12
Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan die Departement van Basiese Onderwys om twee verskillende projekte in skole te loods voordat dit in 2021 in alle skole uitgerol word. In breë trekke is die idee dat digitale vaardighede in die Grondslagfase implementeer sal word. Hierdie voorgestelde Digitale Vaardigheidskurrikulum word volgende jaar nasionaal in 50 skole geloods. Robotika word beplan vir Graad 4 - 6 waar dit moontlik deel van die Tegnologie-kurrikulum sal vorm. Hierdie projek word in 2020 in 100 skole geloods. Na gesprekke met die DBO het hul aangedui dat hul dit verwelkom as skole aan die loodsprojek sou wou deelneem. Die SAOU is dus nie self aan die stuur van sake hier nie en word die name van belangstellende skole aan die DBO gestuur vir verdere hantering. Daar is egter baie skole wat robotika en kodering as ‘n buitemuurse aktiwiteit aanbied. Hier is ‘n paar idees vir skole wat belangstel om reeds/self die wêreld van digitale onderrig aan te pak: Nuwe Hoop in Pretoria het ‘n robotika span en die outistiese leerders floreer. Dit is nie net vir hoofstroom skole nie. Hier is ‘n paar opsies waarvan SAOU bewus is. SAOU kan ongelukkig geen aanbevelings maak ten opsigte van watter produk die beste is nie en elke skool sal self moet ondersoek en kyk wat in hul begroting inpas en aan hul behoeftes voldoen. Elke produk het sy voor-en nadele en verwys hierdie inligtingstuk na dit waarvan ons reeds bewus is. Ons is egter seker dat hierdie ‘n baie goeie leerkurwe vir ons almal sal wees. Die SAOU leer graag en verwelkom enige inligting en voorstelle.

Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk

Loodsprojek:

Gedurende 2020 beplan die Departement van Basiese Onderwys om twee verskillende projekte in skole te loods voordat dit in 2021 in alle skole uitgerol word. In breë trekke is die idee dat digitale vaardighede in die Grondslagfase implementeer sal word. Hierdie voorgestelde Digitale Vaardigheidskurrikulum word volgende jaar nasionaal in 50 skole geloods. Robotika word beplan vir Graad 4 - 6 waar dit moontlik deel van die Tegnologie-kurrikulum sal vorm. Hierdie projek word in 2020 in 100 skole geloods. Na gesprekke met die DBO het hul aangedui dat hul dit verwelkom as skole aan die loodsprojek sou wou deelneem. Die SAOU is dus nie self aan die stuur van sake hier nie en word die name van belangstellende skole aan die DBO gestuur vir verdere hantering. Daar is egter baie skole wat robotika en kodering as ‘n buitemuurse aktiwiteit aanbied. Hier is ‘n paar idees vir skole wat belangstel om reeds/self die wêreld van digitale onderrig aan te pak: Nuwe Hoop in Pretoria het ‘n robotika span en die outistiese leerders floreer. Dit is nie net vir hoofstroom skole nie. Hier is ‘n paar opsies waarvan SAOU bewus is. SAOU kan ongelukkig geen aanbevelings maak ten opsigte van watter produk die beste is nie en elke skool sal self moet ondersoek en kyk wat in hul begroting inpas en aan hul behoeftes voldoen. Elke produk het sy voor-en nadele en verwys hierdie inligtingstuk na dit waarvan ons reeds bewus is. Ons is egter seker dat hierdie ‘n baie goeie leerkurwe vir ons almal sal wees. Die SAOU leer graag en verwelkom enige inligting en voorstelle.

Page 2: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

ROBOTIKA Lego

Prys ±R7 000 per robot Aantal leerders 6 -10 leerders (6 ideale groep) Ouderdom Lego Minstorm 10 jaar oud+

Lego Boost (7 – 12 jaar) Agtergrond Leerder kan deelneem aan die Lego League kompetisies Elke stel het ook ‘n

handleiding vir die opvoeder wat deel vorm van die stel en selfs onderwysers wat nie ‘tegnologiesvaardig’ is nie, sal dit maklik volg omdat die robot stuk vir stuk (of les vir les) opgebou word

Kompetisies First SA

FIRST Lego League Junior (6-10 jaar) FIRST Lego League (Grade 4+ , up to 10 members) FIRST Tech Challenge (Grade 7 – 12) https://www.sciencexpo.org.za/robotics.html https://www.saasta.ac.za/the-world-robot-olympiad/

Neem in ag 6 – 10 leerders (maks 12) Kompetisies opsioneel en duur. Spanne dring deur na volgende rondte, maar

kan nie altyd kompetisies bywoon nie a.g.v. finansies Stap vir stap instruksies vir opvoeders en leerders

Kontak Kontak gerus vir Dr Patricia Gouws by Unisa vir meer inligting. Sy het ook haar eie span. Patricia Gouws [email protected]

Aankope HandsonTech Pops Toys Lego Engineering

Meer inligting http://firstlegoleague.org/challenge Videos: https://www.youtube.com/watch?v=RlsAh2BTBgE https://www.youtube.com/watch?v=reSKSbTo_-k

