20
Page1 INHOUDSOPGAWE 1. PRESIDENT’S NOTA 3. NUUS 7. A MEMBERS LETTER… AND COUNCILS RESPONSE 9. ILLUSTRASIE VAN DIE DEXTER BV: KLEUR, HORINGS, ENS. 11. VET’S CORNER 13. RESEP. 14. HOE OM TE TATOEËR. 17. OUD TELERS 18. KINDER PRET 20. ALGEMEEN NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van Kelpie Oosthuizen) is vir my baie positief, want dit verbeter kommunikasie tussen die Raad en telers nog verder. There is also an opportunity to ask a question to the Council and it will be answered in the next newsletter. Therefore no-one has to wait until the next AGM to raise questions, etc. We have made a huge improvement with the Dexter Journal, but we cannot wait for another 2 to 3 years before we communicate again with all breeders in the RSA. Baie dankie dus ook aan Kelpie (Hoof: Bemarking), Sam (Media en Reklame) en Janet (Sekretaresse) met die harde werk om hierdie nuusbrief van die grond af te kry! Ek wil graag 2 baie belangrike aspekte onder jul aandag bring waar ons almal se hulp benodig: Dun Gene The Dun gene is a complex situation currently for the Dexter Breeders Society. Many years ago permission was given to cross-breed for example with the Murray Grey, etc. to breed ‘Dun’ Dexters. Met die verbeterde inligting tot ons beskikking, weet ons egter nou jare later dat die Dun geen nie slegs n kleur is nie, maar in die dier se DNA profiel. In SA is die labortoriums egter nie baie gretig om vir hierdie geen te toets nie, agv die hoë kostes hieraan verbonde. The ‘Dun’ Dexters that were however bred are already in the system and many of them SP (fully) registered. Hendrik Strydom se Veeverbeteringskomitee moet hierdie saak ondersoek en met voorstelle kom hoe ons dit kan hanteer op ‘n ordelike, maar regverdige en billike wyse. THEREFORE: We need before the end of the year a list of Dun Dexters in all the herds and a photo of the various colours that exists. (You do not have to take a photo of each animal, only the various colours.)

INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e1

INHOUDSOPGAWE 1. PRESIDENT’S NOTA

3. NUUS

7. A MEMBERS LETTER… AND COUNCILS

RESPONSE

9. ILLUSTRASIE VAN DIE DEXTER BV: KLEUR,

HORINGS, ENS.

11. VET’S CORNER

13. RESEP.

14. HOE OM TE TATOEËR.

17. OUD TELERS

18. KINDER PRET

20. ALGEMEEN

NOVEMBER 2015

PRESIDENTS NOTA

Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Kelpie Oosthuizen) is vir my baie positief, want dit verbeter kommunikasie tussen die Raad en telers nog verder.

There is also an opportunity to ask a question to the Council and it will be answered in the next newsletter.

Therefore no-one has to wait until the next AGM to raise questions, etc. We have made a huge improvement with

the Dexter Journal, but we cannot wait for another 2 to 3 years before we communicate again with all breeders in

the RSA.

Baie dankie dus ook aan Kelpie (Hoof: Bemarking), Sam (Media en Reklame) en Janet (Sekretaresse) met die

harde werk om hierdie nuusbrief van die grond af te kry!

Ek wil graag 2 baie belangrike aspekte onder jul aandag bring waar ons almal se hulp benodig:

Dun Gene

The Dun gene is a complex situation currently for the Dexter Breeders Society. Many years ago permission was

given to cross-breed for example with the Murray Grey, etc. to breed ‘Dun’ Dexters. Met die verbeterde inligting

tot ons beskikking, weet ons egter nou jare later dat die Dun geen nie slegs ‘ n kleur is nie, maar in die dier se

DNA profiel. In SA is die labortoriums egter nie baie gretig om vir hierdie geen te toets nie, agv die hoë kostes

hieraan verbonde. The ‘Dun’ Dexters that were however bred are already in the system and many of them SP

(fully) registered. Hendrik Strydom se Veeverbeteringskomitee moet hierdie saak ondersoek en met voorstelle

kom hoe ons dit kan hanteer op ‘n ordelike, maar regverdige en billike wyse.

