17
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 17 November 2019 LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikant met sy verjaarsdag 15 November Dr D Lartz (Deon) GK Edenvale Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 15 November Mev HM Venter (Drien), eggenote van ds JD Venter (Kobus) GK Vryburg 16 November Mev M Kruger (Marianne), eggenote van dr PP Kruger (Paul) GK Meyerspark 18 November Dr SF Kruger (Francois) GK Middelburg-Noord 20 November Ds LJ Buys (Louis) GK Benoni Hartlike gelukwense aan die volgende personeellede by die Administratgiewe Buro met sy verjaarsdag 15 November Mnr Johan Coetzee 18 November Mej Wilna Myburgh Hartlike gelukwense aan die volgende proponent met sy verjaarsdag 19 November Proponent Ruan Steyn Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6) Simpatie betuiging aan Ds Paul Lubbinge van GK Mosselbaai wie se moeder oorlede is

LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

1

GKSA NUUSBROKKIES

Sondag 17 November 2019

LIEF EN LEED

Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikant met sy verjaarsdag 15 November Dr D Lartz (Deon) – GK Edenvale Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 15 November Mev HM Venter (Drien), eggenote van ds JD

Venter (Kobus) – GK Vryburg 16 November Mev M Kruger (Marianne), eggenote van dr PP Kruger (Paul) – GK

Meyerspark 18 November Dr SF Kruger (Francois) – GK Middelburg-Noord 20 November Ds LJ Buys (Louis) – GK Benoni Hartlike gelukwense aan die volgende personeellede by die Administratgiewe Buro met sy verjaarsdag 15 November Mnr Johan Coetzee 18 November Mej Wilna Myburgh Hartlike gelukwense aan die volgende proponent met sy verjaarsdag 19 November Proponent Ruan Steyn

Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6) Simpatie betuiging aan Ds Paul Lubbinge van GK Mosselbaai wie se moeder oorlede is

Page 2: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

2

Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria-Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant van Matlabas (1961-1964), Swartruggens (1964-1967), Parys (1967-1975) en Pretoria-Annlin (1975-2001).

Gelukwense aan prof Herrie van Rooy redakteur van “Die nuwe lewende vertaling Studiebybel”. Die boek is nou beskikbaar by Cum Boeke. Die mederedakteur is prof Hermie van Zyl van Bloemfontein

KERKLIKE ADMINISTRASIE

• Beroepe ontvang Proponent KT Mogale (Tebogo) na GK Mamelodi Wes

• Beroepe aanvaar Ds GP Meijer (Gerben) van GK Vryburg/Bloemburg na GK Waterkloofrand Proponent KT Mogale (Tebogo) na GK Mamelodi-Wes Ds HL Stavast (Henk) van GK Totiusdal na GK Nylstroom

BEVESTIGING

Proponent KT Mogale (Tebigo) is op Sondag 10 November 2019 as predikant by GK Mamelodi-Wes bevestig Ds Tebogo Mogale met sy eggenote, Patricia en dogter Sewela en seun Reneilwe

Page 3: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

3

EMERITERINGS

Dr DG Breed (Douw), predikant van GK Waterkloofrand emeriteer aan die einde van November 2019. Dr Breed lewer sy afskeidspreek op Sondag 24 November 2019 Douw en Elize Breed

Ds DJ Bakker (Daan), predikant van GK Boksburg emeriteer aan die einde van Desember 2019. Ds Bakker lewer sy afskeidspreek op Sondag 24 November 2019

Daan en Fransie Bakker

Ds PJ van den Berg (Paul), medeleraar van GK Centurion emeriteer aan die einde van November 2019. Hy lewer sy afskeidspreek op Sondag 24 November 2019 Paul en Annette van den Berg

Page 4: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

4

VERANDERINGE – ADRESSE / SELNOMMERS / E-POSADRESSE

Vanaf 1 Januarie 2020 verander GK Eden se naam na GK Plettenbergbaai/Knysna

Predikant: Ds AB van der Walt (Braam) Sel: 082 79 0354 E-pos: [email protected] GK Potchefstroom-Oos Ds Koos Mouton, emerituspredikant van GK Potchefstroom-Oos, se Telkom landlyn is gekanselleer en hy gebruik nou slegs sy selnommer: 082 925 3959 Die Kandelaar Ds Nardus Droomer, emerituspredikant van GK Die Kandelaar, het verhuis na Ebenhaeser F1-4, Anna Wilsonstraat 211, Kilnerpark, Pretoria, 0186. Selnommer is 071 147 3402. E-pos: [email protected] Prof Francois Viljoen (TSP) se Telkom landlyn is gekanselleer en hy gebruik nou slegs sy selnommer: 084 442 8649

Die volgende onderhoud van die redakteur van Die Kerkblad op Pta FM word weer op 24 NOVEMBER 2019 om 07:45 uitgesaai. Luisteraars kan inskakel op 104.2/106.6 MHz of TV oudiokanaal 887.

