1
2 DIE KLETSKOUS DIE KLETSKOUS EERSTE UITGAWE EERSTE UITGAWE 11 APRIL 2013 11 APRIL 2013 Our products are super our prices are fair Lydenburg: 013 235 4510 Burgersfort: 013 231 7975 GUESTS GLASSES Function supply, Hire & Decor .Celebrate Life .Have an Extravaganza .Make a memory .Unique table settings .Event Coordinator .Party planner Cell: 083 662 0166 e-mail: [email protected] Specialising in: Starters, Alternators, Wiring, Rewiring, Fault finding, Alarms, immobilisers, Anti-Hijacking system and Central Locking, Service Exchange Units available 10 Koöperasie Street Lydenburg 1120 PO Box 6451 Lydenburg 1120 - Zanri Hanekom gr.4DP SPYKERS IN DIE MUUR Eens was daar 'n seuntjie met 'n baie vinnige en slegte humeur. Sy pa het vir hom 'n sak vol spykers gegee en vir hom gesê elke keer as hy sy humeur verloor, moet hy 'n spyker neem en in `n muur inkap. Die eerste dag het die seun sewe-en-dertig spykers ingekap. In die volgende paar weke het hy begin leer om sy humeur te beteuel en die spykers wat elke dag ingekap is, het minder geword. Hy het iets ontdek: dat dit makliker is om sy humeur te beheer as om spykers in die muur te slaan. Uiteindelik het die dag aangebreek dat hierdie seun nie meer sy humeur verloor het nie. Hy het dit aan sy pa vertel. Die pa het toe vir hom gesê om nou elke dag een spyker uit te trek as hy sy humeur beheer. Tyd het verby gegaan en die seun kon al die spykers uittrek. Hy het dit aan sy pa vertel. Die pa het sy seun aan die hand geneem en hom na die muur geneem. “Jy het goed gedoen, my seun, maar kyk na al die gate in die muur. Die muur sal nooit weer dieselfde wees nie. Wanneer jy iets in woede sê of doen, los dit 'n merk, net soos hierdie een. Jy kan 'n mes in iemand steek en dit uittrek, maar dit maak nie saak hoeveel keer jy sê, ek is jammer nie, die wond sal nog steeds daar wees.” Mag jy hierdie gedagte saam met jou dra deur 2013. Links: me Annetjie Kruger ( ons gereelde aflos), Sue Steyn en Marléne de Meyer (het kom uithelp in me Anneen vd Merwe se klas tot 31 Januarie 2013) Al drie aflospersoneel is bekwame onderwysers met baie jare se onderwysondervinding. Me Annetjie Kruger is gebore in 1943 in Middelburg, Mpumalanga. Sy begin haar onderwys loopbaan in 1964 by Ls Pelgrimsrus. Sy hou 40 jaar lank skool. Kan jy raai hoe oud juffrou Annetjie hierdie jaar is. Ja, reg geraai! Juffrou is `n volle 70 jaar oud! Juffrou Annetjie, ons salueer u ! Links: Margaret Barnard gr.5MB, Stacey Wantenaar (student), Hein de Jongh gr.6HD, Mariska Haasbroek gr.2MH Links voor: Anzéle Eksteen gr.3AE, Alet Prinsloo gr.3AP (English) en Julize Maritz gr.6DV (inlas) ONS GROET MET TRANE, MAAR VERWELKOM MET GLIMLAG Van wanneer af gee u al skool ? Ek het in 1985 klaar gestudeer aan die destydse PU vir CHO en het in 1986 begin skoolhou by Hoërskool Naboomspruit. Net so 'n groentjie soos die Standerd sesse vir wie ek Afrikaans gegee het ! Hoe lank gee u al skool by Laerskool Lydenburg ? Ek het net eers afgelos en vanaf 2004 het ek 'n Beheer- liggaampos gehad en later 'n Departementele pos . Hoekom tree u uit ? Almal het drome. Dit is wat jy doen met daardie