12
Valerie Cilliers ([email protected]) Die hoë hof in Pretoria het beslis dat ‘n wildboer van Lephalale, Schalk van Heerden, nie aanspreeklik is nadat ses beeste op ‘n buurplaas in 2010 aan snotsiekte dood is nie. Die eiser, Nico Oosthuizen - ‘n beesboer wat grond langs van Heerden huur - het die saak met koste verloor. Die saak het in 2013 ‘n draai in die Lephalale landdroshof ge- maak waar die landdros bevind het dat daar nie konkrete bewys is dat dit van Heerden se wildebeeste is wat die siekte oorgedra het nie. Oosthuizen het geappélleer, maar voorverlede week is daar in sy appélsaak weer in van Heerden se guns beslis. Van Heerden het hierdie week aan Noordelike Nuus gesê dat die uitspraak baie belangrik is vir wildboere in die omgewing. “Elke saak het meriete en moet so hanteer word. Die feit dat my familie dekades lank al op die grond met wild en beeste boer en die feit dat Nico geweet het dat daar Blouwildebeeste op my plaas is voordat hy beeste op die buurplaas kom vestig het, het ‘n baie groot rol in die saak gespeel.” Volgens van Heerden is daar in die hof getuig dat beeste ten minste 1km van wildebeeste af gehou moet word om doeltreffend te voorkom dat beeste die dodelike siekte kry. Van Heerden se verweer was dat dit baie meer koste effektief is om beeste in te kamp as wild. Die regter, Raylene Keightley, het bevind dat Oosthuizen nie genoeg van sy kant af gedoen het om te verhoed dat sy beeste snotsiekte kry nie. Van Heerden meen dat bees- en wildboere hulself moet vergewis van die gevare van snotsiekte en waar moontlik hulself verseker teen verliese of eise soos in sy geval. Sy raad aan beesboere is om seker te maak dat hulle die regte regsadvies inwin voordat ‘n saak gemaak word. Snotsiekte nie wildboer se skuld nie’ - sê hof

Nn 20 6 web issuu

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper - Lephalale & Mokopane

Citation preview

Page 1: Nn 20 6 web issuu

Valerie Cilliers ([email protected])

Die hoë hof in Pretoria het beslis dat ‘n wildboer van Lephalale, Schalk van Heerden, nie aanspreeklik is nadat ses beeste op ‘n buurplaas in 2010 aan snotsiekte dood is nie. Die eiser, Nico Oosthuizen - ‘n beesboer wat grond langs van Heerden huur - het die saak met koste verloor.

Die saak het in 2013 ‘n draai in die Lephalale landdroshof ge-maak waar die landdros bevind het dat daar nie konkrete bewys is dat dit van Heerden se wildebeeste is wat die siekte oorgedra het nie. Oosthuizen het geappélleer, maar voorverlede week is daar in sy appélsaak weer in van Heerden se guns beslis.

Van Heerden het hierdie week aan Noordelike Nuus gesê dat die uitspraak baie belangrik is vir wildboere in die omgewing. “Elke saak het meriete en moet so hanteer word. Die feit dat my familie dekades lank al op die grond met wild en beeste boer en die feit dat Nico geweet het dat daar Blouwildebeeste op my plaas is voordat hy beeste op die buurplaas kom vestig het, het ‘n baie groot rol in die saak gespeel.”

Volgens van Heerden is daar in die hof getuig dat beeste ten minste 1km van wildebeeste af gehou moet word om doeltreffend te voorkom dat beeste die dodelike siekte kry. Van Heerden se verweer was dat dit baie meer koste effektief is om beeste in te kamp as wild. Die regter, Raylene Keightley, het bevind dat Oosthuizen nie genoeg van sy kant af gedoen het om te verhoed dat sy beeste snotsiekte kry nie.

Van Heerden meen dat bees- en wildboere hulself moet vergewis van die gevare van snotsiekte en waar moontlik hulself verseker teen verliese of eise soos in sy geval. Sy raad aan beesboere is om seker te maak dat hulle die regte regsadvies inwin voordat ‘n saak gemaak word.

