10
Laerskool KENRIDGE Graad 6 - Akademiese Tuisonderrigprogram: 4 de Oplaai (4 Mei) Let asseblief op dat ons nie verwag dat die PDF-dokumente gedruk moet word nie. Dokumente kan vanaf ‘n toestel gebruik word. Vak Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag AFRIKAANS HUISTAAL Taak: Tokkel die snare. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal bl.97-98 Taalstruktuurboek Instruksies: 1. Teken voorblad, Tokkel die snare in Taalstruktuur, of enigiets wat by die tema pas. 2. Lees die vrae op bl.97 en beantwoord mondelings. 3. Tref met Taal, bl.98 Teken die 5 idiome (a-e) in Taalstruktuur. Skryf die idioom en betekenis daarvan by in elke blok. Opskrif vir opdrag: Idiome: bl.98. Taak: Tokkel die snare. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal bl.99-102 Werkboek PDF: Afr. – HT – Memo Tokkel die snare Instruksies: 1. Lees die Leesstrategieë en Kenmerke van ‘n Jeugverhaal inligting op bl.99 noukeurig deur. 2. Lees Teks 1: ‘n Jeugroman, Rumoer, op bl.100-101 noukeurig deur. 3. Beantwoord die vrae op bl.102 : no 1-12 in die Werkboek gedeelte van jou Taalstruktuur. Taak: Tokkel die snare. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal bl.102 Taalstruktuurboek PDF: Afr. – HT – Memo Tokkel die snare Instruksies: 1. Woordeskat bl.102. Skryf die 6 woorde in jou Taalstruktuur, verdeel in lettergrepe. Opskrif vir opdrag: Woordeskat: bl.102. 2. Gebruik die PDF (Afr. – HT – Memo Tokkel die snare) om jou antwoorde te merk. Taak: Simplekse en Komplekse. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal bl.103 Video – Simplekse en komplekse →Druk hier om die video te kyk Taalstruktuurboek PDF: Afr. – HT – Memo Tokkel die snare Instruksies: 1. Lees die inligting oor Simplekse en Komplekse op bl.103 noukeurig deur. 2. Luister na die video. 3. Voltooi die vrae op bl.103, no.1-5 in jou Taalstruktuur. Taak: Tokkel die Snare. Bronne: Platinum Afrikaans Huistaal bl.102 Taalstruktuurboek Instruksies: 1. Tref met Taal bl.102. Teken ‘n bypassende prent vir elkeen van die idiome. 2. Skryf die idioom en die betekenis daarvan by in elke blok. Opskrif vir opdrag: Idiome: bl.102.

Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

Laerskool KENRIDGE

Graad 6 - Akademiese Tuisonderrigprogram: 4de Oplaai (4 Mei)

Let asseblief op dat ons nie verwag dat die PDF-dokumente gedruk moet word nie. Dokumente kan vanaf ‘n toestel gebruik word.

Vak Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag AFRIKAANS HUISTAAL

Taak: Tokkel die snare. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal

bl.97-98

Taalstruktuurboek

Instruksies: 1. Teken voorblad, Tokkel die snare in Taalstruktuur, of enigiets wat by die tema pas. 2. Lees die vrae op bl.97 en beantwoord mondelings. 3. Tref met Taal, bl.98 Teken die 5 idiome (a-e) in Taalstruktuur. Skryf die idioom en betekenis daarvan by in elke blok. Opskrif vir opdrag:

Idiome: bl.98.

Taak: Tokkel die snare. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal

bl.99-102

Werkboek

PDF: Afr. – HT –

Memo Tokkel die

snare

Instruksies: 1. Lees die Leesstrategieë en Kenmerke van ‘n Jeugverhaal inligting op bl.99 noukeurig deur. 2. Lees Teks 1: ‘n Jeugroman, Rumoer, op bl.100-101 noukeurig deur. 3. Beantwoord die vrae op bl.102 : no 1-12 in die Werkboek gedeelte van jou Taalstruktuur.