THEREFORE:

We need before the end of the year a list of Dun Dexters in all the herds and a photo of the various

colours that exists. (You do not have to take a photo of each animal, only the various colours.)

Page 2: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e2

Kommersiële Dexter kuddes

Die Genootskap wil graag ‘n databasis opbou van alle Dexter beeste in die RSA aangesien ons wil kyk op watter manier ons ook

hierdie boere/telers van diens kan wees. We have not made a decision yet, but the idea is to send information, such as these

newsletters and the Journal to these breeders to keep them informed about Dexter cattle in South Africa. We furthermore foresee

that these breeders also register with the clubs in the future and get therefore more involved with the Dexter breed. Ons as

Genootskap kan nie slegs net na ons geregistreerde Dexter telers se behoeftes kyk nie en sal moet begin plan maak om hierdie

ongeregistreerde telers ook te betrek. Die SA Dexter kan in die algemeen net baat vind by hierdie aksie, want dit verbreed die

bedingingsmag in die algemeen. (As soon as we know how many bovine we do have in the various provinces, we can start

negotiate also nationally to sell Dexter meat to a specific market.)

DUS: Versoek ek ook dat hierdie inligting ons kantore bereik voor 31 Des 2015. Ek glo elkeen weet van iemand wat kommersieel

Dexters aanhou. Stuur dus die name, asook kontakbesonderhede (Epos) vir ons.

Dexter groete

Ockie Barnard (President)

Page 3: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e3

GENERAL DEXTER NEWS

Dubbeldoel Dexter, ideaal vir veldvleis en –melk

DEUR KELPIE OOSTHUIZEN

Vleis

Volgens Producer’s Guide to Pasture-based Beef Finishing is die Dexter die ideale ras vir vrieskas vleis. Die Dexter kan op ‘n klein

stuk grond aangehou word teen ‘n verhouding van 3 Dexters tot 2 grootraam koeie. Die Dexter is gehard en pas maklik by ‘n

verkeidenheid van klimaat en veldtoestande aan.

Vleis vanaf die veld het enorme gesondheids voordele en die Dexter is aan die voorpunt om vleis direk vanaf die veld te produseer.

Hy beskik oor goeie marmering, ideale grootte porsies met fyner en kleiner vesels wat sorg vir sappiger en sagter vleis, ‘n

besonderse groot ‘rib-eye’ spier in verhouding met liggaams massa en ‘n goeie uitslagpersentasie. Hy rond vinnig op veld af en

beskik oor ‘n uitstekende temperament, wat ‘n groot invloed het op vleissagtheid.

Veldvleis is 2 tot 4 maal ryker aan Omega 3 vetsuur as graan gevoerde beeste (voerkraal).

Omega 3

‘Hart vriendelik’ verminder hoe bloeddruk en hart ritme afwykings, verlaag kans op hartaanval met 50%.

Verlaag risiko op kanker en in diere studies het dit gehelp om die spoed van kanker te verminder en verspreiding te vertraag

‘Brein kos’, mense met ‘n dieet ryk in Omega 3 is minder geneig om aan depressie, schizophrenia, ADHD of Alzheimer’s siekte te

lei.

Vleis en melkprodukte van gras dieet herkouers is die rykste bron van ‘n ander tipe vet, naamlik CLA, beeste wat op ‘n gras-dieet is

het 3-5 keer meer CLA as voerkraal beeste, ‘n biefstuk met goeie marmering het die meerste CLA omdat die meeste CLA in die

vetselle gestoor word, die Dexter beskik oor baie goeie marmering. CLA beveg kanker en help om die groei van die gewas te

vertraag. Navorser Tilak Dhiman van Utah staat Universiteit reken dat jy jou risiko op kanker noemenswaardig kan verlaag deur

die volgende veld produkte elke dag te eet: 1 glas volroom melk, 28 gram kaas en een porsie vleis. Jy sal vyf keer die hoeveelheid

graan gevoerde produk moet inneem om dieselfde beskerming te kry.

