8
ACT NOW! ONLY 5000 TICKETS AVAILABLE R1000 PER RUGBY TICKET PRIZE FOR FOUR! PRIZE INCLUDES: • Match tickets for 2 Quarter-finals – 17 en 18 Oct 2015 2 Semi-finals – 24 en 25 Oct 2015 • All matches at Twickenham (London) • Business Class Air Tickets • 9 nights 4 star Bed & Breakfast • Big Bus Hop on Hop off Tour (3 routes) For more information please go to our facebook page or our website www.leeuwenhof.co.za L eeuwenhof Akademie Afrikaanse Privaatskool English Parallel Medium High School A trip for 4 to the 2015 Rugby World Cup in London to the value of R770,000 BUY YOUR RUGBY TICKET TODAY &

Leeu high 2

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Leeu high 2

Citation preview

ACTNOW! ONLY 5000 TICKETS

AVAILABLE

R1000 pER RugBY TICKET

pRIZE fOR fOuR!

pRIZE INCLuDES:• Matchticketsfor 2Quarter-finals–17en18Oct2015 2Semi-finals–24en25Oct2015

•AllmatchesatTwickenham(London)

•BusinessClassAirTickets

•9nights4starBed&Breakfast

• BigBusHoponHopoffTour(3routes)

Formoreinformation pleasegotoourfacebookpageorourwebsitewww.leeuwenhof.co.za

LeeuwenhofAkademie

Afrikaanse Privaatskool

English Parallel Medium High School

Atripfor4tothe2015RugbyWorldCupinLondontothevalueofR770,000

BuY YOuR RugBYTICKETTODAY&

WIN!

INHOUD Uit die Hoof se pen 2

Uit die Hoof se pen (vervolg) 3

Dagaktiwiteite / Akademie / UJ Opedag 4

Akademie Eksamenrooster 5

Sport 6

Kontak ons 7

Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool

LEEUWENHOF AKADEMIE HOëRSKOOL

11 Julie 2014

Uit die Hoof se pen ... Geagte Ouers / Dear Parents

Baie welkom terug na die reses. Ons vertrou dat u kind die eksamen met sukses gaan aflê en ons wens is dat dit met elke kind baie goed sal gaan. Assesserings-verslae en oueraande is soos volg: 5 Augustus 2014: Assesseringsverslae (rapporte) na ouers. 7 Augustus 2014: Oueraand op afspraak—16:15—19:00. A hearty welcome back after the recess. We trust that your children will complete the examinations with success and our best wishes are extended to them. Assessment reports and parent evening details are as follows: 5 August 2014 Reports go out to parents 7 August 2014 Parent Evening meetings by appointment from 16:15 – 19:00

Konsentreer op die Hoofsaak / Focus on the Most Important Thing Leeuwenhof Akademie word geken as ‘n Afrikaanse Christelike Privaatskool—’n opvoedkundige instansie waar leerders en opvoeders baie hard werk en baie besig is. Die akademiese en buitemuurse program is veeleisend, maar die vraag moet gereeld gevra word, of dit doeltreffend is. As onderwysleier van die skool moet ek gereeld saam met die Senior Bestuur en onderwysers die vraag afvra en ondersoek, of ons skool nog op die hoofsaak konsentreer. Dit is baie belangrik dat almal gefokus is op die belangrikste saak vir die skool—naamlik die onderrig en opvoeding van ons leerders. Aan die einde van die termyn ontvang al die leerders in die skool assesseringsverslae—die verslae beoordeel, of ons leerders en onderwysers goeie doelwitte bereik het en of ons produktief in ons onderrig-program is. Ek wil personeel uitnooi om opvoedkundige programme gereeld te eva-lueer en te bevraagteken en enige twyfel, of bekommernis met my te kom bespreek. Leeuwenhof Akademie is known as an Afrikaans Christian Private School. It is an educational institution where learners and teachers work very hard and are extremely busy. The academic and extra-curricular pro-grammes are demanding and extensive but the question that needs regular revision is whether these pro-grammes are effective. As the leadership of the school, the Senior Management Team, the teachers and I ask ourselves this question regularly. It is of utmost importance that we are all focused on the most im-portant thing in our school, namely the instruction and education of our learners. At the end of this term, all learners will receive their assessment reports. These documents evaluate how well the learners and teachers are doing in terms of attaining worthwhile goals, and whether we are being effective in our learning programmes. I invite teachers to re-evaluate and critique their learning programmes at regular intervals, and to discuss any doubts, questions or concerns with me.