Taak: Tokkel die snare. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal

bl.102

Taalstruktuurboek

PDF: Afr. – HT –

Memo Tokkel die

snare

Instruksies: 1. Woordeskat bl.102. Skryf die 6 woorde in jou Taalstruktuur, verdeel in lettergrepe. Opskrif vir opdrag:

Woordeskat:

bl.102.

2. Gebruik die PDF (Afr. – HT – Memo Tokkel die snare) om jou antwoorde te merk.

Taak: Simplekse en Komplekse. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal

bl.103

Video – Simplekse en

komplekse

→Druk hier om die

video te kyk

Taalstruktuurboek

PDF: Afr. – HT –

Memo Tokkel die

snare

Instruksies: 1. Lees die inligting oor Simplekse en Komplekse op bl.103 noukeurig deur. 2. Luister na die video. 3. Voltooi die vrae op bl.103, no.1-5 in jou Taalstruktuur.

Taak: Tokkel die Snare. Bronne:

Platinum Afrikaans

Huistaal

bl.102

Taalstruktuurboek

Instruksies: 1. Tref met Taal bl.102. Teken ‘n bypassende prent vir elkeen van die idiome. 2. Skryf die idioom en die betekenis daarvan by in elke blok. Opskrif vir opdrag:

Idiome: bl.102.

Page 2: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

4. Gebruik die PDF

(Afr. – HT – Memo

Tokkel die snare) om

jou antwoorde te

merk.

3. Lees die Tref met Taal, bl.102 noukeurig deur.

4. Gebruik die PDF (Afr. – HT – Memo Tokkel die snare) om jou antwoorde te merk.

ENGLISH FIRST ADDITIONAL LANGUAGE (FAL)

Task: Concord Resources:

English Booklet

p.57-58

PDF: English (FAL)

Concord note

PDF: English (FAL)

Concord memo

Ex.38-39 p.57-58

Video: English (FAL)

Concord Note

Explanation

→Click here for the

video

Audio memo

Audio is attached (PDF

folder).

Instructions: 1. Watch the video provided (Grade 6 English (FAL) Concord Explanation) before you start your exercise.

Task: Concord Resources:

English Booklet

p.57-60

PDF: English (FAL)

Concord note

PDF: English (FAL)

Concord memo Ex.40-

41 p.58-60

Audio memo

Instructions: 1. Read p.57 again to recap on concord and watch the video explanation again if needed. 2. Complete Ex.40-41 p.58-60 Remember to write

in the date and

complete in blue

pen and cursive

Make sure to leave

a space open

between each

Task: Narrative writing Resources:

Exam pad

General File English

FAL Narrative writing

topics

English (FAL)

Narrative Writing

rubric

Instructions: Use your planning of

your narrative story

from week 2 and write

your rough draft.

Make sure you

include 5 or more

different adjectives.

Underline them in

blue.

Use the rubric to

help to know what

to include in your

story.

Task: Narrative writing Resources:

Exam pad

General File English

FAL Narrative writing

topics

English (FAL)

Narrative Writing

rubric

Instructions: 1. Edit your rough draft

in a colour.

2. Use p.118 to edit

your story.

3. Use the rubric to see

if you are on the right

track.

Task: Narrative writing Resources:

Exam pad

General File English

FAL Narrative writing

topics

English (FAL)

Narrative Writing

rubric

Instructions: 1. Write your final draft

on your exam pad.

Make sure you have

underlined your

adjectives in blue.

2. Mark your own story

using the rubric

provided. Be honest

and write down one

thing that you can

improve on (grow

point) and one thing

you did well (glow

point).

