Upload
honorato-webster
View
59
Download
17
Tags:
Embed Size (px)
DESCRIPTION
In 2009 was daar reeds 33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe 22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika 5.6 miljoen in Suid Afrika 16.8% van alle MIV positiewe mense wêreldwyd, woon in Suid-Afrika. UNAIDS, 2010. No Child Born With HIV. of. - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
In 2009 was daar reeds
33, 3 miljoen mense wat met MIV lewe22.5 miljoen in Sub-Sahara Afrika 5.6 miljoen in Suid Afrika16.8% van alle MIV positiewe mense wêreldwyd, woon in Suid-Afrika.
UNAIDS, 2010
No Child Born With HIV
Zero new HIV infections. Zero discrimination. Zero AIDS-related deaths.
of
♫ O Lord, hear my prayer
Wie in ons samelewing sing vandag hierdie lied? Wie pleit om gehoor te word?
Votum-Litanie
Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister …en tog is daar steeds stemme wat pleitend roep, “O God, hoor my gebed … hoor my klag”
Gemeente:“Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie.” (Ps 23:1)
Stem:“My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)
Gemeente:“Here, U is my lewe. U sorg vir my” (Ps 16:5)
Stem:“My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)
Gemeente:“Here, U omsluit my van alle kante, U neem my in besit” (Ps 139:5)
Stem:“My God, My God, waarom het U my verlaat?” (Ps 22)
Prediker: Here, U is die Alomteenwoordige; die Een wat alles ken en weet; die Een wat luister.Wil U nie deur ons die antwoord bring aan hulle wat verlate voel nie, want aan ons het U die bediening van versoening toevertrou. (2 Kor 5)Amen
SeëngroetGeseënd is die wat barmhartig is, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. (Matt 5:7)
Lied 284 of Lied 488Sionsgesange 260; of May we be a shining light
Dankoffer
Gebed - Litanie
Voorleser: Because we love God, we say:
Gemeente:Our Father who art in heaven,
Voorleser: Because loving God means that we yearn for God to make his glory known, we say:
Gemeente: Hallowed be thy name. Thy kingdom come. Thy will be done, on earth as it is in heaven.
Voorleser: Because loving God means we love others as God loves others, we long for all to have the necessities of life, and we say:
Gemeente:Give us this day our daily bread.
Voorleser: Because we love others, we seek to unleash God’s grace of forgiveness and say:
Gemeente:Forgive us our sins as we forgive those who sin against us.
Voorleser: Because we love others, we long that they will love and live God’s will, so we say:
Gemeente:And lead us not into temptation, but deliver us from evil.
Voorleser: Because we love God, and because we love others, we lift our hearts to God and say:
Gemeente: For thine is the kingdom, the power, and the glory. Forever and ever. Amen.
Voorleser: We say this today because we love God and love others.
Jes 64:1-9
Jes 64:1-9Jes 64:1-9
Jes 64:1-9
Geloofsbelydenis: uit deel 4 van die Belhar Belydenis
Ons glo dat God Homself geopenbaar het as die Een wat geregtigheid en ware vrede onder mense wil bring;
dat Hy in `n wêreld vol onreg en vyandskap op `n besondere wyse die God van die noodlydende, die arme en die verontregte is en dat Hy sy kerk roep om Hom hierin te volg;
dat Hy aan verdruktes reg laat geskied en brood aan die hongeriges gee;
dat Hy die gevangenes bevry en blindes laat sien;
dat Hy die wat bedruk is ondersteun, die vreemdelinge beskerm en weeskinders en weduwees help en die pad vir die goddelose versper;
dat vir Hóm ware godsdiens is, om die wese en die weduwees in hulle swaarkry te ondersteun;
dat Hy sy kinders wil leer om goed te doen en die geregtigheid te soek. Amen.
Lied 526
Help CABSA om hierdie en ander dienste gratis aan te bied,
wees 1 in ‘n 1000 wat R100 per maand bydrawww.cabsa.org.za