9
JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOL NUUSBRIEF: 13 25 Apr – 9 Mei 2014 OUERS: OUERGEDRAGSKODE: Ouers moet asseblief kennis neem van ons skool se Gedragskode vir ouers by sportbyeenkomste. Dit word by die nuusbrief ingesluit vir u kennisname. EKSTRA AKADEMIESE WERK: Ouers moet asseblief toesien dat leerders die ekstra huiswerk wat onderwysers verskaf het, gedurende die vakansiedae doen. Dit moet ingehandig word op Maandag, 5 Mei. ELEKTRONIESE INBETALINGS: Ouers moet asseblief kennis neem dat ons skool, koshuis en klerewinkel drie aparte bankrekeninge het. Ons sal dit baie waardeer indien u gelde in die korrekte rekeninge inbetaal aangesien dit ons finansies baie sal vergemaklik. Dankie by voorbaat. Jacobsdal Primêre Skool Bank: Eerste Nasionale Bank Takkode: 230303 Rekening nommer: 52561347174 Tipe rekening: Tjekrekening Verwysing: U kind se naam + bv. Lapeza Kareehof Koshuis Bank: Eerste Nasionale Bank Takkode: 230303 Rekening nommer: 52560006664 Tipe rekening: Tjekrekening Verwysing: U kind se naam en van Opwaarts Uitrusters Bank: Eerste Nasionale Bank Takkode: 230303 Rekening nommer: 52562377758 Tipe rekening: Tjekrekening Verwysing: U kind se naam en van LEIERSKAMP: 7 Mei is ‘n openbare vakansiedag maar die skool- en koshuisleiers het ‘n verpligte werkswinkel op daardie dag. Leiers kan met die koshuismoeder reël as hulle in die koshuis wil slaap die Dinsdag en/of Woensdag. SPORTTERREINHEK: Ouers wat in besit is van ‘n sleutel van die sportterrein se groot hek moet asseblief weer die hek sluit as hulle die terrein verlaat. Moet asselbief nie aanneem iemand anders gaan dit sluit nie. Indien die hek oopgelaat word skep dit vir ons ongelooflik baie probleme. Baie dankie by voorbaat. MEDIKASIE: Ouers moet assebief net weer kennis neem dat leerders wat siek skool toe kom of by die skool siek word nie medikasie gaan ontvang as u nie die toestemmingsbriefie ingehandig het nie. Ons gaan u skakel om u kind te kom haal. BUITEMUURS: Alle buitemuurs op Maandag, 5 Mei verval en slegs rugby- en netbaloefening sal op daardie dag plaasvind ter voorbereiding vir ons wedstryde teen Eureka. Oefeninge vind op spanne se normale oefentye plaas (soos op buitemuurse rooster).

JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag

JACOBSDAL PRIMÊRE SKOOLNUUSBRIEF: 13 25 Apr – 9 Mei 2014OUERS:OUERGEDRAGSKODE:Ouers moet asseblief kennis neem van ons skool se Gedragskodevir ouers by sportbyeenkomste. Dit word by die nuusbrief ingesluit vir u kennisname.

EKSTRA AKADEMIESE WERK:Ouers moet asseblief toesien dat leerders die ekstra huiswerk wat onderwysers verskaf het, gedurende die vakansiedae doen. Dit moet ingehandig word op Maandag, 5 Mei.

ELEKTRONIESE INBETALINGS:Ouers moet asseblief kennis neem dat ons skool, koshuis en klerewinkel drie aparte bankrekeninge het. Ons sal dit baie waardeer indien u gelde in die korrekte rekeninge inbetaal aangesien dit ons finansies baie sal vergemaklik. Dankie by voorbaat.

Jacobsdal Primêre SkoolBank: Eerste Nasionale BankTakkode: 230303Rekening nommer: 52561347174Tipe rekening: TjekrekeningVerwysing: U kind se naam + bv.

Lapeza

Kareehof KoshuisBank: Eerste Nasionale BankTakkode: 230303Rekening nommer: 52560006664Tipe rekening: TjekrekeningVerwysing: U kind se naam en van

Opwaarts Uitrusters Bank: Eerste Nasionale BankTakkode: 230303Rekening nommer: 52562377758Tipe rekening: TjekrekeningVerwysing: U kind se naam en van

LEIERSKAMP:7 Mei is ‘n openbare vakansiedag maar die skool- en koshuisleiers het ‘n verpligte werkswinkel op daardie dag. Leiers kan met die koshuismoeder reël as hulle in die koshuis wil slaap die Dinsdag en/of Woensdag.

