27
KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG 2013

KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

  • Upload
    others

  • View
    9

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

KOSHUISHOKKIE

JAARVERSLAG

2013

Page 2: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

1

INHOUDSOPGAWE

VOORSITTERSVERSLAG ..................................................... 2

TROFEË-WENNERS ................................................................. 7

LIGA- & POEL UITSLAE ......................................................... 8

Mans Ligas ......................................................................... 9

Dames Ligas .................................................................... 10

TOERNOOI UITSLAE ............................................................. 11

Eerstejaarstoernooi ........................................................... 11

Interkoshuistoernooi ......................................................... 12

Karnavaltoernooi .............................................................. 13

Somerligatoernooi ............................................................ 14

OPSOMMING VAN VORIGE JARE SE UITSLAE ................. 15

FINANSIES ............................................................................ 16

Boetelys: Dames Superliga .............................................. 16

Boetelys: Dames Uitdaagliga .......................................... 17

Boetelys: Dames 2de Liga .............................................. 18

Boetelys: Dames 3de Liga ............................................... 19

Boetelys: Mans Superliga ................................................ 20

Boetelys: Mans Uitdaagliga ............................................. 21

Boetelys: Mans 2de Liga ................................................ 22

Boetelys: Mans 3de Liga ................................................ 23

Finansiële Opsomming ..................................................... 24

Page 3: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

2

MATIES STEINHOFF HOKKIEKLUB

KOSHUISHOKKIE VERSLAG 2013 HOKKIE KOMITEE

Wilbe Myburgh (Voorsitster)

Jacques Olivier

Alicia Bestbier

George Koen

Reegan dos Santos

Dolf Loots

Me. V. van Schalkwyk (Maties Hokkie verteenwoordiger)

KOSHUISHOKKIE VERTEENWOORDIGERS

Koshuis Verteenwoordiger Koshuis Verteenwoordiger

Academia (Dames) Tayla Webber Isa Dameskoshuis Annalize Streicher

Academia (Mans) Geoffrey White Libertas Josh Swart

Aristea Wilbe Myburgh Lydia Izelle van Zyl

Aurora Chad Carolissen Majuba Thobrie Badenhorst

Bloemhof Schalk de Wet Maties Old Boys Matthys Walters

Boland Kollege (Dames) Anneme Crofford-Lazarus Medies (Dames) Lindi v Niekerk

Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander

Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu

Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen Burger

Erica Jami-lee Janse v Rensburg Metanoia (Mans) Jacques Cilliers

Goldfields (Dames) Alicia Bestbier Minerva Reegan dos Santos

Sena Mkhwanazi Monica Zoe Christian

Goldfields (Mans) Rowan Page Nemesia Jessica Oosthuyse

Harmonie Serena-Marie vd Rest Nerina

Inance Bonsma

Heemstede

Talitha Cronje Nicole Rhoodie

Jana Taljaard Olympus Dolf Loots

Helderberg AB Dippenaar Oude Molen Theo Nel

Stefan Stols Oud-Studente Gail Jordaan

Helshoogte Werner Jordaan Paul Roos Gimnasium Neville Rothman

Jaco van Zyl Pieke Rian Viljoen

HS Stellenbosch (Dogters) Rinette Victor Rhenish GHS Samantha Henry

HS Stellenbosch (Seuns) Niel Retief Serruria Gabriela Tidbury

HS Strand (Dogters) Leana Scott Silene Claudia van Coller

HS Strand (Seuns) Annamarie Louw Simonsberg Rian Stone

Huis Marais Ryan Reed Sonop Madeli du Toit

Huis ten Bosch Lara vd Spuy

Venustia Caroline van Zyl

Erdine Coetzee Nicolette vd Walt

Huis Visser George Koen Vesta Ian Jones

Irene Alta Zietsman Wilgenhof Bertus Marais

Page 4: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

3

Inleiding

Die 2013 Steinhoff Koshuishokkie seisoen was ‘n uiters suksesvolle een. Die wedstryde was hard

en die kompetisie straf, maar die wedstryde het in goeie gees plaasgevind. Ek wil eerstens graag

vir Vossie Dirkse van Schalkwyk bedank vir haar toewyding en harde werk dwarsdeur die

seisoen. As dit nie vir haar was nie, sou die wedstyde nie kon plaasvind nie. Baie dankie ook aan

Maties Hokkieklub dat al die Superliga wedstryde op die onderskeie Astro bane kon plaasvind.

