1
Chiefs vs Stormers In Hamilton word die manne van die Kaap opgedons deur die manne van Waikato wat die opwindende game 36-20 wen. Hierdie Chiefs span wys dat hulle nie maklik van hul 2013 Kampioenskap titel gaan afstand doen nie. Vir Jean de Villiers kan ‘n mens net jammer voel, om in jou 100ste game so opgedons te word was definitief nie lekker nie. Dit wil ook lyk of hierdie begaafde speler ook nie in sy roemryke loopbaan, die eer gaan dra om die Super Beker te lig nie ou grote… soos onder andere John Smit… Baie Kaapse ondersteuners eis dat Coetzee ‘n faksie moet kry, want wragtig, iets groot is fout in die Stormerkamp. Die onoorwonne Chiefs speel volgende teen die Force terwyl die Stormers die Brumbies in Canberra gaan pak. Rebels vs Crusaders In ‘n saai wedstryd slaag die Saders daarin om die Rebelle 25-19 te klop. Die Crusaders speel tans nie goeie ruggas nie, en kan dalk vir die eerste keer nie die uitspeel rondes behaal nie ou grote. Die standaard waaraan ons gewoond is, is net nie daar nie. Die Rebelle sal ook seker nie vir die volgende twintig jaar die beker wen nie, maar het regtig hard baklei teen die Kiwi’s. Die Crusaders het ‘n loslootjie terwyl die Rebels die Waratahs in Sydney die stryd aansê. Hurricanes vs Cheetahs ‘n Orkaan tref die Blikore en dink hulle is in ‘n Vrystaatse donderstorm wat hulle huistoe laat verlang ou grote. Die Canes verwoes die Cheetahs en wen 60-27, terwyl die rustyd telling 29-20 in die guns van die tuisspan was. Dis dalk tyd dat Naka ook ‘n ou faksie kry ou grote... want wragtiewaar, hy het net altyd ‘n nuwe verskoning! Die Cheetahs pak die Blues in Auckland en dit kan ook ‘n lang dag op kantoor raak as hulle nie drasties hulle sokkies optrek nie. Die Hurricanes pak die Highlanders in Dunedin. Highlanders vs Force Die Force wen 31-29 in Dunedin en hierdie uitslag is dalk een van die grootste verrassings tot dusver in vanjaar se kompetisie ou grote. Die Force het nooit gaan lê nie en behaal die wen punte in die doodsnikke van die wedstryd. Die Force sal getoets word in hulle volgende game teen die Chiefs. Die Higlanders pak die Hurricanes in Dunedin. Brumbies vs Waratahs Die Brumbies sorg ook vir ‘n redelike verrassing om die Tahs op hulle tuisveld met 28-23 in Canberra te klop. Dit was ‘n harde game waar geen genade gevra of gegee is nie. Somtyds ook maar die tipiese vervelige Aussie rugby ou grote. Die Brumbies pak volgende die sukkelende Stormers terwyl die Tahs die Rebels pak. Lions vs Blues Op Ellispark tem die Leeus die hoogaangeskrewe Blues span 39-36. Dit was een van die beste games in vanjaar se Superreeks, met beide spanne wat nie geskroom het om die bal lug te gee nie. Akker se besluit om Marnitz Boshoff weer die no 10 trui te laat dra, het soos ‘n bom gewerk. Hierdie mannetjie was weereens kookwater en teken 24 punte vir sy span aan. Boshoff is ongetwyfeld een van die beter losskakels in die kompetisie. Dodelik met die voet… Hierdie Leeuspan het groot karakter gewys en gaan beslis nie meer geboelie word nie. Vir die twee “sirs”, die twee coaches, John Kirwin en Graham Henry was die uitstappie na ‘n reënerige SA seker nie so vars nie ou grote. Die Blues speel volgende tuis teen die Cheetahs in Auckland terwyl die Leeus die Reds pers gaan duik op Ellispark. Sharks vs Reds Om met 35-2 0m te wen teen ‘n kwaliteit span en nie te gelukkig daaroor te voel nie is dalk windgat, maar kom ons wees eerlik ou grote... Die Haaie het nog nie hulle beste spelpeil behaal nie. Hulle het weliswaar vier gespeel en vier gewen, ‘n goeie begin vir 2014… Pat Lambie het meesterlik in die no 10 gespeel terwyl Frans Steyn besig is om sy beste vorm te bereik. Die gevaarlike Aussie skakelpaar, Genia en Cooper, is fyn dopgehou, en hier moet die naam van Marcel Coetzee, wat ook as speler van die wedstryd aangewys is, nie gemis word nie. Hierdie jong flank speel tans skitterende ruggas en kombineer ongelooflik goed saam Willem Alberts en Ryan Kankowski. Die se volgende game is op Fort Loftus teen die Bulle en dit beloof om ‘n riller te wees. Daar is nie liefde tussen hierdie twee swaar gewigte nie, en dit gaan ‘n gekners van tanne wees en ‘n paar horings gaan verseker waai in hierdie botsing. Graag net huldeblyk aan ‘n yster, Frank Oliver, gewese All Black Kaptein en stut, wat op 65 jaar oorlede is. Rus in Vrede. Nag ou grote... 