21
DNA - kode van die lewe Kernbegrip Inhoud Werkopdragte Struktuur en funksie van die kern Bou van selkern Membraan met porieë Nukleoplasma Chromatiennetwerk + chromosome DNA : Struktuur , koppeling en replikasie DNA en RNA is nukleïnsure wat uit nukleotiede bestaan Ligging van DNA Geskiedenis van die ontdekking van DNA-molekule Koppeling van nukleotiede om dubbelheliks te vorm Komponente van die DNA-molekule: Stikstofbasisse + Waterstofbinding Suiker Fosfaat Funksies van DNA: Dra erflike eienskappe Beheer die struktuur + funksies van die sel DNA-replisering: Wanneer + waar vind dit plaas ? Proses van replisering Betekenis van DNA replisering DNA-vingerafdrukke: DNA-profiel Gebruike van DNA-vingerafdrukke Koste , etiek en gevolge van interpretasiefoute rakende DNA-vingerafdrukke + forensiese ondersoeke Praktiese aktiwiteit: DNA – ekstraksie Model + diagram: Bou van leeragtige DNA-molekule

Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

DNA - kode van die leweKernbegrip Inhoud Werkopdragte

Struktuur en funksie van die kern Bou van selkern• Membraan met porieë• Nukleoplasma• Chromatiennetwerk + chromosome

DNA : Struktuur , koppeling en replikasie DNA en RNA is nukleïnsure wat uit nukleotiede bestaanLigging van DNAGeskiedenis van die ontdekking van DNA-molekuleKoppeling van nukleotiede om dubbelheliks te vorm

Komponente van die DNA-molekule:• Stikstofbasisse + Waterstofbinding• Suiker• Fosfaat

Funksies van DNA:• Dra erflike eienskappe• Beheer die struktuur + funksies van die sel

DNA-replisering:• Wanneer + waar vind dit plaas ?• Proses van replisering• Betekenis van DNA replisering

DNA-vingerafdrukke:• DNA-profiel• Gebruike van DNA-vingerafdrukke• Koste , etiek en gevolge van interpretasiefoute

rakende DNA-vingerafdrukke + forensiese ondersoeke

Praktiese aktiwiteit:DNA – ekstraksie

Model + diagram:Bou van leeragtige DNA-molekule

Page 2: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

RNA-struktuur Ligging + bou van RNAVerskillende soorte RNAFunksies van RNAOoreenkomste + verskille tussen DNA + RNA

Model + diagram:Bou van RNa-molekule

Proteïensintese Bou van proteïeneRol van DNA + RNA in prote ï ensintese:

• Transkripsie• Translasie

Skematiese voorstelling van DNA-replikasie + proteïensintese

Geen mutasies Definisie van mutasiesEffek van mutasies op proteïensintese

DNA-volgorde en verwantskappe tussen organismes

Gr 11 Filogenetiese bome

MeioseKernbegrip Inhoud Werkopdragte

Chromosome Ligging + struktuur van chromosomeChromosoomgetal en GeneGetal chromosome bepaal die eienskappe van organismeVerskille tussen:

• Haploïed + diploïed• Geslagselle + somatise selle• Gonosome + outosome

Page 3: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Funksies van chromosomeMeiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose +

Meiose te verduidelikDefinieër MeiosePlek waar Meiose plaasvind in plante + diereProses van Meiose:

• DNA-replikasie vind plaas tydens Interfase• Eerste + Tweede deling ( verandering van

chromosome) Belangrikheid van MeioseEffek van abnormale deling wat lei tot DownsindroomPoliploïdie + BiotegnologieVergelyking tussen Mitose + Meiose:

• Plek waar dit plaasvind• Doel van die proses• Verskille + ooreenkomste

Ondersoek + teken mikroskoopplaatjies en/of mikrograwe van verskillende stadiums van meiose en seldeling

Genetika en Genetiese manipulasie:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte

Inleiding Definisie van GenetikaMendel as vader van Genetika + sy eksperimente:

• Dominansie• Segregasie

Konsepte van oorerwing Defenisies: Gene , allele , dominant , ressesief , monohibriede kruisings , fenotipe en genotype , homosigoties en heterosigoties , volledige dominansie , onvolledige dominansie , ko-dominansie , meervoudige allele , poligenetiese oorerwing , geslagsgekoppelde gene , kariotipe , cloning , genetiese modifikasies , menslike genoom

Ondersoek + trek grafieke mbt dominante en ressesiewe eienskappe:

- Los + vasgehegde oorbel- Gerolde + ongerolde tong- Reguit + krom pinkie

Maak interpretasies van gegewe

Page 4: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Mutasies:• Verskil ts geenmutasie +

chromosoommutasie• Wanneer vind mutasies plaas ?• Tipes mutasies• Effek van mutasies wat lei tot abnormaliteite:

- Albinisme- Hemofilie- Sekelselanemie

kariotipe van organismes

Genetiese probleme Oplos van monohibriedkruisings tot by F ² generasie: • Volledige + onvolledige dominansie• Ko-dominansie• Geslagsbepaling• Oorerwing van hemofilie , kleurblindheid en

geslagsgekoppelde siektesInterpretasie van stambome

Genetiese maipulasie , etiek en wetgewing Wat is genetiese manipulasie ?Belangrikheid van genetiese maipulasie:

• In medisyne• In landbou

Etiek + wetgewing rondom:• Genetiese toetsing• Genetiese manipulasie• Kloning

Etiese kwessiesGeloofsoortuigings , houdings en waardes aangaande genetiese afwykings / siektes

Page 5: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Evolusie:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte

Inleiding Verskil ts hipotese + teorieOntwikkeling van evolusie-teorie Erasmus Darwin

• Idees oor evolusieJean Baptiste de Lamarck

• 2 verskillende teorieë• Voorbeelde van teorieë• Redes vir verwerping van teorie

Alfred Wallace• Natuurlike seleksie as verduideliking van

evolusieCharles Darwin

• Teorie van evolusie deur natuurlike seleksie- Historiese ontwikkeling- Waarnemings waarop Darwin se teorie

gebasseer is- Darwin se teorie van natuurlike seleksie- Toepassing van Darwin se teorie- Natuurlike seleksie vs Kunsmatige seleksie- Voorbeelde van kunsmatige seleksie by plante

+ diere

Praktiese ondersoek:Toon variasie in nakomelinge geproduseer , bv. Plant van mosterdsade

Demonstreer beginsels van natuurlike seleksie dmv kamoeflering + voorkoming van predasie

Page 6: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Vorming van nuwe spesies Defineer begrip spesie , allopatriese spesiasie , simpatriese spesiasie.Spesiasie is meganisme om nuwe spesies te produseer.Voorbeelde van voortplantingsisolasie:

• Voortplanting op verskillende tye• Spesifieke hofmakery• Aanpassings van plante by verskillende

bestuiwers• Ontwikkeling van onvrugbare nakomelinge

Bewyse van evolusie Bewyse:• Fossielrekord• Wysigings deur afstamming• Biogeografie• Genetika

Variasie as ‘n verklaring vir evolusie:• Meiose• Mutasies• Voortplanting

Menslike evolusie Die mens se plek in die DiererykEienskappe wat mens met ander primate deelEienskappe wat mens van ander primate onderskeiTendense in menslike evolusie:

• Veranderinge in bou van mensEvolusie vanaf aapagtiges tot by die mensBydraes van Afrika-fossiele tot die kennis van menslike evolusie.Uit – Afrika hipotese

Kaartwerk:Dui verloop van menslike evolusie aan.Beklemtoon fossiele uit Afrika en die ooreenkoms tussen die verskillende fossiele.

Evolusie soos tans waargeneem Voorbeelde van evolusie deur natuurlike seleksie wat vandag voorkom:

Page 7: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

• Ontstaan van DDT-weerstandigheid van insekte

• Ontstaan van middelweerstandige bakterieëAlternatiewe verduideliking vir die oorsprong en ontwikkeling van lewe

Konflik tussen wetenskap + geloofsoortuigingsGodsdienstige + kulturele geloofsoortuigingsKombinasie van wetenskap + geloofsoortuigings

Plantreaksies op die omgewing:Kernbegrip Inhoud Werksopdragte

Planthormone Algemene funksies van vlg hormone:• Ouksiene• Gibberelliene• Absissiensuur

Rol van Ouksiene in GeotropismeRol van Ouksiene in FotoperiodismeGebruik van planthormone in Landbou:

• Wortelvorming by steggies• Produsering van vrugte sonder pitte• Rypwording van vrugte• Voorkoming van voortydige vrugafsnyding• Toename in grootte van vrugte• Stimulering van ontkieming• Beheer van onkruid

Praktiese ondersoek:• Geotropisme• Fototropisme

Plantverdedigingsmeganismes Chemiese verdedigingsmeganismesMeganiese verdedigingsmeganismes

Page 8: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Dierreaksies op die omgewing:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte

Inleiding Twee verskillende soorte ko ö rdinasiestelsels: • Senuweestelsel• Endokriene stelsel

Praktiese ondersoek:Response van Invertebrata ,bv. Houtluise , op lig en humiditeit