‘n Groot dankie aan Steinhoff vir die borgskap van Maties Hokkieklub, wat ook deur filter na die

Koshuishokkie en die deurlopende ondersteuning en belangstelling wat Steinhoff toon in al die

Koshuishokkie aktiwiteite.

Toernooie

Die 2013 seisoen het afgeskop met die gebruiklike 3 onderskeie toernooie op 3 opeenvolgende

Saterdae in die eerste kwartaal. Die toernooie was die Eerstejaarstoernooi, Interkoshuistoernooi

en die Karanavaltoernooi.

Dankie aan die komiteelede wat gehelp het met die organisasie van die toernooie asook aan al die

skeidsregters wat die wedstryde geblaas het.

Die toernooie was ‘n positiewe afskop vir die seisoen. Dit het vir spanne die geleentheid geskep

om mekaar te leer ken en om bekend te raak met die Koshuishokkie kultuur. Hierdie toernooie

help kweek die goeie gees van die koshuisliga en gee die spelers die kans om deel te hê hieraan.

Uitslae van die onderskeie toernooie:

Toernooi Dames Mans

Eerstejaarstoernooi Steinhoff Nemesia Steinhoff Helderberg

Interkoshuistoernooi Steinhoff Aristea Steinhoff Libertas

Karnaval Toernooi Steinhoff Sonop & Steinhoff Helshoogte

Dagbreek speler in aksie tydens Karnavaltoernooi

Page 5: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

4

Somerliga

Somerliga is elke jaar n groot toernooi met sterk kompetisie en wedstryde van goeie gehalte wat

saans onder die spreiligte op die astro plaasvind. 2013 was geen uitsondering nie. Klubspelers

mag ook in hierdie toernooi speel vir hulle onderskeie koshuise. Dit sorg natuurlik vir uitstaaande

gehalte hokkie en verskaf ook net verdere rede vir die koshuise om hul onderskeie koshuise te

ondersteun en geesdriftige toeskouers te verseker.

Wenners van die somerliga vir die Dames – Bloemhof Old Girls

Wenners van die somerliga vir die Mans – Simonsberg

Page 6: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

5

Winterliga

Die formaat van die liga het bestaan uit 4 ligas vir beide mans en dames. LSL, LCL, L2, L3,

MSL, MCL, M2 en M3. Elke liga het 8 spanne bevat behalwe die Mans 3de liga wat bestaan het

uit 6 spanne. Die M3 was ‘n nuwe liga, laasjaar was daar slegs tot by M2 spanne gewees. Die L3

het bestaan uit 9 spanne. Nadat die rondomtalie wedstryde gespeel is, is die ligas in die top 4 en

onderste 4 verdeel. Binne-in hierdie verdeling, het die spanned an in elke liga semi finale gespeel

om te sien wie dan in die finaal speel om sodoende die finale posisies van die spanne in elke liga

te bepaal.

Altwee die Superligas se wedstryde het weereens hierdie jaar op Astro plaasgevind – waarvoor

ons baie dankbaar is en ons wil net baie dankie se daarvoor. Die Superligas se wedstryde is deur

klubspelers geblaas. Die gras wedstryde se verteenwoordigers moes self sorg vir n skeidsregter

vir hulle wedstryde. Hierdie wedstryde het op die grasvelde by Welgevallen of op die

Coetzenburg velde plaasgevind. Die onderskeie ligas het gesorg vir spannende en baie

vermaaklike wedstryde.

Uitslae:

Hierdie jaar was die aantal spanne vir mans en dames baie nader as gewoonlik. Daar het 33

dames spanne deelgeneem en 30 mansspanne.