Page 4: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e4

Gras gevoerde beeste se produkte is ook vier keer hoër in Vitamiene E, in mense word vitamiene E gekoppel aan ‘n laer risiko vir

hartvat siektes en kanker.

Omega-6 is belangrik vir gesondheid maar die hoeveelheid wat deur die meeste mense ingeneem word verhoog die risiko van

obesiteit, diabetes, inflamatoriese siektes en kanker. Omega 6 kom voor in plant olies soos sonneblom olie, olyf olie is laag in

Omega 6. Min mense besef dat graan gevoerde diere ook ‘n groot bron van Omega 6 is, tot 10 keer meer as gras gevoerde diere.

‘n Studie van die Franse navorser Gerard Ailhaud, stel voor dat as ons oorskakel na kosse met ‘n gesonde verhouding van Omega

3 en -6 verhouding ons slanker en gesonder sal wees en so ook ons kinders.

Melk

Vir dekades is ons vertel dat volroom melkprodukte tot ‘n verhoogde risiko van ‘n hartaanval kan lei. Nou het ‘n studie van die

‘Journal of Clinical Nutrition’ bewys dat hoe meer volroom produkte mense inneem hoe laer is hulle risiko vir ‘n hartaanval, solank

as die koeie gras voeding ontvang het, omdat dit hoog is in CLA. So om vir Blommetjie op gras te hou kan meer hartaanvalle

voorkom as duur medikasie met al hulle nagevolge.

Die doel van die kommersiele melk industrie is om om die maksimum hoeveelheid melk uit elke koei te kry deur selektiewe teling,

die regte behuising, sintetiese hormone en hoë energie graan diete. En dit werk waarlik goed, vandag se super koeie produseer 20

keer meer melk as wat nodig is om ‘n kalf groot te maak. Ongelukkig vir die verbruiker gee ‘n koei net ‘n vasgestelde hoeveelheid

vitamines in haar melk en hoe groter haar volume melk hoe meer verdun is die vitamien inhoud, veral vitamien E en A. Die Dexter

koei gee nie so baie melk soos ander melkbees rasse nie maar haar vitamien inhoud in haar melk is hoër. Dit is een van die kere

waar minder meer is!

Stamboek/Vleissentraal se Elite Bulgroeitoets Kompetisie

Stamboek kies jaarliks in samewerking met Vleissentraal bulle uit al die betrokke beesrasse, wat aan die betrokke Fase C toetse

deelgeneem het, om aan die jaarlikse bulgroei kompetisie deel te neem. This event will take place on the 29th of April during Bloem

Show of 2016.

Page 5: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e5

The bulls that were nominated by Studbook this time is:

- 78431558 DXTMSZJ130008 - Mnr H.J. Strydom

- 79773826 DXTMJD 140007 - Mnr J.J. Daffue & Seun

Baie geluk aan hierdie telers. Die Dexter Raad het reeds 2 inspekteure aangewys om 1 bul te kies en sal ons mettertyd weer

hieroor rapporteer

Uitslae van Jakaranda Skou - 27 Augustus 2015 SENIOR KAMPIOEN VROULIK - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

RES SENIOR KAMPIOEN VROULIK - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

SENIOR UIER KOMPETISIE - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

JUNIOR KAMPIOEN VROULIK - ALJARI (WJA NEL)

RES JNR KAMPIOEN VROULIK - ORB (OP BARNARD)

JUNIOR UIER KOMPETISIE - AMADEUS (HJ STRYDOM)

RAS KAMPIOEN VROULIK - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

SENIOR KAMPIOEN MANLIK - AMADEUS (HJ STRYDOM)

RES SNR KAMPIOEN MANLIK - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

JUNIOR KAMPIOEN MANKIK - AMADEUS (HJ STRYDOM)

