10
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 9 Desember 2018 2018 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected] WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Carel Teks:: Johannes 13 Tema: Om weer heerlikheid te ervaar. Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds (Indien jy ʼn donasie wil maak aan die Volksblad-Kersfonds, gebruik asb ʼn skoon koevert waarop jy net voorop “Volksblad-Kersfonds” kan skryf). Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk asook Junior- en Seniorjeug- Omgeegroepe nie. 09:00 Carel Teks:: Johannes 13 Tema: Om weer heerlikheid te ervaar. Volgende Sondag 09:00 Carel 18:00 Carel Adventstema: Om anders te sien en te kyk.

Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

  • Upload
    others

  • View
    5

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar

– 9

Des

emb

er 2

01

8

20

18

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected]

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Carel

Teks:: Johannes 13

Tema: Om weer heerlikheid te ervaar.

Deurkollekte: Volksblad-Kersfonds

(Indien jy ʼn donasie wil maak aan die Volksblad-Kersfonds, gebruik asb ʼn skoon koevert waarop jy net voorop “Volksblad-Kersfonds” kan skryf).

Geen Baba-, Peuter- en Kinderkerk asook Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe nie.

09:00 Carel

Teks:: Johannes 13

Tema: Om weer heerlikheid te ervaar.

Volgende Sondag

09:00 Carel

18:00 Carel

Adventstema: Om anders te sien en te kyk.

Page 2: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat in die volgende week verjaar.

9 Des Flip Maree 10 Des Graham Gardner J-Naude J v Rensburg 0828230250 Martie Coertz 0726094843 11 Des Amore Venter 0828250346 Douwlina Strydom 0837090711 Marius Louw 0726343512 Trizelle Pretorius 0833824205 12 Des Adolph Jonker 0827739490 Evelyn J v Rensburg 0515229965 Livia Coetzee Meliske vd Berg 0760751757 Nelie Jacobs 0796331059 Obus Pienaar 13 Des Naudeen J v Rensburg 0828230250 Thea Ramsden 0823052293 14 Des Carel de Bruyn 0609282683 Marieka Gryzenhout 0845859078 15 Des Lumari Peens Ursula vd Berg 0828737442

WELKOM AAN

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by

die Inligtingstoonbank.

Hannes en Rolyn du Plessis word op 13 Januarie 2019

bevestig as die nuwe leraarspaar by die gemeente.

Hou die spasie dop vir verdere

inligting.

vir elkeen wat deelgeneem het aan die

2018 . Weereens was dit ‘n

reuse sukses.

Die bedrag wat geskenk word aan Carpe Diem-Jeugsorgsentrum sal eersdaags bekend gemaak word.

Vir meer inligting of om nog 'n donasie te maak, kontak Lizelle de Reuck (0829741550) gerus.

LIEF EN LEED

Kom ons bid vir ons siek mense in

die gemeente – vir dié op die lys

asook vir die wat nie hier gelys is

nie. Ons vra voorbidding vir hulle

en hulle gesinne.

Stern Visagie is hierdie week gediagnoseer met kanker.

Page 3: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Vanuit die kantoor: Die kantoor sluit op 21 Desember en maak weer die 2 Januarie oop.

Esmé is aan diens vanaf 21 tot 27 Desember en Johannie vanaf 28 tot 2 Januarie.

Die pastorale kantoor sluit 14 Desember 2018

Die Kandelaar verskyn volgende week die laaste keer vir die jaar.

Rooikerk-Eredienste gedurende Desember

Sondag 16 Desember: 09:00 en 18:00.

Sondag 23 Desember: Slegs 09:00.

Geen aanddiens!

Kersdag 25 Desember: 08:00.

Sondag 30 Desember: Slegs 09:00. Geen aanddiens!

Oujaarsdiens 31Desember: 18:00 en 23:15.

Page 4: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2018 - 30 NOVEMBER 2018 (Striata ingesluit)

Werklik tot op datum

Begroot tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE 2,128,024.00 2,107,373.00 -20,651.00

Min: UITGAWES 2,081,978.00 2,106,712.00 24,734.00

* Bedryfsuitgawes 661,500.00 597,899.00 -63,601.00

* Gemeentevisie/ Sending-en Uitreik aksies 294,818.00 401,313.00 106,495.00

* Salarisse en Lone 1,125,660.00 1,107,500.00 -18,160.00

(-Tekort) / Surplus 46,046.00 661.00

se spesiale koevertinsameling gaan vir die

Diensgroep vir Finansies

Tiendemaanddankoffers kan gegee word tot en met die einde van die jaar. Ons doen ʼn beroep op lidmate om hieroor ernstig te bid.

Page 5: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Kontak Cobus 083 632 2422 vir enige navrae.

Page 6: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Op soek na ʼn Kersgeskenk? Die Rooikerk-CD is nog beskikbaar teen R100 na die diens en in die Kerkkantoor.

Onthou ons karwag, Johan Lange.

Jy kan ʼn bydrae vir hom

in die houtkassie by die deure gooi.

Gaan bid hieroor en indien jy wil deel vorm van dié diensgroep, kontak Rolyn 078 501 3489

Page 7: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Om nasies weer op hulle voete te kry, moet ons eers neersak op ons knieë.” Billy Graham

Hilda 083 732 1025

Die STRANDDIENSspan wat na Stilbaai gaan 15-28 Desember 2018

benodig nog die volgende:

Koffie (ons kort nog so 1 blik); Ontbytpappe (ons kort nog so 2 bokse, ons het reeds baie All Bran.)