Die uitslae vir die onderskeie ligas was dan ook as volg:

Dames

Super Liga Steinhoff Medies l

Uitdaag Liga Steinhoff Goldfields l

L2 HS Strand l

L3 Rhenish GHS ll

Mans

Super Liga Steinhoff Helshoogte l

Uitdaag Liga Steinhoff Simonsberg l

M2 Steinhoff Majuba

M3 Steinhoff Olympus

Baie geluk aan die onderskeie wenners.

Top 4 Toernooi

Hierdie toernooi in ‘n toernooi wat jaarliks gespeel word deur die top 4 spanne van elke liga.

Daar is egter in die verlede problem ondervind met die deelname aan hierdie toernooi weens

toetse. Die voortbestaan van hierdie toernooi word in heroorweging geplaas.

Skeidregters

Hierdie jaar is die Superligas se wedstryde deur klubspelers waarngeneem, maar weens die

onbertroubaarheid van die klubspelers deurdat hulle nnie opdaag vir hul wedstryde nie, is daar

besluit om ‘n alternatiewe oplossing te soek hiervoor. Die sisteem sal volgende jaar verander.

Elke koshuis sal n skeidsregter aanstel en die persoon sal die nodige opleiding onvang en sal dan

ingedeel word om wedstryde te blaas deur die seisoen. Ons hoop hierdie verandering sal die

huidige probleem oplos.

Page 7: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

6

Ek wil net weer van nie geleentheid gebruik maak om vir Vossie dankie te se vir die skeidsregter

eksamens wat sy aanbied vir die koshuis verteenwoordigers sodat die ander ligas bekwame

skeidsregters kan hê. Verder ook net baie dankie aan die klubspelers wat wel hulle tyd opgeoffer

het om die Superliga se wedstryde te blaas. Ons waardeer dit regtig baie.

Finansies

Die klub word hoofsaaklik gefinansier deur Affiliasie en Registrasiefooie. Baie dankie aan die

verteenwoordigers wat seker gemaak het dat die vorms ingevul word en ingegee word. Sonder dit

sal die koshuishokkie nie kan funksioneer nie.

Boetes maak ook ‘n deel uit van die inkomste. Hoewel dit ‘n goeie bydrae is tot ons finansiële

welstand wil ons die koshuise aanmoedig om dit so laag as moontlik te hou. Baie dankie ook vir

die spanne en verteenwoordigers wat die reëls so mooi nakom en dinge reg doen, dit word

weerspieël in die boetes.

Samevatting

2013 was ‘n baie suksesvolle jaar vir Koshuishokkie. Baie dankie aan Vossie, elke komiteelid en

ook elke koshuisverteenwoordiger dat julle bygedra het tot nog ‘n gesonde jaar van

Koshuishokkie.

Dankie ook vir die spelers wat elke wedstryd in goeie gees gespeel het, sonder julle en julle liefde

vir die sport is die klub niks. Ons hoop ons kan jaarliks groei en dat volgende jaar selfs n beter

jaar sal wees en dat die veranderinge wat saam met die jaar kom, tot beter wedstryde sal lei.