Page 3: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

Lectrobotix Prys Wissel tussen R2836 – R6175 (pryslys aangeheg) Aantal leerders 6 -10 leerders (6 ideale groep) Ouderdom 5 – 12 jaar + Agtergrond Lectrobotix word in die Oos-blok lande in skole gebruik (Rusland, Japan ens.) Neem in ag Verlore of stukkende parte kan vervang word

Page 4: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

Al die kante van die blokkie gebruik kan word om die robot te bou (Lego blokkie – slegs 1 manier bou)

Van 5 jaar oud+ Daar is stelle vir verskillende ouderdomme en ‘n leerder kan vorder na die

volgende stel na bemeestering van een stel (robot) Leerders gebruik kreatiwiteit om robotte te bou, nie volgens voorskrifte nie –

opsies van hoe die robot kan lyk Stap vir stap instruksies vir opvoeders en leerders

Kontak Mattheus van Emmenis [email protected] 083 256 1764

Aankope Kontak Mattheus vir meer inligting en pryse. Hy werk ook vir jou ‘n kwotasie en produklys uit volgens die skool se behoefte. Hy gee ook opleiding aan onderwysers

Meer inligting Video’s https://www.youtube.com/watch?v=A2vHxsbsdbc https://www.youtube.com/watch?v=7LnKTErIsyE

Page 5: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

KODERING

TANKS toep en ‘’puzzles’’ Prys R2500 p/stel (8 stelle, 7 lesplanne, instruksie videos, oplossing ens) Aantal leerders 40 leerders (5 p/stel) kan deelneem Ouderdom Ideaal vir Gr 3 – 9 Agtergrond TANKS stel leerders voor aan basiese programeringskonsepte deur ‘n speletjie

wat gebruik maak van tasbare stukke (puzzles, beeldherkenning (image recognition) en ‘n selfoontoepassing

Neem in ag GEEN internettoegang nodig om toep te gebruik Benodig ‘n foon (ten minste een per klas, ideaal een per groepie) Maklik om te stoor Opvoedkundige beginsels: * groepwerk * probleemoplossing * leerders nie net op

hul fone * gamification * dadelike terugvoer Kontak Kontak Prof Greyling. Hy gaan ook die produk uitstal by die Hoofdesimposium in

PE gedurende September. Kontak hom op sy selfoonnommer om ‘n ontmoeting te reël vir verdere gesprekke

Aankope Prof Jean Greyling (Nelson Mandela Universiteit) [email protected] 0835544183

Meer inligting Laai toep af: Google Play of iStore Video Facebook

Page 6: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

BOATS bordspel, toep en puzzles

Prys R550 (Volledige bordspel en puzzles vir toep) Aantal leerders 2 spelers; Agtergrond BOATS powered by Tangibl is a two-player mobile game aimed at introducing

players to the challenge of plastics in the ocean. Each player needs to move a boat through a grid, removing plastic tokens from the ocean by landing on them. This is done through the use of tangible tokens which allows for the commands. Once the set of tokens is packed out, a photo is taken. Through image recognition, the commands then become executable in the app, moving the boat through the grid. A set of multiple-choice questions that relate to plastics in the ocean educates its players through the basic science of computer coding

Neem in ag Daar is toep &puzzle weergawe en ‘n borspel Bordspel (ideaal vir Gr R-1) – inleiding tot kodering

Kontak Prof Jean Greyling Aankope [email protected] Meer inligting Laai toep af: Google Play of iStore

https://www.news24.com/SouthAfrica/Local/PE-Express/primary-schools-in-gaming-challenge-20190415 https://news.mandela.ac.za/News/EC-pupils-discover-world-of-coding https://www.heraldlive.co.za/weekend-post/your-weekend/2018-08-12-tanks-app-firing-up-future-programmers/

Page 8: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

Prys Gratis aflaai van program, maar leerders benodig ‘n rekenaar om Scratch te gebruik

Aantal leerders Afhangend van aantal rekenaars Agtergrond Scratch is ‘n gratis programmering taal en aanlyn gemeenskap waar jy jou

eie interaktiewe stories, speletjies en animasie kan skep. Dit is spesifiek ontwerp om leerders kodering te leer. Grades 1 – 3 Scratch Jnr ; Grades 4 – 9 Scratch

Neem in ag Hoëspoed internettoegang benodig ‘n Rekenaar per leerder (ideaal) Indien dit as vak aangebied word – elke opvoeder in skool word

opgelei / stel voltydse IT-opvoeder aan Meer inligting � Kids who Code

� Code maker (lys van baie goeie webwere re Scratch – selfs ‘n video in isiZulu)

SAM Labs

Prys Classroom kit R30 000 (BTW uitgesluit) Aantal leerders Classroom kit = 30 leerders

STEAM kit = 4 - 6 leerders Agtergrond SMART Coding Kits van SAM Labs kombineer lesplanne, programme en

elektronika om nuuskierigheid en verbeelding wat ‘n regte impak op leer en progressie het, te beloon en is ontwerp deur opvoeders en ingenieurs.

