30
Module 3.1 Netwerke

Module 3.1 Netwerke

  • Upload
    maxime

  • View
    81

  • Download
    7

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Module 3.1 Netwerke. Oorsig. Wat is ’n netwerk? Redes vir netwerke Voordele van netwerke Komponente van ’n netwerk Tipes netwerke Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke Toegangsbeheer in netwerke. Wat is ’n netwerk?. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Module 3.1  Netwerke

Module 3.1 Netwerke

Page 2: Module 3.1  Netwerke

Oorsig

• Wat is ’n netwerk?• Redes vir netwerke• Voordele van netwerke• Komponente van ’n netwerk• Tipes netwerke• Kliënt-bediener vs. eweknie netwerke• Toegangsbeheer in netwerke

Page 3: Module 3.1  Netwerke

Wat is ’n netwerk?

As twee of meer rekenaars/toestelle aanmekaar gekoppel is , het ons ’n

‘netwerk’

Om drukkers, aftasters en ander toestelle en lêers te deel.

Page 4: Module 3.1  Netwerke

Redes vir netwerke

Vinnige, effektiewe kommunikasie

• Maak kommunikasie tussen gebruikers moontlik• Deel van hulpbronne soos inligting, apparatuur en programmatuur

Page 5: Module 3.1  Netwerke

Redes vir netwerke

Deel apparatuur

Toerusting kan deur gebruikers van netwerk gedeel word

Bespaar geld

Page 6: Module 3.1  Netwerke

• Data word sentraal gestoor vir makliker toegang

• Behou data-integriteit

• Rugsteun kan vanaf ’n sentrale punt gedoen word

Redes vir netwerke

Data-sentralisasie

Page 7: Module 3.1  Netwerke

Redes vir netwerke

Lêeroordrag

Die lêers op ’n CD kan d.m.v. die netwerk gekopieer word.

Page 8: Module 3.1  Netwerke

Redes vir netwerke

Ontspanning

LAN Partytjies

Page 9: Module 3.1  Netwerke

Redes vir netwerke

Beter kontrole en sekuriteit

Page 10: Module 3.1  Netwerke

Redes vir netwerke

Buigsame toegang

In ’n netwerk kan gebruikers toegang tot hul inligting kry vanaf enige rekenaar in die netwerk.

Internet-bankdienste

Page 11: Module 3.1  Netwerke

Nadele van netwerke

• Benodig ’n netwerk-administrateur

Benodig ’n hoë vlak van sekuriteit om inligting vertroulik te hou

Skadelike programmatuur kan vinnig versprei As daar ’n probleem in die netwerk ontstaan, het gebruikers nie toegang tot hul data nie en kan hulle ook nie drukstukke maak nie.

As die bediener faal, kan baie data verloor word

Page 12: Module 3.1  Netwerke

Komponente van ’n netwerk

Page 13: Module 3.1  Netwerke

• Apparatuur– Rekenaars en

ander toestelle

– Netwerk koppelvlak-kaart (Network Interface Controller – NIC)

– Switch

Komponente van ’n netwerk

Optiese veselkabel

Switches

Page 14: Module 3.1  Netwerke

• Kommunikasie media– Gekabelde

• UTP• Optiese vesel

– Kabelloos

• Netwerkbedryfs-programmatuur

Komponente van ’n netwerk

Page 15: Module 3.1  Netwerke

Tekortkominge van kommunikasiemedia

• Seinverswakking

• EMI

• Afluistering

• Gekruisde lyne

Page 16: Module 3.1  Netwerke

Vergelyk swakhede van UTP en optiese veselkabels

UTP Optiese vesel;

Seinverswakking UTP is vatbaar vir sein-verswakking en daarom is die maksimum lengte van ’n kabel wat gebruik kan word sonder om die sein te versterk, 100 m

Optiese veselkabels is baie minder geneig tot seinverswakking as UTP. Dit kan data oor lang afstande, gemeet in kilometers, oordra.

Afluistering UTP is sensitief vir meeluistering, maar die feit dat die kabel gedraai is, help wel om hierdie sensitiwiteit teë te werk.

Optiese veselkabels is immuun teen meeluistering. As die sein onderskep word, word die ligstraal ook onderbreek en dui dit dadelik aan dat iemand afluister.

Elektromagnetiese interferensie

UTP is sensitief vir EMI, maar die feit dat die kabel gedraai is ,help wel om hierdie sensitiwiteit teë te werk.

Optiese veselkabels word nie deur elektromagnetiese steuring of deur kragfluktuasies geaffekteer nie. Hulle kan op plekke soos fabrieke en olieraffinaderye, waar magnetiese velde kommunikasie kan affekteer, gebruik word.