‘Snotsiekte nie wildboer se skuld nie’ - sê hof

Page 2: Nn 20 6 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 JUNIE 20142

Cycling club holds its first outingThe Mokopane Cycling Club (MCC) is having a Family Fun MTB Ride with free boerewors rolls afterwards. MCC will have an introduction of what you can expect from the club as a club member and what benefits you will enjoy.

Please join MCC this Saturday at 08:00 at the Mokopane Zoological Gardens for a fun-filled morning. Bring R20 per person entry fee, own colddrinks and a camping chair. Hope to see you there!

The Mogalakwena branch of the African National Congress has been struggling to function at full capacity since December when seven of its committee members were elected to the Waterberg structure. Accor-ding to party rules they had to abandon their positions on the Mogalakwena committee.

The sub-regional council was convened at Mahwelereng Community Hall last Sunday and seven members were elected to serve on the sub-regional committee. Malose Mabuela was elected as the chairperson with Esther Mothibi as deputy chairperson, Mbengwa Mabuela - deputy secretary, Tlou Kgaphola - treasurer while Grace Ngobeni, Daphney Ra-masobana and David Kekana were elected as

Dit bly ‘n raaisel. Wie het die muur by die Die Boskroeg net buite Lephalale omgery? Volgens die eienaar Jurgens van Rensburg, moes die insident na 00:30 Sondagoggend gebeur het.

“Die laaste werker het gesluit en is 00:30 daar weg. Die muur het toe nog gestaan. Iemand moes ingery het, agtergekom het

En die skuldige is?ons is toe en met die uitry teen die muur vasgery het.” Jurgens vertel dat niemand nog na vore gekom het om aanspreek-likheid te aanvaar nie. Hy het wel ‘n Toyota voertuig embleem op die toneel opgetel.

Enige iemand met inligting kan Jur-gens skakel by 072 409 0611.

Mogalakwena ANC at full strength nowthe additional members. Only three members, Joe Mojela-Secretary, Piet Pale and Elizabeth Ramashala remained from the previous committee elected prior to the December conference.

The new Council resolved that the Conference which was held at Oasis Lodge in December where the Regional leadership was elected was unconstitutional and illegitimate as the majority of branches in Mogalakwena did not participate. They em-phasised that the secretary of the region is Andries Lekalakala not Victor Mashamaite.

For more information please contact sec-retary of the ANC Sub-Region Joe Mojela on 082 086 9046 or 072 308 3890.

The newly elected committee of Mogalakwena ANC Sub-Region - seated from left: Tlou Kgaphola, Mbengwa Mabuela, Esther Mothibi, Malose Mabuela, Joe Mojela. Standing: Daphney Ramasobana, David Kekana, Grace Ngobeni, Madimetja Pale and Elizabeth Ramashala during the council in Mahwelereng Community Hall on Sunday.

Stolen car found in MarapongA silver Polo 1.6 reported stolen in Seshego over the weekend was found on Wednesday in Marapong by mem-bers of the Public order policing unit. According to WO Frans Mokoena, the driver of the vehicle ran away as police officers approached the car where it was parked in Regorogile Street in Marapong.

‘n Petisie vir skoner posbus geriewe, wat deur sowat 150 inwoners en posbus huurders geteken is, is verlede week deur DA raadslid, Sybil Nieuwoudt, aan die bestuurder van die Onverwacht Poskantoor Laurna Kekana oorhandig.

In die petisie word versoek dat die poskantoor binne 14 dae iets aan die onhigiëniese toestande by die poshokkies doen. Indien die poskantoor nie reageer nie dreig die ondertekenaars om nie hulle jaarlikse koste vir die huur van die posbusse te betaal nie.

Hulle sal daarop aandring dat pos by hulle huis afgelewer word. Die brief sê verder dat dit onaanvaarbaar is dat die pos busse 'n woonplek vir hawelose mense geword het.

Volgens Kekana is ‘n kwotasie reeds van die streekskantore af ingewin om die poskantoor gronde te omhein. Toegang tot die poshokkies sal dan slegs beskikbaar wees tydens poskantoor-ure.

