6
20 April 2014 Jaargang 3 #14 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel Rev Willem Steyn Theme: Jesus, us and the sting of death Scripture reading: Matthew 26: 36-46; Acts 7: 54-60; 1 Corinthians 15: 54-57 11:30 International Service Prof Herrie van Rooy 18:00 Aanddiens Tema: Meer as oorwinnaars, in Jesus Christus Lofpr�ing Juig ons Here Jesus het opgestaan! Lied 422 Die Heer die Heer het opgestaan Lied 405 Roem al wat leef die Heer se dag Lied 414 Juig verlostes, juig en sing Sing: Ps 36-1:2 en 3 Sing: Sb 3-3:1-3 en 6 Skriflesing: Romeine 8:18-37 Teks: Romeine 8:37 Sing: Sb 5-4:1-6 Amen: Sb 13-2 Sing: Lied 422: 1-3 Sing: Sb 12-3: 1, 2, 3 Sing: Lied 334: 1, 4 Skriflesing: Matt 28:1-10 Skriflesing: Matteus 26: 36-46; Handelinge 7: 54-60, 1 Korintiërs 15: 54b-57 Teks: Matteus 26: 38; Handelinge 7: 55 Sing: Ps 47-1: 1, 4 Sing: Sb 3-4: 1-5 Amen Sb 13-2

Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens · 4/20/2014  · Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel ... Amen Sb 13-2

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens · 4/20/2014  · Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel ... Amen Sb 13-2

20 April 2014Jaargang 3 #14

09:30 OggenddiensDs Willem Steyn

Tema: Jesus, ons en die dood se angel

Rev Willem SteynTheme: Jesus, us and the sting of death

Scripture reading: Matthew 26: 36-46; Acts 7: 54-60; 1 Corinthians 15: 54-57

11:30 International Service

Prof Herrie van Rooy18:00 Aanddiens

Tema: Meer as oorwinnaars, in Jesus Christus

Lofpr�ingJuig ons Here Jesus het opgestaan!

Lied 422 Die Heer die Heer het opgestaanLied 405 Roem al wat leef die Heer se dag

Lied 414 Juig verlostes, juig en sing

Sing: Ps 36-1:2 en 3Sing: Sb 3-3:1-3 en 6Skriflesing: Romeine 8:18-37Teks: Romeine 8:37Sing: Sb 5-4:1-6Amen: Sb 13-2

Sing: Lied 422: 1-3Sing: Sb 12-3: 1, 2, 3 Sing: Lied 334: 1, 4

Skriflesing: Matt 28:1-10Skriflesing: Matteus 26: 36-46; Handelinge 7: 54-60, 1 Korintiërs 15: 54b-57

Teks: Matteus 26: 38; Handelinge 7: 55Sing: Ps 47-1: 1, 4Sing: Sb 3-4: 1-5Amen Sb 13-2

Page 2: Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens · 4/20/2014  · Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel ... Amen Sb 13-2

2

Sustentasie – Om kerke wat nie finansieel onafhanklik kan bestaan nie by te staan so-dat die Woordverkondiging steeds daar kan voortgaan en om nuwe voorposgemeentes te stig waar die Woordverkondiging dringend noodsaaklik is. Riglyn van die Admin Buro: R20 per belydende lidmaat per jaar. (Daar is vyf kollektes hier voor per jaar.)

Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik?

Liefdegawesby die deure20 April

Oggend: SustentasieAand: Meelewingsfonds 27 AprilOggend: Teologiese StudentekasAand: Meelewingsfonds4 MeiOggend: Franse RadiobedieningAand: Meelewingsfonds

Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik.

Ek wil graag ‘n lidmaat wordEk wil graag huisbesoek hê

Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor

Naam: ..................................................................Telefoonnommer: ...........................................

Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

Welkom hier!Martie Geertsema

082-792-4846Carien Steyn083-227-9663

Teeskinkbeurte

Baie dankie!

20 AprilGeen teeskinkbeurte geskeduleer

agv langnaweek

27 AprilKG 19 (Olivia Conradie) & Wyk 24 (Cornelia Wessels)

4 MeiKG 20 (Maretha Pelser) & Wyk 25 (Drienie Reinecke)

In die wintermaande drink die lidmate van die Internasionale Diens ook tee en koffi e (ipv koeldrank). Onthou daarom om nie die urn, koppies, ens. te bêre na die Afrikaanse Oggenddiens nie.

