11
Media report: 26 March – 17 May 2017 Articles from: Beeld Natal Mercury The Burger Netwerk24 The New Age News24 Business Day The Star The Sowetan City Press Pretoria News SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’ – Netwerk24 30/03 Dit sal die department van basiese onderwys jaarliks sowat R5 miljard uit die sak jaag om ’n verpligte gr. R- leerprogram in werking te stel, asook ’n bykomende R1 miljard tot R1,5 miljard om klasse daarvoor te bou. http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/gr-r-plan-is-nie-mooi-deurdink-20170330 Vakbonde woedend oor uitkontraktering van toetsvrae – 26/04 http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/vakbonde-woedend-oor-uitkontraktering-van-toetsvrae-20170426 SAOU reageer oor gradering van skole – Netwerk24 15/05 http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/saou-reageer-oor-gradering-van-skole-20170514 National Department tries to recoup R1.5mil – Pretoria News 21/04 Syfers oor swangerskap op laerskool skok – Netwerk24 26/03 Die departement van basiese onderwys het die hoop uitgespreek dat die polisie strafregtelike sake van statutêre verkragting sal ondersoek wat verband hou met swangerskappe onder minderjariges.

Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Media report: 26 March – 17 May 2017

Articles from:

Beeld Natal Mercury The Burger Netwerk24 The New Age News24 Business Day The Star The Sowetan City Press Pretoria News

SAOU media statements and media mentions:

Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’ – Netwerk24 30/03

Dit sal die department van basiese onderwys jaarliks sowat R5 miljard uit die sak jaag om ’n verpligte gr. R-leerprogram in werking te stel, asook ’n bykomende R1 miljard tot R1,5 miljard om klasse daarvoor te bou.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/gr-r-plan-is-nie-mooi-deurdink-20170330

Vakbonde woedend oor uitkontraktering van toetsvrae – 26/04

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/vakbonde-woedend-oor-uitkontraktering-van-toetsvrae-20170426

SAOU reageer oor gradering van skole – Netwerk24 15/05

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/saou-reageer-oor-gradering-van-skole-20170514

National

Department tries to recoup R1.5mil – Pretoria News 21/04

Syfers oor swangerskap op laerskool skok – Netwerk24 26/03

Die departement van basiese onderwys het die hoop uitgespreek dat die polisie strafregtelike sake van statutêre verkragting sal ondersoek wat verband hou met swangerskappe onder minderjariges.

Page 2: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/syfers-oor-swangerskap-op-laerskool-skok-20170326

Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’ – Netwerk24 30/03 (repeat)

Dit sal die department van basiese onderwys jaarliks sowat R5 miljard uit die sak jaag om ’n verpligte gr. R-leerprogram in werking te stel, asook ’n bykomende R1 miljard tot R1,5 miljard om klasse daarvoor te bou.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/gr-r-plan-is-nie-mooi-deurdink-20170330

SACE takes education forward - New Age 3/04

Page 3: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Hoof pak unie oor ‘steun’ vir Ogod – Rapport 2/04

Team to seek local input on compulsory history education – Business Day 5/04

Page 4: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Schools have to pay fee exemptions out of their own pocket – Mail & Gaurdian 10/04

Former Model C schools are granting hundreds of millions of rands in fee exemptions to learners annually but are receiving a pittance in compensation from provincial education departments.

https://mg.co.za/article/2017-04-10-00-schools-have-to-pay-fee-exemptions-out-of-their-own-pocket/

ANC-hoës in rusie oor skole – Netwerk24 19/04

Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, het Nkosazana Dlamini-Zuma, ANC-presidentskandidaat, oor die kole gehaal omdat sy gesê het kinders in model C-skole word teen die ANC opgesteek

http://www.netwerk24.com/Nuus/Politiek/anc-hoes-in-rusie-oor-skole-20170419

Man hauls 6 schools to court over religious teachings in state school – Network 24 28/04

A Stellenbosch man is taking six schools to court over how far the institutions can go with teaching religion at state schools.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/man-hauls-6-schools-to-court-over-religious-teachings-in-state-school-20170428

