8
Kenridge Primary does not necessarily endorse the products/services advertised in this bulletin. Kenridge Primary does not check the adverts for errors. Laerskool Kenridge endosseer nie noodwendig die produkte/dienste wat in hierdie bulletin geadverteer word nie. Laerskool Kenridge sien nie die advertensies na vir foute nie. All adverts MUST be e- mailed to pam.harrison@kenridge. org.za for pricing. PLEASE CHANGE THE SIZE OF YOUR ADVERT BEFORE E-MAILING IT TO US (EG.

Kenridge Primary School – Get Set Grow · Web viewMusiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kenridge Primary School – Get Set Grow · Web viewMusiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone

Kenridge Primary does not necessarily endorse the products/services advertised in this bulletin. Kenridge Primary does not check the adverts for errors.

Laerskool Kenridge endosseer nie noodwendig die produkte/dienste wat in hierdie bulletin geadverteer word nie. Laerskool Kenridge sien nie die advertensies na vir foute nie.

All adverts MUST be e-mailed to [email protected] for pricing. Closes on a Tuesday at 12:00

PLEASE CHANGE THE SIZE OF YOUR ADVERT BEFORE E-MAILING IT TO US (EG. FROM 280KB TO 50KB).

Page 2: Kenridge Primary School – Get Set Grow · Web viewMusiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone

Holiday Clinic: 13, 15 – 19 December

We offer learn to swim swimming lessons

or freestyle / backstroke lessons at the school.

For more info email: [email protected]

Location & Studio Shoots

[email protected]

Cell: 083 871 7721

Triathlon CoachingContact : Former Champion Hendrik de Villiers for a

FREE TRI CLINIC –Sat 18 Oct, 7h00

0795024010/[email protected]

Page 3: Kenridge Primary School – Get Set Grow · Web viewMusiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone
Page 4: Kenridge Primary School – Get Set Grow · Web viewMusiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone
Page 5: Kenridge Primary School – Get Set Grow · Web viewMusiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone
Page 6: Kenridge Primary School – Get Set Grow · Web viewMusiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone

Children helping Children - A Christmas Symphony.

Ten einde 'n kersmaal en presente onder die boom te verseker, vir die 144 kinders wat in die Durbanville kinderhuis woon, word 'n gala Konsert ten bate van die Durbanville Kinderhuis aangebied. 

Die konsert word op 9 November by die Durbanville Hoërskool se Auditorium aangebied en begin om 18h00.

Wat hierdie konsert so besonders maak, is dat dit regtig 'n geval is van kinders wat kinders help. Die Kaapse Filharmoniese Jeugorkes bestaande uit jong musici tussen die ouderdomme van 14 en 24 tree o.l.v. dirigent, Brandon Philips saam met die geliefde sopraan en beskermvrou van die kinderhuis, Zanne Stapelberg op. Saam met hulle tree op bekende bariton, Niel Rademan, uitvoerende hoof van die Suidoosterfees.  Ook op die verhoog is die Durbanville Hoërskoolkoor en die immergewilde aktrise en komediant, Margit Meyer-Roodenbeck as seremoniemeester.

Die hoogtepunt van die konsert is 'n optrede deur Jade Peterson, 'n jong man wat in die Kinderhuis grootgeword en verlede jaar matriek geskryf het.  Te danke aan die orkes se uitreik- en opvoedkundige bestuurder, Laurika Steenkamp, het hy pas sy internskap by die Jeugorkes voltooi en kan hy sy droom om sy passie, sang, sy beroep te maak, nou begin nastreef. Sy storie is werklik roerend en sy stem sal selfs die mees siniese luisteraar nie onaangeraak laat nie. 

Musiek wat gehoor sal word in die program is Leonard Cohen se Hallelujah, Panis Angelicus, Oh Holy Night, You'll never Walk Alone en 'n geestelike keurspel met hoogtepunte uit o.a. Karl Jenkins se Adiemus en Andrew Lloyd Weber se Vaults of Heaven. 

Hierdie konsert is 'n ware musikale KersFEES vir die hele familie; ’n kans vir die gemeenskap van Durbanville en omliggende areas om saam te staan en regtig 'n verskil te maak in die lewens van die kinders in hulle Kinderhuis.  

Toegang R 100 (volwassenes) R60 (pensionaris/kinders).

Bespreek asb.by 021 975 6822 of epos Sunette by [email protected]