21 March 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] p 24 Vodacom Superugby 2014 – Week 5 VS VS VS VS VS VS VS Rustenburg – Ovals enthusiasts will be able to see guest sprint cars in action on 29 March 2014, and the likes of drivers such as SA1 Quinton Saayman, ZA1 Eugene Saayman, 6 Edward Saayman, 5 Willie Zurich, 111 Johan Beukes, 14 Rudi Vorster, 18 Jacobus Smit and 87 Quentin Lehman displaying their driving skills. The gates at the Rustenburg Show Grounds will open at 12:00 and the whole family is welcome to join in the ever enjoyable outdoor fun to be had until the racing starts at 15:30. Beginners, quads, 1600s, 1660s 2 litres, hotrods, flexi’s and tintops will keep the excitement levels high and the adrenalin pumping, even if it rains. The turn-out at the last race was disappointing because people expected the race to be cancelled due to the rain. However, those who attended saw some great driving as the track was really muddy and challenging. Be sure to bring along the cooler boxes and braai, and come and support your favourite driver. Watching rugby does not have to deter you, as there is a TV in the club house. There will also be some competitions with small prizes to keep the competitive spirit flourishing. Food stalls are on hand to keep the hunger pains in check, and if you would like to book a stall to sell or display your wares, please contact Wendy Kinnear at 083 960 6148. Entry forms and information regarding the Mr and Mrs Winter competition can also be obtained from Wendy. The competition closes on 31 May, so don’t miss the opportunity to win some great prizes. Rustenburg Raceway welcomes V8 sprint cars V8 sprint cars which will be entertaining ovals racing enthusiasts at the Rustenburg Show Grounds on 29 March 2014. Rustenburg – Who would have thought when William Harley designed his first engine in 1901, that bikers all over the world, more than a century later, would still revere this most famous of all motor cycles? Note the heads turn when a Harley rolls down the road with that deep-throated roar and unique look. It is an undisputable fact that Harley owners are passionate about their brand which embodies quality, image and uniqueness. Founders William Harley, William A Davidson, Walter Davidson and Arthur Davidson established the brand in Milwaukee in the United States of America in 1903, and to this day the Harley badge, look and sound have enabled people all over the world to customize the different models to their own individual style. Owning a Harley means belonging to a community who shares a passion for a truly amazing machine synonymous with quality, freedom and pride. Here in South Africa Harley Davidson communities are also well-known for their black leather-clad members who actively work for charities and fund-raisers, and their efforts in aid of CANSA, toy runs for children’s homes, animal protection and many more contribute hugely to the wellbeing of the less fortunate every year. Why not join them? The Steelwings Rustenburg Harley Davidson community is waiting to welcome you to roll with them and experience something truly unique. Contact Rassie van der Merwe at 082 453 5858 or Kate Roux at 082 966 5157 for more information. Vice President Deon de Jong, Secretary/Treasurer Kate Roux and President Rassie van der Merwe of Steelwings Rustenburg Harley Davidson, invite motor cycle enthusiasts to roll with them. Join the Rustenburg Harley community

