2
Bankbesonderhede vir DANKOFFERS: ABSA Kathu, Rek 1990590024 NG Gemeente Kathu Afkondigings 19 Augustus 2012 Leraars Ds André de Villiers - Blok A Missionale Bediening Sel : 084 679 3274 E-pos : [email protected] Ds Heinrich Viljoen - Blok B Jeugbediening Sel : 082 352 6611 E-pos : [email protected] Ds Schalk van Schalkwyk - Blok C Blok-bediening en Kleingroepe Sel : 084 673 1075 E-pos : [email protected] Prop Frans du Plessis - Praktiese jaar Sel : 084 870 5003 E-pos : [email protected] Kerkkantoor: Tel: 053 723 2217, Faks: 053 723 1071 Kassier: Brenda Kernekamp e-pos: [email protected] Skriba / Koster: Elsa Cawood Epos: [email protected] Koster: Rita Roodt Slegs naweke Koördineerder: Salomé van Niekerk - e-pos: [email protected] Tel: 078 632 0580 Orrelis: Adri Scholtz - Tel: 084 210 1430 Oggenddiens: 09:00 Ds. Schalk van Schalkwyk Tema: So reg maar tog so verkeerd Skriflesing: Miga 6:8 Aanddiens: 18:30 Ds. Heinrich Viljoen BELANGRIKE DATUMS: Augustus 17-19: Enneagram kursus 19: Belydenisaflegging 18:30 21: Finansiële Kommissie 18:30 23: Doopgesprek 18:00 28: Sentrale Kerkraad 18:00 29: Doopgesprek 18:00 31: Ringsbelydenisklaskamp ONS BID VIR: 1. Riaan en Brenda Kernekamp - Riaan se Pa is in die week oorlede 2. Oom Willie Jacobs toon geringe beterskap 3. Morné Gricius - ‘ n kankergewas is by sy ma verwyder 4. Lynette van Rensburg herstel na ‘ n beroerte aanval. 5. Martie Flemming is tans besig met behandeling. 6. Piet Duvenhage is terug na sy operasie. Indien u weet van iemand wat deur ‘ n moeilike tyd gaan, siek of oorlede is, skakel asseblief die kerkkan- toor of een van die leraars. Kom geniet ‘n koppie tee of koffie na die Erediens en kuier lekker saam. Dankie Susan Schoeman en helpers vir julle hulp vandag. KANSA gaan vrugte uitdeel. DIE DEUROFFER GAAN VANDAG VIR… Instituut vir Blindes Nuwe lidmateWelkom! Ons heet nuwe lidmate/ intrekkers spesiaal welkom. Lettie en Ben Burger sal ‘n pakkie aan jou / julle oorhandig. Voltooi asb. die inligtingsblaadjie en gee dit aan die einde van dir diens aan hulle terug by die inligtingstafel of plaas dit in die kollektebordjie. Huisbesoeke Die predikante wil graag by jou kom huisbesoek doen. Ons rig hierdie versoek aangesien jy self jou skedule ken en weet wanneer so ‘n besoek vir jou geleë sal wees. Ons wil lidmate nooi om die Koördineerder te skakel indien jy ’n afspraak wil hê. Kontak Salomé by 053-7231071 Epos: [email protected] WEBBLAD! WEBBLAD! Kom besoek gerus ons webblad by www.ngkathu.co.za en vergewis jou van wat in die gemeente aangaan. Ons plaas ook die week- likse afkondigings op hierdie blad vir almal se gerief. Indien jy enige bydraes het vir die webblad kontak gerus vir Salomé gedurende kantoorure by 053-7231071 of stuur ’n e-pos na: [email protected]

NG Gemeente Kathu - ngkathu.co.zangkathu.co.za/wp-content/uploads/2012/02/Afk-19Augustus-2012.pdf · skool aan kinders wat nie kos het nie. Die uitgawes is baie hoog en daarom vra

