31
IMPRESSIONISME Monet Gr. 11 Visuele Studies

Monet en rodin

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Monet en rodin

IMPRESSIONISME

Monet

Gr. 11Visuele Studies

Page 2: Monet en rodin

• 1840, Parys• Buitelug skilder• Skilderkuns

Page 3: Monet en rodin

Stylkenmerke

• Verkies om die natuur te skilder. • Naturalisties• Studeer veranderende lig.• Gebroke kleur• Suggereer objekte • Vermy sentrale fokuspunt• Onpersoonlike gevoel

Page 4: Monet en rodin

Tematiese studies: Hooimiede

“Haystacks”, 1891

Page 5: Monet en rodin
Page 6: Monet en rodin

Tematiese studies: Die Rouen-katedraal

Bewolkte weer

Page 7: Monet en rodin

Vol sonlig

Page 8: Monet en rodin

sonsondergang

Page 9: Monet en rodin

sonsopkoms

Page 10: Monet en rodin
Page 11: Monet en rodin

Einde van die dag

Page 12: Monet en rodin

“I’m chasing the merest sliver of colour.

It’s my own fault, I want to grasp the intangible.

It’s terrible how the light runs out, taking color with it. Color, any

color, lasts a second, sometimes three or four minutes at a time.

What to do, what to paint in three or four minutes. They’re gone,

you have to stop. Ah, how I suffer, how painting

makes me suffer! It tortures me.”

Page 13: Monet en rodin

“Impressionism Sunrise”

Page 14: Monet en rodin

“Water lily pond”

Page 15: Monet en rodin
Page 16: Monet en rodin

“Argenteuil”

Monet is gefassineer deur die tekstuur van die natuur: probeer dit in sy skilderye namaak met ronde kwaswerk = wolke. Kort horisontale stippels = gladde oppervlak van water.

Van vêr kry mens die indruk van sonlig en herfskleure. Van naby net tekstuur en kwashale, word byna abstrak.

Monet gebruik ‘n reënboog palet: pienk, geel, groen en nie net goue kleure om herfsblare te wys.

Growwe kwaswerk in voorgrond, word minder soos dit in afstand in gaan. Skep so perspektief.

Nuwe fabrieke in Argenteuil. Gestimuleer deur sosiale vooruitgang maar sal soms lelike geboue uitlaat wat die prent sal bederf.

Blou band – trek oog en “bind” bane. Hy het die area herhaaldelik verwerk om die effek van lig net reg te kry.

Kontrasteer die warm rooi/oranje teenoor die koue blou om die gevoel van die warm dag uit te beeld.

Bome dien as raam en blou water lei die oog in die prentvlak in.

Monet krap met agterkant van verfkwas in die boom. Dit skep die effek van wind wat deur die blare waai en skep ‘n glinsterende effek.

Page 17: Monet en rodin

Rodin

Page 18: Monet en rodin

• Teen Neoklassieke ideale: wil beelde eerlike uitbeeld.• Memoriseer emosie en gevoel.•Sketse• Gebruik fotografie• Gestalt

Page 19: Monet en rodin

Wat sien ons in sy werk: •Beweging•Emosie•Alledaagse mense•Gefragmenteerde beelde•Dele as ’n geheel

Page 20: Monet en rodin

“Die Denker”

Page 21: Monet en rodin

“Monument aan Balzac”

Page 22: Monet en rodin
Page 23: Monet en rodin

“The Kiss”

Page 24: Monet en rodin
Page 25: Monet en rodin

“The Burghers of Calais”

Page 26: Monet en rodin
Page 27: Monet en rodin

“The Secret”

Page 28: Monet en rodin

“Cathedral”

Page 29: Monet en rodin

“La Danaide”

Page 30: Monet en rodin

“The gates of hell”

Page 31: Monet en rodin