Wilbe Myburgh

Komitee Voorsitster

Heemstede vs Nemesia tydens Somerliga 2013

Page 8: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

7

Trofeë-Wenners 2013

Neels van Niekerk- trofeë

Wenners Mans Eerstejaarstoernooi Helderberg

Botha- trofeë

Wenners Vroue Eerstejaarstoernooi Nemesia

Rein Kelder- trofeë

Wenners Mans Interkoshuistoernooi Libertas

Prestige- trofeë

Wenners Vroue Interkoshuistoernooi Aristea

Dempsey- trofeë

Wenners Karnaval Toernooi Sonop & Helshoogte

Wenners Vroue Somerliga Bloemhof Old Girls

Wenners Mans Somerliga Simonsberg l

Wenners Vroue Superliga Medies l

Wenners Mans Superliga Helshoogte l

Wenners Vroue Uitdaagliga Goldfields l

Wenners Mans Uitdaagliga Simonsberg l

Wenners Vroue Tweedeliga HS Strand l

Wenners Mans Tweedeliga Majuba

Wenners Vroue Derdeliga Rhenish GHS ll

Wenners Mans Derdeliga Olympus

Besonderse prestasie Medies Dames l

Wen LSL vir 4de

jaar in ‘n ry

Besonderse bydrae deur die jaar Wilbé Myburg

Page 9: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

8

LIGA UITSLAE 2013 MANS LIGAS

SUPERLIGA

UITDAAGLIGA

2DE LIGA

1 Helshoogte I

1 Simonsberg

1 Majuba

2 Helderberg I

2 Libertas

2 Wilgenhof

3 Medies I

3 Vesta

3 HS Strand

4 Eendrag I

4 Metanoia

4 Helshoogte II

5 Goldfields I

5 Dagbreek II

5 Eendrag II

6 Dagbreek I

6 Huis Visser I

6 HS Stellenbosch I

7 Maties Old Boys

7 Pieke

7 Huis Marais II

8 Huis Marais I

8 Helderberg ll

8 Medies ll

3DE LIGA

1 Olympus

2 PRG A

3 Oude Molen

4 PRG B

5 Dagbreek lll

6 PRG C

DAMES LIGAS

SUPERLIGA

UITDAAGLIGA

2DE LIGA

1 Medies I

1 Goldfields I

1 HS Strand

2 Rhenish GHS l

2 HS Stellenbosch I

2 Huis ten Bosch I

3 Oud Studente

3 Lydia I

3 Medies ll

4 Aristea I

4 Harmonie I

4 Nerina II

5 Minerva I

5 Aristea II

5 Nemesia I

6 Nerina I

6 Irene I

6 Serruria

7 Heemstede l

7 Erica I

7 Equite

8 Sonop I

8 Silene l

8 Boland Kollege I

3DE LIGA

1 Rhenish GHS ll

2 Heemstede II

3 Minerva II

4 Venustia

5 Isa Dameskoshuis I

6 Aurora

7 Olympus

8 Monica

9 Metanoia

Page 10: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

9

POEL UITSLAE voor SEMI-FINALE VIR MANS LIGAS - 2013

MANS SUPERLIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

Helderberg I 7 5 0 2 15 8 7 23 1

Helshoogte I 7 4 1 2 16 8 8 21 2

Eendrag I 7 3 3 1 10 6 4 19 3

Medies I 7 3 1 3 12 9 3 17 4

Goldfields I 7 3 1 3 9 16 -7 14 5

Dagbreek I 7 2 1 4 12 11 1 13 6

Maties Old Boys 7 2 1 4 9 16 -7 11 7

Huis Marais I 7 1 2 4 9 18 -9 9 8

MANS UITDAAGLIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

Simonsberg I 7 4 3 0 17 7 10 24 1

Libertas 7 3 4 0 20 11 9 22 2

Vesta 7 3 4 0 11 5 6 20 3

Metanoia I 7 3 2 2 13 13 0 17 4

Huis Visser I 7 1 4 2 13 14 -1 14 5

Dagbreek II 7 1 4 2 7 12 -5 12 6

Pieke 7 1 1 5 9 15 -6 9 7

Helderberg ll 7 1 0 6 8 21 -13 6 8

MANS TWEEDE LIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

Majuba 7 7 0 0 24 2 22 30 1

HS Strand 7 5 0 2 20 9 11 23 2

Wilgenhof 7 4 1 2 11 9 2 18 3