Neem in ag iOS, Android, Windows en Chromebook Benodig ‘n rekenaar of tablet (of slimfoon) per drie leerders Kan los parte bestel soos nodig 43 Lesplanne Werk d.m.v. bluetooth en laai d.m.v USB Kan offline werk sodra program afgelaai is

Page 9: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

Kry ‘n opvoedersgids en werksboek vir leerders Inleidend tot Scratch en maak kodering visueel vir leerders, ontwikkel

‘’computational thinking skills” Gemik op Gr R - 4 leerders Kan op Lego Robotika-stelle gebruik word

Kontak Norman Stratford [email protected] 0100072607

Aankope Norman Stratford - Fybotech Meer inligting https://uk.samlabs.com/pages/learn-to-code-course

https://www.youtube.com/channel/UCAdCYul3ZKxSlMlx1w7DFYw https://www.businesswire.com/news/home/20190624005184/en/SAM-Labs-Launches-New-Hands-On-Learn-Code

DIGITALE VAARDIGHEDE

Die DBO voel sterk daaroor dat leerders in GSF ‘’tikvaardighede’’-ontwikkel/oefen. Rekenaars in die klaskamer is ook fantasties om ons leerders met leerhindernisse te ondersteun.

Gratis speletjies/programme:

� Dance Mat Typing (BBC) � Typing Club � Keyboard Climber 2 � The Typing of the Ghosts � KeyMan � Key Seeker

KLASKAMERS EN BEWUSMAKING Begin om (ou) rekenaars en sleutelborde in GSF (veral Gr R) te gebruik. Die sleutelbord hoef nie te werk nie, maar leerders raak gewoond aan die knoppies en uitleg. ‘n Digitale-hoekie in GSF is ‘n oulike idee. Stel leerders bloot aan die regte woordeskat.

Ou selfone of tablette of stukkende fone sodat leerders gewoond raak daaraan en ook die korrekte woordeskat aanleer.

ELEKTRONIESE TOERUSTING Raspberry PI

Page 10: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

An affordable computer (~R1000) that plugs into a TV, runs free home and education software and acts as a platform for robotics and automation.

Raspberry Pi in die klaskamer

• https://www.raspberrypi.org/learning/teachers-guide/ • https://opensource.com/article/17/8/raspberry-pi-teachers • https://www.raspberrypi.org/blog/teaching-pinet/ • https://www.makeuseof.com/tag/5-ways-raspberry-pi-can-used-schools/

Voordele: Kan met enige (HDMI /RCA /

VGA) rekenaarskerm gebruik word Feitlik nutteloos vir die gewone dief

Maklik om te stoor Baie baie goedkoper as ‘n rekenaar of tablet

Ander opsies wat nog verder ondersoek moet word:

Microbit (UK gebruik dit) – behoort goed te werk vir Gr 4 – 6

Die bordjie kos ongeveer R275.00, maar mens kan dit ook virtueel op die skerm (sonder die bordjie) doen – gratis!

Makro R279

OPLEIDING

Page 11: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan

UNISA: i-set robotics - components and pedagogy (aangebied deur Dr Gouws)

EDx-aanlyn opleiding: Programming in Scratch, MyCS: Computer Science for Beginners (Scratch) , The Beauty and Joy of Computing - AP® CS Principles Part 1 (Scratch) , Logic and Computational Thinking, Introduction to Computational Thinking and Data Science, Think. Create. Code.

Lectrobotix: Mattheus van Emmenis verskaf opleiding aan opvoeders in die gebruik van die produk Lectrobotix. Dit is egter produkgebonde en nie ‘n formele robotika kwalifikasie nie.

Ander opsies (volgens Google)

ORT SA: ROBOTICS & CODING EXTRA CURRICULLAR /PUPILS, TEACHERS

VJ Robotics: VR Robotics fokus op kodering en robotika.

Hulle verkoop ook ‘n Sphero Mini robot (R999), Bee Bot (R3 100) en Arduino kits. Hulle is ook beskikbaar om praktiese klasse by skole vir leerders te doen.

CodeSpace: Based in the Western Cape. Hosted by the UCT School of IT, this camp is an engaging and educational six-day holiday camp for high school pupils, which introduces multiple aspects of coding and robotics. R2500 for 6 days, 9 Dec - 14 Dec

DBO INLIGTING In die voorgestelde planne van die DBO word daar verwys na die volgende programme en toeps:

� Raspberry PI � Scratch � Gr 7 onwards – internet access � Robotics-taught through cardboard activities (no robots needed) � Linking robotics with the coding will require additional resources such as PicoBoards, etc.

Depending on the extension, the cost could be between R1000.00 and R3000.00 + per kit.

KRITERIA VIR LOODSPROJEK Grondslagfase: Digitale Vaardighede (50 skole)

Page 12: Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk Loodsprojek · 2019. 11. 1. · Kodering, Robotika en Digitale Vaardighede Inligtingstuk . Loodsprojek: Gedurende 2020 beplan