drome wat belangrik is. Wanneer jy besluit om iets daaraan te doen, word drome 'n werklikheid. Ek gaan my droom uitleef. Wat gaan u die meeste mis van Laerskool Lydenburg ? Ek is baie lief vir Afrikaans. Ek gaan my vak mis; ek gaan kinders mis wat sê: “Ag, juffrou, lees vir ons nog 'n storie”; ek gaan die skooltee mis ! (Ek is baie lief vir tee) en ek gaan my kollegas baie mis, veral my “yskas” – vriendinne!! UIT DIE PEN VAN DIE REDAKTEUR - Christiaan Engelbrecht gr.7RJ Rolene Joubert gr.6 Afrikaans - Janeldi de Vries gr.5CJ OUMAS HOU OOK SKOOL Ons dink ons weet baie, maar ons skool se oumas weet baie meer!!! Hulle maak ons harte vol liefde en vreugde. Ons oumas van Laerskool Lydenburg is baie gaaf en behulpsaam. Hier by ons skool is nie net een ouma nie, maar vyf! Juf. Koba de Visser, Christina van Eck, Annetjie Kruger, Sandra de Lange, Marinda Niemann en Delene de Souza. Juf. Koba hou al 40 jaar skool en sê dat haar kleinkinders haar baie besig hou. Hanco Smith sê: “Dis lekker om `n ouma by die skool te hê, want ek kan enige tyd na haar toe gaan en sy help my met my huiswerk in die middae.” - Gabi van der Merwe gr.4ES Geduldig help juffrou Sandra vir Hanco Smith, haar kleinseun, met sy huiswerk Juffrou Liezl Grix kom van die klein, bekende dorpie, Benoni, naby Johannesburg. Sy is nou tuis in Lydenburg en sien uit na die geboorte van haar baba dogtertjie in Mei. Die dogtertjie se naam gaan Larike wees. Juffrou Liezl sê: “Ek gaan vir haar Lala stories met slaaptyd lees.” Ons wens vir die nuwe gesin baie seëninge toe en alles van die beste!!! VAN JUFFROU TOT MAMMA - Gabi van der Merwe gr.4ES NAAM Stacey Mariska Anzelé Alet GEBORE 2 September 1988 8 Oktober 1989 10 Julie 1990 22 Oktober 1982 Johannesburg Lichtenburg Groblersdal Sabie GESTUDEER UNISA Potchefstroom Potchefstroom UNISA EERSTE POS 2011 2012 2013 2012 Kempton Primary LS Burgersfort Ls Lydenburg Ls Lydenburg HOE LANK IN ONDERWYS 3 jaar - as student 2 jaar 1ste jaar ± 6 maande HOEKOM LYDENBURG My fiance stays in Lydenburg and we want to settle. Ek hou van die gemeenskap. Vir my sport. Ek het gebid vir `n goeie pos en het dit hier gekry. Werksgeleenthede vir my man in die elektriese bedryf. Julize Hein Margaret Sue (aflos) Marlene (aflos) 25 Julie 1983 30 April 1983 3 Mei 1985 26 April 1966 2 Februarie 1953 Pretoria Kimberley Evander Engeland Bethal Potchefstroom Noordwes Universiteit Potchefstroomse Universiteit Wits Universiteit NKP en Universiteit van Pta 2006 2010 2007 1990 1974 London Engeland Ls Komatipoort Ls Hennopspark Hs Lydenburg Ls Lydenburg 5 jaar 3 jaar 4 jaar 23 jaar 22 jaar As gevolg van my man se werk. `n Goeie werks- geleentheid. Hou van Lydenburg. Vir my man se werk. Want ek het met Tommie getrou. Saam met kinders Lydenburg toe getrek. 'n Hartlike welkom aan almal, hoop almal het 'n heerlike vakansie gehad en het lekker uitgerus. Ons is alreeds volstoom aan die gang met die tweede kwartaal se werk, reg om al ons takies te verrig en hard te werk. Rugby en Netbal is die hoogtepunte van hierdie kwartaal. Sterkte aan almal, hou ons Vader naby en Laerskool Lydenburg se naam hoog.