Helshoogte II 7 3 0 4 16 12 4 16 4

Eendrag II 7 3 1 3 14 14 0 15 5

HS Stellenbosch I 7 1 2 4 12 22 -10 10 6

Huis Marais II 7 2 0 5 5 24 -19 8 7

Medies ll 7 0 2 5 8 18 -10 7 8

MANS DERDE LIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

Olympus 5 4 1 0 18 3 15 20 1

PRG A 5 4 1 0 12 3 9 19 2

PRG B 5 2 1 2 8 6 2 11 3

Oude Molen 5 1 2 2 5 7 -2 9 4

Dagbreek lll 5 0 2 3 2 14 -12 4 5

PRG C 5 0 1 4 2 14 -12 3 6

Page 11: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

10

POEL UITSLAE voor SEMI-FINALE VIR DAMES LIGAS - 2013

DAMES SUPERLIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

Medies I 7 6 0 1 16 7 9 25 1

Rhenish GHS l 7 5 0 2 22 5 17 25 2

Oud Studente 7 4 1 2 15 9 6 21 3

Aristea I 7 4 0 3 14 6 8 20 4

Nerina I 7 3 0 4 15 19 -4 15 5

Heemstede I 7 2 2 3 15 14 1 14 6

Minerva I 7 1 2 4 5 8 -3 12 7

Sonop I 7 0 1 6 3 37 -34 2 8

DAMES UITDAAGLIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

Goldfields I 7 7 0 0 33 3 30 32 1

HS Stellenbosch I 7 4 1 2 30 8 22 23 2

Lydia I 7 3 2 2 17 10 7 19 3

Harmonie I 7 4 0 3 13 17 -4 17 4

Irene I 7 3 1 3 19 20 -1 16 5

Aristea II 6 2 0 4 14 23 -9 10 6

Erica I 6 1 0 5 9 17 -8 6 7

Silene 7 1 0 6 5 42 -37 5 8

DAMES TWEEDE LIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

HS Strand 7 7 0 0 47 1 46 34 1

Medies ll 7 5 1 1 23 11 12 25 2

Huis ten Bosch I 7 4 1 2 16 11 5 21 3

Nerina II 7 2 4 1 17 13 4 18 4

Nemesia I 7 2 1 4 10 12 -2 14 5

Equite 7 3 0 4 12 18 -6 13 6

Serruria 6 0 1 5 4 30 -26 2 7

Boland Kollege I 6 0 0 6 0 33 -33 0 8

DAMES DERDE LIGA – VOOR SEMI-FINALES

Koshuis P W D L GF GA GD Pts Pos

Rhenish GHS ll 7 5 1 1 28 7 21 27 1

Venustia 8 5 1 2 18 11 7 25 2

Heemstede II 8 4 1 3 24 21 3 22 3

Minerva II 8 4 1 3 11 11 0 20 4

Aurora 7 4 0 3 13 13 0 18 5

Olympus 8 2 3 3 9 14 -5 15 6

Isa Dameskoshuis I 7 2 2 3 16 23 -7 14 7

Monica 8 2 1 5 12 28 -16 12 8

Metanoia I 7 1 2 4 8 11 -3 11 9

Page 12: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

11

EERSTEJAARSTOERNOOI 2013

FINALE UITSLAE

POS DAMES POS MANS

1 Nemesia 1 Helderberg

2 Heemstede 2 Simonsberg

3 Nerina 3 Medies

4 Medies 4 Helshoogte

5 Minerva 5 Dagbreek

6 Aristea 6 Eendrag

7 Erica 7 Academia

8 Serruria 8 Huis Marais

9 Huis ten Bosch 9 Libertas

10 Sonop 10 Vesta

11 Irene 11 Pieke

12 ISA Dames 12 Metanoia

13 Monica 13 Majuba

14 Lydia 14 Olympus

15 Olympus (d) 15 Wilgenhof

16 Aurora (d) 16 Aurora (m)

Page 13: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

12

INTERKOSHUISTOERNOOI 2013

FINALE UITSLAE

POS DAMES POS MANS

1 Aristea 1 Libertas

2 Nemesia 2 Helderberg

3 Nerina l 3 Vesta

4 Minerva 4 Majuba

5 Medies 5 Eendrag

6 Goldfields 6 Huis Marais

7 Sonop 7 Pieke

8 Serruria 8 Olympus

9 Heemstede l 9 Helshoogte l

10 Nerina ll 10 Helshoogte ll

11 Heemstede ll 11 Helderberg ll

12 Irene 12 Huis Visser

13 Metanoia 13 Eendrag ll

14 Huis ten Bosch 14 Metanoia

15 Erika 15 Oude Molen

16 ISA Dames 16 Medies

17 Equité 17 Academia

18 Nemesia ll

Page 14: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