Page 3: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3. Complete Ex.38-39 p.57-58 Remember to

write in the date

and complete in

blue pen and

cursive

4. Colour in the pages you have completed 5. Once completed, use the memo (PDF: English (FAL) Concord memo) to mark your work (audio available)

sentence in Ex.41

p.58

3. Once completed, use the memo (PDF: English (FAL) Concord memo) to mark your work (audio available)

Use the following

heading:

Right hand side: Date Narrative Writing: Topic number Rough Draft Right hand side: Name surname Number 6NA/CB or MP

Use the following

heading:

Right hand side: Date Narrative Writing: Topic number Final Right hand side: Name surname Number 6NA/CB or MP

WISKUNDE

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 16 bl. 17

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 17 bl. 17 – Los asb. nommer 3 uit

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 18 bl. 17

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 19 bl. 17

Taak: Hoofreken Bron: Iconic Boek bl.17 Kwartaal 2, Week 4 Instruksie: Voltooi nommer 20 bl. 17

Let wel: Ons gaan Iconic, Kwartaal 2, Week 3 later voltooi wanneer ons met Meetkunde besig is. Merk van Iconic: Verwys na memorandum om die werk te merk sodra jy dit voltooi het.

PDF dokument: Wisk – Iconic – Kwartaal 2, Week 4 bl. 17 Memo

Page 4: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

Taak: Optel met breuke. Bronne:

Module bl. 47

Werkboek

Instruksies: Voltooi Oefening 27, nommer 1 - 9 bl.47 in werkboek.

Taak: Aftrek met breuke. Bronne:

Module bl. 47

Werkboek

PDF: Wisk – Oef 27 +

28 Memo

Instruksies: 1. Voltooi Oefening 28, a tot h, bl. 47 in werkboek. 2. Verwys na PDF: Wisk. – Oef 27 + 28 Memo om die oefeninge te merk sodra jy dit voltooi het. Onthou om volledige verbeteringe te doen.

Taak: Optel en aftrek met breuke. Bronne:

Module bl. 47- 48

Werkboek

Instruksies: Voltooi Oefening 29, nommer 1 (a tot h) en nommer 2 (a tot d) bl.47 in werkboek.

Taak: Optel en aftrek met breuke. Bronne:

Module bl. 47 - 48

Werkboek

Instruksies: Voltooi Oefening 29, nommer 2 (e tot p) bl. 47 – 48 in werkboek.

Taak: Gemengde getalle, onegte breuke en vergelyk van breuke. Bronne:

Module bl. 48

Werkboek

Video –Gr 6

Wiskunde Vaslegging

Breuke les

→Druk hier om die

video te kyk

PDF: Wisk – Oef 29

Instruksies: 1. Voltooi Oefening 29, nommer 3 – 6 bl. 48 in werkboek.

2. Kyk na die video (Gr

6 Wiskunde Vaslegging

Breuke les) om jou te

help om hierdie

oefening te merk.

’n Volledige memo is

voorsien.

3. Verwys na PDF:

Wisk. – Oef 29 Memo

om die oefeninge te

merk sodra jy dit

voltooi het.

Page 5: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

Onthou om volledige

verbeteringe te doen.

NWT: WETENSKAP TEGNOLOGIE

NW: Taak: Materie en Materiale

Bronne:

Platinum Handboek

bl. 59

Werkboek

Video – Materie en

Materiaal

→Druk hier om die

video te kyk

Instruksies:

1. Kyk video oor

Materie en Materiale.

2. Doen Akt. 4 op

bl. 59 van Plantinum

handboek in jou

werkboek.

Tegnologie ONDERWERP 8 & 9 Taak: Opsomming Bronne: Platinum Handboek Bl. 91 – 109 Instruksies: Maak ‘n opsomming in jou werkboek van al die sleutelwoorde en sleutelbegrippe: Daar is 20

sleutelwoorde en

sleutelbegrippe

Gebruik kleur

Dit kan regop of

dwars gedoen word

Wees kreatief –

teken dit in ‘n

breinkaart of enige

ander vorm wat jy

verkies.

AARD-RYKSKUNDE

Taak: My COVID19 navorsing Bronne:

Platinum Handboek

bl.23

Page 6: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

Video –

Aardrykskunde

aanbieding

→Druk hier om die

video te kyk

Instruksies: Kyk die PowerPoint video en volg die instruksies in die video. Stuur jou navorsing na jou Aardrykskunde onderwyser teen Woensdag 13 Mei. Neem asb. kennis van die volgende: Die video noem dat die inhandigingsdatum die 6de Mei is, maar stuur jou werk die 13de Mei.