RES JUNIOR KAMPIOEN MANLIK - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

RAS KAMPIOEN MANLIK - AMADEUS (HJ STRYDOM)

OPPERSTE KAMPIOEN - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

BESTE PAAR BUL/KOEI/VERS (ENIGE OUDERDOM) - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

3 AFSTAMMELINGE VAN 1 BUL - ORB (OP BARNARD)

2 AFSTAMMELINGE VAN 1 KOEI - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

GROEP VAN 3 VROULIKE DIERE - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

BESTE VERTONING VAN 3 BEESTE - ZANDU (JJ DAFFUE & SEUN)

(BEIDE GESLAGTE)

INTERRAS MANLIKE KAMPIOEN - AMADEUS (HJ STRYDOM)

Page 6: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e6

NUWE REELINGS MET VEILINGS:

Alle klubs moet daarop let dat daar voortaan strenger gekeur sal moet word by veilings. Veilings is nie n kraalskoonmaak-aksie nie, maar ‘n

spog geleentheid en gaan die prosesse in die toekoms as volg werk, soos tydens n Raadsvergadering besluit:

1. Die klub deel voorneme van wanneer hul ‘n veiling gaan aanbied, skriftelik met die Raad. 2. Die Raad sal inspekteure aanwys om die dag voor die veiling te kyk dat diere van puik gehalte is en aan die vereistes van die Dexter

Konstitusie voldoen. 3. Die klubs kan hul telers behulpsaam wees om bv. 1 maand vooraf ‘pre-screening’ te doen op die diere wat aangebied gaan word om

teleurstelling te voorkom sou die diere weggewys word op die dag van die veiling deur die inspekteurs.

Page 7: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e7

A MEMBERS LETTER…. (David Visser)

In ander beesrasse streef al die lede na min of meer dieselfde doelwitte, dus is dit vir hulle meer eenvoudig om KI-

bulle te kies. Siende dat ek in die verlede by die Diereverbeteringsinstuut by vele rasse betrokke was, hou ek aan om

myself teen daardie benadering vas te dink. Dit kan egter nie vir ons ras werk nie, omdat ons lede wyd uiteenlopende

behoeftes het. Ook omdat ons ras geneties geweldig divers is, wat uitstekend is. Dit beteken dat elke lid, binne die

raamwerk van die rasstandaard, die tipe Dexter kan teel wat onder sy omstandighede sin maak. Presies dit sal ons ras

baie gewild maak en vir die eerste keer in dekades sy regmatige plek in die RSA laat inneem. Net soos wat in Australië

gebeur het.

Voorstel: Kom ons vergeet van al die standaard denke en dink ‘n bietjie saam en vernuwend oor watter tipes Dexters

(nasionale KI-bulle) al die verskillende lede mag benodig. Anders gestel, ‘n KI-bul vir elke lid se behoeftes. Kom ons

maak ‘n lysie, net om mee te begin. Ek sal afskop met die tipes bulle waaraan ek kan dink.

Die lysie:

1. Eerste die maklikste een: Die bul wat op grond van (fisiese) tipe die nasionale kampioen word;

2. Dan die tipe bul waarop wat groot, swaar vleistipe speenkalwers produseer, wat in die voerkraal kan

meeding. Fase D (vir voeromset) getoetse bulle;

3. Ook die bul wat goeie uiers sal teel en verse met besonderse hoë melkproduksie vir diegene wat ‘n

betalende nismark vir Dexter-melk het;

4. Poenskop bulle, wat so goed as wat ons kan bepaal nie deur kruisteling gebou is nie, vir die wat

poenskop wil teel. Daar is ‘n baie sterk internasionale tendens om poenskop beeste te teel en ons

wil nie agter raak nie;

5. Kalwingsgemak bulle, veral vir die wat vir swaar kalwers geselekteer het / gekruisteel het om swaar

kalwers te kry en ook vir die wat nog daarop aandring om met klein mutante koeie te teel. Hulle almal

loop hulle in kalwingsprobleme vas. Iets wat ek nog nooit in my kudde gesien het nie, siende dat my

bulle klein en mutasievry is. Die enigstes in die land?