Geskenkpakke vir VenterskroonDie lidmate in die Venterskroonkkerk is meestal plaasarbeiders, sommige is werk-loos. In die meeste huise is nie yskaste, of lopende water nie. Een maal per jaar, net voor die winter, maak ons vir elkeen ‘n groot geskenkpak. Op hierdie manier be-wys ons aan hulle iets van die liefde van Christus.Wat kan jy gee? Wintersklere of somers-klere vir mans, vroue en kinders. (Ons kry gewoonlik te min kinderklere) ook skoene, komberse, of toiletware.Bring dit asseblief na Fransa by die kerk-kantoor (Maandae tot Vrydae van 08:00 - 13:00), of skakel my. Ons pak die pakkies op Saterdag 17 Mei van 8:30 tot 12:00.

Marie de Klerk (082-442-0018)

Die kosbank het weer voorraad nodig. Enige skenkings van nie-bederfbare

kos word baie waardeer. Gee asseblief by die kerkkantoor af

(weeksdae) of sit in die portaal (Sondae).Hierdie skenkings word gegee aan

behoeftige lidmate of ander mense in die om-gewing wat hulp nodig het.

Page 3: Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens · 4/20/2014  · Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel ... Amen Sb 13-2

3

16DE KONVENT VAN DIE KERKE VAN DIE REFORMASIE IN SUIDELIKE-AFRIKAVERKLARING OOR DIE KOMENDE VERKIESING

6 Maart 2014 - Athlone, Kaapstad Metropool

Ons doen ‘n beroep op alle inwoners van Suid-Afrika – en veral die lidmate van ons kerke – om aan die demokratiese proses in ons land deel te neem en die komende verkiesing ernstig op te neem. Elke Christen wat kan stem, moet stem.Ons doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om hulle te weerhou van enige vorm van geweld; om hierdie geleentheid om te stem, te benut én om ander dieselfde geleentheid te gun ten einde hulle stemme te laat hoor. Dit is onvanpas vir ‘n kerk om sy lede te versoek om vir ‘n bepaalde politieke party te stem. In plaas daarvan moet die kerk die waardes van geregtigheid, deernis en integriteit verkondig en ‘n beroep op sy lede doen om te stem volgens hierdie waardes.Ons versoek ons lidmate om die rol van ‘n politieke party te sien vir wat dit behoort te wees: nie ‘n organisasie om die hele burgerlike samelewing in ‘n land te dikteer nie, maar ‘n doeltreffende instrument vir effektiewe regering tot die voordeel van al die burgers van ‘n land.Elke kieser moet stem, nie volgens ons natuurlike neigings ten gunste van ras of klas nie, maar vir die welsyn en geregtigheid van almal.Ons doen ‘n beroep op die verteenwoordigers van alle politieke partye om hulle te alle tye te weerhou van enige retoriek wat haat of vooroordeel tussen die burgers van die land kan aanblaas en om hulle by die waarheid te hou. Hierdie waarheid sluit in dat hulle hulself sal weerhou van die maak van onrealistiese beloftes wat net sal lei tot frustrasie en aggressie tussen mense.Ons doen ook ‘n beroep op die leiers van politieke partye om hulle te weerhou van enige aanspraak om die enigste Godgegewe instelling in Suid-Afrika te wees wat sal regeer tot die wederkoms.Ons roep alle owerhede en die betrokke partye op om toe te sien dat die verkiesing vry en regverdig en deursigtig sal wees.Ons bid dat die Almagtige God hierdie verkiesing sal gebruik om die vrede en die welsyn van al die burgers van Suid-Afrika te bevorder.

Ds Stephen Snyman (Calvyn Protestantse Kerk in Suid-Afrika)Voorsitter

Ds Etienne Fourie (Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika)Algemene Sekretaris

Lede van die Conventus teenwoordig:Calvyn Protestantse Kerk van Suid-AfrikaDie Rynse KerkEvangelies Lutherse Kerk in Suider-AfrikaGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaNederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaNederduitse Gereformeerde Kerk Nederduitse Gereformeerde Kerk in AfrikaUniting Presbyterian Church in Southern Africa

Hierdie kerke verteenwoordig 1,5 miljoen lidmate in Suid-Afrika.

Page 4: Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens · 4/20/2014  · Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel ... Amen Sb 13-2

4

Antwoord asb by Fransa Vorster 018 2974843 of Ans Geertsema 073 192 8976 voor 9 Mei 2014.

Ontbyt vir 70-plussersDie Omgeegroep vir Seniors nooi jou uit om op Donderdagoggend, 15 Mei, om half-tien, heerlik te kom saam eet en kuier in die kerksaal.