GESKIEDENIS

Taak: Gaan voort met

navorsing oor Leonardo en Galileo

Uitbreidingsaktiwiteit oor Leonardo en Galileo

Sosiale Wetenskappe Platinum handboek Aktiwiteit 4 bladsy 125

Page 7: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

Bronne: Sosiale Wetenskappe

Platinum handboek

PDF: Geskiedenis - da Vinci en Galileo ekstra notas.

PDF: Geskiedenis - Uitbreidingsaktiwiteit

Klankgreep: 1. Die Renaissance

2. Leonardo da Vinci 3. Galileo Galilei

Klankgreep is aangeheg

(PDF folder)

Werkboek

Instruksies: Verlede week het jy die gevallestudies van Leonardo da Vinci en Galileo deurgelees. Lees nou die bykomende nota oor hierdie twee mans (verwys na PDF: da Vinci en Galileo ekstra nota) en luister na die drie klankgrepe oor die Renaissance, Leonardo da Vinci en Galileo Galilei.

Uitbreidingsaktiwiteit: Die ontdekkings wat hierdie twee mans gemaak het, was merkwaardig en (soms) kontroversieël.

Page 8: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

Neem 'n bietjie tyd om 'n bietjie aanlyn navorsing te doen. Die PDF (Uitbreidingsaktiwiteit) is 'n templaat met opskrifte om jou te lei terwyl jy meer oor hierdie mans leer. Vul die inligting in onder die verskillende opskrifte. Skryf die opskrifte in jou Geskiedenisboek neer en vul die inligting onder elke opskrif in.

Voltooi aktiwiteit 4 (bl.125) vrae 3, 4 en 5 in jou werkboek.

LEWENS-VAARDIGHEDE

Taak: Ontwerp ‘n Plakkaat Bronne:

Media

Tydskrifte

Instruksies: Teen hierdie tyd het julle alreeds baie tyd by die huis met jul families spandeer. Jy mis seker jou ander familielede, asook jou maats. Kom ons doen iets om die glimlag op soveel

Page 9: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

mense as moontlik se gesigte te hou. Ontwerp ‘n

opbouende,

motiverende

plakkaat om vir jou

familie en vriende

aan te moedig om

aan te hou glimlag.

Jy mag aanhalings,

prente, foto’s en

slagspreuke gebruik.

Maak dit helder en

kleurvol.

Hierdie plakkaat moet op ‘n A4 bladsy gedoen word. Dit moet ‘n handgeskrewe plakkaat wees. Jy mag dit nie op jou rekenaar doen nie. Sodra jy klaar is, moet jy dit onder lewenvaardighede in jou algemene lêer liaseer. Opsioneel: Sodra jy klaar is, kan jou ma of pa dit skandeer of ‘n foto neem en dit vir jou onderwyser/es stuur. Wie weet, dalk is jou plakkaat gekies om op die Kenridge

Page 10: Laerskool KENRIDGE · explanation again if ... improve on (grow point) and one thing you did well (glow point). 2. Read p.57 and underline the note using the document provided. 3

“Facebook” blad te verskyn.

LO

Dit is belangrik dat jy oefen. Bronne: PDF dokument – LO – Gr 6 Instruksies: Verwys na die PDF dokument vir instruksies.

KUNS EN KULTUUR

Taak: Collage Kuns Projek Neem kennis dat hierdie opdrag nie verpligtend is nie, maar dit is ’n wonderlike manier om kreatief te bly gedurende hierdie tyd. Bronne: PDF dokumente - Kuns les – Collage Instruksies: 1. Verwys na die PDF dokument – Kuns les vir instruksies oor hoe om hierdie Kuns projek te voltooi. 2. As jy besluit om hierdie projek te voltooi moet jy ’n foto van jou eindresultaat vir jou klasonderwyser epos teen 8 Mei 2020.