5
LAERSKOOL KRUINSG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE WEEK 6 18 Mei – 23 Mei KWARTAAL 2 VULKANE, AARDBEWINGS EN OORSTROMINGS Teorie: Kollig op Sosiale Wetenskap. Eenheid 3: Gevolge van aardbewings – insluitend beserings en lewensverlies, siektes, verplasing van mense , skade aan infrastruktuur, brande en Tsoenami’s. Bl. 30 – 32 Dit is belangrik dat jy die 6 gevolge van aardbewings sal ken vir toetse en moontlik dit eksamen. Werkkaart . 1) Bl. 32 Aktiwiteit. 2.5 (Gevallestudie) Oorsake van aardbewings. NB. Doen slegs vraag een en twee. Los vraag 3 uit.

Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../2020/05/Gr.-7-Aard-Werk-Memo-18-22-M…  · Web viewLAERSKOOL KRUINSG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE WEEK 6 18 Mei

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../2020/05/Gr.-7-Aard-Werk-Memo-18-22-M…  · Web viewLAERSKOOL KRUINSG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE WEEK 6 18 Mei

LAERSKOOL KRUINSGSOSIALE WETENSKAP

GR.7GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE

WEEK 618 Mei – 23 Mei

KWARTAAL 2VULKANE, AARDBEWINGS EN OORSTROMINGS

Teorie:Kollig op Sosiale Wetenskap.Eenheid 3: Gevolge van aardbewings – insluitend beserings en lewensverlies, siektes, verplasing van mense , skade aan infrastruktuur, brande en Tsoenami’s. Bl. 30 – 32Dit is belangrik dat jy die 6 gevolge van aardbewings sal ken vir toetse en moontlik dit eksamen. Werkkaart.

1) Bl. 32 Aktiwiteit. 2.5 (Gevallestudie) Oorsake van aardbewings. NB. Doen slegs vraag een en twee. Los vraag 3 uit.

Page 2: Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../2020/05/Gr.-7-Aard-Werk-Memo-18-22-M…  · Web viewLAERSKOOL KRUINSG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE WEEK 6 18 Mei
Page 3: Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../2020/05/Gr.-7-Aard-Werk-Memo-18-22-M…  · Web viewLAERSKOOL KRUINSG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE WEEK 6 18 Mei
Page 4: Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../2020/05/Gr.-7-Aard-Werk-Memo-18-22-M…  · Web viewLAERSKOOL KRUINSG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE WEEK 6 18 Mei
Page 5: Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../2020/05/Gr.-7-Aard-Werk-Memo-18-22-M…  · Web viewLAERSKOOL KRUINSG SOSIALE WETENSKAP GR.7 GEOGRAFIE / AARDRYKSUNDE WEEK 6 18 Mei

Aktiwiteit. 2.5. Die gevolge van aardbewings (Gevallestudie) (Memo) 1. a) Argentinië (1)

b) Die Stille Oseaan (1)c) Andesgebergtes (1)

2. a) Chilli is op die Nasco – en Suid-Amerikaanse plaat geleë. (2)

b) Die Nazco-plaat het onder die Suid-Amerikaanse plaat inbeweeg. (2)

c) Seismiese golwe het die skuddings wat ver van die episentrum gevoel kon word, veroorsaak. (2)d) Die skade was omvattend

kommunikasie is ernstig ontwrig. geboue is vernietig. paaie en brûe het ingetuimel wat vragmotors en motors in diep

gate in die grond laat val het. Mense is sonder water en elektrisiteit gelaat. Baie mense het hulle lewens verloof.

(Enige van bogenoemde) (4)

Totaal 13