6. Klein mutasievrye bulle om die groot probleem op te los waarmee almal (minstens aan hierdie kant)

Page 8: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e8

sit dat hulle mutasievrye koeie hopeloos te groot is en niemand wil hulle koop nie. Gemiddelde prys

behaal deur SP te groot koeie op veilings = R4 000 in hierdie geweste; Hierdie koeie kan eerde

behou en met ‘n klein, mutasievrye bul ge-KI word. Hulle nageslag sal dan ongeveer die helfte van

die hoogte van die bul en koei wees en iets werd wees.

7. ‘n Bul wat geneties suiwer is om slegs A2 melk te produseer. Ek is so pas klaar met my navorsing

hieroor. Ek is 100% oortuig daarvan dat dit die regte pad is om te loop. Verskeie ander rasse is

reeds besig om dit so stil-stil te doen. Verskeie ander rasse (Ayreshires, Braunvieh ens) roem hulself

reeds daarop dat hulle hoofsaaklik A2 melk produseer. Ons het nog nie eers daarmee begin nie en

ek wonder hoeveel lede is selfs net bewus daarvan? Een van my bulle is die enigste Dexter van

welke geslag ookal in die land wat homosigoties vir A2 melk getoets is.

8. ‘n Bul wat so raseg as moontlik is en wat die ware dun kleur, wat uniek aan die Dexter is, sonder

enige vraagtekens oor rasegtheid in die RSA kudde kan inbring. Daar is duidelik ‘n aanvraag vir vaal

Dexters maar ‘n ernstige gebrek aan kennis oor wat dit behels.

And Councils Response…(Coen Van Tonder – Rasverteenwoordiger by Stamboek)

Ek waardeer die uiteensetting van die behoefte waarna gekyk behoort te word as daar KI bulle aangewys word.

Die prestasie, nie net skouprestasies, van die bul se moeder, vader en nageslagte sal in berekening gebring word.

Geen bul sal weer aangewys word sonder dat nageslagte deur 2 inspekteurs ge-inspekteer was en `n verslag

dienooreenkomstig voorgelê was nie. Hierna kan die raad dan op grond van wat op die tafel voor hom gelê word `n

besluit neem.

Kyk ook asb. na die nuwe voorgelegde prosedures met die aansoek vir ‘n nasionale KI bul. (NB: As de bul slegs in eie

kudde gebruik gaan word, hoef geen aansoek by Raad gedoen te word nie!)

Page 9: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e9

Illustration of…Illustrasie van… ‘n Dexter By: Kelpie Oosthuizen

Dexter colors

Dun dexter (note brown eyeliner and pale nose), black dexter and Red dexter with pienk nose (e – gene), note the pink eyeliner.

red dexter with black nose (E+ gene)

Page 10: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e10

Dexters come in several colors, although they are always solid colored; never spotted. Many have white on their udder. The three

basic colors are Black, Dun, and Red. However, animals that are black at birth can sun fade and look quite red, especially their first

summer. They will go back to black when their hair sheds out and should not be considered Red or Dun. Dun comes in shades of

blond, cocoa brown, strawberry blond, and mahogany. Duns always have a tannish brown nose and brown “eyeliner,” although

their eyes are typically lighter in color than the eyes of other Dexters.

Red comes in shades from bright carrot red to very deep red. It is usually the darker Duns that cause confusion, since they start to

look like the darkest Reds. There are two types of Red: Reds with pink noses, and Reds with black noses. The pink nosed Reds

have pink “eyeliner” (which helps to tell them from the duns). The pink nosed Reds are associated with the “e” genotype, or “true”

red and a lighter coat color. The black nosed Reds are associated with the E+ genotype or “wild-type” red and a darker coat color.

However, since other genes are involved with the color of the nose/eyeliner, and the darkness of the coat, there are exceptions,

and you cannot be sure of the animal’s red genotype without a test, (which is available at virtually any laboratory doing cattle

genetic testing).

