2
Die Aankondiger ! Omgeekerk kantoor nr: 012 664 6695 Lief en Leed Voorbidding word gevra vir alle kanker pasiënte . Ons vra dat die Here hul sal bystaan vir die nodige behandeling. Hulle krag sal gee vir elke nuwe dag. Voorbidding word gevra vir alle persone wat in hierdie moeilike tye sonder werk is, of waar die moontlikheid bestaan dat hulle hul werk sal verloor. Ons bid dag God vir elkeen ‘'n nuwe beter groter deur sal open. Petru Kruger is terug in die Parke (tuis) hou haar steeds in u gebede. Lulu Malan is Donderdag ontslae. Sy herstel goed dink steeds aan haar in u gebede. Petro Hanekom is steeds in Kloof hospital na 'n rugoperasie gehad. Ons dra haar in gebed aan die Here op, bid vir goeie herstel. Pierre Muller was toe geopereer hy het probleme met die narkose gehad en was in intensief. Ons dank die Vader dat dit nou la soveel beter gaan dat hy Donderdag oorgeplaas is na ‘n gewone saal. Hou hom asb. steeds in julle gebede. Hennetjie Mostert het 'n opvolg operasie aan haar been gehad, dit blyk goed te wees , haar pyn is minder bid steeds vir haar. (kan iemand Sue Maandag bel met meer info asb.) Gerty Slabbert is geopereer en in Unitas. Ons vra die Here vir groot genade en dat haar wense om weer te loop waar sal word. (kan iemand Sue Maandag bel met meer info asb.) Sarie Keulder het verswak, sy is in Rusoord en het u voorbidding nodig. Anna de Kok het kwaai longontsteking gehad ons dank die Here vir haar herstel. Elna Flynn het knie operasie ondergaan. Bid asb. vir vinnige herstel Sus Boshof het Maandag 'n artroskopie aan haar knie ondergaan. Sy is reeds ontslaan en dit gaan al bietjie beter. Hou haar gedurig in u gebede. Ons vra dat die Vader haar genadig sal wees en dat dit nie nodig sal wees vir ‘'n knievervanging nie. By Hom is niks onmoontlik nie. Ds. Gideon du Toit en ds. Petro du Toit gaan met langverlof en sal uitstedig wees. Ons bid vir 'n voorspoedige reis, genoeg rus, dat hulle elke oomblik sal geniet, baie foto’s sal saambring en dat hulle veilig sal terugkeer. EREDIENS: 31 Mei 2015 om 9:00 Prediker: Ds. Nelis Lindeque Skriflesing: Romeine 8:18-30 Tema: Ons is te laat vir hierdie aarde en te vroeg vir die hemel. Liedere: 200:1-3; 212:1-3; 436:1-3; 440:1-4; 442:1,2; Oorwinningslied Jeug: 18:00 Rusoord: 16:45 GEBEDSVERSOEKE Paulus bid vir die Efesiërs en vir ons: Ek bid dat die Vader aan wie die heerlikheid behoort, deur Sy Gees aan julle wysheid gee en Hom só aan julle openbaar dat julle Hom werklik kan ken (Efesiërs 1:17-18). Die werk van die Bybelgenootskap van SA en dié in ander lande, gaan steeds voort om Bybels teen beskikbare pryse aan elkeen te verskaf. Ons bid vir hulle werk en vir seën op elke Bybel wat uitgaan (Jes. 55:11). Dra deur getroue voorbidding die werk van Veritas College aan die Here op. Daar is besondere geleentheid vir uitbreiding bv. ook in Frankryk. Ons vra ook die Here se voorsiening vir die behoeftes van Ds.. Bloemhof en sy medewerkers in die Franse Sending. Die internet programme waardeur kinders met die evangelie bedien word, word deur groot getalle kinders gelees en geluister. Radiokansel en Kaapse Kansel is uit 165 gemeenskapstasies gekies en en aangewys as die beste gemeenskastasie in SA. Ons dank en loof die Here vir hulle geseënde uitsendings! GEDAGTE VIR DIE WEEK Die Heilige Gees woon in my as 'n tempel van God.

Lief en Leed Die Aankondiger - omgeekerk.co.za · Aangebied deur ‘n konsultant van “Immergroen Ouerskap” Tema: “BOELIES” Alle graad 1 tot graad 6 leerders is welkom om in

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Die Aankondiger ! Omgeekerk kantoor nr: 012 664 6695

Lief en Leed

Voorbidding word gevra vir alle kanker pasiënte . Ons vra dat die Here hul sal

bystaan vir die nodige behandeling. Hulle krag sal gee vir elke nuwe dag.