Menslike senuweestelsel

Sentrale Senuweestelsel

Noodsaaklikheid van senuweestelsel:• Reaksie op stimuli• Koördinaise van verskillende

liggaamsaktiwiteite

Ligging en funksies:• Serebrum• Hipotalamus• Serebellum• Medulla oblongata• Rugmurg

Effekte van sekere dwelmmiddels op die senuweestelsel:

• Dagga• Heroïen• Ecstasy• Tik

Model:Menslike breinDiagram van uitwendige struktuur van brein

Perifere senuweestelsel Ligging + funksie van Perifere senuweestelselOutonome senuweestelsel Ligging + funksies van Outonome senuweestelsel

• Simpatiese + Parasimpatiese senuweestelselSiektes van senuweestelsel Oorsake , simptome , behandeling van :

• Alzheimer se siekte

Page 9: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Struktuur + funksionering van senuwee

Refleksboog

Bou van ‘n neuron

Struktuur + funksies van verskillende soorte neuroneOordrag van senuwee-impulse

Verskil tussen refleksboog + refleksaksie

Struktuur van refleksboog

Voorbeeld van refleksboog

Belangrikheid van refleksboog

Diagramme om verskillende soorte neurone te toon.

Diagram van dwarssnit deur die refleksboog

Reseptore Definisie + soorte stimuliMenslike oog Struktuur + funksie van verskillende dele van die

oog

Funksionering van oog mbt:• Beeldvorming• Binokulêre visie• Akkomodasie• Pupilmeganisme

Aanpassings van verskillende dele van die oog vir hul besonderse funksies

Behandeling van vlg oogdefekte:• Bysiendheid / Miopie• Versiendheid / hipermetropie• Astigmatisme• Katarakte

Model van die oog

Ondersoek pupilmeganisme

Dissekteer + skets van inwendige oog

Demonstrasie van blinde kol

Page 10: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Menslike oor Struktuur + funksies van verskillende dele van menslike oorFunksionering van oor mbt:

• Gehoor• Balans

Aanpassings van verskillende dele van menslike oor vir hul funksies.

Oorsake + behandeling van vlg gehoordefekte:• Middeloorinfeksie• Doofheid

Verband tussen gehoordefekte + spraakprobleme

Gebruik van vingertaal deur dowes

Gesindhede teenoor die regte van persone met doofheid en blindheid.

Model van oor

Menslike Endokriene Stelsel:Kernbegrip Inhoud Werkopdragte

Inleiding Definisie van chemise koördinasieVerskille ts Endokriene en Eksokriene kliereEienskappe van hormone:

Identifiseer verskillende endokriene kliere in menslike torso

Page 11: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

• Organise chemise boodskappers• Proteïenagtig• Het spesifieke uitwerking op organe• Werking in integrale sisteem

Endokriene kliere Ligging + funksies van hormone deur vlg kliere geproduseer :

• Hipotalamus / ADH• Pituïtêre klier / GH / TSH / FSH / LH /

Prolaktien• Adrenaalklier / Adrenalien / Aldosteroon• Pankreas / Insulien / Glukagon• Ovarium / Estrogeen / Progesteroon• Testis / Testosteroon• Tiroïed / Tiroksien

Negatiewe terugvoermeganisme:• Beginsels van negatiewe terugvoer• Voorbeeld van TSH + Tiroksien

Mediese abnormaliteite Oorsake , voorkoming , simptome , behandeling van vlg siektes:

• Diabetes• Tiroïedversteurings• Groeiversteurings• Onvrugbaarheid

Temperatuurregulering:

Kernbegrip Inhoud WerkopdragteTemperatuur regulering Struktuur + funksies van verskillende dele van die

vel.Diagram van deursnit deur die vel.

Page 12: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Noodsaaklikheid om liggaamstemperatuur te reguleer.

Rol van vlg in temperatuur regulering:• Sweet• Vasodilitasie• Vasokonstruksie

Aanpassings van verskillende dele van die vel vir temperatuur regulering.

Definisie van hipotermie + hipertermie

Voorkomingsmaatreëls teen hipotermie + hipertermie.

Gedragsmeganismes van Ektoterme en Endoterme diere , nl. Reptiele , soogdiere en voëls.

Voortplanting:

Kernbegrip Inhoud WerkopdragteVergelyking tussen ongeslagtelike en geslagtelike voortplanting

Definisie van ongeslagtelike en geslagtelike voortplanting.Voordele + nadele van ongeslagtelike voortplantingVoordele + nadele van geslagtelike voortplanting.Rol van ongeslagtelike voortplanting in die vermeerdering van plante.