13

KARNAVALTOERNOOI 2013

FINALE UITSLAE POS DAMES

1 Sonop & Helshoogte

2 Nerina & Dagbreek

3 Aristea & Libertas

4 Aristea & Vesta

5 Lydia & Majuba

6 Medies & Huis Marais

7 Minerva & Helderberg l

8 Olympus

9 Heemstede & Huis Visser

10 Equité & Academia

11 Nerina & Helshoogte

12 Nerina & Pieke

13 Medies

14 Venustia & Pieke

15 Heemstede & Olympus

16 Minerva & Helderberg ll

17 Sonop & Eendrag

18 Metanoia

19 Goldfields

20 Irene & Eendrag

21 Aurora

22 Serruria & Vesta

23 Huis ten Bosch & Libertas

24 ISA Dameskoshuis & Valudas

Page 15: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

14

SOMERLIGA TOERNOOI 2013

FINALE UITSLAE POS DAMES POS MANS

1 Bloemhof Old Girls 1 Simonsberg l

2 Aristea l 2 Eendrag l

3 Heemstede l 3 Helshoogte l

4 Bloemhof l 4 Wilgenhof l

5 Nemesia l 5 Libertas

6 Harmonie l 6 Van der Stel l

7 Paarl Girls High 7 Dagbreek l

8 Medies 8 Maties Old Boys

9 Aristea ll 9 Paul Roos Gimnasium

10 Nerina ll 10 Huis Marais l

11 Venustia 11 Goldfields

12 Rhenish ll 12 Medies

13 Nerina 13 Helderberg

14 Van der Stel l 14 Academia

15 Lydia 15 Van der Stel ll

16 Van der Stel ll 16 Vesta l

17 Serruria 17 Metanoia

18 Equité 18 Pieke

19 La Rochelle 19 Vesta ll

20 ISA Dameskoshuis 20 HS Stellenbosch

21 Minerva 21

22

Huis Visser

22 Metanoia 22 Olympus

23 HS Stellenbosch

24 Olympus

25 Rhenish l

26 Goldfields

27 Sonop

28 Academia

29 Heemstede ll

30 Huis ten Bosch

Page 16: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

15

OPSOMMING VAN VORIGE JARE SE UITSLAE

2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013

Somerliga

Mans Simonsberg Simonsberg Simonsberg Wilgenhof PSO lll Club mix Wilgenhof Paul Roos Simonsberg

Dames Serruria Heemstede Heemstede Heemstede Heemstede Nemesia Erica Aristea l Bloemhof Old

Girls

Eerstejaars

Mans Simonsberg Eendrag Simonsberg Simonsberg Simonsberg Medies Simonsberg Libertas Helderberg

Dames Nemesia Nerina Nemesia Nemesia Heemstede Heemstede Minerva Nerina Nemesia

Interkoshuis

Mans Eendrag Wilgenhof Helderberg Helderberg ll Helderberg l Helderberg l Eendrag Vesta Libertas

Dames Nerina Nerina Nerina Medies l Nerina Erica Medies Aristea Aristea

Karnaval Pieke & Erica Medies Eendrag & HTB Helderberg ll &

Sonop ll Eendrag & Irene

l Medies Medies

Aristea l & Libertas

Sonop & Helshoogte

Winterliga

LSL Rhenish l Bloemhof Bloemhof Rhenish l Bloemhof Medies l Medies l Medies l Medies l

LCH Nemesia l Medies l Aristea l Nemesia HS Stellenbosch Minerva l Sonop l Nerina l Goldfields l

L2 Serruria l Monica l Aristea ll Lydia l HS Strand HS Strand l Goldfields l Harmonie l HS Strand l

L3 Heemstede lll Academia Nerina ll Strand HS Equite Goldfields HTB l Rhenish ll Rhenish ll

L4 Minerva ll Elsenburg l Bloemhof ll

MSL Helshoogte l Medies l PSO l Medies l Eendrag Helshoogte l Dagbreek l Medies l Helshoogte l

MCL Huis Visser l PSO l Elsenburg l Simonsberg l Huis Marais l Goldfields l Metanoia l Huis Marais l Simonsberg l