SPORTTERREINHEK:Ouers wat in besit is van ‘n sleutel van die sportterrein se groot hek moet asseblief weer die hek sluit as hulle die terrein verlaat. Moet asselbief nie aanneem iemand anders gaan dit sluit nie. Indien die hek oopgelaat word skep dit vir ons ongelooflik baie probleme. Baie dankie by voorbaat.

MEDIKASIE:Ouers moet assebief net weer kennis neem dat leerders wat siek skool toe kom of by die skool siek word nie medikasie gaan ontvang as u nie die toestemmingsbriefie ingehandig het nie. Ons gaan u skakel om u kind te kom haal.

BUITEMUURS:Alle buitemuurs op Maandag, 5 Mei verval en slegs rugby- en netbaloefening sal op daardie dag plaasvind ter voorbereiding vir ons wedstryde teen Eureka. Oefeninge vind op spanne se normale oefentye plaas (soos op buitemuurse rooster).

OUERONDERSTEUNERSDRAG:Ouers kan ‘n mans/dames ondersteunershemp (denim) by die skool aankoop wat by sportbyeenkomste gedra word. Hierdie klere is by Maryka beskikbaar. Pryse:Dameshempie: S/M/L: R160 XL–XXL: R170 3XL-5XL: R180Manshemp: S/M/L: R180 XL–XXL: R190 3XL-5XL: R200

KOOR:Koorouers moet asseblief kennis neem dat die Koorkamp afgestel is.Die Senior Koor se eerste optrede is by die Eureka Koorfees op 22 Mei. Ouers moet asseblief hulle kinders se koordrag gereedkry:Seuns: Netjiese swart langbroek (nie denim nie), wit langmouhemp, swart kouse en swart skoolskoene.Dogters: Swart “pencil”-rompie (tot net bokant die knie), wit langmouhemp, “blackmail”-sykouse en swart skoolskoene.Hannelie Viljoen0833105744

Page 2: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag

KLEREWINKEL:Daar is enkele leerders wie se klerebestelling nog nie betaal is nie. Kontak asseblief vir Carin Tait indien u enige navrae het. 0846739993

LEERDERDEELNAME:RUGBYPROEWE:Baie geluk aan die volgende 13 seuns wat in die drie Wildeklawer spanne opgeneem is en op 27 – 30 April aan die Wildeklawer rugbytoernooi gaan deelneem:Jan Cronjé, Andrew McLachlan, Strauss McLachlan, Japie Botha, Wico Oberholzer, Ruhan Vermeulen, Stiaan Heyman, Richard Nolan, Armand Carstens, Danie Botha, Jan-Hendrik Esterhuisen, Gustav van Zyl en Gino Booysen.‘n Program en inligtingstuk is aan die seuns gegee.

Baie geluk aan die volgende 3 seuns wat in die Kimberley Subunie rugbyspan opgeneem is en aan die Streeksproewe op 9 Mei om 12:00 by Newton gaan deelneem:Jan Cronjé, Jan Hendrik Esterhuisen en Gustav van Zyl.

NETBALPROEWE:Baie geluk aan Elisma du Plooy en Suzelle Fourie wat genooi is om aan die Suid-Vrystaat Netbalproewe op 9 Mei (semi-finaal) en 10 Mei (finaal) in Bloemfontein deel te neem. Die twee spelers het inligtingsbriewe ontvang.

RUGBY EN NETBAL TEEN NEWTON: UITSLAE: Netbal:

SPAN: TELLING:0/7 Gelykop 3 – 3 0/9B Verloor 7 – 1 0/9A Verloor 12 – 2 0/11C Verloor 19 – 0 0/11B Wen 5 – 0 0/11A Wen 16 – 8 0/13C Verloor 23 – 0 0/13A Verloor 23 – 4 0/13A Verloor 42 – 2

Rugby:SPAN: TELLING:0/7 B Verloor 30 – 0 0/7A Verloor 25 – 5 0/9A Verloor 50 – 0 0/11B Verloor 15 – 0 0/11A Verloor 30 – 0 0/13A Verloor 24 – 0

Baie dankie aan al ons ouers wat hulle kinders kom ondersteun het en baie dankie aan die Ouervereniging wat heerlike verversings verskaf het.

RUGBY EN NETBAL TEEN EUREKA: ‘n Program vir die rugby- en netbalwedstryde teen Eureka op Dinsdag, 6 Mei word by die nuusbrief ingesluit. Ouers kan op die program sien watter spanne almal betrokke is. Wedstryde vind op ons bane plaas en begin om 14:30. Alle leerders trek op daardie dag sportklere aan asook op Woensdag, 7 Mei. Die akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag op albei dae moet aantrek.)

