Upload
others
View
2
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Webblad: https://www.ngrustenburgsuid.co.za
JULIE
2020
Leraar
Ds. Riaan Steyn
Krugerstraat 199, Rustenburg.
014 592 0116
082 851 7310
Kantoor
H/v Kerk en Unie Straat
Maand – Vry. : 10:00 – 14:00.
014 592 2419
014 592 4531
071 436 0102
Bankbesonderhede
ABSA Tjek rek
1220580128
Hierdie Week
Sondag: 12 Julie 2020
Sesde Sondag in Koninkrykstyd
Voorbidding: Ringsgemeentes
Sondag: 19 Julie 2020
Sewende Sondag in Koninkrykstyd
Voorbidding: Kerkraad en finansbediening.
Onthou: Vir administratiewe sake kan Marie gekontak word: Tel : 071 436 0102 of e-pos.
Kantoorure: Dinsdae en Donderdae 09:00 – 13:00
Heidelbergse Kategismus:
Vraag 12: Aangesien ons volgens die regverdige oordeel van God die tydelike en ewige straf verdien het, hoe kan ons van hierdie straf bevry en weer in genade aangeneem word?
Antwoord: God wil dat daar aan sy geregtigheid voldoen word (a). Daarom moet ons òf deur onsself òf deur ’n ander ten volle betaal (b).
(a) Gen. 2:27; Eks 23:7; Eseg. 18:4; Matt 5:26; 2 Tess 1:6; Luk 16:2. (b) Rom. 8:4.
Wyse woorde…
Vrees is die donkerkamer waar negatiwiteit ontwikkel word.
Dit is slegs die vrees vir God wat ons van die vrees vir mense kan verlos.
GEBEDSLYS
KANKERPASIËNTE:
Wimpie Espach, broerskind
van Hettie Combrink 014 592 5162
Gerhard Derks 082 334 8586
Marjorie Landsberg 082 375 9382
Willem Breet 083 631 5533
SPESIALE VOORBIDDING:
Hansie en Bessie Ströh 014 533 4349
Blokleiers vir nuwe bedieningsmodel.
INNIGE SIMPATIE:
Deon Botha en familie met die afsterwe van sy swaer.
Annatjie vd Merwe en familie met afsterwe van Koos.
Familie van wyle tannie Elizabeth Weyer.
Familie van wyle Jannie Kotze.
SIEK OF IN DIE HOSPITAAL:
Annatjie Smuts (Elsie dogter) 082 875 2124
Elisabeth Weyer 014 592 8117
Kallie Insel 014 592 4167
Tina Bronkhorst 083 632 0592
Marie Erasmus 083 321 8039
Koos van der Merwe 082 755 1620
Annatjie van der Merwe 082 923 0277
Natie Bredenkamp 082 429 8129
Pieter Combrink 014 592 5162
Louisa Botha 082 337 1326
Pieter Dann 079 764 9138
Zaydan Grundlingh 060 827 5605
VERJAARDAE:
Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit ʼn wonderlike dag wees en ʼn wonderlike, gese
Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit ʼn wonderlike dag wees en ʼn wonderlike, geseBaie geluk met jou verjaarsdag, mag dit ʼn wonderlike dag wees en ʼn wonderlike, gese
Baie geluk met jou verjaarsdag, mag dit ʼn wonderlike dag wees en ʼn wonderlike, geseënde jaar,
ënde jaar, ënde jaar,
ënde jaar,
gevul met die oorvloedige genade van ons Hemelse Vader.
gevul met die oorvloedige genade van ons Hemelse Vader.gevul met die oorvloedige genade van ons Hemelse Vader.
gevul met die oorvloedige genade van ons Hemelse Vader.