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NG Gemeente Kathu - ngkathu.co.zangkathu.co.za/wp-content/uploads/2012/02/Afk-19Augustus-2012.pdf · skool aan kinders wat nie kos het nie. Die uitgawes is baie hoog en daarom vra

Bankbesonderhede

vir DANKOFFERS:

ABSA Kathu,

Rek 1990590024

NG Gemeente Kathu Afkondigings 19 Augustus 2012

Leraars

Ds André de Villiers - Blok A

Missionale Bediening

Sel : 084 679 3274

E-pos : [email protected]

Ds Heinrich Viljoen - Blok B

Jeugbediening

Sel : 082 352 6611

E-pos : [email protected]

Ds Schalk van Schalkwyk - Blok C

Blok-bediening en Kleingroepe

Sel : 084 673 1075

E-pos : [email protected]

Prop Frans du Plessis - Praktiese jaar

Sel : 084 870 5003

E-pos : [email protected]

Kerkkantoor:

Tel: 053 723 2217, Faks: 053 723 1071

Kassier: Brenda Kernekamp –

e-pos: [email protected]

Skriba / Koster: Elsa Cawood

Epos: [email protected]

Koster: Rita Roodt –

Slegs naweke

Koördineerder: Salomé van Niekerk - e-pos: [email protected]

Tel: 078 632 0580

Orrelis: Adri Scholtz -

Tel: 084 210 1430

Oggenddiens: 09:00

Ds. Schalk van Schalkwyk

Tema: So reg maar tog so

verkeerd

Skriflesing: Miga 6:8

Aanddiens: 18:30

Ds. Heinrich Viljoen

BELANGRIKE DATUMS:

Augustus 17-19: Enneagram kursus 19: Belydenisaflegging 18:30 21: Finansiële Kommissie 18:30 23: Doopgesprek 18:00 28: Sentrale Kerkraad 18:00 29: Doopgesprek 18:00 31: Ringsbelydenisklaskamp

ONS BID VIR:

1. Riaan en Brenda Kernekamp - Riaan se Pa

is in die week oorlede

2. Oom Willie Jacobs toon geringe beterskap

3. Morné Gricius - ‘ n kankergewas is by sy ma verwyder

4. Lynette van Rensburg herstel na ‘ n beroerte aanval.

5. Martie Flemming is tans besig met behandeling.

6. Piet Duvenhage is terug na sy operasie.

Indien u weet van iemand wat deur ‘ n moeilike tyd

gaan, siek of oorlede is, skakel asseblief die kerkkan-

toor of een van die leraars.

Kom geniet ‘n koppie tee of koffie na die

Erediens en kuier lekker saam.

Dankie Susan Schoeman en helpers vir julle hulp vandag.

KANSA gaan vrugte uitdeel.

DIE DEUROFFER GAAN VANDAG VIR…

Instituut vir Blindes

Nuwe lidmateWelkom!

Ons heet nuwe lidmate/ intrekkers spesiaal

welkom. Lettie en Ben Burger sal ‘n pakkie aan jou /

julle oorhandig. Voltooi asb. die inligtingsblaadjie en

gee dit aan die einde van dir diens aan hulle terug by die

inligtingstafel of plaas dit in die kollektebordjie.

Huisbesoeke Die predikante wil graag by jou kom huisbesoek doen. Ons rig hierdie versoek aangesien jy self jou skedule ken en weet wanneer so ‘n besoek vir jou geleë sal wees. Ons wil lidmate nooi om die Koördineerder te skakel indien jy ’n afspraak wil hê. Kontak Salomé by 053-7231071 Epos: [email protected]

WEBBLAD! WEBBLAD!