Join the Rustenburg Harley communityplatinumkosh.co.za/P24 of 21 March 2014 PW.pdf · nie. Somtyds ook maar die tipiese vervelige Aussie rugby ou grote. Die Brumbies pak volgende

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Join the Rustenburg Harley communityplatinumkosh.co.za/P24 of 21 March 2014 PW.pdf · nie. Somtyds ook maar die tipiese vervelige Aussie rugby ou grote. Die Brumbies pak volgende

Chiefs vs StormersIn Hamilton word die manne van die Kaap opgedons deur die manne van Waikato wat die opwindende game 36-20 wen. Hierdie Chiefs span wys dat hulle nie maklik van hul 2013 Kampioenskap titel gaan afstand doen nie. Vir Jean de Villiers kan ‘n mens net jammer voel, om in jou 100ste game so opgedons te word was definitief nie lekker nie. Dit wil ook lyk of hierdie begaafde speler ook nie in sy roemryke loopbaan, die eer gaan dra om die Super Beker te lig nie ou grote… soos onder andere John Smit… Baie Kaapse ondersteuners eis dat Coetzee ‘n faksie moet kry, want wragtig, iets groot is fout in die Stormerkamp. Die onoorwonne Chiefs speel volgende teen die Force terwyl die Stormers die Brumbies in Canberra gaan pak.

Rebels vs CrusadersIn ‘n saai wedstryd slaag die Saders daarin om die Rebelle 25-19 te klop. Die Crusaders speel tans nie goeie ruggas nie, en kan dalk vir die eerste keer nie die uitspeel rondes behaal nie ou grote. Die standaard waaraan ons gewoond is, is net nie daar nie. Die Rebelle sal ook seker nie vir die volgende twintig jaar die beker wen nie, maar het regtig hard baklei teen die Kiwi’s. Die Crusaders het ‘n loslootjie terwyl die Rebels die Waratahs in Sydney die stryd aansê.

Hurricanes vs Cheetahs‘n Orkaan tref die Blikore en dink hulle is in ‘n Vrystaatse donderstorm wat hulle huistoe laat verlang ou grote. Die Canes verwoes die Cheetahs en wen 60-27, terwyl die rustyd telling 29-20 in die guns van die tuisspan was. Dis dalk tyd dat Naka ook ‘n ou faksie kry ou grote... want wragtiewaar, hy het net altyd ‘n nuwe verskoning! Die Cheetahs pak die Blues in Auckland en dit kan ook ‘n lang dag op kantoor raak as hulle nie drasties hulle sokkies optrek nie. Die Hurricanes pak die Highlanders in Dunedin.

Highlanders vs ForceDie Force wen 31-29 in Dunedin en hierdie uitslag is dalk een van die grootste verrassings tot dusver in vanjaar se kompetisie ou grote. Die Force het nooit gaan lê nie en behaal die wen punte in die doodsnikke van die wedstryd. Die Force sal getoets word in hulle volgende game teen die Chiefs. Die Higlanders pak die Hurricanes in Dunedin.

Brumbies vs WaratahsDie Brumbies sorg ook vir ‘n redelike verrassing om die Tahs op hulle tuisveld met 28-23 in Canberra te klop. Dit was ‘n harde game waar geen genade gevra of gegee is nie. Somtyds ook maar die tipiese vervelige Aussie rugby

ou grote. Die Brumbies pak volgende die sukkelende Stormers terwyl die Tahs die Rebels pak.

Lions vs BluesOp Ellispark tem die Leeus die hoogaangeskrewe Blues span 39-36. Dit was een van die beste games in vanjaar se Superreeks, met beide spanne wat nie geskroom het om die bal lug te gee nie. Akker se besluit om Marnitz Boshoff weer die no 10 trui te laat dra, het soos ‘n bom gewerk. Hierdie mannetjie was weereens kookwater en teken 24 punte vir sy span aan. Boshoff is ongetwyfeld een van die beter losskakels in die kompetisie. Dodelik met die voet… Hierdie Leeuspan het groot karakter gewys en gaan beslis nie meer geboelie word nie. Vir die twee “sirs”, die twee coaches, John Kirwin en Graham Henry was die uitstappie na ‘n reënerige SA seker nie so vars nie ou grote. Die Blues speel volgende tuis teen die Cheetahs in Auckland terwyl die Leeus die Reds pers gaan duik op Ellispark.