Kletskous Mei 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Laerskool Lydenburg Koerant

Citation preview

Page 1: Kletskous Mei 2013

2 DIE KLETSKOUSDIE KLETSKOUSEERSTE UITGAWEEERSTE UITGAWE 11 APRIL 201311 APRIL 2013

Our products are super our prices are fairLydenburg: 013 235 4510 Burgersfort: 013 231 7975

GUESTS GLASSESFunction supply, Hire & Decor

.Celebrate Life .Have an Extravaganza .Make a memory

.Unique table settings .Event Coordinator .Party planner

Cell: 083 662 0166 e-mail: [email protected]

Specialising in:Starters, Alternators, Wiring, Rewiring,

Fault finding,Alarms, immobilisers,

Anti-Hijacking system and Central Locking,

Service Exchange Units available

10 Koöperasie StreetLydenburg1120

PO Box 6451Lydenburg

1120

- Zanri Hanekom gr.4DP

SPYKERS IN DIE

MUUR

Eens was daar 'n seuntjie met 'n baie vinnige

en slegte humeur. Sy pa het vir hom 'n sak vol

spykers gegee en vir hom gesê elke keer as hy

sy humeur verloor, moet hy 'n spyker neem en

in `n muur inkap. Die eerste dag het die seun

sewe-en-dertig spykers ingekap. In die

volgende paar weke het hy begin leer om sy

humeur te beteuel en die spykers wat elke dag

ingekap is, het minder geword. Hy het iets

ontdek: dat dit makliker is om sy humeur te

beheer as om spykers in die muur te slaan.

Uiteindelik het die dag aangebreek dat hierdie

seun nie meer sy humeur verloor het nie. Hy

het dit aan sy pa vertel. Die pa het toe vir hom

gesê om nou elke dag een spyker uit te trek as

hy sy humeur beheer. Tyd het verby gegaan

en die seun kon al die spykers uittrek. Hy het

dit aan sy pa vertel. Die pa het sy seun aan die

hand geneem en hom na die muur geneem.

“Jy het goed gedoen, my seun, maar kyk na al

die gate in die muur. Die muur sal nooit weer

dieselfde wees nie. Wanneer jy iets in woede

sê of doen, los dit 'n merk, net soos hierdie

een. Jy kan 'n mes in iemand steek en dit

uittrek, maar dit maak nie saak hoeveel keer jy

sê, ek is jammer nie, die wond sal nog steeds

daar wees.”

Mag jy hierdie gedagte saam met jou dra deur

2013.

Links: me Annetjie Kruger ( ons gereelde aflos), Sue Steyn

en Marléne de Meyer (het kom uithelp in me Anneen vd

Merwe se klas tot 31 Januarie 2013)

Al drie aflospersoneel is bekwame onderwysers met baie

jare se onderwysondervinding.

Me Annetjie Kruger is gebore in 1943 in Middelburg,

Mpumalanga. Sy begin haar onderwys loopbaan in 1964 by Ls

Pelgrimsrus. Sy hou 40 jaar lank skool. Kan jy raai hoe oud

juffrou Annetjie hierdie jaar is. Ja, reg geraai! Juffrou is ̀ n volle

70 jaar oud! Juffrou Annetjie, ons salueer u !

Links: Margaret Barnard gr.5MB, Stacey Wantenaar (student), Hein de Jongh gr.6HD, Mariska Haasbroek gr.2MH

Links voor: Anzéle Eksteen gr.3AE, Alet Prinsloo gr.3AP (English) en Julize Maritz gr.6DV (inlas)

ONS GROET MET TRANE, MAAR VERWELKOM MET GLIMLAG

Van wanneer af gee u al skool ? Ek het in 1985 klaar gestudeer aan die destydse PU vir CHO en het in 1986 begin skoolhou by Hoërskool Naboomspruit. Net so 'n groentjie soos die Standerd sesse vir wie ek Afrikaans gegee het !Hoe lank gee u al skool by Laerskool Lydenburg ?