Hoofpos: Hoërskool / Principal: High School Soos per skrywe reeds uitgestuur, is Mnr Jaco Lessing aangestel as Skoolhoof vir die Hoërskool. Hy sal vanaf 1 September 2014 by ons inskakel. As has recently been communicated in a separate letter,

Mr Jaco Lessing has been appointed as the new head of the high school, effective 1 September 2014.

Uit die Hoof se pen … vervolg

Wêreldbekerrugby / World Cup Rugby

Ons skool bied ‘n reuse fondsinsamelingsprojek aan deur kaartjies te verkoop vir die Wêreldbeker-

rugby toernooi in 2015. Ons sal dit waardeer indien u die projek na buite kan bemark en die projek

asseblief te ondersteun. Aangeheg is die advertensie van die projek.

Our school is presenting a gigantic fund raising project through the sale of tickets for the 2015 Rugby World Cup.

We would be most grateful if our parent body would support the project and market it more broadly i.e. beyond

the Leeuwenhof community. Please find attached the advertisement for the project.

Algemene Jaarvergadering / Annual general Meeting Neem asb kennis, die Algemene Jaarvergadering is verskuif na Dinsdag, 22 Julie 2014. Please be advised that the date of our AGM has been moved to 22 July 2014.

ISASA: Netbal / Netball Ons is trots op ons netbalspanne se uitstaande prestasies tydens die ISASA kampioenskappe. Geluk aan die volgende spanne: 0/15 A: Brons medaljewenners 0/16A: ISASA Kampioene—die span verdien spesiale vermelding vir uitstaande spel. Baie dankie ouers vir al u ondersteuning. We are proud of our netball teams’ excellent achievements during the ISASA Championships. Congratulations to the following teams: 0/15 A: Bronze medal winners

0/16A: ISASA Champions – the team earn special recognition for excellent play Many thanks to parents for all your support.

Rugby Die 0/14, 0/15 en 0/16 rugbyspanne wat in die Goue Leeus finaal speel het ‘n volledige oefenrooster ontvang. Ek doen ‘n beroep op ons ouers van die rugbyseuns om asseblief te sorg dat die seuns elke oefening gereeld sal bywoon. Op Saterdag, 26 Julie speel die seuns op UJ se sportgronde in die Goue Leeus finaal—elke Leeuwenhoffer se ondersteuning sal die dag nodig wees en opreg waardeer word. The 0/14, 0/15 and 0/16 rugby teams that will be playing in the Golden Lions finals have all received a detailed practice schedule. I make a special appeal to the parents of our rugby players to ensure that the boys attend all of these practices. On Saturday 26 July the boys will play in the Golden Lions final at the University of Johannesburg sports fields. We really need the support of every member of our Leeuwenhof community on this occasion; attendance will be highly appreciated and sincerely valued.

Mnr J Bezuidenhout

11 Julie Vrydag Dag 4 vir Gr 8 & 9 Eksamen vir Gr 10—12 ———————————- 12 Julie Saterdag ——————————— 13 Julie Sondag ——————————— 14 - 29 Julie Eksamen vir Gr 8—12 ———————————

Leeuwenhof Akademie Hoërskool Page 4

DAGAKTIWITEITE ... GR 7

UITNODIGING Baie dankie aan al ons Gr 7 Leeuwenhof Ouers wat alreeds afsprake gehad het, of afwagtend is vir onderhoude. Daar is ’n paar ouers wat ons nog moet bereik. Ons beplanning is om 31 Julie klaar te wees met ons Gr 7 Ouer-onderhoude.