Tekortkominge van kommunikasiemedia

Page 17: Module 3.1  Netwerke

Lokale Area Netwerke

Wye Area Netwerke

Tipes netwerke

Page 18: Module 3.1  Netwerke

• WLAN

• Intranet

• Extranet

Tipes netwerke

Page 19: Module 3.1  Netwerke

Acti

vit

yA

cti

vit

yWrittenWritten

Akti

wit

eit

A

kti

wit

eit

11

GeskreweGeskrewe

Page 20: Module 3.1  Netwerke

KliënteKliënte is rekenaars (PC’s of werkstasies) wat netwerkhulpbronne gebruik, maar nie voorsien nie. Hulle maak staat op bedienerrekenaars om hulpbronne soos lêers en die druk daarvan, te verskaf.

BedienersBedieners is rekenaars wat slegs netwerkhulpbronne verskaf. Dit is kragtige rekenaars met groot hardeskywe en word nie as gewone rekenaars gebruik nie.

EweknieëEweknieë is rekenaars wat netwerkhulpbronne verskaf en gebruik.

Kliënt-bediener vs. Eweknie

Page 21: Module 3.1  Netwerke

Kliënt-bediener LAN

• Die bediener bestuur netwerkhulpbronne

• Dit word gebruik vir groot netwerke

• Hoë vlak van sekuriteit

Page 22: Module 3.1  Netwerke

• Netwerkhulpbronne word tussen die rekenaars gedeel

• Baie klein netwerk, of tuisnetwerk

• Deel van drukkers, Internet toegang en lêers

Eweknie LAN

Page 23: Module 3.1  Netwerke

Eweknie Kliënt-bedienerAlle rekenaars is eweknieë (gelyk) en verrig dieselfde kommunikasiefunksies.

’n Rekenaar in die netwerk is óf ’n kliënt, óf ’n bediener.

’n Bediener word benodig. ’n Bediener word benodig.

Al die rekenaars moet van ’n hoë standaard wees.

Die res van die rekenaars in die netwerk hoef nie noodwendig groot skyfkapasiteit en kragtige verwerkers te hê nie.

Meer geskik vir ’n groot aantal rekenaars.

Meer geskik vir ’n groot aantal rekenaars.

Moet deur ’n persoon met hoë tegniese vaardighede, soos ’n netwerkingenieur, geïnstalleer word

Moet deur ’n persoon met hoë tegniese vaardighede, soos ’n netwerkingenieur, geïnstalleer word

Werkverrigting kan soms stadig wees. Vinniger werkverrigting.

Page 24: Module 3.1  Netwerke

• Netwerk sekuriteit verwys na reëls wat die sekuriteit van ’n netwerk verseker, deur ongemagtigde toegang en misbruik van die netwerk te voorkom.

• Gebruikernaam en wagwoord word gebruik vir toegangsbeheer tot netwerk.

• Sekuriteit en vertroulikheid van data is belangrik.

Toegangsbeheer tot ’n netwerk

Page 25: Module 3.1  Netwerke

Voorbeeld van regte by lêergidse

Page 26: Module 3.1  Netwerke

• Ten minste 8 karakters lank. • Gebruik ’n mengsel van hoof- en kleinletters, syfers en

spesiale karakters. • Moenie jou naam, jou kêrel of meisie of troeteldier se

naam, of enige iets anders wat mens maklik by jou kan raai, gebruik nie.

• Verander jou wagwoord elke twee maande.• Wagwoorde moet nie ’n patroon vorm, soos asdf nie. • Wees kreatief!• ’n Voorbeeld van ’n goeie, veilige wagwoord is: q&F1oP

%*>41z

Reëls vir goeie wagwoorde

Page 27: Module 3.1  Netwerke

Hoe weet jy dat jy aan ’n netwerk gekoppel is?

Ekstra (logiese / gedeelde) aandrywers is sigbaar.

Page 28: Module 3.1  Netwerke

• Daar is ander rekenaars in ‘My Network Places’.

• Toegang tot toestelle soos drukkers wat nie direk aan die rekenaar gekoppel is nie.

• Netwerk aktiwiteit word in die ‘system tray’ aangedui.

Hoe weet jy dat jy aan ’n netwerk gekoppel is?

Page 29: Module 3.1  Netwerke

Acti

vit

yA

cti

vit

yWrittenWritten

Akti

wit

eit

A

kti

wit

eit

22

GeskreweGeskrewe

Page 30: Module 3.1  Netwerke

Woordelys