1
PAGE 14 16 JANUARY 2013 STELLALANDER A leader in the delivery of social security services. RE-REGISTRATION OF SASSA BANKED BENEFICIARIES For more information call SASSA tollfree: 0800 60 10 11 or CPS: 0800 60 01 60 or direct emergency enquiries to 012 400 2322 for your nearest re-registration site. Get the new SASSA Payment Card. It is convenient. It enables you to access your social grant anywhere in the country. The South African Social Security Agency (SASSA) will commence with the re- registration of all Banked beneficiaries from 07 January 2013. All social grant beneficiaries who receive their social grants in a commercial bank account will receive a letter from SASSA indicating your date of re-registration. The following documents will be required · 13 digit SA Identity Document; · Copy/ies of all the children’s Birth Certificate/s who receive a Child Support Grant (CSG); · Copies of the Court Order/s for all Foster Child Grant (FCG) recipients. Learners will be re-registed after school hours. Beneficiaries are called upon not to visit SASSA offices/pay points until further notification in December 2012 / January 2013. Beneficiaries 75 years and older, sick and frail will be re-registered at home. Please arrange for appointment by calling the tollfree number. SASSA SERVICES ARE FREE! Tswana English A leader in the delivery of social security services. IKWADISO SESHA YA BAAMOGEDI BA DIBANKA For more information call SASSA tollfree: 0800 60 10 11 or CPS: 0800 60 01 60 or direct emergency enquiries to 012 400 2322 for your nearest re-registration site. Bona karata ya SASSA entswa gore o tle o bone madi a gago gongwe le gongwe mo Afrika Borwa SASSA SERVICES ARE FREE! Setheo sa madi a dikotlo (SASSA) se tla simolola ikwadiso sesha ya baamogedi ba dibanka tsotlhe go simolola ka 07 Ferikgong 2013. Baamogedi botlhe ba ba amogelang madi a bona kwa diBankeng batla amogela makwalo go ba itsisi ka letlha la ikwadiso sesha. Ditokomane tse ditlhokagalang: Lekwalo Itshupo la Afrika Borwa(ID) Makwalo a matsalo a bana fa o amogela madi a bana(CSG) Lokwalo la go supa fa o le motlhokomedi wa ngwana wa molao fa o amogela madi a dikhutsana(Court Order) Bana botlhe batla kwadisiwa sesha morago ga sekolo Baamogedi ba kopiwa gore ba seka batla kwa dikanotorong tsa SASSA, batla itsisiwe ka matsatsi a ikwadiso ko mafelong a bona a farologaneng. Baamogedi ba ba sakgoneng go tla ko dikantorong tsa SASSA ka mabaka a bolwetse, botsofe kgotsa ba fitile dingwaga dile 75 ba ka dira dithulaganyo ka go leletsa mogala wa mahala wa setheo. Tswana A leader in the delivery of social security services. HER-REGISTRASIE VAN SASSA BANK BEGUNSTIGDES Virmeerbesonderhedeskakel SASSA Tolvry: 0800 60 10 11 of CPS: 0800 60 01 60 of verwysernstige/spoedigenavraena012 400 2322omuittevind van u naaste Kry die nuwe SASSA betaalkaart. Dit is gerieflik. Ditlaatjou toe omjoutoelaetebekomenigeplek, dorp, stad in die land. Die Suid Afrikaanse Bestaansbeveiligings-Agentskap (SASSA) onderneem n Her-registrasie veldtogviralle Bank begunstigtes vanaf 07 Januarie 2013. Almal wat Maatskaplike Toelaeontvang deur Kommersieele Bankesal n brief onvangwat u Registrasie datum salaandui. Die volgende dokumente salbenodig word. 13 digitale SA Identiteits dokument Afskrifte van geboorte Sertifikaarte van allekinders wat Kindersorg toelae ontvang (CSG). Afskrifte van Hofbevelleviralle Pleegsorg Toelae (FCG) Skoolliere sal naskool u regeregistreer word. Begunstigdes word hiermeeversoekomnie SASSA kantore/Betaal puntete besoek tot verderekennisgewing in Desember 2012 / Januarie 