Vakbonde woedend oor uitkontraktering van toetsvrae – Netwerk24 26/04 (repeat)

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/vakbonde-woedend-oor-uitkontraktering-van-toetsvrae-20170426

‘Waterskeiding’-hofsaak oor geloofsvryheid – Netwerk24 14/05

http://www.netwerk24.com/Nuus/Hof/waterskeiding-hofsaak-oor-geloofsvryheid-20170514

Skolegodsdiens: 'Iemand sal altyd uitgesluit word' – Netwerk24 15/05

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/skolegodsdiens-iemand-sal-altyd-uitgesluit-word-20170515

Gauteng

Inmates complete revamps – New Age 04/04

R270 million to repair schools across Gauteng – Star 5/04

Skool aangekla oor diskriminerende vereiste – Netwerk24 03/04

Page 5: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Die Gautengse onderwysdepartement ondersoek die Kempton Park Primary School aan die Oos-Rand omdat dié skool vereis dat al twee ouers ’n bewys van hul indiensneming moet inhandig voordat die leerling tot die skool toegelaat sal word.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/skool-aangekla-oor-diskriminerende-vereiste-20170403

Parktown Boys' school failed to report sex abuse allegations - education dept – News 24 08/05

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/parktown-boys-school-failed-to-report-sex-abuse-allegations-education-dept-20170508

Parktown Boys' High School sexual assault case postponed – News24 10/05

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/parktown-boys-high-school-sexual-assault-case-postponed-20170510

Applying online is the future, let us embrace it – Sowetan 11/05

Skole in Gauteng word gegradeer – Netwerk24 11/05

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/skole-in-gauteng-word-gegradeer-20170511

SAOU reageer oor gradering van skole – Netwerk24 15/05 (repeat)

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/saou-reageer-oor-gradering-van-skole-20170514

Pupils relieve themselves in yard at school with no water – Sowetan 15/05

Grade 2 girl allegedly raped by Grade 7s – News 24 17/05

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/grade-2-girl-allegedly-raped-by-grade-7s-at-randburg-school-20170517

Page 6: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Limpopo

No sympathy for Vuwani – New Age 20/04

Vuwani gets ready for catch-up – Sowetan – 9/05

Mpumalanga

Agt klaskamers aan die brand gesteek – Maroela Media 26/03

http://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/agt-klaskamers-aan-die-brand-gesteek/

ANC men adding to Mpumalanga school woes – City Press 2/04

Page 7: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

18 leerlinge dood: ‘Nie eens tyd om te groet’ – Netwerk24 21/04

http://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/18-leerlinge-dood-nie-eens-tyd-om-te-groet-20170421

Busongeluk: Gedenksteen kom vir 18 skoliere, sê Lesufi – Netwerk24 03/05

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/busongeluk-gedenksteen-kom-vir-18-skoliere-se-lesufi-20170503

North West

Teacher suspended for ‘harassing’ girls – Sowetan 6/04

Page 8: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Eastern Cape

Pupils without textbooks – New Age 04/04

LRC helps school pay outstanding debt – New Age 5/04

Page 9: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Leadership gap trips up Eastern Cape education – Business Day 6/04

Northern Cape

Leerlinge verloor vyf weke weens vervoerprobleme – Netwerk24 02/04

Altesame 54 leerlinge aan die Hayes Primêre Skool naby De Aar in die Noord-Kaap het die afgelope skooljaar reeds vyf weke van onderrig misgeloop omdat kontrakteurs wat hulle vervoer nie betyds betaal is nie.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/leerlinge-verloor-vyf-weke-weens-vervoerprobleme-20170402

Western Cape

Skool wil seun wat baksteen gooi laat skors – 27/04

Page 10: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Die beheerliggaam van ’n skool in Kaapstad se noordelike voorstede het aanbeveel dat ’n leerling (14) wat ’n ander leerling met ’n baksteen teen die kop gegooi het, geskors word.