PROPONENTE BEROEPBAAR GESTEL

Proponent R Steyn (Ruan) Sel: 072 818 4439 E-pos: [email protected]

Proponent MW Kruger (Thinus)

Sel: 072 347 5288 E-pos: [email protected]

Page 5: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

5

Proponent G Mushayabasa (Godwin) Sel: 072 844 6754 E-pos: [email protected]

Proponent P Mkupa (Phumlani)

Sel: 078 335 8753 E-pos: [email protected]

Proponent W Chipenyu (Wilbert) Sel: 078 731 1225

E-pos: [email protected]

Beroepbaarstelling van ds MJ Nkili ingevolge KO, art 11 Ds MJ Nkili (Jafta) Sel: 086 636 8212 / 076 489 8601 E-pos: [email protected] Beroepbaarstelling is geldig tot 31 Augustus 2020

Page 6: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

6

100 jarige Feesviering GK Olifantshoek Die GK Olifantshoek vier DV 24 November 2019 die eeufees van die gemeente. Alle oudlidmate, predikante, en seuns van die gemeente wat predikante geword het uit na die feesvieringe. Die feesvierings sal gepaardgaan met die viering van die sakrament van die Heilige Nagmaal. Daarna sal die gemeente saam met die besoekers ‘n heerlike ete nuttig. Almal wat die geleentheid bywoon, word versoek om voor of op 17 November 2019 aan te dui wie kom sodat ons kan voorberei vir die ete. Kontak ds Steve van der Walt by 084 620 3290 of Br Kotie van der Merwe 083 378 4638 of Sr Ansie van der Merwe 082 674 7648

Page 7: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

7

Page 8: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

8

President Kruger Kinderhuise

MySchool / MyVillage / MyPlanet Baie Gemeentelede is moontlik bewus van bg. fondsinsamelings wat by skole en instansies gedoen word. Die MySchool/MyVillage/MyPlanetkaart is ‘n ondersteuningprogram wat daar gestel word vir ouers, oumas, oupas, ooms, tannies en vriende om maandeliks ‘n indirekte geldelike bydrae aan ‘n skool of liefdadigheidsinstansie te maak deur slegs hul MySchool/MyVillage/MyPlanetkaarte te gebruik. Daar is sekere besighede (soos bv. Engen en Woolworths) wat aan MySchool/MyVillage/MyPlanet ‘n sekere persentasie afstaan van alle aankope wat deur kaarthouers gemaak word. Al wat ‘n mens moet doen is om jou kaart te gebruik wanneer jy aankope doen waar daar ‘n MySchool/MyVillage/MyPlanetplakker is. Baie ouers met skoolgaande kinders is moontlik reeds deel van bg. program. Het jul geweet dat ‘n mens tot en met drie begunstigdes kan kies waarvoor jou bydrae kan gaan? Die President Kruger Kinderhuise is ook op die program geregistreer. ‘n Mens kan dus die laerskool en Hoërskool van jou keuse én die President Kruger Kinderhuise kies as jou begunstigdes – so kan jy help om ook die Kinderhuise se fondse aan te vul.

HULPFONDS – DROOGTE IN DIE NOORD-KAAP

Die GKSA het ‘n diakonale hulpfonds vir ons lidmate wat worstel in die Noord-Kaap.