2013. Begunstigdesouer as 75 jaar, Siekof onbevoeg,sal in die gemak van hulhuise ge registreer word. Maak asseblief n afspraakdeur die Tolvrynommer te skakel SASSA SERVICES ARE FREE! Afrikaans V ryburg - “Ja, dis is ‘n avontuur. Maar V V ons mikpunt is baie meer: Ons wil hê die wêreld moet kan lees, kan sien en kan deel in die werklike stories van Afrika - deur ons oë.” Aan die woord is William Taute, seun van Owen en Corlize. Terwyl kleinboet Mick besig is om sy klere- ontwerp vaardighede in New York te slyp, is William besig om te beplan watter roete hy en vriend John Saaiman deur Afrika gaan ry. Dié twee beoog om op 16 Maart van Kaap Punt af met hul bergfietse weg te spring en om binne die bestek van vier maande Kenia te bereik. “Ons noem ons projek “Dating Afrika” en wil hiermee bewustheid oor ons vasteland so wyd moontlik uitdra,” verduidelik William. Hy het verlede jaar s Bcomm Bemarkings- bestuur-graad aan die Universiteit van Pretoria behaal en help nou eers vir pa Owen boer. John het pas sy meestersgraad in Argitektuur aan die Universiteit van Johannesburg verwerf. “Ons glo ons kan deur ons kennis met ander te deel, waarlik ‘n verskil maak aan die lewens van mense van die baie landelike gedeeltes van Af- rika. En, deur dit op dié manier te doen, kan ons ook probeer om blootstelling te gee aan dié sto- ries van gewone mense wat gewoonlik nie die internasionale media haal nie,” gesels William. Die 7 000km roete wat hul be- plan, sal hul Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Tanzanië tot in Kenia neem. Alhoewel hul grotendeels deur die platteland van genoemde lande gaan reis, sluit hul beplanning ook besoeke in aan al die betrokke lande se hoofstede, met uitsondering dié van Zimbabwe. “HiergaanonsslegsdeurdiedorpieVictoriaFalls, op pad Zambië toe, reis,” verduidelik William. Met hul aankoms in Kisumu, Kenia, gaan hulle vir drie maande as vrywilligers by die Maisha International Orphanage werk. “Ons glo hiermee sal ons ook ‘n tas- bare verskil maak in die lewens van die kinders by die kinderhuis. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om met ons kennis en lewensvaardighede ‘n bydrae te kan lewer tot die opheffing van die kinder- huis,” vertel die begeesterde William. Om hul tweede doelwit - die bewusmak- ing van Afrika - te bereik, gaan hul poog deur media dekking vir hul reis per fiets te verseker. “Nie net sal ons gereelde vrystellings met betrekking tot ons vordering en ondervindings aan gedrukte me- dia soos Stellalander - stu- ur nie, maar ons sal ook die reis boekstaaf per elekroniese blog wat inter- nasionaal beskikbaar sal wees,” gesels William verder. Hul beplan om by al die landelike dor- pies waar hul gaan deurry, tyd te spandeer met die gemeenskap – veral saam met die kinders en jongmense. “Ons wil saam met hulle by skole speel en ons gaan poog om sover moontlik deel van hul aktiwiteite te word,” sê William. Om te verseker dat hulle ‘n ware Af- rika-ondervinding het, sal hulle formele akkomodasie en eetgeriewe sover moont- lik vermy en eerder by die “locals” eet en tuisgaan. “Ons sal elke oomblik van vreugde en of hartseer met die wêreld deel op ons blog, http://datingafrika. blogspot.com/ ’, asook via Twitter en ons Facebook Groep. Ons sal baie bly wees as almal ons op dié mediums volg,” nooi William. * Stellalander sal sy lesers op hoogte hou van William en John se vordering. Mense wat die projek finansieel wil ondersteun, kan William op 079 696 5062 kontak. Soveel méér as net avontuur William Taute en John Saayman beplan om in Maart vanjaar hul fietstog deur Afrika aan te pak.