Verjaar Naam Van Selfoon e -Pos
07/12 Monique De Jager 076 195 5566
07/12 Ansie Du Pisanie 082 978 5955 [email protected]
07/12 Ann Fitzgerald 081 817 2379 [email protected]
07/14 Edward Duckworth 079 158 9823
07/14 Dorina Lunderstedt 082 374 0648 [email protected]
07/14 André Nel 072 072 7736 [email protected]
07/14 Pieter Schouwstra-90 084 332 3333
07/15 Annatjie Van Rooyen 082 802 5072
07/16 Helena Mouton 083 611 1691
07/16 Frikkie Opperman 082 084 9966
07/16 Pieter V.d. Westhuizen 073 241 1919 [email protected]
07/17 Pieter Badenhorst
Kerkraad: As gevolg van 3 vakatures op kerkraad, kan die kerkraad nie wettige besluite neem nie. Daarom sal daar later verkiesing plaasvind. Datum sal aangekondig word.
Lede tans: Ds. Riaan Steyn, Stefan Saaiman, Joseph de Jager, Jeanette van Heerden, George Loock, Ria de Lange, Juria Labuschagne, Dolf Smith en Charl Zietsman.
Webblad:
Gaan na ons webblad en registreer om
Geloofsgimnasium en Kruisgenoot
per e-pos te ontvang
Gebed vir Covid-19
God die Vader, u begeer gesondheid in heil vir alle mense; Ons prys U en dank U, o Heer.
God die Seun, U het gekom sodat ons die lewe mag hê, en dit in oorvloed; Ons prys U en dank U, o Heer.
God die Heilige Gees, U het ons liggame die tempel van u teenwoordigheid gemaak; Ons prys U en dank U, o
Heer.
O Heilige Drie-eenheid, in U leef ons en beweeg ons en is ons; Ons prys U en dank U, o Heer.
Here, hoor ons gebed, en laat ons noodroep tot by U kom – Vir almal wat treur oor die dood van familie, vriende
en landgenote; Skenk hulle moed en krag om die dae wat kom, te hanteer, o Heer, en die troos van u liefde.
Stort u genesende genade uit oor almal wat siek, beseer of ongeskik is, dat hulle heel kan word; Hoor ons, o
Heer van die lewe.
Gee dat almal wat u leiding soek, of bang of benoud of oorweldig is, u wil sal ken en bewus mag wees van u
teenwoordigheid; Hoor ons, o Heer van die lewe.
Gee vrede, moed en hoop aan almal wat ly na liggaam, siel of gees; Hoor ons, o Heer van die lewe.
Maak dit wat gebreek is deur sonde in ons lewens, in ons nasie, en in die wêreld heel; Hoor ons, o Heer van die
lewe.
Seën die dokters, verpleegsters, en almal wat die siekes en lydendes versorg; hou hulle veilig en gesond, en
skenk hulle wysheid en vaardigheid, simpatie en geduld; Hoor ons, o Heer van die lewe.
Skenk aan ons president en alle politieke leiers die wysheid, mensliewendheid en regverdigheid, dat hulle met
doelgerigtheid hulle taak kan volvoer om die welsyn van al ons mense te dien; Hoor ons, o Heer van die lewe.
Skenk wysheid, kreatiwiteit en volharding aan almal in die mediese professie, die navorsers, beleidmakers en
leiers as hulle reageer op die pandemie; Hoor ons, o Heer van die lewe.
Maak ons harte en hande oop om almal wat hulle werk gaan verloor of finansieel deur COVID-19 geraak word,
te ondersteun; Hoor ons, o Heer van die lewe.
Gee ons medelye vir hulle in nood, geduld in hierdie tyd van ellende, en liefde vir ons naaste; Hoor ons, o Heer
van die lewe.
Laat ons harte nie van vrees versmelt nie; Hoor ons, o Heer van die lewe.
U is die Heer wat wonders doen; U het u mag aan die mense betoon. U, o Heer, is die bron van die lewe; En in
u lig sien ons lig
Iets om aan te dink.....
Om te getuig is nie ‘n stokperdjie of ‘n een-dag-van-die-week-aktiwiteit nie.
Dit is ‘n lewenstyl.
‘n Mens “getuig”nie van Christus wanneer dit jou pas nie.
Jy is ‘n getuie!
Jy leef jou getuienis, ook wanneer jy nie eens daaraan dink nie.
RE Coleman