lig, voor u gesigis niks op aarde rein nie.Ons is bevlek, met skuld bedek –kan nie voor U verskyn nie.

Page 25: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 68

3Heer, waar dan heen?Tot U alleen;U sal ons nooit begewe.U eie Seun, ons borg en steun,is ook ons weg tot lewe.

Page 26: Hoop in onverwagte plekke

4

Gesang 68

Ja amen, ja! Op Golgotabetaal Hy vir my sonde,en deur sy bloed word ons gemoedgereinig van die sonde.

Page 27: Hoop in onverwagte plekke
Page 28: Hoop in onverwagte plekke

Ges 254

Wie hier u skeppings werk aanskou

Vers 1 + 2

Page 29: Hoop in onverwagte plekke

1. Ges 254

• Wie hier u skeppings werk aanskou

• - die groot heelal se wonder bou –

• Moet voor U buig, o Koning.

• U hou die aarde op sy baan;

• U laat die maan en sterre staan

• Soos wagters voor u woning;

Page 30: Hoop in onverwagte plekke

• En in die son se lig oordag

• Leer ons met eerbied en ontsag

• Die grootheid van u werke.

• Die wonder van die dag en nag

• Verkondig u grote krag –

• U almag sonder perke

Page 31: Hoop in onverwagte plekke

2. Ges 254

• U kind verwonder hom nog meer

• Ons mag in die geloof, o Heer,

• Verwag : ‘n hemel woning.

• In Christus is ons skuld vergeef,

• Hy wat by U as voorspraak leef –

• Hy is vir ewig Koning

Page 32: Hoop in onverwagte plekke

• Die groot en glorieryke dag

• Word deur die Christendom verwag

• In stil geloofsvertroue.

• Dan lei Hy ons in ewigheid

• Volkome in sy heerlikheid,

• En word geloof aanskoue.

Page 33: Hoop in onverwagte plekke

Jer 29 : 1 - 14

Hoop in onverwagte plekke

Page 34: Hoop in onverwagte plekke
Page 35: Hoop in onverwagte plekke

2. In die vreemde• Ballinge met Jojagin in Babel

• Uit bekende na vreemde

• Vuisvoos ontwortel

• Vers 5 + 6

• Passop vir sak en as

• Gaan aan met die lewe !

• Lewe so sinvol as moontlik waar julle nou is!

Page 36: Hoop in onverwagte plekke
Page 37: Hoop in onverwagte plekke
Page 38: Hoop in onverwagte plekke
Page 39: Hoop in onverwagte plekke

GESANG 249

O HEER MY GOD

Vers 1,3,4

Page 40: Hoop in onverwagte plekke

1 Gesang 249

O Heer my God,

as ek in eerbied wonder

en al u werke elke dag aanskou:

die son en maan,

die aarde, sterre, wolke

hoe U dit elke dag so onderhou...

Page 41: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 249

dan moet ek juig, my Redder en my GodHoe groot is U;hoe groot is U!Want deur die hele skeppingklink dit saam:Hoe heerlik, Heer, u grote Naam!

Page 42: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 249

3U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningsheerskappy.Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het.Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

Page 43: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 249

Dan moet ek juig,

my Redder en my God!

Hoe groot is U; Hoe groot is U!

Want deur die hele skepping

klink dit saam:

Hoe heerlik, Heer, U grote Naam!

Page 44: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 249

4U maak ons deel van al u grootse werke.U laat ons bid, Heer,dat u ryk mag kom.En kom U weer in heerlikheid op wolke,maak U volkome nuut u eiendom,

Page 45: Hoop in onverwagte plekke

Gesang 249

Dan moet ek juig,

my Redder en my God!

Hoe groot is U; hoe groot is U!

Want deur die hele skepping

klink dit saam;

Hoe heerlik, Heer,

u grote Naam!