At this point there is still much confusion over Duns and Reds, and up to a few years ago all non-black Dexters were registered as

Red, and then Red/Dun. However, it was clear that more than one gene was involved. For example, breeders with Dun animals

could breed Dun bulls to Dun cows and get nothing but Dun calves. Breeders with Red animals could bred Red bulls to Red cows

and get nothing but Red calves. But, when the breeders traded stock and bred Red to Dun, the first generation of calves usually

came out Black! When those Black calves were bred together, Black, Red and Dun animals were produced.

We now know that the genes responsible for Red and Dun are not located anywhere near each other, and the two colors are

genetically quite different.

The gene responsible for Dun coloration in Dexters was discovered in 2002 and has not been found in any other breed. The test

is now available at several laboraties, but not yet in South-Africa.

It is quite possible that the reason Red and Dun are rare today is because these colors were selected AGAINST in the early stages

of the breed. When all three colors are represented, new buyers (who may not be aware of the scarcity of Red and Dun) often

select Black as their preference. Ultimately, color preference is a personal choice. It is important that an animal not be selected for

color only, as this trait is not important to the health and function of the animal.

Page 11: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e11

Entingsprogram vir Dexters

Groep Entstof Toediening

Kalwers Lamsiekte Speen (skraag 21 dae later)

Multi-klostidiale 3 maande tot speenouderdom (skraag 21 dae later)

Knopvelsiekte Speenouderdom

Slenkdalkoors (lewendig) Speenouderdom

Hartwater 1-21 dae

Rooiwater 3-9 maande

Anaplasmose 3-9 maande

Hondsdolheid 3 maande

Verse Brucella abortus RB51 Stam 19

RB51 of Stam 19 op 3-8 maande en RB 51 3 maande voor eerste dekseisoen

Vibrio Kombinasie entstowwe teen virusse wat reproduksie kan benadeel (BVD, ABR, P13)

2 maande voor dekseisoen 2 maande voor dekseisoen

Koeie Multi-klostridiale entstof Jaarlikse skraagdosis twee maande voor kalwing begin

Knopvelsiekte Jaarlikse skraagdosis in die lente

Lamsiekte Jaarlikse inenting

Miltsiekte Jaarlikse skraagdosis – vermy die gebruik in swaar dragtige diere

Vibrio Kombinasie virus entstof teen virusse wat reproduksie kan benadeel (BVD, ABR, P13)

1-2 maande voor dekseisoen 1-2 maande voor dekseisoen

Brucella abortus RB 51 Voor die dekseisoen (stam 19 entstof mag nooit herhaal word nie)

Hondsdolheid Elke 3 jaar

Bulle Multi-klostridiale entstof Jaarlikse skraagdosis

Lamsiek Jaarlikse inenting

Vibrio 1-2 maande voor dekseisoen

Page 12: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e12

VET’S CORNER If you buy animals from other areas or provinces there is certain precautions that you must take to make certain that your naimals

do not die within a week or 2 after delivery:

Step 1:

Contact your local Vet and ask them about the various diseases that you have to vaccinate for, for example:

Hartwater en Rooiwater wat gepaardgaan met bosluise.

Stap 2:

Ent dan in teen die relevante siektes voordat jy hul in die veld loslaat.

Step 3:

Follow up on day 14 with Terramycin (Hartwater) to block and thereafter as stipulated with the vaccination. Dizene (Rooiwater) is

also a very good block against tick relevant diseases. (Check that the various medicine or vaccination do not clash with one

another.)

Stap 4:

Kyk daarna gereeld vir bosluise en behandel daarteen.

VOER EN LEKKE Dit raak nou kalftyd en die kalfies gebruik baie ‘amps’ van hul Ma (koei). Jou plaaslike konsultant sal jou baie kan help om die regte

lekke te gee in hierdie tyd, maar dit is n gegewe dat n ‘Produksielek’ jou sal help om die koei te help om die kalf net beter te versorg

en derhalwe beter resultate te gee.