Onderhoude word geskeduleer op Maandae tussen 11—16:00, Donderdae vanaf 8:00 tot 14:00 of Vrydae tussen 9:00 en 11:00. Indien u nog nie ’n afsprakie het nie, kontak ons asb so gou moontlik om u afspraak vas te maak.

HS—Ruth du Toit,

011 622 1806 x 5 of epos: [email protected].

AKADEMIE Eksamentyd is ‘n stresvolle

tydperk en dan het ons ook nog al

die wintergoggas wat ons kinders

siek maak. Indien ‘n leerder af-

wesig is vir ‘n eksamenvraestel

moet ‘n doktersbrief asb. ingehan-

dig word anders moet ons volgens

die beleid vir die leerder nul gee vir

die vraestel. Daar is nie tyd om die

vraestelle te probeer inhaal nie en

daarom sal die punt van daardie

vraestel uitgewerk word vir die

leerder gegrond op die leerder se

gemiddeld in vergelyking met die

graadgemiddeld vir die toetse en

eksamenvraestelle wat ons wel het.

Onthou, busse ry op normale tye

in hierdie eksamen omdat die Laer-

skool nog buitemuurs het en nie

eksamen skryf nie.

Sterkte aan almal in hierdie tyd.

Lekker leer.

Berig: Me D Kruger

Please find an invitation to

the Faculty of Engineering

and the Built Environment’s

Open Day 2014, at Universi-

ty of Johannesburg.

Date:

Saturday,

16 August 2014

Register: http://goo.gl/

k6Q2ZB

Best wishes,

Faculty of Engineering and the Built Environment

Page 5 Leeuwenhof Akademie Hoërskool

EKSAMENROOSTER

AKADEMIE hoof van Akademie: Me D Kruger

JULIE EKSAMENROOSTER

DATUM Gr.8 Gr.9 Gr.10 Gr.11 Gr.12

Vr 11/7 Skool Skool Afr P1 Afr P1 Eng P1

APMaths APMaths APMaths

CAT / IT (sien 27 / 6 )

Ma 14/7 Wisk Eng FW P1 Wisk/ Litt P1 Lewenswet P1

Di 15/7 Afr Gesk Geo/ Gesk Lewenswet P1 Afr P2

Geo p2 LO

Wo 16/7 Eng Afr p1 Drama/ Kuns/ Ekon

IGO P2 Rek P1/Maths Litt P1

Afr HT p2 Rek P2

Do 17/7 Fisiese Wet Wisk Rek Eng P1 Toer/ Geo P1/ Drama

IT/ Cat Prakties Geo P2

Vr 18/7 Bst IGO Afr P2 Lew P2 IGO P1

IGO P2

Ma 21/7 Gesk Lewenswet Wisk P2 Wisk/ Litt P2 Fis Wet P2

Di 22/7 Geo Fisiese Wet IT/ Cat Teorie Afr P2 BS P1

LO BS P2

Wo 23/7 LO Rek FisieseWet P2 Fisiese Wet P2 Eng P2

Do 24/7 Rek Kuns Eng P2 Rek P1 CAT / IT Teorie Kuns prakties

Rek P2 Kuns prakties

Vr 25/7 Kuns Geo Bst P1 Eng P2 IGO P2

Bst P2 Maths Litt P2

Ma 28/7 Lewenswet LO IT/ Cat Prakties Kuns/ Ekon Wisk P2

Di 29/7 IGO Bst Drama en Kuns Prakties

Drama en Kuns Prak-ties

Lewenswet P2

Page 6 Leeuwenhof Akademie Hoërskool

Golfdag Beste Leeuwenhof Akademie Hoërskoolouer, Ons benodig asb alle ouers om ons behulpsaam te wees met PRYSE – so ‘n dag is net ‘n sukses as ons ge-noeg en GOEIE pryse het vir die golfers. Ons benodig indien moontlik 4 van ‘n soort -. ENIGE iets kan ‘n prys wees.. van geskenkbewyse tot wyn, elektriese toestelle tot vakansies.. abosluut enige iets waaraan u kan dink om vir ons te stuur. Dankie ouers - ons waardeer julle bydraes baie. Dear Leeuwenhof Parent, We are asking parents to please assist us with prizes – a day like this is really only a big success if we have GREAT prizes… we require ANYTHING…… (4 items of a kind if possible)– vouchers/ wines/holidays/electrical appliances/ clothing/ virtually anything….. Thanks to all – we appreciate your contributions.