M2 Elsenburg l Goldfields Metanoia l Helderberg ll Helderberg ll Academia l Libertas Vesta Majuba

M3 Helshoogte ll Olympus

Page 17: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

16

KOSHUISHOKKIE

DAMES SUPERLIGA

Page 18: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

17

KOSHUISHOKKIE

DAMES UITDAAGLIGA

Page 19: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

18

KOSHUISHOKKIE

DAMES L2

Page 20: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

19

KOSHUISHOKKIE

DAMES L3

Page 21: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

20

KOSHUISHOKKIE

MANS SUPERLIGA

Page 22: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

21

KOSHUISHOKKIE

MANS UITDAAGLIGA

Page 23: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

22

KOSHUISHOKKIE

MANS M2

Page 24: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

23

KOSHUISHOKKIE

MANS M3

Page 25: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

24

KOSHUISBOETES 2013 Koshuis Saldo Feb 2013 Boetes 2013 Saldo Reeds

Betaal Betalings bewys

Dt / Kt Dt / Kt Academia (Dames) R 3 310.00 R 0.00 R 0.00 R 3 310.00 Rekw 2113518

Academia (Mans) R 1 640.00 R 500.00 R 500.00 R 1 640.00

Aristea R 375.00 -R 125.00 R 500.00 Somerliga prysgeld

Aurora (Dames) R 970.00 R 470.00 R 500.00 Rekw 2129318

Aurora (Mans) R 500.00 R 0.00 R 500.00 Rekw 2129318

Boland Kollege

(Vroue&Mans) R 1 900.00 R 1 900.00 Fakt 242906

Dagbreek R 455.00 R 135.00 R 0.00 R 590.00 Rekw 2113732 & 2159551

Eendrag R 550.00 R 0.00 R 550.00 Somerliga prysgeld & Rekw 218

8813 Elsenburg (Dames) R 0.00 R 0.00

Elsenburg (Mans) R 0.00 R 0.00

Equité R 1 100.00 R 450.00 R 650.00 Rekw 2195405

Erica R 2 500.00 R 250.00 R 0.00 R 2 750.00 Rekw 2123154 & 2161992

Goldfields (Dames) R 235.00 R 0.00 R 235.00 C 3175980

Goldfields (Mans) R 35.00 R 0.00 R 35.00 C3175982

Harmonie R 50.00 R 200.00 R 50.00 R 200.00 PAID Rekw 2194053

Heemstede R 100.00 R 0.00 R 100.00 Rekw 2185955

Helderberg R 35.00 R 0.00 R 35.00 Rekw 2192098

Helshoogte R 340.00 R 425.00 R 425.00 R 340.00 Rekw 2113792

HMS Bloemhof R 0.00 R 0.00

HS Stellenbosch

(dames) R 135.00 R 135.00 Fakt 242911

HS Stellenbosch

(seuns) R 150.00 R 0.00 R 0.00 R 150.00 Fakt 233935 - PAID

HS Strand (dames) R 75.00 R 75.00 Fakt 242954

HS Strand (seuns) R 35.00 R 35.00 Fakt 242954

Huis Marais R 145.00 R 0.00 -R 50.00 R 195.00 Rekw 2112605

Huis ten Bosch R 125.00 R 125.00

Huis Visser R 195.00 R 335.00 R 335.00 R 195.00 Rekw 2111393

Irene R 35.00 R 500.00 R 500.00 R 35.00 Rekw 2117871

Isa Dameskoshuis R 700.00 R 0.00 R 700.00 Paid EFT

Libertas R 455.00 R 455.00 To be paid by 13 Sept

Lydia R 585.00 R 0.00 R 585.00 Kwit C3175976 & 3175979

Majuba R 170.00 R 50.00 R 220.00

Maties Old Boys R 0.00 R 0.00

Medies Mans R 1 025.00 R 1 025.00

