10
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 9 Augustus 2020 LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Voorbidding word gevra vir: Mev Anna Scheepers, weduwee van ds GJ Scheepers (Giepie), van GK Thabazimbi, is opgeneem in MediClinic Thabazimbi met COVID-19. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 7 Augustus Dr AJ Kruger (Braam) GK Benoni 7 Augustus Mev PJW Jansen (Philia), eggenote van ds CA Jansen (Carel) GK Secunda 9 Augustus Mev SM Breed (Mariaan), eggenote van prof G Breed (Gert) TSP 10 Augustus Mev M van Jaarsveld (Marietjie), eggenote van ds EJ van Jaarsveld (Janré) GK Tsumeb 11 Augustus Mev A Mienie (Adéle), eggenote van dr JD Mienie (Juan) GK Zeerust 13 Augustus Mev LB Masase (Bridget), eggenote van dr PT Masase (Thomas) GK Boskop

LIEF EN LEED · 2020. 8. 6. · 11 Augustus Mev H Coetzer (Riekie), eggenote van ds AL Coetzer (Dries) – GK Vereeniging 11 Augustus Dr MJ du Plessis (Thinus) – GK Bellville 11

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • 1

    GKSA NUUSBROKKIES

    Sondag 9 Augustus 2020

    LIEF EN LEED

    Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Voorbidding word gevra vir:

    Mev Anna Scheepers, weduwee van ds GJ Scheepers (Giepie), van GK Thabazimbi, is opgeneem in MediClinic Thabazimbi met COVID-19.

    Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 7 Augustus Dr AJ Kruger (Braam) – GK Benoni 7 Augustus Mev PJW Jansen (Philia), eggenote van ds CA

    Jansen (Carel) – GK Secunda 9 Augustus Mev SM Breed (Mariaan), eggenote van prof G

    Breed (Gert) – TSP 10 Augustus Mev M van Jaarsveld (Marietjie), eggenote van

    ds EJ van Jaarsveld (Janré) – GK Tsumeb 11 Augustus Mev A Mienie (Adéle), eggenote van dr JD

    Mienie (Juan) – GK Zeerust 13 Augustus Mev LB Masase (Bridget), eggenote van dr PT

    Masase (Thomas) – GK Boskop

  • 2

    Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 6 Augustus Ds LJ van der Merwe (Lood) – GK Postmasburg 6 Augustus Mev CF Ligthelm (Charlotte), eggenote van ds NW Ligthelm (Nico) –

    GK Pretoria-Alkantrant 7 Augustus Mev HF van der Walt (Hendrina), weduwee van ds DJ van der Walt

    (Dirk) – GK Bergbron 7 Augustus Prof HF van Rooy (Herrie) – TSP 8 Augustus Ds DC Coetsee (Chris) – GK Noordrand 8 Augustus Ds GNV Botha (Nico) – GK Randburg 9 Augustus Ds CJ Nagel (Cornel) – GK Messina 10 Augustus Mev PJ Laufs (Ronel), eggenote van ds D Laufs (Dirk) – GK

    Alberton-Wes 11 Augustus Mev H Coetzer (Riekie), eggenote van ds AL Coetzer (Dries) – GK

    Vereeniging 11 Augustus Dr MJ du Plessis (Thinus) – GK Bellville 11 Augustus Mev E de Kock (Elfie), eggenote van ds SD de Kock (Vasie) – GK

    Potchefstroom-Suid 12 Augustus Ds AJ du Plessis (Alwyn) – GK Stellenbosch 12 Augustus Prof F Denkema (Faan) – TSP 13 Augustus Mev P Opperman (Ina), eggenote van ds G Opperman (Gustav) –

    GK Matlabas Hartlike gelukwense aan die volgende teologiese student met sy verjaarsdag 10 Augustus Peet van der Westhuizen Hartlike gelukwense aan die volgende personeellid by die Administratiewe Buro met haar verjaarsdag 7 Augustus Mev Dalene Pretorius

    Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6)

    Doodsberig Ds Tiaan Coetsee, emerituspredikant van GK Pretoria-Alkantrant is op 2 Augustus 2020 oorlede. Ds Coetsee was die predikant van GK Pretoria-Alkantrant/Rietvallei 1994-1996 en GK Pretoria-Alkantrant 1996-2005.