Petisie eis skoner posbusse

Page 3: Nn 20 6 web issuu

20 JUNE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

Die hoof van Mokopane Primary School, Ockert Groenewald, is op soek na twee kwajongens wat jag maak op die troppie tarentale wat hy by die skool aanhou.

Groenewald het die tarentale meer as twee jaar gelede uit sy eie sak aangekoop en op die skoolterrein gevestig. “Ek probeer ‘n verskil maak en die tarentale bring iets moois en eie aan ons omgewing na die terrein toe,” sê hy. “Nou gaan staan hierdie twee mannetjies en skiet die goed met ‘n boog dood.”

Groenewald sê die skool se seku-riteitswag het die twee jong mans met ‘n wit enkelkajuit Toyota KZ-TE bakkie voor die skoolhek by die sportveld gesien toe hulle een van die tarentale skiet. Kort daarna het ‘n inwoner van Kameeldoringpark by hulle gestop toe een besig was om oor die lemmetjiesdraad te klim - waarskynlik om sy pyl en tarentaal te gaan haal.

“Die man het hulle gekonfronteer en toe hulle astrant raak het hy die polisie ontbied. Dit is toe dat die twee in die bakkie spring en weg-jaag,” vertel Groenewald. “Ongeluk-kig het die sekuriteitswag die bakkie se registrasienommer verkeerd neergeskryf, anders het ons hulle gehad.”

Hy voeg by dat die bakkie glo ‘n raam op het, maar van dunner materiaal as die gewone beesrame wat op bakkies aangebring word. Hy is ook in besit van die Easton pyl en jagpunt wat in ‘n dooie tarentaal op die terrein gevind is. Die pyl het vere agteraan en nie plastiese wieke soos wat algemeen vir kragboë gebruik word nie. Sulke wieke word hoofsaaklik deur tradisionele boogskutters gebruik en nie baie handelaars verskaf dit nie.

Groenewald doen ‘n beroep op die gemeenskap om enige inligting oor wie die tarentaal jagters mag wees aan hom deur te gee. Mense kan hom kontak by 082 378 6040.

Hoof’ die hoenders in’ vir tarentaal diewe

Die troppie tarentale by Mokopane Primary School is oor die afgelope paar maande van meer as 50 af uitgeskiet na

19. Maar skoolhoof, Ockert Groenewald, sê hy het nou ooggetuies wat die skuldiges kan eien. “Hulle maak hul

skuldig aan veediefstal en nou nadat ‘n pyl amper een van ons sekuriteitswagte getref het - dalk selfs 'n ernstiger aanklag.”

Twee bejaardes onderweg van Vaalwater na Lephalale was Maandagoggend in ‘n ernstige ongeluk betrokke toe die voertuig waarin hulle gery het se voorwiel gebars en die motor gerol het. Volgens getuies op die toneel het een van die bejaardes ernstige nek en bors beserings opgedoen. Die voertuig moes omgerol en die voorruit uitgekap word om die insittendes te bevry. Die paartjie het moontlik hulle lewe daaraan te danke dat iemand die ongeluk sien gebeur het aangesien die gras so lank is dat die voertuig, wat na die ongeluk op sy dak gelê het, nie van die pad af sigbaar was nie. 'n Ambulans is ontbied, maar kon eers 'n uur later by die toneel opdaag.

Twee bejaardes in ongeluk beseer

Held at gunpointSeven men, three of them armed, held Lephalale business man Shorty Pontes, several employees with their children and a tenant on his farm at gun point last Tuesday morning while they looted household for money and jewellery.

The suspects fled the scene with the tenant’s car.

The incident happened around 07:30 on Tuesday morning on Pontes’ farm 10 km outside Lephalale.

No-one was injured in the ordeal and no arrests have been made. The vehicle was later found abandoned near Shoprite.

Three rhino poachers arrestedThree suspected rhino poachers were arrested in the Vaalwater area this week, following a joint operation between crime intelligence and Vaalwater detectives.