Kom geniet ’n prettige en kleurvolle

ietsie-ommie-nek-ontbyt!

Datum: 15 Mei 2014Tyd: 09:00 vir 09:30Plek: Kerksaal

Toegang: Vergeet jou beursie en sit ’n strikdas/serp/krawat/das/ietsie-ommie-nek.

LANGVERLOF DS. FANIESoos in sommige ander gemeentes het die kerkraad by ons ook die gebruik om na elke vyf jaar in die bediening aan predikante langverlof van drie maande toe te staan. Die doel van die langverlof is om aan die predikante geleentheid te gee vir persoon-like verdieping in hulle verhouding met die Here, om saam met hulle gesinne tyd deur te bring, om goed te rus en om tyd te kry om aan sake aandag te gee waarvoor daar in die gewone drukte van die bedienings-werk nie tyd is nie.Hiervolgens sal ds Fanie vanaf Vrydag 18 April vir die res van die kwartaal met langver-lof wees. Ds. Willem sal DV in 2015 na vyf jaar in die bediening langverlof ontvang.Dit is vir die kerkraad belangrik dat die momentum van die bedieninge IN, OP en OOR die Bult voortgaan en daarom gaan sover as moontlik probeer word om nie ekstra las ds Willem se skouers te laai nie. Ons is bevoorreg met soveel gawes dat dit ook nie hoef te gebeur nie.Die pastorale dienswerk aan ouer lidmate word gewoon deur die betrokke ouder-linge gedoen. Hierbenewens het die vol-gende lidmate ingewillig om in die tyd ook pastoraal betrokke te raak:• Ben de Klerk by lidmate wat in Huis Eike-laan woon• Herrie van Rooy by lidmate in Groen Wilgers en Noordbrugoord• Ferdie Kruger by van die ouer lidmate wat elders woon.Enige navrae in verband met hulp wat beno-dig word kan via Fransa by die kerkkantoor gereël word.

Benewens die mooi werk wat reeds in Ven-terskroon gedoen word bestaan daar ʼn be-hoefte aan hulp om die Evangelie daar, in samewerking met die gemeentetjie, nog verder uit te dra. In samewerking met Ca-

chet word daar beplan aan ʼn Koepel-uitreik wat gaan inhou dat van ons lidmate fisies daar gaan help met uitdra van die Evange-lie. Indien jy belangstel kan jy met Ben of Marie de Klerk (082-442-0018) skakel.

Koepel-uitreik

Page 5: Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens · 4/20/2014  · Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel ... Amen Sb 13-2

5

Besoek aan Nederland

Vanuit my betrokkenheid op die GKSA se deputate Ekumenisiteit Buitelands het, het die voorreg gehad om gedurende die week van 24- 31 Maart ʼn besoek aan Nederland te bring. Die GKSA het eenheidsbande met drie kerkgroepe in Nederland te wete die Christelik Gereformeerde Kerke, die Nederlands Gereformeerde kerke en die Gereformeerde kerke Vrygemaakt. Dit was met die oog op die sinode van laasgenoemde dat ek besoek afgelê het. Die GKv het bande met 31 kerke vanuit die hele wêreld en dit was ʼn voorreg om die week ʼn uitgebreide program saam met deputate van vele kerke mee te maak. Tydens die sinode op die Vrydag kon ek die groete van ons kerke oordra. My indruk is dat die GKv groot erns maak met die tyd en omstandighede waarin hulle vandag moet kerkwees. Daar is tans slegs maar 15 % erkende Christene in Nederland (mense wat aangedui het dat hulle een keer per maand ʼn kerk besoek). Hulle besef nou dat hulle eintlik van voor af sendingwerk in hulle eie land moet doen omdat daar al twee geslagte mense lewe wat niks van die Bybel af weet nie. Praktiese vrae rondom hulle kerklike prak-tyke, die vrou in die dienste en homosek-sualiteit word aan die kerke gevra en hulle gee ernstig daaraan aandag.Ek kon in ʼn gemeente naby Amsterdam (Tituskapel gemeente) in erediens voor-gaan. Vir baie van die Nederlanders is dit ʼn ervaring om iemand in Afrikaans te hoor preek. Verder kon ek ook ʼn besoek aflê aan ds Fritz en Jansie Kruger wat predikant in Zaanswyk is. Dit was ʼn ervaring en voorreg om die een-heidsbande tussen gelowiges wêreldwyd te kon beleef.

