Upload
franike-rossouw
View
259
Download
1
Embed Size (px)
Citation preview
8/18/2019 Kwartaal 4 Assessering Graad 7
http://slidepdf.com/reader/full/kwartaal-4-assessering-graad-7 1/3
Verhoudings en proporsies in die meslike liggaam
• Jou hand is groot genoeg om jou gesig te bedek
• Die spasie tussen jou oë is groot genoeg om nog ‘n oog in te pas.
• Jou lyf se lengte is dieslfde as die aftand tussen die punt van jou middelvinger aan jou
een hand tot by die punt van jou middelvinger aan die ander hand wanneer jy jou arms
uitstrek.
• Jou voet is dieselfde lengte as die binnekant vna jou arm van jou elmboog tot by jou
handgewrig.
8/18/2019 Kwartaal 4 Assessering Graad 7
http://slidepdf.com/reader/full/kwartaal-4-assessering-graad-7 2/3
8/18/2019 Kwartaal 4 Assessering Graad 7
http://slidepdf.com/reader/full/kwartaal-4-assessering-graad-7 3/3
Opdrag: Formele Assessering Skeppende Kuns
Graad 7
Kwartaal 4 201
1. Maak ‘n tekening van ‘n sittende figuur wat in ‘n doek (stuk lapkombers!
gedrapeer is.". Maak jou tekening groot genoeg dat dit jou papier vul.
#. $yk mooi na jou model sodat jy die regte verhoudings van sy liggaam teken
%. &ebruik !erskillende tipes l"n sodat dit ‘n goeie voorbeeld is van hoeveel jy
hierdie jaar oor lyn as kunselement geleer het.
'. kryf jou naam netjies in die onderste hoek van jou tekening.
#" gaan op die !olgende aspekte geassesseer word:
• &ebruik van die ruimte (vul die hele papier!
• &ebruik van verskillende tipes lyne en vorm
• )egrip van ontwerpbeginsels * kontras+ rigting+ klem+ balans en proporsie
• ,ermoë om met houtskool te teken en lyn uitdrukkingsvol te gebruik
• -s die verhoudings van jou model in ag geneem
• ,ermoë om die kontras en balans tussen sagte+ ligte lyne en sterk+ donker
lyne te toon