Lewenssiklusse van plante Definisies : Generasiewisseling , haploïed , diploïed

Page 13: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Skematiese voorstelling van lewenssiklusse om generasiewisselling te toon:

• Mosplant• Varingplant

( geen detail van voortplantingsstrukture )Lewenssiklusse van insekte Definisies : metamorfose , volledige en onvolledige

metamorfoseSkematiese diagramme van volledige en onvolledige metamorfoseVoordele + nadele van volledige metamorfoseVoordele + nadele van onvolledige metamorfose

Blomme as voortplantingsstrukture Definisie van bestuiwing.Verskil tussen self + kruisbestuiwing.Ontwikkeling van saad + vrug.Belangrikheid van sade.Saad as bron van voedsel.Gebruik van saadbanke om biodiversiteit te handhaaf.

Bestudeer + beskryf ‘n SA- voorbeeld van :

• Windbestuifde blom , nl. Gras / mielies

• Insekbetsuifde blom , nl. Erythrina

• Voëlbestuifde blom , nl. AloeVoortplantingstrategieë by diere Rol van voortplantingstrategie ë vir voortplanting in

verskillende omgewings:• Hofmakery• Uitwendige bevrugting vs inwendige

bevrugting• Oviparie , ovovivipaar , vivipaar• Amniotiese eier• Prekosiale en altrisiële ontwikkelling• Ouersorg

Oes van eierselle vir menslike gebruik.

Beskryf voortplantingsstartegie van 1 dierspesie.Analiseer die effektiwiteit van hierdie voortplantingsstrategie vir oorlewing van hierdie dier.

Page 14: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Menslike voortplanting:

Kernbegrip Inhoud WerkopdragteInleiding Skematiese oorsig van die menslike siklusStruktuur van manlike en vroulike voortplantingstelsels

Manlike voortplantingstelsel:

• Ligging + funksies van Testis• Diagram van manlike geslagsorgane• Ontwikkelling van sekondêre kenmerke

tydens puberteit onder die invloed van testosteroon

Vroulike voortplantingstelsel:

• Ligging + funksies van ovarium• Inwendige struktuur van ovarium om

ontwikkeling van Graafse follikel in verskillende stadiums te toon , corpus luteum + funksies van elke deel

• Identifikasie op diagram v vlg:- Fallopiese buise + ovariums- Uterus + wande van endometrium- Vagina + uitwendige opening

Bestudeer die manlike + vroulike voortplantingstelsels.

Skets dwarssnit van testis + ovarium.

Page 15: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

• Ontwikkeling van sekondêre kenmerke tydens puberteit onder die invloed van Estrogeen + Progesteroon

Gametogenese Definisies : Gametogenese , oögenese , spermatogenese.Proses van spermatogeneseStruktuur + funksies van verskillende dele van spermselProses van oögeneseStruktuur + funksies van verskillende dele van ovum

Diagram van spermsel + ovum.

Ovulasie + Menstruasie Menstruele siklus bevat uterale + ovariale siklus.

Ovariale siklus:• Verskillende stadiums in ontwikkeling van

Graafse follikel.• Volwasse Graafse follikel.• Ovulasie.• Verandering in corpus luteum.

Uterale siklus : veranderinge wat plaasvind in uteruswand totdat menstruasie plaasvind.

Hormonale beheer van menstruele siklusNegatiewe terugvoer meganisme : FSH , LH , Estrogeen , Progesteroon

Bevrugting en implantering Defenisies : koppulasie , bevrugting

Ligging + proses van bevrugting.Ontwikkeling van sigoot in morula , dan in blastosist , dan in embrio

Implantering en rol van Estrogeen + Progesteroon

Page 16: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

om swangerskap te onderhou.Gestasie / swangerskap Identifikasie + funksionering van vlg dele van

ontwikkelende embrio:• Chorion + chorioniese villi• Amnion + amniotiese vloeistof• Naelstring + plasenta

Stadiums in natuurlike geboorteprosesKontrasepsie / geboortebeperking Definisie : kontrasepsie

Verskillende metodes van kontrasepsie:• Natuurlike metode• Meganiese versperrings• Chemise middels• Chirurgiese metodes

Effek van kontrasepsiepille op die produksie van FSH.Geloofsoortuigings + kulturele oortuigings mbt kontrasepsie.

Ondersoek die houdings van verskillende culture mbt kontrasepsie.

