8
Diatome: Feite en Fiksie Izak du Plessis Augustus 2011 Landboudienste

Landboudienste - senwes.co.za file• Die skelet neem olies en vog op • Silika deeltjies beskadig wande van parasiete • Neem twee tot drie weke Hoe werk diatome?

Embed Size (px)

Citation preview

Diatome: Feite en FiksieIzak du Plessis

Augustus 2011

Landboudienste

Skelet van eensellige oeralge

Neersettings word gemyn

Bestaan hoofsaaklik uit silika

Bevat ook verskeie ander

Wat is Diatome?

Bevat ook verskeie ander

minerale

• Die skelet neem olies en vog op

• Silika deeltjies beskadig wande van parasiete

• Neem twee tot drie weke

Hoe werk diatome?

• Neem twee tot drie weke

• Gesonder, gladder

• Geen parasiete

• Beter voeromset

• Mis reuk minder

Wat se die boere?

• Vliegbeheer

• Verbeterde aptyt

• Minder vrektes

• Laer voerkoste

• Groter wins ($8.30 tot $9.10)

• Min studies nog gedoen

• Resultate is gemeng

• Eienskappe van verskillende bronne verskil

• Resultate moontlik net van toepassing op die

WAT SE DIE WETENSKAP?

• Resultate moontlik net van toepassing op die bron wat getoets is.

• Gevolgtrekkings: Daar MAG ’n effek wees

Wat se die wetenskap?

• Dink voor jy doen

• Monitor steeds parasiete

• Kontak my sodat ons ’n proef kan doen

Wat se ek?