Stuur asseblief alle pryse na Mnr L. van Heerden voor of op Dinsdag, 15 Julie 2014. Baie dankie.

SPORT: onder leiding van L van Heerden

Week: 7 Julie – 11 Julie 2014 Tyd Spanne Plek

Dinsdag, 8 Julie 14:00 – 15:45 O/14,O/15,O/16 Leeupark

Woensdag, 9 Julie 14:00 – 15:45 O/14,O/15,O/16 Leeupark

Donderdag, 10 Julie 14:00 – 15:45 O/14,O/15,O/16 Leeupark

Week: 14 Julie – 18 Julie 2014 Tyd Spanne Plek

Maandag, 14 Julie

Kondisionering

12:00 – 13:00 O/14,O/15,O/16 L/S velde

Dinsdag, 15 Julie 12:00 – 13:45 O/14, O/15 Leeupark

14:00 – 15:45* O/16*

Woensdag, 16 Julie 12:00 – 13:45 O/14,O/16 Leeupark

14:00 – 15:45* O/15*

Donderdag, 17 Julie 12:00 – 13:45 O/14,O/15,O/16 Leeupark

Naweek oefening: Vr en Sa

Vrydag, 18 Julie

12:00 – 16:00

O/14, O/15, O/16

Leeupark

Saterdag, 19 Julie 09:00 – 12:00 O/14,O/15,O/16 Leeupark

Week: 21 Julie – 25 Julie 2014 Tyd Spanne Plek

Dinsdag, 22 Julie 12:00 – 13:45 O/14, O/15, O/16 Leeupark

Woensdag, 23 Julie 12:00 – 13:45 O/14, O/15, O/16 Leeupark

Donderdag, 24 Julie 12:00 – 13:45 O/14,O/15,O/16 Leeupark

Leeuwenhof Akademie Hoërskool Page 7

Kontak ons Bestuur:

Waarnemende hoof HS/Uitvoerende hoof:Mnr J Bezuidenhout—[email protected]

Adjunkhoof Akademie Me D Kruger [email protected]

Afdelingshoof Akademie Me E Nel [email protected]

Waarnemend Sport Mnr L v Heerden [email protected]

Afdelingshoof Kultuur Mnr G Lottering [email protected]

Afdelingshoof Dissipline Me J Steyn [email protected]

Afdelingshoof Logistiek Mnr G Williams [email protected]

GRAADVOOGDE:

Afdelingshoof Gr 12 Mnr G Williams [email protected]

Afdelingshoof Gr 11 Me M Nieuwoudt [email protected]

Afdelingshoof Gr 10 Me G Swart [email protected]

Afdelingshoof Gr 9 Me J Steyn [email protected]

Afelingshoof Gr 8 Mnr G Lottering [email protected]

SKOOLSIELKUNDIGE:

Dr Elzette Fritz 083 325 1794 [email protected]

ADMINISTRASIE:

Hoërskool sekretaresse Me Ruth du Toit [email protected]

Buskaartjies en roetes Me Margaret Bothma [email protected]

Finansies—Skoolfooie Me Yvonne Bergström [email protected]

SKOOLADRES: H/V Geldenhuis & Antonstraat; Posbus 2573; Bedfordview; 2008

SPORTTERREIN: H/V Ixia & Japonicastraat, Wychwood, Primrose

Tel: 011 622 1806 x 5

Faks: 011 615 5669

WEBADRES: www.leeuwenhof.co.za

GPS:

Kontak ons:

Leeuwenhof Akademie Christelike Afrikaanse Privaatskool