Ek het net eers afgelos en vanaf 2004 het ek 'n Beheer-liggaampos gehad en later 'n Departementele pos .Hoekom tree u uit ?Almal het drome. Dit is wat jy doen met daardie drome wat belangrik is. Wanneer jy besluit om iets daaraan te doen, word drome 'n werklikheid. Ek gaan my droom uitleef.Wat gaan u die meeste mis van Laerskool Lydenburg ?Ek is baie lief vir Afrikaans. Ek gaan my vak mis; ek gaan kinders mis wat sê: “Ag, juffrou, lees vir ons nog 'n storie”; ek gaan die skooltee mis ! (Ek is baie lief vir tee) en ek gaan my kollegas baie mis, veral my “yskas” – vriendinne!!

UIT DIE PEN VAN DIE REDAKTEUR

- Christiaan Engelbrecht gr.7RJ

Rolene Joubert gr.6 Afrikaans

- Janeldi de Vries gr.5CJ

OUMAS HOU OOK SKOOL

Ons dink ons weet baie, maar ons skool se oumas weet baie meer!!!Hulle maak ons harte vol liefde en vreugde. Ons oumas van Laerskool Lydenburg is baie gaaf en behulpsaam. Hier by ons skool is nie net een ouma nie, maar vyf! Juf. Koba de Visser, Christina van Eck, Annetjie Kruger, Sandra de Lange, Marinda Niemann en Delene de Souza.Juf. Koba hou al 40 jaar skool en sê dat haar kleinkinders haar baie besig hou. Hanco Smith sê: “Dis lekker om `n ouma by die skool te hê, want ek kan enige tyd na haar toe gaan en sy help my met my huiswerk in die middae.”

- Gabi van der Merwe gr.4ES

Geduldig help juffrou Sandra vir Hanco Smith, haar kleinseun, met sy huiswerk

Juffrou Liezl Grix kom van die klein, bekende dorpie, Benoni, naby Johannesburg. Sy is nou tuis in Lydenburg en sien uit na die geboorte van haar baba dogtertjie in Mei.Die dogtertjie se naam gaan Larike wees.Juffrou Liezl sê: “Ek gaan vir haar Lala stories met slaaptyd lees.” Ons wens vir die nuwe gesin baie seëninge toe en alles van die beste!!!

VAN JUFFROU TOT MAMMA - Gabi van der Merwe gr.4ES

NAAM Stacey Mariska Anzelé Alet

GEBORE 2 September 1988 8 Oktober 1989 10 Julie 1990 22 Oktober 1982

Johannesburg Lichtenburg Groblersdal Sabie

GESTUDEER UNISA Potchefstroom Potchefstroom UNISA

EERSTE POS 2011 2012 2013 2012

Kempton Primary LS Burgersfort Ls Lydenburg Ls Lydenburg

HOE LANK IN ONDERWYS

3 jaar - as student 2 jaar 1ste jaar ± 6 maande

HOEKOM LYDENBURG

My fiance stays in Lydenburg and we want to settle.

Ek hou van die gemeenskap. Vir my sport.

Ek het gebid vir `n goeie pos en het dit hier gekry.

Werksgeleenthede vir my man in die elektriese bedryf.

Julize Hein Margaret Sue (aflos) Marlene (aflos)

25 Julie 1983 30 April 1983 3 Mei 1985 26 April 1966 2 Februarie 1953

Pretoria Kimberley Evander Engeland Bethal

Potchefstroom Noordwes Universiteit

Potchefstroomse Universiteit

Wits Universiteit NKP en Universiteit van Pta

2006 2010 2007 1990 1974

London Engeland Ls Komatipoort Ls Hennopspark Hs Lydenburg Ls Lydenburg

5 jaar 3 jaar 4 jaar 23 jaar 22 jaar

As gevolg van my man se werk.

`n Goeie werks- geleentheid. Hou van Lydenburg.

Vir my man se werk.

Want ek het met Tommie getrou.

Saam met kinders Lydenburg toe getrek.

'n Hartlike welkom aan almal, hoop almal het 'n heerlike vakansie gehad en het lekker uitgerus. Ons is alreeds volstoom aan die gang met die tweede kwartaal se werk, reg om al ons takies te verrig en hard te werk. Rugby en Netbal is die hoogtepunte van hierdie kwartaal.Sterkte aan almal, hou ons Vader naby en Laerskool Lydenburg se naam hoog.