Ds Fanie

Verjaarsdae

80

Maandag, 21 April Belinda Coetzee 082-768-3806Marina Grobler 083-233-7756Sakkie Kotze 082-955-8270Malan le Roux 071-609-5167

Dinsdag, 22 AprilJan de Beer 082-447-4822Liza Labuschagne 083-256-9799DJ le Grange 082-391-8369

Woensdag, 23 AprilSunette Delicado 083-379-1206Anna Fick 073-682-3751Hannes van der Walt 073-572-1487Jean Verster 082-923-6399

Donderdag, 24 AprilChristiaan Reinecke 072-915-4154Heinrich Venter 083-468-2075

Vrydag, 25 AprilHennie Coetzee 018-297-1297

Saterdag, 26 AprilJan du Plessis 073-166-8166Jaco Steyn 072-130-8416Sanet van der Merwe 018-297-3602

85

5

MeelewingOns dink aan Eddie Vorster (082-924-9729) wat ʼn draai in die hospitaal gemaak het vir ondersoeke.Pieter van die Westhuizen (072-217-9281) het ook verlede week behandeling in die hospitaal ontvang.

Ouderlinge en Diaken aan diensOuderlinge: Johan van DijkFaan van Wyk

Diaken: Elza Hattingh

Page 6: Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens · 4/20/2014  · Jaargang 3 #14 20 April 2014 09:30 Oggenddiens Ds Willem Steyn Tema: Jesus, ons en die dood se angel ... Amen Sb 13-2

6

http://www.facebook.com../gkpotchbult../gkpotchbultG5../VenterskroonBediening../GKBultProjekte../BultInternationalChurch

Skribas: Ig Vorster: 082-788-5902 Jaap Verhoef: 018-294-6502Orrelistes: Jetty van Rensburg: 083-439-7379 Annatjie Verhoef: 072-391-2552Kosters (Molenstraat): Piet van Maarleveld: 084-776-6113 Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: 082-965-7525Kassier: Paul Delicado: 082-574-2204Internasionale diens: Ray Everson: 018-290-6782Diakonie: Elsa Els: 082-460-0939Katkisasie: Braam Pieterse: 082-923-4881Kleuterbediening: Marida Coetzee: 084-678-3863Dataprojeksie: Adelle Lotter: 083-286-3811Tolkdienste: Kerkkantoor: 018-297-4843

Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00 - 13:00) vir:

Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.

Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: [email protected]: www.gkpotchbult.co.za

Kontakons

Ds Fanie Coetzee: [email protected] Willem Steyn: [email protected]

Sopkombuis: Elsa Els: 082-460-0939Susters: Judie Coetzee: 082-619-4620Onthaalkomitee: Retha van Wyk: 083-967-1511G5 Bediening: Ds Willem Steyn: 082-854-3587Musiekbediening: Hanlie Steyn: 083 654 8652 Bedieningskommissie: Jan Geertsema: 083-271-6570Finansiële kommissie: Carools Reinecke: 082-568-5652Eiendomskommissie: Johan van Dijk: 076-383-9150Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: 084-520-1086Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: 018-297-4843Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: 083-302-5282Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: 082-965-7525

Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die BultABSA Tomstraattak 670-264-661 (Tjekrekening)

Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

Bankbesonderhede

• ADVERTENSIES •

Gratis HaarsnyTHASA (The Hair Academy of South Africa) is opsoek na kliënte wat bereid is om te sit vir snye (mans & dames) wat as demonstrasies vir studente gebruik kan word. Dis gratis en ‘n lektor sny die hare. Enige tyd tussen 10:00 en 13:00. Hulle is op die perseel van die Hoër Tegniese skool in MC Roode Rylaan. Kon-tak hulle by 018-290-5219 / 071-241-2542 / [email protected]

GKafee vra hulpGKafee 2014 het tot ’n einde gekom met groot vrug.Ons het egter ’n besondere uitdaging hierdie jaar: die bakkie wat ons geleen het, het onklaar geraak en sal dus ook nie die sleepwa met die tent en toerusting terug kan sleep nie.Omdat die sleepwa en tent gehuur en ge-leen is, moet ons dit spoedig in of naby Potchefstroom kry.Is daar enige iemand wat kan help, al is dit net vir ’n gedeelte van die pad? Iemand met ’n trok of bakkie wat in die omgewing van Oudtshoorn is en dan in die rigting van Potch beweeg.Indien jy kan help, kontak asb. vir Hen-ning Venter by 0832926131, of [email protected].