Sharks vs RedsOm met 35-2

0m te wen teen ‘n kwaliteit span en nie te gelukkig daaroor te voel nie is dalk windgat, maar kom ons wees eerlik ou grote... Die Haaie het nog nie hulle beste spelpeil behaal nie. Hulle het weliswaar vier gespeel en vier gewen, ‘n goeie begin vir 2014… Pat Lambie het meesterlik in die no 10 gespeel terwyl Frans Steyn besig is om sy beste vorm te bereik. Die gevaarlike Aussie skakelpaar, Genia en Cooper, is fyn dopgehou, en hier moet die naam van Marcel Coetzee, wat ook as speler van die wedstryd aangewys is, nie gemis word nie. Hierdie jong flank speel tans skitterende ruggas en kombineer ongelooflik goed saam Willem Alberts en Ryan Kankowski. Die se volgende game is op Fort Loftus teen die Bulle en dit beloof om ‘n riller te wees. Daar is nie liefde tussen hierdie twee swaar gewigte nie, en dit gaan ‘n gekners van tanne wees en ‘n paar horings gaan verseker waai in hierdie botsing.Graag net huldeblyk aan ‘n yster, Frank Oliver, gewese All Black Kaptein en stut, wat op 65 jaar oorlede is. Rus in Vrede.

Nag ou grote...

21 March 2014, PLATINUM WEEKLY, 11 Marais Street, Tel: 014 592 9686, Fax: 011 252 6669, E-mail: [email protected] 24

Vodacom Superugby

2014 – Week 5

VS

VS

VS

VS

VS

VS

VS

Rustenburg – Ovals enthusiasts will be able to see guest sprint cars in action on 29 March 2014, and the likes of drivers such as SA1 Quinton Saayman, ZA1 Eugene Saayman, 6 Edward Saayman, 5 Willie Zurich, 111 Johan Beukes, 14 Rudi Vorster, 18 Jacobus Smit and 87 Quentin Lehman displaying their driving skills.The gates at the Rustenburg Show Grounds will open at 12:00 and the whole family is welcome to join in the ever enjoyable outdoor fun to be had until the racing starts at 15:30. Beginners, quads, 1600s, 1660s 2 litres, hotrods, flexi’s and tintops will keep the excitement levels high and the adrenalin pumping, even if it rains. The turn-out at the last race was disappointing because people expected the race to be cancelled due to the rain. However, those who attended saw some great driving as the track was really muddy and challenging.Be sure to bring along the cooler boxes and braai, and come and support your favourite driver. Watching rugby does not have to deter you, as there is a TV in the club house. There will also be some competitions with small prizes to keep the competitive spirit flourishing.Food stalls are on hand to keep the hunger pains in

check, and if you would like to book a stall to sell or display your wares, please contact Wendy Kinnear at 083 960 6148.Entry forms and information regarding the Mr and Mrs Winter competition can also be obtained from Wendy. The competition closes on 31 May, so don’t miss the opportunity to win some great prizes.

Rustenburg Raceway welcomes V8 sprint cars

V8 sprint cars which will be entertaining ovals racing enthusiasts at the Rustenburg Show Grounds on 29 March 2014.

Rustenburg – Who would have thought when William Harley designed his first engine in 1901, that bikers all over the world, more than a century later, would still revere this most famous of all motor cycles?Note the heads turn when a Harley rolls down the road with that deep-throated roar and unique look. It is an undisputable fact that Harley owners are passionate about their brand which embodies quality, image and uniqueness. Founders William Harley, William A Davidson, Walter Davidson and Arthur Davidson established the brand in Milwaukee in the United States of America in 1903, and to this day the Harley badge, look and sound have enabled people all over the world to customize the different models to their own individual style. Owning a Harley means belonging to a community who shares a passion for a truly amazing machine synonymous with quality, freedom and pride.Here in South Africa Harley Davidson communities are also well-known for their black leather-clad members who actively work for charities and fund-raisers, and their efforts in aid of CANSA, toy runs for children’s homes, animal protection and many more contribute hugely to the wellbeing of the less fortunate every year.Why not join them? The Steelwings Rustenburg Harley Davidson community is waiting to welcome you to roll with them and experience something truly unique. Contact Rassie van der Merwe at 082 453 5858 or Kate Roux at 082 966 5157 for more information.

Vice President Deon de Jong, Secretary/Treasurer Kate Roux and President Rassie van der Merwe of Steelwings Rustenburg Harley Davidson, invite motor cycle enthusiasts to roll with them.

Join the Rustenburg Harley community