Upload
kermit-ruiz
View
51
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Johannes 5:14-29. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Begin hier. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Kol 1:15-20. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Johannes 5:14-29Johannes 5:14-29
Ingenooi deur GodIngenooi deur God
Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Begin Begin
hierhier
Ingaan in God se tydIngaan in God se tyd
Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.
Kol 1:15-20Kol 1:15-20
Luister na God se WoordLuister na God se Woord
Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
““Dit verseker Ek julle:Dit verseker Ek julle:
Wie luister na wat Ek sê, Wie luister na wat Ek sê, en in Hom glo wat My en in Hom glo wat My gestuur het, het die ewige gestuur het, het die ewige lewe. Hy word nie lewe. Hy word nie veroordeel nie, maar het veroordeel nie, maar het reeds uit die dood na die reeds uit die dood na die lewe oorgegaan.” lewe oorgegaan.”
Luister na mekaarLuister na mekaar
God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons.
Woorde wek, Woorde wek,
maar voorbeelde trekmaar voorbeelde trek
Luister na ander en die tyeLuister na ander en die tye
Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor
Bono – U2Bono – U2
“Life is not measured by the number of breaths we take, but by the places and moments that take our breath away.
Anoniem.
Luister weer na God se WoordLuister weer na God se Woord
Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Babe Ruth (beroemde bofbalspeler)
Fokus op wat God nou doenFokus op wat God nou doen
Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons leweAntwoord met ons lewe
Ons besluit op ‘n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het.
LUISTER DOELGERIGLUISTER DOELGERIG diensbaar – Malan Nel
LUISTER DOELGERIGLUISTER DOELGERIG diensbaar – Malan Nel
1ste Produk vir 1ste Produk vir Seisoen van Luister Seisoen van Luister
– – Dubbel DVDDubbel DVD
1ste Produk vir 1ste Produk vir Seisoen van Luister Seisoen van Luister
– – Dubbel DVDDubbel DVD
R169.95Nou beskikbaar. Bestel vandag:Nou beskikbaar. Bestel vandag:
0860 26 33 420860 26 33 420860 BMEDIA0860 BMEDIA