Medies Vroue R 335.00 R 335.00

Metanoia Mans R 750.00 R 0.00 R 750.00 Rekw 2150324 & 2179910

Metanoia Vroue R 450.00 R 0.00 R 450.00 Rekw 2150324 & 2179910 &

2188735 Minerva R 60.00 R 50.00 R 50.00 R 60.00 Rekw 2114906

Monica R 295.00 R 775.00 R 775.00 R 295.00 Rekw 2118857

Nemesia R 1 560.00 R 635.00 R 0.00 R 2 195.00 Rekw 2149739 & 2180892 &

2189278 Nerina R 85.00 R 410.00 -R 25.00 R 520.00 C 3175972 & C 3175981

Olympus R 355.00 R 925.00 R 0.00 R 1 280.00 Rekw 2110340; 2128921; 2189946

Oud Studente R 0.00 R 0.00

Oude Molen R 750.00 R 750.00

Paul Roos -R 275.00 R 385.00 R 110.00 Fakt 242915

Pieke R 0.00 R 0.00

Rhenish GHS R 130.00 R 325.00 R 455.00 Fakt 242907

Serruria R 850.00 R 0.00 R 850.00 Rekw 2155872 & 2187811

Silene R 650.00 R 0.00 R 650.00 Rekw 2190190

Simonsberg R 60.00 R 300.00 -R 420.00 R 780.00 PD Cash: C3175958 & Somerliga

prysgeld & astro huur Sonop R 200.00 R 0.00 R 200.00 Rekw 2187828

Venustia R 100.00 R 0.00 R 100.00 Rekw 2192547

Vesta R 0.00 R 0.00

Wilgenhof R 175.00 R 175.00

TOTAAL R 11 260.00 R 19 395.00 R 8 730.00 R 21 925.00

Page 26: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

25

KOSHUISBOETES 2013

Koshuis A-Span B-Span C-Span D-Span Totaal

Academia (Dames) R - R - Academia (Mans) R 500 R 500

Aristea R 25 R

350 R 375

Aurora (Dames) R 970 R 970

Aurora (Mans) R 500 R 500

Boland Kollege

(Vroue&Mans) R 1 900 R 1 900

Dagbreek R 100 R 35 R - R 135

Eendrag R 50 R 500

R 550

Elsenburg (Dames) R -

Elsenburg (Mans) R -

Equité R 1 100 R 1 100

Erica R 250 R 250

Goldfields (Dames) R 235

R 235

Goldfields (Mans) R 35 R 35

Harmonie R 200

R 200

Heemstede R 50 R 50 R 100

Helderberg R - R 35 R 35

Helshoogte R 250 R

175 R 425

HMS Bloemhof R - R -

HS Stellenbosch

(dames) R 135 R 135

HS Stellenbosch (seuns) R - R -

HS Strand (dames) R 75 R 75

HS Strand (seuns) R 35 R 35

Huis Marais R - R - R -

Huis ten Bosch R 125

R 125

Huis Visser R 335 R 335

Irene R 500 R 500

Isa Dameskoshuis R 700 R 700

Libertas R 455 R 455

Lydia R 585 R 585

Majuba R 50 R 50

Maties Old Boys R - R -

Medies Mans R 700 R

325 R 1 025

Medies Vroue R 335 R - R 335

Metanoia Mans R 750

R 750

Metanoia Vroue R 450 R 450

Minerva R - R 50 R 50

Monica 775 R 775

Nemesia R 635 R 635

Nerina R 235 R 175

R 410

Olympus R 850 R 75 R 925

Oud Studente R - R -

Oude Molen R 750

R 750

Paul Roos R 135 R

150 R 100 R 385

Pieke R -

R -

Rhenish GHS R 200 R

125 R 325

Serruria R 850 R 850

Silene R 650 R 650

Simonsberg R 300 R 300

Sonop R 200

R 200

Venustia R 100 R 100

Vesta R - R -

Wilgenhof R 175 R 175

TOTAAL

R 19 395

Page 27: KOSHUISHOKKIE JAARVERSLAG · Dagbreek Jacques Olivier Medies (Mans) Jacobus Stander Eendrag Marais Nel Metanoia (HK) Christopher Edyegu Equité Lauren Ulyate Metanoia (Dames) Carmen

26