Die Ouervereniging vra asseblief hulp met die voorbereiding en verkoop van verversings op hierdie dag. SMS asseblief vir Charmaine by:072 067 7995 as u hulle kan help.

RUGBY EN NETBAL TEEN PESCODIA:Voorlopige spanne wat op 14 Mei teen Pescodia (in Kimberley) gaan deelneem is: 0/13A Netbal en 0/13A, 0/11A en 0/9A rugbyspanne.

ALGEMEEN:KOEKIEVERKOPING:Leerders kan ‘n geldjie bring om die graad 3-klas te ondersteun met hulle koekieverkoping op Maandag, 5 Mei.

Geniet die rustyd saam met u kind/ers.

…………………. PW Tait SKOOLHOOF

GEBEDSLYS:Ons is dankbaar dat Felicity

Vorster by die huis is.Veilige reis vir almal

Page 3: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag

GELUKWENSING:Baie geluk aan ons ouers wat die Two Oceans se 21 km wedloop

voltooi het. Lizette en Gerhard Krause, Marguerite en Wiehan van der Merwe en Schalk Bruwer. Ons is trots op julle!

GEDRAGSKODE VIR OUERS BY SPORTGELEENTHEDE:

1. U kind neem deel aan sport vir sy/haar eie genot en omdat dit vir hom/haar lekker is.

2. Moet nooit ‘n onwillige kind dwing om aan sport deel te neem nie.3. Moet nooit jou kind verneder deur op hom/haar te skree as hy/sy ‘n

fout begaan het in ‘n wedstryd of as die span verloor het nie.4. Wees in alle opsigte ‘n goeie voorbeeld vir u kind. ‘n Kind leer altyd

die beste deur middel van ‘n voorbeeld.5. Moedig u kind aan om die spel volgens die reëls te speel.6. Verander ‘n neerlaag in ‘n oorwinning deur u kind te help om sy/haar

vaardighede te ontwikkel.7. Help u kind om ‘n gesonde sportmangees te ontwikkel.

8. Gee erkenning aan goeie spel gelewer – deur u eie kind of u kind se opponente.

9. Vertel u kind dat om sy/haar beste te lewer goed genoeg is en dat deelname aan sport net so belangrik as wen is.

10. Respekteer u kind se opponente en hulle afrigters want sonder hulle sou die spel nie moontlik gewees het nie.

11. GEDRA uself voorbeeldig en waardig. Moenie vuil taal gebruik en afrigters of skeidsregters beledig of hulle eerlikheid/kundigheid in die openbaar bevraagteken nie.

12. Erken die waarde en belangrikheid van afrigters en skeidsregters – onthou hulle doen dit vrywillig en offer hulle tyd op en doen moeite vir U KIND.

13.Geweld op en van die veld/baan word te alle tye afgekeur.14.Onthou asseblief dat u kind nie ‘n klein “Springbokkie” is nie – hy/sy neem net deel aan georganiseerde sport.15.Moenie aan die afrigter voorskryf in watter posisie u kind moet speel nie. Onthou sportsoorte soos rugby en netbal is spansporte en afrigters sal die beste weet in watter posisie u kind die beste tot voordeel van die span speel.16.Moet asseblief nie van die kantlyn af, afrig nie. Vertrou die afrigter daarvoor.

Page 4: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag

“VALUE PACK” @ R100:Bevat: 11 x Sand (45g), 8 x Poskaarte

Gratis: Skinkbord en Tregter

“GIFT PACK” @ R70:Bevat: 11 x Sand (45g), 4 x Poskaarte

Gratis: Skinkbord en Tregter

“HOME KIT” @ R375:Bevat: 12 x Sand (145g), 14 x Poskaarte

3 x Boekmerke, 1 x A5 kaart12 x Skinkborde en Tregter

Ekstra poskaarte @ R10 elkEkstra boekmerke @ R7 elk

Groot A5 poskaarte @ R20 elk

OPVOEDKUNDIG:Speel-speel word fyn motorise ontwikkeling aangeleer

Marietjie Olwage: 0726233294

Page 5: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag
Page 6: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag
Page 7: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag
Page 8: JACOBSDAL PRIMêRE SKOOL · Web viewDie akademiese rooster vir die twee dae kan ongelukkig nie omgeruil word nie, as gevolg van Lapeza tennis. (Op 27 en 28 Mei gaan leerders ook sportdrag