More Than Just Adventure

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Newspaper article written by Die Stellalander, 16/01/2013, on the social project, Dating Afrika. It entails two city boys cycling 7000km across Southern Africa for a reason.

Citation preview

Page 1: More Than Just Adventure

PAGE 14 16 JANUARY 2013STELLALANDER

A leader in the delivery of social security services.

RE-REGISTRATION OF SASSA BANKED BENEFICIARIES

For more information call SASSA tollfree: 0800 60 10 11 or CPS: 0800 60 01 60 or direct emergency enquiries to 012 400 2322 for your nearest re-registration site.

Get the new SASSA Payment Card. It is convenient. It enables you to access your social grant anywhere in the country.

The South African Social Security Agency (SASSA) will commence with the re- registration of all Banked beneficiaries from 07 January 2013. All social grant beneficiaries who receive their social grants in a commercial bank account will receive a letter from SASSA indicating your date of re-registration.

The following documents will be required· 13 digit SA Identity Document;

· Copy/ies of all the children’s Birth Certificate/s who receive a Child Support Grant (CSG);

· Copies of the Court Order/s for all Foster Child Grant (FCG) recipients.

Learners will be re-registed after school hours.

Beneficiaries are called upon not to visit SASSA offices/pay points until further notification in December 2012 / January 2013.

Beneficiaries 75 years and older, sick and frail will be re-registered at home. Please arrange for appointment by calling the tollfree number.

SASSA SERVICES ARE FREE!

Tswana

English

A leader in the delivery of social security services.

IKWADISO SESHA YA BAAMOGEDI BA DIBANKA

For more information call SASSA tollfree: 0800 60 10 11 or CPS: 0800 60 01 60 or direct emergency enquiries to 012 400 2322 for your nearest re-registration site.

Bona karata ya SASSA entswa gore o tle o bone madi a gago gongwe le gongwe mo Afrika Borwa

SASSA SERVICES ARE FREE!

Setheo sa madi a dikotlo (SASSA) se tla simolola ikwadiso sesha ya baamogedi ba dibanka tsotlhe go simolola ka 07 Ferikgong 2013. Baamogedi botlhe ba ba amogelang madi a bona kwa diBankeng batla amogela makwalo go ba itsisi ka letlha la ikwadiso sesha.

Ditokomane tse ditlhokagalang:

• Lekwalo Itshupo la Afrika Borwa(ID)

• Makwalo a matsalo a bana fa o amogela madi a bana(CSG)

• Lokwalo la go supa fa o le motlhokomedi wa ngwana wa molao fa o amogela madi a dikhutsana(Court Order)

Bana botlhe batla kwadisiwa sesha morago ga sekolo

Baamogedi ba kopiwa gore ba seka batla kwa dikanotorong tsa SASSA, batla itsisiwe ka matsatsi a ikwadiso ko mafelong a bona a farologaneng.

Baamogedi ba ba sakgoneng go tla ko dikantorong tsa SASSA ka mabaka a bolwetse, botsofe kgotsa ba fitile dingwaga dile 75 ba ka dira dithulaganyo ka go leletsa mogala wa mahala wa setheo.

Tswana

A leader in the delivery of social security services.

HER-REGISTRASIE VAN SASSA BANK BEGUNSTIGDES

Virmeerbesonderhedeskakel SASSA Tolvry: 0800 60 10 11 of CPS: 0800 60 01 60 of verwysernstige/spoedigenavraena012 400 2322omuittevind van u naaste

Kry die nuwe SASSA betaalkaart. Dit is gerieflik. Ditlaatjou toe omjoutoelaetebekomenigeplek, dorp, stad in die land.

Die Suid Afrikaanse Bestaansbeveiligings-Agentskap (SASSA) onderneem n Her-registrasie veldtogviralle Bank begunstigtes vanaf 07 Januarie 2013. Almal watMaatskaplike Toelaeontvang deur Kommersieele Bankesal n brief onvangwat u Registrasie datum salaandui.

Die volgende dokumente salbenodig word.

• 13 digitale SA Identiteits dokument

• Afskrifte van geboorte Sertifikaarte van allekinders wat Kindersorg toelae ontvang (CSG).

• Afskrifte van Hofbevelleviralle Pleegsorg Toelae (FCG)

Skoolliere sal naskool u regeregistreer word.

Begunstigdes word hiermeeversoekomnie SASSA kantore/Betaal puntete besoek tot verderekennisgewing in Desember 2012 / Januarie 2013.