Voorbidding word gevra vir alle persone wat in hierdie moeilike tye sonder werk is,

of waar die moontlikheid bestaan dat hulle hul werk sal verloor. Ons bid dag God vir

elkeen ‘'n nuwe beter groter deur sal open.

Petru Kruger is terug in die Parke (tuis) hou haar steeds in u gebede.

Lulu Malan is Donderdag ontslae. Sy herstel goed dink steeds aan haar in u gebede.

Petro Hanekom is steeds in Kloof hospital na 'n rugoperasie gehad. Ons dra haar in

gebed aan die Here op, bid vir goeie herstel.

Pierre Muller was toe geopereer hy het probleme met die narkose gehad en was in

intensief. Ons dank die Vader dat dit nou la soveel beter gaan dat hy Donderdag

oorgeplaas is na ‘n gewone saal. Hou hom asb. steeds in julle gebede.

Hennetjie Mostert het 'n opvolg operasie aan haar been gehad, dit blyk goed te

wees , haar pyn is minder bid steeds vir haar. (kan iemand Sue Maandag bel met

meer info asb.)

Gerty Slabbert is geopereer en in Unitas. Ons vra die Here vir groot genade en dat

haar wense om weer te loop waar sal word. (kan iemand Sue Maandag bel met meer

info asb.)

Sarie Keulder het verswak, sy is in Rusoord en het u voorbidding nodig.

Anna de Kok het kwaai longontsteking gehad ons dank die Here vir haar herstel.

Elna Flynn het knie operasie ondergaan. Bid asb. vir vinnige herstel

Sus Boshof het Maandag 'n artroskopie aan haar knie ondergaan. Sy is reeds

ontslaan en dit gaan al bietjie beter. Hou haar gedurig in u gebede. Ons vra dat die

Vader haar genadig sal wees en dat dit nie nodig sal wees vir ‘'n knievervanging nie.

By Hom is niks onmoontlik nie.

Ds. Gideon du Toit en ds. Petro du Toit gaan met langverlof en sal uitstedig wees.

Ons bid vir 'n voorspoedige reis, genoeg rus, dat hulle elke oomblik sal geniet, baie

foto’s sal saambring en dat hulle veilig sal terugkeer.

EREDIENS: 31 Mei 2015 om 9:00

Prediker: Ds. Nelis Lindeque

Skriflesing: Romeine 8:18-30

Tema: Ons is te laat vir hierdie aarde en te vroeg vir die hemel.

Liedere: 200:1-3; 212:1-3; 436:1-3; 440:1-4; 442:1,2; Oorwinningslied

Jeug: 18:00 Rusoord: 16:45

GEBEDSVERSOEKE

Paulus bid vir die Efesiërs en vir ons: Ek bid dat die Vader aan wie die

heerlikheid behoort, deur Sy Gees aan julle wysheid gee en Hom só aan julle

openbaar dat julle Hom werklik kan ken (Efesiërs 1:17-18).

Die werk van die Bybelgenootskap van SA en dié in ander lande, gaan steeds

voort om Bybels teen beskikbare pryse aan elkeen te verskaf. Ons bid vir hulle

werk en vir seën op elke Bybel wat uitgaan (Jes. 55:11).

Dra deur getroue voorbidding die werk van Veritas College aan die Here op.

Daar is besondere geleentheid vir uitbreiding bv. ook in Frankryk. Ons vra ook

die Here se voorsiening vir die behoeftes van Ds.. Bloemhof en sy

medewerkers in die Franse Sending. Die internet programme waardeur

kinders met die evangelie bedien word, word deur groot getalle kinders gelees

en geluister.

Radiokansel en Kaapse Kansel is uit 165 gemeenskapstasies gekies en en

aangewys as die beste gemeenskastasie in SA. Ons dank en loof die Here vir

hulle geseënde uitsendings!

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Die Heilige Gees woon in my as 'n tempel van God.

BYBELSTUDIEGROEPE :

Maandag 15:00 Parkdal Dinsdag 09:00 Noorde 10:00 La Vie Woensdag 09:00 Parkrand Donderdag 09:00 Dienssentrum 10:00 Tiny Krige 10:00 La Borie 10:00 Lofdal 11:00 Protea

Omgee-Manne: Saterdagoggend 6:30 by die kerk

Baie geluk aan almal wat verjaar 31 Mei - 6 Junie

ELDORAIGNE FAMILIEKERK SE KINDERBEDIENING BIED AAN:

Aangebied deur ‘n konsultant van “Immergroen Ouerskap”

Tema: “BOELIES” Alle graad 1 tot graad 6 leerders is welkom om in te skryf

Vanaf 6 tot 10 Julie 2015 by Eldoraigne Familiekerk, Henriweg 1045, Eldoraigne

Program is as volg: 07:30 (aankoms) tot 14:00 - aktiwiteite

en van 14:00 tot 17:00 - oppasdiens Kostes:

R250.00 per kind vir die volle week of

R60 per kind per dag (sluit middag-ete en verversings in!)