Die voorval het in Maart vanjaar by die skool plaasgevind.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/skool-wil-seun-wat-baksteen-gooi-laat-skors-20170427

Leerkragte vertel hoe ’n skool reggeruk word – Netwerk24 03/05

Hoe verander jy ’n skool se reputasie van swak na goed in net ses jaar?

Ruschda O’Shea, hoof van die Hoërskool Tafelsig in Mitchells Plain, het die antwoorde.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/leerkragte-vertel-hoe-n-skool-reggeruk-word-20170503

Hoof gaan haal leerlinge wat stokkies draai, by huis – Netwerk24 09/05

Die afwesigheidsyfer by ’n skool in George het gedaal nadat die skoolhoof self soggens na die leerlinge se huise begin gaan het as hulle nie vir skool opdaag nie. Dit het reeds ’n positiewe impak op die leerlinge se skoolprestasies.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/hoof-gaan-haal-leerlinge-wat-stokkies-draai-by-huis-20170509

Man kry 18 j. vir ‘grusaamste moord’ – Netwerk24 10/05

Hy het Gerdo Karelse, ’n 18-jarige leerling aan die Hoërskool Beaufort-Wes, die aand van 26 Junie 2016 ure lank in die polisiesel waarin hulle by die Beaufort-Wes-polisiekantoor opgesluit was, aangerand en gemartel.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Hof/man-kry-18-j-vir-grusaamste-moord-20170510

Jong egpaar dood toe plaashuis in die nag brand – Netwerk24 12/05

http://www.netwerk24.com/ZA/Paarl-Post/Nuus/jong-egpaar-dood-toe-plaashuis-in-die-nag-brand-20170510-2

Meer matrieks slaag ná aanvullende eksamen – Netwerk24 16/05

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het Maandag ’n styging in die matriekslaagsyfer aangekondig nadat die aanvullende eksamen afgelê is.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/meer-matrieks-slaag-na-aanvullende-eksamen-20170516

KwaZulu-Natal

Pietermaritzburg school boy dies after rugby training – Network24 30/03

A Pietermaritzburg school boy died on Wednesday night after collapsing on the rugby field, paramedics said.

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/pietermaritzburg-school-boy-dies-after-rugby-training-20170330

Leerlinge kry ná jare boot om by skool te kom – Netwerk24 03/04

Leerlinge van twee KwaZulu-Natalse skole – sommige jonger as agt – het jare lank daagliks ’n meer oorgesteek met seekoeie in om by die skool te kom.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/leerlinge-kry-na-jare-boot-om-by-skool-te-kom-20170403

KZN MEC fires 300 teachers in clampdown – Natal Mercury 8/05

KWAZULU-Natal MEC for Education Mthandeni Dlungwane is cracking the whip and has already fired 300 teachers for misconduct and suspended four senior managers since June last year.

He told members of the provincial legislature (MPL) while tabling his budget last week that his intention was to clean up the department.

Page 11: Media report: 26 March – 17 May 2017...May 17, 2017  · The Sowetan City Press . Pretoria News . SAOU media statements and media mentions: Gr. R-plan ‘is nie mooi deurdink’

Teachers case delayed – New Age 17/05

Free State

Education to invest R12m in schools – New Age 6/04

Clarens-laerskool nou hof toe oor geld – Netwerk24 25/04

’n Laerskool in Clarens met net R409 in sy bankrekening oor, sleep nou die Vrystaatse onderwysdepartement hof toe vir die subsidie van R104 155 wat die skool in November verlede jaar al moes gekry het.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/clarens-laerskool-nou-hof-toe-oor-geld-20170425

Skool in Clarens en departement kom ooreen – Netwerk24 14/05

Die Vrystaatse onderwysdepartement en ’n laerskool in Clarens, wat hom hof toe gesleep het oor agterstallige subsidie en die aanstellings van twee onderwyseresse, het tot ’n vergelyk gekom.

http://www.netwerk24.com/Nuus/Onderwys/skool-in-clarens-en-departement-kom-ooreen-20170514