Melk (ons kort nog ʼn paar bokse van 6L) 24 Skaaptjops & 3 kg Skaapnek

24 Hamburger patties; 24 Varktjops 3 kg kaas

Aanmaakkoeldrankstroop of enige ander koeldrank

Skenkings kan by die kerkkantoor afgegee word.

BAIE DANKIE VIR DIE SKENKINGS WAT ONS REEDS

ONTVANG HET!!

Ons waardeer dit sooooo baie!

Vir meer inligting kontak vir Thania - 0810623438

Page 8: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

“Die Here het sy oë oral op die aarde sodat Hy dié kan help wat met hulle hele hart op Hom vertrou.”

Met die groei van Islamitiese ekstremisme in die land, word baie Christene gedwing om hul geloof in die geheim uit te leef. Die land word deur Moslemoortuigings gedomineer. Om ʼn Christen te word, beteken meer as net sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status en hulle burgerskap. Volgens die land se wette mag ʼn bekeerling van Islam met die dood gestraf word indien die persoon nie binne drie dae hul nuwe geloof herroep nie.

Die Katolieke Kerk is die enigste “wettige” vorm van Christenskap in die land, maar word streng dopgehou en beperk. Die Kerk word geforseer om onsigbaar te wees en in die skaduwees van die samelewing te bly.

Mauritanië is een van die armste lande in die wêreld. Toegang tot gemeenskapshulpbronne is noodsaaklik vir families om kop bo water te hou. In landelike areas het Christene nie toegang tot dinge wat in hul basiese behoeftes kan voldoen nie. Hulle gemeenskappe bied geen hulp nie en die families is afgesny van die samelewing. Christenkinders word geteister by die skool – teen gediskrimineer oor hulle geloof. Die onderrigsisteem is baie Islamities, wat dit moeilik en verwarrend maak om as gelowiges te groei. Dit is op hierdie stadium basies onmoontlik om ʼn Christen te wees en deel van die samelewing te wees.

Geopende Deure ondersteun die Kerk in Noord-Afrika deur dissipelskap, literatuurverspreiding, sosio-ekonomiese ontwikkeling, voorspraak, en gebedsondersteuning vir gelowiges in moeilike situasies.

https://www.opendoors.org.za/afr/christelike-vervolging/wereldwaarnemingslys

47 Mauritanië

Page 9: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

`

Verjaarsdagvreugde toegewens vir Betsie Geeringh van Huis 176 op Maandag, 10 Desember

Adri Crous van Huis 175 op Dinsdag, 11 Desember

Ada Bekker van Aluvera 4 op Vrydag, 14 Desember

Ons doen voorbidding vir Elmarie van der Merwe, Tertius Snyman, Grace Serfontein, Marieta van Niekerk, Anna Rossouw, Ans Pretorius, Babs en Kobus Steyn, Apie & Ria Pretorius, Babs Simes, Rina Burnett en Rita & Piet de Swart.

Maritha Els van die Versorgingseenheid is Donderdagoggend oorlede. Sy was lank ernstig siek. Die begrafnis is Saterdagoggend gehou. Ons dra die familielede op aan die Ewige Vader.

Bid ook asseblief vir ander siekes van wie u weet en vir die inwoners van die Versorgingseenheid.

Sondag 9 Desember 2018 Ons prediker vanoggend (in die plek van Frans wat met verlof is) is prop. HJ Prinsloo wat pas sy teologiese studies aan die UV afgehandel het.

Die Skriflesing is uit Fil 4:4, 1 Joh 4:9 en vers 13 tot 16.

Volgende Sondag is Frans se tema CHRISTUSFEES

Page 10: Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: …rooikerk.co.za/wp-content/uploads/2018/12/Kandelaar-9-Desember-2018.pdfnet sosiale verwerping – gelowiges verloor hulle status

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

KOM ONS MAAK ADVENT SPESIAAL

Advent is nie net ʼn voorbereidingstyd op Christus se eerste koms nie, maar ook op die tweede. In die Adventstyd leef daar iets van die spanning dat Christus reeds gekom het, maar ook dat Hy weer sal kom. Advent is die tyd waartydens ons onsself opnuut inleef in die wonder van die menswording van Christus. Ons berei ons op-nuut voor om die Verlosser in ons lewens te verwelkom. Ons leef ook in die verwagting dat die Verlosser weer gaan kom en daarom is ons gebed: Maranata (kom tog gou, Here!). Ons viering hiervan staan dus nie in die teken van boetedoening nie, maar van vreug-de en afwagting. Ons vier fees in ʼn gees van voorbereiding en geduld. Dit maak van Kersfees self ʼn ryker ervaring.

Advent is dus ʼn tyd van herinnering en verwagting.

Temas:

16 Desember: Vrede

23 Desember: Liefde

25 Desember: Christusfees!

GESAMENTLIKE BYBELSTUDIE het eers gestaak tot volgende jaar. INDIVIDUELE BYBELSTUDIE gaan asseblief voort soos gewoonweg. Terwyl jy die Bybel lees, kan jy die hele tyd vir jouself sê: “Dit is God wat met my praat. Wat hier staan, gaan oor

my.” (Kierkegaard – 1813-1855)