Baie boere en kerke daar trek ontsettend swaar. Die behoefte is in twee areas waar die fonds gaan probeer help:

• Plaas (water, voer, brandstof, arbeiders …)

• Huis (kos, klere, skoolgelde, brandstof, krag …)

Bid vir die mense en vir reën. Maar dra ook by tot die fonds as jy kan:

Rekeningnaam SDDS

Bank ABSA

Takkode 632 005

Rekeningnommer 333 014 1750

Verwysing Droogtehulp

Page 9: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

9

80-JARIGE BESTAAN VAN GK ALBERTON GK Alberton is hierdie jaar 80 jaar oud en gaan dit vier gedurende die naweek van 22-24 November 2019. Alle oudlidmate en belangstellendes word hartlik uitgenooi na die geleentheid. Vrydagaand 22 November 2019 om 19:00 ‘n Konsert met die Albertonse Mannekoor en Yoti as gaskunstenaar. Die geskiedenis van die gemeente word in herinnering geroep asook vertellings van oudlidmate Verversings na afloop van verrigtinge. Saterdag 23 November 2019 vanaf 09:00 tot 12:00 Potjiekos, tuisgebakte brood, ens. Die potjiekos word gratis verskaf. Saterdagaand 23 November 2019 vanaf 18:00 Orreluitvoerings, samesang en Voorbereidingsdiens tot die Nagmaal. Verversings na afloop van verrigtinge. Sondag 24 November 2019 om 09:30 Nagmaal erediens Verversings na afloop van erediens. Kontak vir Elize Hopley (083 296 5564) of Johan Viljoen (071 683 5002) vir nadere besonderhede. Indien u wil saam Nagmaal wil vier, onthou om u getuienisbrief vooraf per e-pos te stuur en nie later as Maandag 18 November 2019 aan ds Andries Kruger te stuur by [email protected]

Page 10: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

10

KERKLIKE TYDSKRIFTE

Om in te teken op die Kerklike Tydskrifte (ook elektronies beskikbaar) kontak vir: Angie Mokobi by 018 297 3986 of E-pos: [email protected]

Page 11: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

11

GEREFORMEERDE PUBLIKASIES (Calvyn Jubileumboekefonds = CJBF)

Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R10.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected]

Tel: 018 297 3986

Prys R32.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

Page 12: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

12

FONDSINSAMELINGS / FUNKSIES / FEESVIERINGE

November 2019

Page 13: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

13

Desember 2019

Die komitee wat die riviertoer reël het sopas vergader en die volgende besluit geneem:

• Dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020) graad 8 gaan wees, ook kan inskryf vir hierdie jaar se riviertoer.

• Hulle is welkom om ook maats uit ander kerke saam te bring (dit was immers nog altyd so).

• Daar is nog heelwat plek beskikbaar voordat die getal van 120 vol gaan wees.

Die komitee vra asseblief dat die inligting ook DV hierdie Sondag in die gemeentes afgekondig

sal word en in die gemeenteblaadjie geplaas sal word. Die inligting is soos volg: Wanneer: Sondag 1 Desember tot Woensdag 4 Desember 2019 Waar: Udolpho Kampterrein by Parys (aan die Vaalrivier – geen water by

Zorgvliet nie) Hoeveel: R900 per kind Wat: Alle kinders registreer op die kampterrein vanaf 14:00 Sondagmiddag

(geen amptelike vervoer van Frankfort af nie).. Let wel: Slegs plek vir 60 seuns en 60 meisies (NOU – Graad 7-12) Inskrywingsvorm: https://www.dropbox.com/s/h1l9t7s13oswfk5/2019%20-%20Inskrywingsvorm.pdf?dl=0 Of laat weet as julle die inskrywingsvorm per e-pos wil ontvang! Met groot dank vir julle positiewe samewerking Ockie Struwig (VDM) GK Frankfort Tel: 058 813 1231 / Sel: 083 653 1989 / Faks: 086 520 6994 / E-pos: [email protected] Web: GKSA: www.gksa.org.za / Web: Gereformeerde Kerkjeug: http://www.gkjeug.co.za/ Frankfort Riviertoer Facebook: https://www.facebook.com/Frankfort.Riviertoer/?ref=bookmarks Frankfort Kinderfonds: https://www.facebook.com/profile.php?id=100008253846022&fref=ts

Page 14: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

14

Januarie 2020

Page 15: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

15

GK POTCHEFSTROOM-DIE BULT

GK STELLENBOSCH

Page 16: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

16

Page 17: LIEF EN LEED - gksecunda.co.za€¦ · 2 Doodsberig Ds A Myburg (Andries), emerituspredikant van GK Pretoria- Annlin, is op 6 November 2019 oorlede. In lewe was Ds Myburgh predikant

17

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Ek wil u lof verkondig,

my God en Koning,

ek wil u Naam altyd loof.

Elke dag wil ek U loof,

ek wil u Naam altyd prys.

Die Here is groot,

alle lof kom Hom toe,

sy grootheid is ondeurgrondelik.

Psalm 145:1-3