12
Neem asb kennis DATUMS VIR JOU DAGBOEK! BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT OU KLERE, SKOENE EN WIT OLIFANT-ITEMS GEGEE HET VIR ONS ROMMELVERKOPING VAN GISTER – DIT WAS ‘N GROOT SUKSES... ONS WAARDEER OOK AL DIE HELPERS SE HARDE WERK... 14 Oktober vanaf 19:00 ALLE omgeegroeplede ASOOK belangstellendes Onthou van ons kuier-aand romdom die braaivleisvure hier by ons lapa Kontak gerus een van die Leiers as jy wil saamkuier of die kerkkantoor AFKONDIGINGS vir 2-8 Oktober 2011 SONDAG 2 OKTOBER 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers Welkom by die erediens Teks sal aangekondig word

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Citation preview

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Neem asb kennis

DATUMS VIR JOU

DAGBOEK!

BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT OU KLERE, SKOENE EN WIT

OLIFANT-ITEMS GEGEE HET VIR ONS ROMMELVERKOPING

VAN GISTER – DIT WAS ‘N GROOT SUKSES...

ONS WAARDEER OOK AL DIE HELPERS

SE HARDE WERK...

14 Oktober vanaf 19:00

ALLE omgeegroeplede ASOOK belangstellendes

Onthou van ons kuier-aand romdom die

braaivleisvure hier by ons lapa

Kontak gerus een van die Leiers as jy wil saamkuier of die kerkkantoor

AFKONDIGINGS vir 2-8 Oktober 2011

SONDAG 2 OKTOBER 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers

Welkom by die erediens

Teks sal aangekondig word

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres

Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]

Honingklip / Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]

Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]

Abraham van Wykweg 45,

Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]

Lanseria / North Riding /

Lammermoor (in Kinderkerk) Sanette du Plessis 076 309 7942 [email protected]

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 [email protected]

Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die

gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en

berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n

koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing

“Noodfonds”.

Briewe is reeds gepos…

Het jy al joune ontvang?

Koeverte beskikbaar in voorportaal

de

maand

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Vandag 2 Oktober 2011 Fienie Cronjé 083 279 0558

Maandag 3 Oktober Geen

Dinsdag 4 Oktober *Mikala de Wet

Woensdag 5 Oktober

Wollie Pretorius 083 633 2400

Donderdag 6 Oktober Geen

Vrydag 7 Oktober Amelia Keyser 071 606 2985 *Douw van Heerden *Reinhardt van Ryneveld

Saterdag 8 Oktober

Marie Swanepoel 083 380 4707

Wilmie Smit 083 644 2224

Louise Herbst 083 564 8418

*Dirkie de Jager

Johan Brink 083 632 2282 * jeug

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude en Fred Laurence: gaan onder omstandighede redelik goed, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: bid asb vir geskikte nier vir oorplanting (Rina 072 231 9140) Dick van Biljon: herstel goed na skildklier operasie, het spesialis weer gesien (082 568 7624) Maryna de Jager: handoperasie, baie goed herstel, terug by werk 3/10 (082 568 9386) Henna Booysens: knie operasie 27/9, goed afgeloop (073 177 7804) Karin Grové: galblaasoperasie 5/10, ons wens haar alles van die beste toe (083 235 9906) Bonalo (Grace se dogter): blindederm gebars, geopereer, tans in Leratong Hospitaal

Fokustekste

Vyftiende week in Koninkrykstyd

Eksodus 20: 1-4; 7-9; 12-20

Ps 19; Fil 4b-14; Matt 21:33-46

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

27 November

19:00

Almal wat graag wil deelneem hierdie jaar – ons soek

kinders ook asb!!

Laat weet asb vir Sanet op 082 824 9388

ONS REPETEER:

elke Woensdagaand vanaf 18:00 in die kerk

Datum Naam/Omgeegroep kontak

persoon

kontak

nommer

2 Oktober Omgeegroep

Renosterspruit Angie Nell 082 345 9314

9 Oktober

16 Oktober Strewers Anita Duif 082 411 7015

23 Oktober

Ferma Bekker

Rina Noak

Elaine Swiegers

Charmaine Coetzee

Tee Skinkbeurte

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Oupa en Ouma kuier saam met ons gedurende

die erediens en word bederf! Hierdie is ook

die afsluiting van die Kategese vir 2011...

Na die erediens kuier ons almal buite, eet lekker en kinders speel op die glybane

– onthou swemklere!!

Ons het hulp nodig!! Pepe doen vleis-voorbereiding, maar bykosse maak ons self

So kan jy kom help? Laat weet asb vir Rensia...

Heerlike, gesonde slaaie, broodjies en natuurlik poeding!!

VRYDAG 21 OKTOBER OM 19:30

Kom geniet ‘n Musiekaand saam met Luigi en sangers!!

Dit beloof om weereens ‘n heerlike aand te wees.

Kaartjies binnekort beskikbaar!!