Kom besoek gerus ons webblad by www.ngkathu.co.za en vergewis jou van wat in die gemeente aangaan. Ons plaas ook die week-likse afkondigings op hierdie blad vir almal se gerief. Indien jy enige bydraes het vir die webblad kontak gerus vir Salomé gedurende kantoorure by 053-7231071 of stuur ’n e-pos na:

[email protected]

Page 2: NG Gemeente Kathu - ngkathu.co.zangkathu.co.za/wp-content/uploads/2012/02/Afk-19Augustus-2012.pdf · skool aan kinders wat nie kos het nie. Die uitgawes is baie hoog en daarom vra

Masedonië Uitreikgroep bied aan:

LENTE MANDJIE DANS!!! WANNEER: Vrydag, 31 Aug 2012

WAAR: Kathu Perde Klub

MUSIEK: Waldo Visser

TYD: 19:00

BEDRAG: R50pp

KONTAK: Enige lid van die Masedonië

Uitreikgroep of Groepleier: Zilian 082 325 4588

Bring jou eie Mandjie met eet en drinkgoed

en kom skoffel (of kuier net saam met jou

vriende) tot die aanbreek van die Lente om

24:00 op 1 Sept!!!

Daar is net ‘n beperkte aantal kaartjies – BE-

SPREEK NOU JOUNE!!!

MADAGASKAR UITREIK

Madagaskar uitreik vanaf 15 September tot 25 Sep-

tember 2012. Die mandaat: Ons gaan die kerk verf,

prostitute bedien, traktaatjies uitdeel, ‘ ’n deel van

die Jesus film wys en tronke besoek, asook een

tot een gesprekke voer. As iemand voel om deel te

wees van die uitreik kontak:

Susan van der Berg 084 701 0894.

Botswana uitreik

Die Botswana uitreik vind plaas vanaf 29 September tot

7 Oktober 2012. Die uitreik is na Maun in die suide van

die Okavango-delta en is reg langs die Moremi geleë.

Vir verdere inligting, neem ’ n inligtingstuk by die deure.

Indien jy belangstel om saam te gaan, bespreek by

Salomé: 053-7231071 / 0786320580

31 Aug – 2 Sept

2012

Duin-in-die-Weg Kampterrein

(Grootdrink)

BELYDENISKLASKAMP

(Saam met die NG Kerk Ring van Deben)

Toebroodjie projek

BAIE DANKIE vir die ondersteuning wat ons ontvang,

daarsonder is die projek nie moontlik nie.

Ons gee pouses en vir middagete toebroodjies by die Laer-

skool aan kinders wat nie kos het nie. Die uitgawes is baie

hoog en daarom vra ons hulp. Enigiets is welkom, bv.

brood, smeergoed, vrugte of iets te drinke. Donasies is wel-

kom. Ons bankbesonderhede is : ABSA Kathu, Rek

1990590024 (verwysing “broodjie projek”) of dit kan by

kerkkantoor afgegee word.

Gemeente Ete

Ons beplan ’n gemeente ete vir Sondag 16 September

2012 na die oggend erediens. Ons nooi alle gemeen-

telede na die geleentheid en wil in besonder alle nuwe

lidmate nooi om die geleentheid met ons te kom deel.

Ons wil ’n beroep doen op alle lidmate om die datum

oop te hou en van hierdie geleentheid iets baie unieks te

maak

DOOPGELEENTHEDE Gedurende September is daar twee doopgeleenthede

naamlik 2 September en 23 September.

Personeelaangeleenthede 1. Ds. André woon tans ‘n KANSA konferensie in

Mosselbaai en keer Maandag terug. 2. Ds. Schalk woon ’n kursus in Bloemfontein by Arora

by vanaf 20 - 22 Augustus 2012.

BARMHARTIGHEID

Ons benodig die volgende items vir die kinders van die Sop-

kombuis in Olifantshoek.: tandepasta, waslappe, seep, sjam-

poe, handeroom en ’n klein rugsakke om toiletware in te sit.

Ons wil die pakkies Kersfees aan hulle oorhandig.

Daar is ongeveer 250 kinders by die sopkombuis en ons ver-

skaf drie maal ’n week aan hulle ’n ete.

Kontak Annelize by 073344421.