5
Laerskool Kruinsig Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis Graad 4 2 Junie 2020 Teorie: Oxford Suksesvolle Handboek Module 2. Hersiening van Kwartaal 1 se werk (Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin) Prakties:

Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-4-SW-Gesk-2-Junie.docx · Web viewLaerskool Kruinsig open in Januarie 1980, presies 40 jaar gelede. Daar

  • Upload
    others

  • View
    152

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-4-SW-Gesk-2-Junie.docx · Web viewLaerskool Kruinsig open in Januarie 1980, presies 40 jaar gelede. Daar

Laerskool KruinsigSosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 42 Junie 2020

Teorie: Oxford Suksesvolle Handboek Module 2.

Hersiening van Kwartaal 1 se werk

(Beantwoord die volgende vrae op lyntjies papier ons sal dit inplak saam met die vrae sodra skool begin)

Prakties:

Laerskool Kruinsig

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-4-SW-Gesk-2-Junie.docx · Web viewLaerskool Kruinsig open in Januarie 1980, presies 40 jaar gelede. Daar

Die geskiedenis van ons skool

Laerskool Kruinsig open in Januarie 1980, presies 40 jaar gelede. Daar was 430 leerders en 18 personeellede. Die naam van ons skool was eers Laerskool Aston Nimrod. Dit het later verander deur middel van ‘n kompetisie wat geloots was. Die naam Laerskool Kruinsig het loshande gewen.

Die skool was op ‘n plot gebou. Dannweg was ‘n groot grondpad. Die seniorgebou, kantoor en saal was van die begin af daar. Die res van die geboue is later aangebou. Die personeel en ouers het saamgewerk om bome en gras te plant.

Mnr AJ van der MerweMnr AJ van der Merwe het ons skool geopen as ons eerste skoolhoof. Hy was vir 25 jaar aan Kruinsig verbonde. Mnr van der Merwe was baie gesteld op netheid en het gereeld orals inspeksie gehou. Mnr van der Merwe het selfs oor die skoolklere besluit, nadat dit aan die ouers voorgelê was, was dit goedgekeur. Mnr van der Merwe was deel van al Kruinsig se eerstes: Eerste rugbyveld, netbalbane, musiekblyspele en nog vele meer.

Dr. Johan KrugerDr Johan Kruger het in 2006 met trots ‘n Kruinie geword. In 2016 was agt nuwe klaskamers vir ons Grondslagfase gebou. In 2015 was Dr Kruger deel van ons 35-jarige feesvieringe.

Hy het in 2018 sy Doktorsgraad in Skoolbestuur behaal. Dr Kruger het ons skool se eerste gelukbringer in 2016 bekend gestel. Hy het ook ons Kletsies se nuwe klaskamers geopen.

LeuseLaerskool Kruinsig se leuse is “Glo en Oorwin”. Dit beteken Glo in God asook in jouself, dan sal jy oorwin.

SkoolwapenOns unieke skoolwapen, wat in 1980 deur Mnr. Willem Loots ontwerp was, was in 1984 deur Tarina Drinkwater uit keramiek gemaak en op ons saal se muur gemonteer. Ons skoolwapen kan op vele plekke gewaar word nl.: by die ingangsportaal van ons skool, aan die agterkant van die saal asook oral op ons skoolboeke, skoolbaadjies en truie. Elke Kruinie dra dit met trots. Elke element op ons skoolwapen het ‘n spesifieke betekenis.

Son: Bron van lewe. Vliegtuig: Ons bly naby aan ‘n Internasionale lughawe. Bybel: Simbolies is die Bybel die boek van kennis. Lourierkrans: Simbool van oorwinning. Die krans omvou die Bybel

en verwys na ‘n oorwinning deur volharding.SkoolliedDie skoollied is geskryf deur Mev. Rudi Beetge in 1983.

Page 3: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-4-SW-Gesk-2-Junie.docx · Web viewLaerskool Kruinsig open in Januarie 1980, presies 40 jaar gelede. Daar

SkoolklereOns skoolklere vir dogters, bestaan uit ‘n donkerblou skoolrok of donderblou langbroek met ‘n geel hemp. Die seuns dra ‘n donkerblou skoolbroek en geel hemp. Almal dra swart skoolskoene met skoolkouse. By die Kruinies het ons ook die volgende: KDA-hempie en -broek, skoolsweetpak vir sport, 1ste-span sweetpakke, rugby- en netbalklere asook atletiekdrag. As jy ‘n leier in graad 7 is, moet jy elke dag jou erekleure baadjie dra. Ons Seniorkoor sowel as Warriekoor het hul eie koordrag.

Tradisies Ons eerste konsert is gehou in 1982, met die naam: Met ‘n lied in my hart. Ons het 3 atletiekspanne by ons Interhuis: Dolfyne, Pikkewyne en Marlyne. Ons hou elke jaar die volgende: valentynshop, lentehop, waatlemoenfees asook

kaskarwedrenne. Wanneer ons skoolhoof verjaar word hy met een of ander vervoermiddel skool toe gebring.

Hy het al met ‘n helikopter, sportmotor en partytjiebus gery. Ons het elke Vrydag ‘n samesangperiode waar ons lekker sing en dans. Op ons eerste skooldag in ‘n nuwe jaar stap die hele skool kerk toe, vir ‘n erediens. Die gr 6-leeders gaan in Februarie op ‘n leierskamp.

Eenmaal ‘n Kruinie altyd ‘n Kruinie

Die geskiedenis van ons dorp

Kruinsig, Kruinsig is ons skoolWaar werk en ywer botoon vier

Ons streef hier na ‘n ideaalOm hand aan hand te seevierOns reik na bo, op elk gebied

En vra dat slegs skool God’s wil geskiedVriendskap, sport, kultuur, geloof

Ons trots vir elke dagGlo en oorwin, glo en oorwinIs die leuse waarop ons bou

Ja, ons dra jou naam met trotsDis ons skool, Kruinsig

Page 4: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/.../05/Gr.-4-SW-Gesk-2-Junie.docx · Web viewLaerskool Kruinsig open in Januarie 1980, presies 40 jaar gelede. Daar

Kempton Park is ontwikkel op ‘n ou plaas. Kempton Park is in 1903 gestig deur Karl Wolff. Ons het in 1992 stadstatus verwerf. Kempton Park is ook deel van die Ekurhuleni Munisipaliteit.

OR Tambo LughaweJan Smuts Internasionale lughawe, of soos dit nou bekend staan, OR Tambo lughawe, is ‘n baie belangrike deel van Kempton Park. Dit is in 1952 geopen.

Die GautreinDie Gautrein is ‘n luukse sneltrein. Dit verbind Pretoria, Johannesburg en Ekurhuleni met mekaar. Die Gautreinstasie in Kempton Park is in Rhodesfield geleë.

ArwypDie Arwyp-hospitaal is ‘n groot, moderne privaathospitaal. Arwyp spog met elf teaters en ‘n uitstekende hoësorgeenheid.

Serengeti LandgoedSerengeti is die nuutste ontwikkeling in Kempton Park. Dit bestaan uit:

‘n Golfbaan Restaurant Natuurresevaat Luukse Huise

Festival MallFestival Mall is ‘n winkelsentrum met winkels, restaurante, flieks asook ‘n yskaatsbaan.

Kempton Park spog met 5 hoërskole en vele laerskole om uit te kies. Emperor’s Casino en East Rand Mall is in die omtrek.