The companies involved with sponsorships with the Dexter shows, etc. are: (Alphabetically)

- Afgri

- Meadows

- Molatek

- Voermol

Please contact them for friendly and professional advice

Page 13: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e13

Resep

Kerriemarinade vir Braaivleis 6 groot uie, gekap 60 ml olie 40 ml suiker 60 ml kerriepoeier 500 ml asyn en 250 ml water

1. Braai die uie oor matige hitte in ‘n groot braaipan, in die olie tot bruin. 2. Voeg die suiker en die kerrie by die uie, roer die asyn en water by en kook die mengsel

goed deur vir ‘n paar minute. 3. Laat koud word. 4. Plaas die rou Dexter vleis en marinade afwisselend in lae in ‘n glasbak. Hou dit in die yskas

tot nodig. 5. Gooi eers sout oor wanneer die vleis gebraai word.

Dexteritis: A disease that seems to creep over you and before you know it, you’ve got a small herd of small cattle. Two turns into three, then four,

then nine. The disease is highly contagious. You will pass it on to family, friends and associates. People are always so excited to see “a real life Dexter”. You will hear them say, “I can’t believe they really exist. Is all they say about the true?” “Oh yes” you say. “But beware. Once you have Dexteritis, there is no cure!”

Page 14: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e14

HOW TO TATTOO

Tattooing is one method of identification that is permanent if properly done. However, it is not easily viewed and may require another complementary method of identification, such as an ear tag, that is visible from short distances.

Tattooing requires a pair of pliers and numbers or letters made of sharp, needlelike projections which pierce the skin. The tattoo ink is forced into the punctures and remains visible after the puncture wounds heal..

On dark-pigmented ears of cattle use green or white ink instead of black. Many brands of indelible ink are available through your livestock supply house, local livestock store or cooperative. The roll-on applicators, rather than the paste, have been proven to save ink and make the job cleaner. Remember to use a non-black ink on a dark ear.

Restrain First for Safety

The restraint of animals for tattooing will vary with the age and strength of the animal but requires that the ears be stable with little movement. A small, young animal can be held in the arms of an assistant. Older animals should be placed in a stanchion, chute or thrown and held to the ground by assistants.

Tattooing Procedures

Step 1. Clean Ear with Alcohol

Using an alcohol pad, clean out the ear completely. Wax interferes with the permanency of the ink; if wax is mixed with the ink, the tattoo will most likely fade. Hair can also interfere with a proper tattoo, so the ears may need to be clipped. If no alcohol pads are available, rubbing alcohol and a soft, clean cloth or cotton swab also will work, as long as the wax is completely removed. Water is normally not used to clean the ears as it can get in the ear canal and may cause an ear infection. A damp cloth can be used, but it is less sanitary than alcohol. Be sure the tattoo does not interfere with a present or future Brucellosis tattoo.

Page 15: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e15

Step 2. Applying Ink

Apply a generous amount of ink over the area to be tattooed, usually between the middle ribs of the ear. Keep away from the hair around the edge of the ear. An area slightly larger than the tattoo equipment should be covered. Remember to use a non-black ink on a dark ear.

Apply ink between the first and second ribs. The ink should thoroughly cover the skin.

Step 3. Tattooing

Hold the animal securely. After verifying the correct tattoo by punching it into a piece of paper, position the tongs in the center of the ear between the ribs of cartilage and squeeze firmly. Avoiding the ribs will prevent bleeding. Be sure to lift the tongs out straight; many tattoos have been ruined by scratches. If you must re-tattoo, tattoo in the exact same place as previously unless no portions of the tattoo can be seen.

Page 16: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e16

Keep a firm grip on the calf or kid to avoid any movement that could cause the tongs to slip.

Step 4. Reapplying Ink Again, apply ink and rub in firmly. This single step will assure a lasting tattoo, if you have followed the above procedure. An old toothbrush may be used to help push the ink into the punctures.