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

ENIGE Vrywilligers / kunstiges word gesoek om te help

met hierdie projek:

JEEP

Ons wil graag die Jeug-area opkikker…

Voorlopige skenkings sal waardeer word van:

Kussings/tafeldoeke vir klaskamers

Verf: swart, blou, rooi, oranje, groen

Tafelspeletjies soos vingerbord, tafeltennis,

veerpyltjies, ens.

Kleurvolle skinkbekers en glase

Gee jou besonderhede aan

Sanette, Bianca of kerkkantoor

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

wspvfbltjf!

Skriffundering: Hand:2:42 – “Hulle het hulle volledig gewy aan die leer van die apostels, aan die versorging van mekaar, aan die gemeenskaplike maaltye, en aan gebede. “

Baie, baie dankie vir elke vroue lidmaat wat saam deel vorm van ons gemeente in Jesus Christus. Mag Sy liefde jou elke dag omvou.

Dit is ’n voorreg om te kan verslag doen van ons vroue in Muldersdrif gemeente.

‘n Atmosfeer van liefde en omgee is toenemend merkbaar in ons dienste en ander byeenkomste; dit dra by tot die bewusmaking van elke vrou dat ons as een liggaam funksioneer.

Ons vroue is ook met entoesiasme betrokke by selgroepe en die ander aktiwiteite van die gemeente – sodoende leef ons koinonia (gesinsgemeenskap) uit.

Dit word veral belangrik dat ons na eredienste – by tee – met mekaar deel oor die betekenis van die Woord wat verkondig is, sodat ons mekaar sal versterk en getuienis sal deel. Dit motiveer en skep geleenthede waar meer vroue vry voel om hul gawes te gebruik. Die kuiertyd funksioneer uitstekend onder leiding van Ferma en Hester. Dit het bygedra tot saamkuier en ‘n warm atmosfeer van koinonia onder ons lidmate. Die teedrink geleentheid is nou ook ‘n verlengstuk van ons eredienste. ‘n Uitvloeisel is dat daar ‘n toename is van lidmate by teebeurte en hulle meer oop is vir deel van getuienis.

• Dissipelskap uit te leef – Jesus se voorbeeld te volg en liefde te leef en mekaar te dien in alles en net wanneer ons as vroue kan. Baie vroue dien mekaar met liefde en ‘n positiewe gesindheid wat uitkring na medegelowiges in ons kerk. Spoor mekaar aan tot goeie dade en gesindhede. Ouetehuise – vroue wat bak en brou om mensies daar se finansies aan te vul. Diensspanne, blomme in kerk, musiek, hospitaalbesoeke ens.

Byeenkoms: Ons het ons Lentebrunch ten bate van Abraham Kriel Kindersorg. Huis Uys, op 17

September gehad. Dankie Memory en elke gasvrou, gas en betrokkene wat hierdie ‘n baie spesiale oggend gemaak het. Ook vir die finansies en blikkies voedsel aan Huis Uys.

Geestelike toerus van vroue: Ons beplan ‘n Vrouekamp saam met Woord en Aksie. Die proses van terugvoer: Datums Okt/Nov of dit sal oorstaan vir begin van nuwe jaar.

Bybelskool met ds Neels: Vroue neem deel in oggend en aand.

Gebed: Deel van Anita se Dorkas en Jacqueline se gebedsaksie wat lei tot meer betrokkenheid by mekaar se lief en leed.

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Vandag 2 Oktober

8:30 Erediens

GEEN JEEP-diens of kinderkerk Maandag 3 Oktober

19:00 Bestuursforum Woensdag 5 Oktober

9:30 Bybelskool

19:00 Bybelskool Sondag 9 Oktober

8:30 Erediens

Bestuur: Die Voorsitster pos is steeds vakant.

Bestuurslede is: Memory Collatz, Ada van Wyk, Marie Swanepoel, Bianca Mckenzie, Theda Human, Corli Pieterse, Ferma Bekker, Hester Breytenback en Maryna de Jager.

Paula Rudman het bedank - ons sê baie dankie vir haar harde werk en toewyding vir baie jare.

Maryna en Rensia in die Kerkkantoor is ‘n onontbeerlike deel van ons vroueaksie.

Die Bestuurstruktuur is nog in proses. Die gevoel is tans dat daar gekyk word na ‘n Sameroepster en dan 2 of 3 leiers wat saam met die res van die bestuur funksioneer. Gesprekke word voortgesit.

Is daar enige kommunikasie wat aan die Gemeente gedoen moet word?

Dat elke vroue lidmaat deur Jesus Christus by die naam geroep is om deel te wees van Sy familie gelowiges. Dat sy tyd sal maak en by sy voete sal gaan sit en luister wat Hy vir haar beplan het.

Wat haar spesifieke droom is waar sy betrokke wil wees. So sal sy verseker wees van Jesus se krag, Sy wysheid en insig. Sy sal dan die tyd maak en kan meewerk tot uitbreiding van Sy koninkryk op aarde in Muldersdrif gemeente.