Seksueel oordraagbare siektes Oorsake , verspreiding , simptome , behandeling en voorkoming van:

• Sifilis• Gonoree

Page 17: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Bevolkingsekologie:

Kernbegrip Inhoud WerkopdragInleiding Definisie + verwantskap tussen :

spesies , habitat , bevolking , gemeenskap , ekosisteem , ekologie , ekologiese nis

BevolkingsgrootteDefinisie + impak v vlg op bevolkingsgrootte:

• Nataliteit• Mortaliteit• Immigrasie + Emigrasie + migrasie•

Aspekte wat bevolkingsgrootte be ï nvloed: • Dravermoë• Omgewingsweerstand• Effek van jaarlikse en seisoenale fluktuasies

op bevolkingsgroei•

Eeienskappe van bevolkingsgroeivorme:• Geometriese / J-vormige groeivorm• Logistiese / S-vormige groeivorm•

Bepaling van bevolkingsgrootte:• Direkte tegniek / Sensus• Indirekte tegniek / Merk-en-hervangmetode

Menslike bevolkings Tendense in groei van menslike bevolking tot en met 1650 en vanaf 1650 tot nou.Voorspelling van menslike bevolkinggroei in SA vir

Page 18: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

die volgende 20 jaar.Interpretasie van bevolkingsgroeigrafieke mbt ouderdom + geslag in ontwikkelde en ontwikkellende lande.Effek van groei in menslike bevolking op die omgewing mbt:

• Betekenis van “ekologiese voetspoor”• Vergelyking van “ekologiese voetspoor” in

ontwikkelde en ontwikkellende lande• Effek van menslike bevolkingsgroei op die

omgewingMenslike eise vs Bewaring van die natuurlike omgewing:

• Jagbedryf en stropery• Volhoubare benutting van natuurlike

hulpbronne• Skepping en bestuur van Wildreservate

Sosiale organisasie Voorbeelde van sosiale organisasie wat oorlewing bevoordeel:

• Troppe of swerms as teen-predasie strategie• Pakke as ‘n suksesvolle jagstrategie• Dominante broeipare• Verdeling van arbeid in ‘n kolonie

Navorsing van 1 voël / soogdierspesie in SA.

Gemeenskapstruktuur:

Kernbegrip Inhoud Werkopdrag

Page 19: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Interaksie in ‘n gemeenskap Definisie: Gemeenskap , produsente , verbruikers , ontbindersInteraksie in ‘n gemeenskap en die effek op ander spesies in die gemeenskap:

• Predasie- 2 voorbeelde uit SA• Kompetisie- Intraspesifieke kompetisie- Interspesifieke kompetisie- Beginsel van kompeterende uitsluitsel• Hulpbronverdeling- Defenisie- Maniere van hulpbronverdeling- Hulpbronverdeling by plante- Hulpbronverdeling by diere• Simbiose- Defenisie + 3 voorbeelde- Parasitisme

Defenisie + As vorm van predasie + 2 vbe uit SA +Insident van parasitiese infeksies in verskillende dele in SA

- MutualismeDefenisie + 2 vbe uit SA

- KommensialismeDefenisie + 2 vbe uit SA

Menslike invloed op die Gemmenskapstruktuur

Menslike ingryping om Gemeenskapstrukture te beheer , bv. uitdunning van olifanteImpak van menslike aktiwiteite op Gemenskapstrukture , bv. landbou en stedeEstetiese waarde van plekke in SA met groot

Page 20: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

Biodiversiteit.

Gemeenskap verander met verloop van tyd:

Kernbegrip Inhoud WerkopdragEkologiese suksessie Defenisie

Verskillende soorte suksessie:• Primêre suksessie• Sekondêre suksessie

Ondersoek 1 vb van primêre en sekondêre suksessie in die onmiddelike omgewing.

Ondersoek die gemeenskapstruktuur mbt habitat + veranderinge in die habitat :

• Kwadrante / transekte / wippe• Bespreek die belangrikheid van

steekproewe

LEWENSWETENSKAP GR 122013ASSESSERINGSPLAN

Datum Tipe Assessering Inhoud19 Feb. 2013 Toets 1 Nukleïnsure , Seldeling , Genetika5 Mrt. 2013 Hipotese - prakties Genetika22 Mrt. 2013 Opdrag Downsindroom10 Mei 2013 Praktiese eksperiment Refleksaksie

Page 21: Kernbegrip Inhoud Werkopdragte - Wonderboom … van chromosome Meiose Hersien die Mitose-proses om rol van Mitose + Meiose te verduidelik Definieër Meiose Plek waar Meiose plaasvind

29 Mei 2013 Junie eksamen23 Jul 2013 Toets 226 Aug 2013 Voorbereidende

eksamen21 Okt 2013 Finale eksamen