3
Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 12 Wiskunde | www.klaskamer10.co.za 1 KLASKAMER 10 GRAAD 12 WISKUNDE: EPISODE 84 MEI/JUNIE EKSAMEN HERSIENING WEEK 3 VRAAG 1 Adele neem ‘n lening uit om vir haar ‘n nuwe motor te koop. Die motor se verkooppys beloop R 420 000.00 en sy moet ‘n deposito van 20% betaal. Die balans van die verkoopprys sal sy met behulp van ‘n lening afbetaal, teen ‘n rentekoers van 8% per jaar, maandeliks saamgestel . Indien Adele se maandelikse paaiement R 8 000.00 beloop met die eerste paaiement betaalbaar aan die einde van die eerste maand, bewys dat sy die lening in 50 maande sal afbetaal. [5] VRAAG 2 Gegee: () = en () = met ∈ [−°; °] 2.1 Bepaal die amplitude van . (1) 2.2 Bepaal die periode van . (1) 2.3 Skets beide en op dieselfde assestelsel vir die bostaande interval. Toon duidelik alle belangrike punte en afsnitte op jou grafiek. (6) 2.4 Bepaal algebraies die snypunte van en in die bostaande interval. (6) 2.5 Bepaal die waardes van waarvoor () > (). (1) [15] TOTAAL: 20 PUNTE

KLASKAMER 10 84.pdf · GRAAD 12 WISKUNDE: EPISODE 84 MEI/JUNIE EKSAMEN HERSIENING WEEK 3 VRAAG 1 Adele neem ‘n lening uit om vir haar ‘n nuwe motor te koop. Die motor se verkooppys

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 12 Wiskunde | www.klaskamer10.co.za 1

    KLASKAMER 10 GRAAD 12 WISKUNDE: EPISODE 84

    MEI/JUNIE EKSAMEN HERSIENING WEEK 3 VRAAG 1 Adele neem ‘n lening uit om vir haar ‘n nuwe motor te koop. Die motor se verkooppys beloop R 420 000.00 en sy moet ‘n deposito van 20% betaal. Die balans van die verkoopprys sal sy met behulp van ‘n lening afbetaal, teen ‘n rentekoers van 8% per jaar, maandeliks saamgestel. Indien Adele se maandelikse paaiement R 8 000.00 beloop met die eerste paaiement betaalbaar aan die einde van die eerste maand, bewys dat sy die lening in 50 maande sal afbetaal.

    [5] VRAAG 2 Gegee: 𝒇(𝒙) = 𝐬𝐢𝐧𝟐𝒙 en 𝒈(𝒙) = 𝟐 𝐜𝐨𝐬𝒙 met 𝒙 ∈ [−𝟏𝟖𝟎°; 𝟗𝟎°]

    2.1 Bepaal die amplitude van 𝒈. (1) 2.2 Bepaal die periode van 𝒇. (1) 2.3 Skets beide 𝒇 en 𝒈 op dieselfde assestelsel vir die bostaande interval. Toon duidelik alle belangrike punte

    en afsnitte op jou grafiek. (6) 2.4 Bepaal algebraies die snypunte van 𝒇 en 𝒈 in die bostaande interval. (6) 2.5 Bepaal die waardes van 𝒙 waarvoor 𝒈(𝒙) > 𝒇(𝒙). (1)

    [15]

    TOTAAL: 20 PUNTE

  • Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 12 Wiskunde | www.klaskamer10.co.za 2

    GRAAD 12 WISKUNDE: EPISODE 84 (MEMORANDUM)

    MEI/JUNIE EKSAMEN HERSIENING WEEK 3 VRAAG 1:

    VRAAG 2: 2.1 2

    2.2 180°

    2.3

  • Klaskamer10 - ©Kopiereg Voorbehou - BLIKslim | Graad 12 Wiskunde | www.klaskamer10.co.za 3

    2.4

    2.5 −𝟗𝟎° < 𝒙 < 𝟗𝟎°