INSKRYWINGS KAN SLEGS OP ONS WEBBLAD:

www.eldofam.co.za GEDOEN WORD.

Sluitingsdatum 3 Julie 2015 om 10:00 en GEEN laat inskrywings word aanvaar nie!!

DAAR IS SLEGS 60 PLEKKE BESKIKBAAR!! Skakel vir Nicolette by 082 307 2333 of die

gemeentekantoor by 012 654 6904. JULLE IS GENOOI!!!

ONS WAARDES Lê OPGESLUIT IN EFESIëRS 4: 1 - 3 Laat julle roeping julle leefstyl bepaal. Met totale beskeidenheid en

sagmoedigheid, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle die eenheid wat die Gees bewerk het, bewaar.

Kerkkantoor tel. Nr.: 012 664 6695

Deurkollekte : Sending

Omgee-Vroue Vir die Fondsinsamelings geleentheid wat beplan word vir die 24e Oktober 2015 wil

ons graag vir Jannie Moolman as gaskunstenaar nooi. Ons is dringend op soek na ‘n

borg vir hierdie geleentheid. Is daar miskien iemand waarvan julle weet wat so ‘n

geleentheid kan gebruik om sy saak te adverteer? Kontak Adél by 0126642261 of

0768900823

Bybel projek

Nuwe Bybels is beskikbaar in die kombuis-area. Indien u ‘n Bybel in ‘n Afrika-taal of

Engels benodig, (hardeband teen R 45 en sagteband teen R 25) bestel asb. vandag nog

in die kombuis area of skakel Annetta by 012 6404008 / 076 293 2125

TERTIA KELLERMANN, wat betrokke is by Veritas Kollege Opleiding in Asië,

besoek ons Gemeente DV op Woensdag, 17 Junie 2015 om 09:00. Die byeenkoms

sal in die kerk gehou word, waarna ons in die konsistorie saam sal tee drink (die saal

word vir eksamendoeleindes gebruik en stilte word vereis). Vrywillige donasies kan

aan haar persoonlik oorhandig word. [Tertia is ’n oud-gemeentelid en was een van

ons eerste vroulike diakens. Nadat sy 15 jaar in Indië opleiding gegee het, is sy

aangestel om die opleiding vir die hele Asië te koördineer. Om dit aan die gang te kry,

het sy begin om van Perth in Australië, waar sy gestasioneer is, af te werk. Sy was van

die 23ste April tot die 12e Mei in Nepal en het die aardbewings daar oorlewe,

waarvoor ons die Here innig dank.] ALMAL IS BAIE WELKOM!

ONTHOU ASB. ONS BANK INFO: NG Lyttelton-Noord. Absa Bank Rek.nr: 600590243, Tak: 335045

05/31 Lana Claassens 0722087534 27720174179

05/31 Babs Kitching 664 3712

05/31 Pattie Venter 664 4532 27825093159

06/01 Zeitie Du Toit 644 2930

06/01 Magriet Engelbrecht 644 1159 27829250776

06/01 Anna Labuschagne 664 1544

06/03 Danie Ebersöhn 0827473614 27827473614

06/03 Auret Van Jaarsveld 664 5639 27823630176

06/04 Estian Conradie 079 7758 561

06/04 Veronica Kok 0832911799 27832911799

06/04 Melanie Smith 084 553 5242 27845535242

06/05 Kevin Smith 084 553 5242 27845535242

06/05 Karin Weideman 27823383207

***SMS’e***

Kry u 'n SMS’e met die kerk se doen en late ? Indien nie en u wil graag; bel asb. vir Sue in die kantoor by 012 6646695 om te verseker dat u dit ook kry.

HUIS GIDEON - PROJEK

Huis Gideon vra groot asseblief.

Hulle kort nog 2 ℓ roomys bakke en 1 kg margarien bakke.

Asook - knope, ritse, kant, lint, leë kos blikkies en enige ou stukkende tekkies of toe

skoene (veral ook kleuters se ou skoene).

Hulle wil ‘n projek loots vir fondse om die kinders wat op 18 die huis verlaat te help

om te gaan studeer of so op hulle voete te kom ('n Nes eiertjie vir hulle.)

Indien u inligting oor Lief en

Leed het, kan u groot asb. vir

Sue in die kantoor bel by

012 664 6695. baie dankie BRUINGELD

Al R10556.00 ingevorder vanaf 21/11/2012