Sodoende kan ons as vroue ook mense bereik en God vir almal om ons ‘n werklikheid maak – Marturia – ons het as vroue/gemeente ook ons doel vervul.

Aan ons Hemelvader - AL DIE EER WAT HOM TOEKOM

Dankie Here Jesus dat U ons omvou met U liefde en U ons seën.

Ronél Pieters

Portefeuljeleier: GEMEENTE BEDIENING

Ou tydskrifte vir Zandspruit

Bring asb na die Kerkkantoor

Kalender

Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas

in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

Page 10: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

HANG JY OOR DIE AFGROND? Deur Benescke Janse van Rensburg

Kan jy jouself indink hoe dit moet voel om 15 meter bo die grond in ’n motor te sit wat oor die afgrond kantel en dreig om enige oomblik na onder te stort? Dít was die situasie waarin ’n Chinese paartjie hulself onlangs bevind het.

Nadat hulle oudergewoonte in Changsha, die hoofstad van die Hunan-provinsie in China, vir werk opgedaag het, het die man netjies in die parkeerspasie ingery. In stede daarvan om die rem te trap, het die man per ongeluk die petrol getrap wat veroorsaak het dat die motor vorentoe deur ’n muur gejaag het en oor ’n afgrond gekantel het. Die paartjie kon betyds uit die motor gered word, maar ’n ongelukkige bode wat op die grond verby die parkeerarea gestap het, is deur die muur wat omgestamp is getref en hy moes gehospitaliseer word.

Net soos dié uitdaging onbepland oor die Chinese paartjie se pad gekom het, tref onbeplande hindernisse ons almal van tyd tot tyd. Ons beplan byvoorbeeld nie om by die werk afgelê te word, bankrot verklaar te word, van ’n ontrou huweliksmaat uit te vind of om te sukkel om swanger te word nie. Ook beplan niemand van ons om met ’n gevreesde siekte gediagnoseer te word of ’n geliefde skielik aan die dood af te staan nie. Wanneer hierdie uitdagings dan skielik ons pad kruis, bevind ons onsself maklik op ’n plek wat vir ons voel asof ons in ’n motor sit wat oor die afgrond kantel en dreig om na onder te stort.

Wat is jou reaksie in sulke tye? Verloor jy jou geloof of kies jy om na God te nader? Luister weer na die Psalmdigter se woorde in Psalm 39:7-8: “Is daar nog hoop vir my, Here? U is my enigste hoop.” Ook in Psalm 107:28 lees ons: “Maar in hulle nood het hulle na die Here geroep om hulp en Hy het hulle veilig uit hulle ellende gelei.”

Wanneer ons te midde van daardie uitdagende oomblikke kies om ons hoop in God te vind, sal ons beleef hoe Hy ons nie net uit ons ellende red nie, maar ook aan ons nuwe hoop in ons harte kom plaas dat daar wel ’n uitkoms sal wees. God is soewerein en in beheer van elke situasie. Kom ons kies vandag om Hom te vertrou dat alles altyd ten goede sal meewerk vir diegene wat Hom liefhet. Sterkte.

Vader God, baie dankie dat ek kan weet dat U my nooit alleen teen die afgrond in die motor sal

los as ek na U roep nie. Lei my om my oë op U gevestig te hou in elke situasie. Ek vra dit in die

Naam van Jesus Christus. Amen.

Dringend gesoek:

Goedkoop behuising word gesoek vir bejaarde egpaar in die gemeente. Het jy ‘n klein

woonstelletjie wat leeg staan?

HELP ASB!

Skakel asb dringend 072 737 4158

Page 11: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Dienste

AANGEBIED Uniek geformuleerde produkte: “Foodstate”

Tegnologie - Beter opgeneem, behou, benut !

Riglyne tot bevordering van lewenskwaliteit:

Fisiese-, finansiële, emosionele- en geestelike

welstand.

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za;

[email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Neels van Wyk op 082 377 3250

Ada van Wyk op 083 263 6565

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant

korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se

middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak

wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys

Stroganoff Lasagne

Kerrie en Rys Herderspastei

Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king

Spaghetti Bolognaise Vark goulash

Bees en groentebredie Bees goulash

Hoender en groentebredie Hoender goulash

Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, of kom koop maandeliks in

die saal na kerk... Judy 082 851 5649

Geregte sal nou slegs een keer per

maand (gewoonlik die laaste Sondag)

verkoop word

Akkommodasie VERBLYF

Op soek na kothuis vir 2 volwassenes.

Kontak Yvonne Roux op 072 383 7316

MEENTHUIS Northriding: 3sl. meenthuis te huur R5500/m.

Skakel Cobus 083 676 8638

Te Koop Featherbrooke, 2-slaapkamer meenthuis te koop in

rustige area met pragtige uitsig.

Kontak Arrie op 072 298 3053

Kennisgewingbord

Page 12: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 2 Oktober 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30