Begunstigdesouer as 75 jaar, Siekof onbevoeg,sal in die gemak van hulhuise ge registreer word. Maak asseblief n afspraakdeur die Tolvrynommer te skakel

SASSA SERVICES ARE FREE!

Afrikaans

Vryburg - “Ja, dis is ‘n avontuur. Maar Vryburg - “Ja, dis is ‘n avontuur. Maar Vons mikpunt is baie meer: Ons wil hê die wêreld moet kan lees, kan sien en

kan deel in die werklike stories van Afrika - deur ons oë.”

Aan die woord is William Taute, seun van Owen en Corlize.

Terwyl kleinboet Mick besig is om sy klere-ontwerp vaardighede in New York te slyp, is William besig om te beplan watter roete hy en vriend John Saaiman deur Afrika gaan ry.

Dié twee beoog om op 16 Maart van Kaap Punt af met hul bergfi etse weg te spring en om binne die bestek van vier maande Kenia te bereik.

“Ons noem ons projek “Dating Afrika” en wil hiermee bewustheid oor ons vasteland so wyd moontlik uitdra,” verduidelik William. Hy het verlede jaar s Bcomm Bemarkings-bestuur-graad aan die Universiteit van Pretoria behaal en help nou eers vir pa Owen boer. John het pas sy meestersgraad in Argitektuur aan die Universiteit van Johannesburg verwerf.

“Ons glo ons kan deur ons kennis met ander te deel, waarlik ‘n verskil maak aan die lewens van mense van die baie landelike gedeeltes van Af-rika. En, deur dit op dié manier te doen, kan ons ook probeer om blootstelling te gee aan dié sto-ries van gewone mense wat gewoonlik nie die internasionale media haal nie,” gesels William. Die 7 000km roete wat hul be-plan, sal hul Suid-Afrika, Botswana, Zimbabwe, Zambia, Tanzanië tot in Kenia neem. Alhoewel hul grotendeels deur die platteland van genoemde lande gaan reis, sluit hul beplanning ook besoeke in aan al die betrokke lande se hoofstede, met uitsondering dié van Zimbabwe. “Hier gaan ons slegs deur die dorpie Victoria Falls, op pad Zambië toe, reis,” verduidelik William.Met hul aankoms in Kisumu, Kenia, gaan hulle vir drie maande as vrywilligers by die

Maisha International Orphanage werk.“Ons glo hiermee sal ons ook ‘n tas-bare verskil maak in die lewens van die kinders by die kinderhuis. Dit sal vir ons ‘n voorreg wees om met ons kennis en lewensvaardighede ‘n bydrae te kan lewer tot die opheffing van die kinder-huis,” vertel die begeesterde William.Om hul tweede doelwit - die bewusmak-ing van Afrika - te bereik, gaan hul poog deur media dekking vir hul reis per fiets te verseker. “Nie net sal ons gereelde vrystellings met betrekking tot ons vordering en ondervindings aan gedrukte me-dia – soos Stellalander - stu-ur nie, maar ons sal ook die reis boekstaaf per elekroniese blog wat inter-nasionaal beskikbaar sal wees,” gesels William verder.

Hul beplan om by al die landelike dor-pies waar hul gaan deurry, tyd te spandeer met die gemeenskap – veral saam met die kinders en jongmense.

“Ons wil saam met hulle by skole speel en ons gaan poog om sover moontlik deel van hul aktiwiteite te word,” sê William.

Om te verseker dat hulle ‘n ware Af-rika-ondervinding het, sal hulle formele akkomodasie en eetgeriewe sover moont-lik vermy en eerder by die “locals” eet en tuisgaan.

“Ons sal elke oomblik van vreugde en of hartseer met die wêreld deel op ons blog, ‘http://datingafrika.http://datingafrika.blogspot.com/blogspot.com/’, asook via Twitter en ons Facebook Groep. Ons sal baie bly wees as almal ons op dié mediums volg,” nooi William.

* Stellalander sal sy lesers op hoogte hou van William en John se vordering. Mense wat die projek fi nansieel wil ondersteun, kan William op 079 696 5062 kontak.

Soveel méér as net avontuur

William Taute en John Saayman beplan om in Maart vanjaar hul fi etstog deur Afrika aan te pak.