Step 5. Sanitizing Equipment Sanitize the tattoo kit between calves by spraying rubbing alcohol on the tongs and the individual tattoo pieces that have been used. This cleaning will minimize infection in the tattoo and should be done before and after each procedure

After several weeks, the ink will dry and flake out of the ear, leaving a legible tattoo and a permanent means of identification.

Page 17: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e17

BEKENDSTELLING VAN TELERS:

ONYX DEXTERS – SEDERT 1993 DEUR WILMA DU PREEZ

In die vroeë jare van die 1970’s het my pa, John Hawkins met Dexters begin boer. By Annalou Dexters het hy sy bul

gekoop en by Nick de Wet het hy sy vroulike diere gekoop. Dit was hoe Varykino Stoetery ontstaan het – my pa se stoet.

Die Dexters het saam gegaan net waar my pa gaan werk het, die Transkei, Ciskei, Oos-Kaap en Vrystaat. Ons het hulle

baie gerhard gevind en het altyd melk in die huis gehad. Die Dexters was my pa se trots en het hy hulle suiwer Dexter

gehou. My pa het in 1990 sy been beseer en het ek hom toe met sy beeste begin help. So het dit gebeur dat ons saam

begin boer het met die Dexters. In 1993 het ons toe Onyx Dexters onder ons name, Pieter en Wilma geregistreer. Sedert

1994 het ons begin skou en poog ons om nie een skou te mis nie, indien moontlik.

Later hier in 1996 toe dit vir my pa onmoontlik geword het om aan te gaan met die beeste het ek die stoetery alleen begin

behartig en oorgeneem by hom. Ons grootste doel met hulle was om ‘n melkery op die been te bring. Daarom kan ek ook

met trots sê dat hulle ons onderhou in tye toe dit baie moeilik gegaan het. Ons geniet dit baie om te skou, voel amper of

mens met verlof is, maar met ‘n effense verskil, want mens leer ook baie dinge tydens so ‘n skou. Skoue is ook baie

interessant en leersaam en ons beoefen dit dan ook saam as ‘n familie. My kinders is ook al net so lief vir die Dexters.

Daar is darem ook al ‘n hele paar kampioene opgelewer waarop ons baie trots is.

My oudste dogter, Ilse, is ook baie nou betrokke by die beeste. Sy neem ook al deel aan die Jeugskoue en het ook al

heelwat goeie plekke behaal. Die jonger kinders begin ook al hoe meer belangstellings toon, veral nou wat hul groter

word. Hulle begin die skoue ook al net so te geniet soos ons. Ons poog om al ons diere SP te hou en ons kan op van

hulle se stambone teruggaan tot meer as 50 jaar.

Ons is met reg trots om te kan sê dat Onyx Dexters net van negatiewe bulle gebruik maak in ons stoetery se teelprogram.

Ek hoop dat daar darem van my kinders ook die liefde vir die Dexters geërf het, en sal kan voortgaan met die stoetery as

ek die dag te oud word daarvoor. Ons strewe is dan ook dat die Dexter as ‘n suiwer ras nog baie jare sal voort bestaan.

Page 18: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e18

VIR DIE KLEINSPAN

Kalfie Pret

Page 19: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e19

Lees die artikel oor Dexter kleure, wat is jou gunsteling Dexter kleur? Kleur die bees in en

stuur vir ons ‘n foto!!!

Page 20: INHOUDSOPGAWE PRESIDENTS NOTA€¦ · NOVEMBER 2015 PRESIDENTS NOTA Ek is regtig baie opgewonde oor al die dinge wat gebeur in Dexter geledere. Hierdie nuusbrief (‘n voorstel van

Pag

e20

NEW DEXTER PROMOTIONAL CLOTHING (NOW AVAILABLE)

HEMDE/SHIRTS – R300 ; PETTE/CAPS – R70 (PRYS SLUIT NIE POSGELD IN

NIE!/PRICE DOES NOT INCLUDE POSTAGE/DELIVERY)

Place orders with: [email protected]