  • 3

    Simpatie betuiging aan

    • Ds Dirk Wijnbeek, emeritus van GK Steynsburg, met die afsterwe van sy broer, Marinus.

    • Ds Hannes Lee van GK Messina, ds Jan-Louis Lee van GK Brits en ds Hardus Lee van GK Derdepoort met die afsterwe van hul ouma Emmie Lee.

    KERKLIKE ADMINISTRASIE

    Beroepe aanvaar Proponent GJ Venter (Jonker) na GK Totiusdal

    Beroepbaarstelling ingevolge KO, art 11

    Ds MJ Nkili (Jafta) Sel: 086 636 8212 / 076 489 8601

    E-pos: [email protected] Beroepbaarstelling is geldig tot 31 Augustus 2020

    Veranderinge in kontakbesonderhede GK Louis Trichardt se e-posadres het verander na [email protected]

    Die volgende onderhoud van die redakteur van Die Kerkblad op Pta FM word weer op 9 AUGUSTUS 2020 om 07:45 uitgesaai. Luisteraars kan inskakel op 104.2/106.6 MHz of TV oudiokanaal 887.

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • 4

    Kom ons ondersteun die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se 200ste jaar en hul doel om 2 000 000 Bybels in ons land te versprei aan dié wat dit broodnodig het.

    Kom, hardloop of stap saam in die "VIRTUELE WEDLOOP vir HOOP!"

    Die opbrengs uit die inskrywings gaan alles vir die aankoop van die broodnodige Bybels wat hoop sal gee in 'n tyd waar ons mense hunker na die Hoop wat Jesus Christus se verlossing bring. Sal julle omgee om dit ook met ander lidmate en vriende te deel asseblief? Klik hieronder om te registreer asb. #RunWalkForHope https://www.modernathlete.co.za/run-walk-for-hope-race/ Hennie Dekker Skakeldeputaat – Bybel 082 372 5823

    https://www.modernathlete.co.za/run-walk-for-hope-race/

  • 5

    KERKLIKE TYDSKRIFTE

    Vir aktuele Christelike artikels – teken in op Die Kerkblad

    Om in te teken: Kontak Angie Mokobi by 018 297 3986 of [email protected] Daar is verskillende opsies om in te teken:

    1. Die Kerkblad (self afhaal by Admin Buro, posgeld uitgesluit, 11 uitgawes) – R301

    2. Die Kerkblad (individuele intekening, posgeld ingesluit, 11 uitgawes) – R434

    3. Die Kerkblad (in groep, na die gemeente gestuur, posgeld ingesluit, 11 uitgawes) – R407

    4. Die Kerkblad (elektroniese intekening, ontvang per e-pos, 11 uitgawes – R126

    Intekening moet skriftelik gekanselleer word

    mailto:[email protected]

  • 6

    Slingervel – Christelike maandblad vir die jeug

    Om in te teken: Kontak Angie Mokobi by 018 297 3986 of [email protected] Daar is verskillende opsies om in te teken:

    Individuele intekening R405.00 – 10 uitgawes [posgeld + BTW ingesluit] Afhaal by Admin Buro R285 – 10 uitgawes Elektroniese intekening R146.00 – 10 uitgawes

    Intekening moet skriftelik gekanselleer word

    mailto:[email protected]

  • 7

  • 8

    GEREFORMEERDE PUBLIKASIES (Calvyn Jubileumboekefonds = CJBF)

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R35.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R15.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected]

    Tel: 018 297 3986 Prys R60.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]

  • 9

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R90.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    CD

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected]

    Tel: 018 297 3986 Prys R15.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    CD

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R100.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]

  • 10

    GEDAGTE VIR DIE WEEK

    Here, leer my hoe om u voorskrifte

    uit te voer,

    sodat ek my tot die einde toe

    daaraan kan hou.

    Gee my insig,

    dat ek u wet kan gehoorsaam

    en dit met my hele hart kan onderhou.

    Laat my wandel volgens u gebooie,

    want daarin vind ek vreugde.

    Psalm 119:33-35