The investigation led to the arrest of the three men who were allegedly on their way to poach rhinos in the area.

A Toyota Tazz, a 416-rifle with a silencer, an axe and saw were seized by police.

A multi-disciplinary team of intelligence officials, specialised detectives and nature conversation has been formulated to deal with rhino poaching in the province.

The suspects are being profiled to possibly link them with previous rhino poaching cases in Limpopo. They appeared in the Vaalwater Periodical Magistrate on Tuesday and were denied bail.

There case was postponed until 25 June.

Page 4: Nn 20 6 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 JUNIE 2014

It seems that the bylaws relating to drinking in public and the playing of loud music are still not being enforced in Lephalale.

On Monday a business owner took this photo, showing Lephalale police talking to a group of men who were openly drinking in public. The police spoke to them for a while and then left without arresting anyone. The party then continued until late Monday afternoon.

The parking area is in front of a liquor store and in the vicinity of an old age home and several residential units.

According to police spokesperson, Warrant Officer Frans Mokoena, it is unacceptable that police officers allow this kind of behaviour.

He endeavours to take the matter up with his commanding officer.

4

Vendor arrested for selling daggaA local business man selling roasted chicken gizzards on the sidewalk opposite Jorico’s in Lephalale was arrested on Tuesday when a K9 unit, patrolling the area found a bag of dagga on him. The suspect appeared in the Lephalale magistrate court on Wednesday.

Bylaws are not being enforcedLede en gaste van Bosveld Jagters en Wildbewaring Vereniging het Dinsdagaand by Hoeka Toeka saam met oud-bestuurslede in die verlede in gedelf en gekyk na die ryk en trotse geskiedenis van dié vereniging.

Hulle het gehoor hoe die Potgietersrus tak in 1993 by die wildteelsentrum ontstaan het en die tweede tak in die vereniging was na Waterberg. Die vereniging self het sy ontstaan in 1969 in Polokwane - daai dae nog Pietersburg - gehad toe Steve Pretorius hier in die wintermaande besef het ‘n jagter het kamerade nodig om sy passie vir die veld en die sport te deel.

Francis Barnard wat voorheen as uitvoerende voorsitter in Polokwane gedien het, het vertel hoe die doel van die vereniging van die begin af was om die jagsport te bevorder en om jagervarings te deel. Hoe die jag kompetisie ontstaan het as ‘n geleentheid waar jagters almal hul trofeë - groot of klein - gebring het en dan met mekaar die ervarings van elke stel horings se jag kon deel.

Een van die vereniging se groot mylpale was om jare terug jaggeleenthede vir lede met die Lebowa regering te beding. Daar het die bewaring komponent van die vereniging tot stand gekom. Jagters het nie net in die reservate van Lebowa gejag nie, maar ook ‘n daadwerklike rol in die natuurbewaring daar begin speel.

“Ons het besef natuurbewaring is die akker waar die jagter sy saad saai,” het Barnard aan lede vertel. “As jy nie kan bewaar nie, kan jy nie jag nie.”

Die ooreenkoms met die Lebowa regering was so sukses-vol dat die vereniging later deur dieselfde regering genader is om probleemdiere te help beheer. So het die Bosveld Jagters Vereniging ‘n voorbeeld vir alle ander jag verenigings geword.

Barnard het ook ander mylpale in die vereniging se bestaan herroep soos die jagskou in Polokwane in 1986 waar al die rekord jagtrofeë wat deur Suid-Afrikaners gehou word, uitge-stal is.

Hy het afgesluit deur jagters te herinner dat die sport al hoe meer onder druk kom. Dat die vereniging deesdae al hoe groter rol speel in die opleiding van verantwoordelike wapen hantering en dat jagters hulle moet toespits op etiek en verant-woordelike optrede in die jagveld.

Hy het die skrywer PJ Schoeman aangehaal wat gesê het: “Alleen as jy jou prooi waardeer en respekteer verdien jy om ‘n geweer te dra.”

Jagters stap op gister se spore

LEPHALALE - Five suspects were arrested in the early hours of Wednesday morning at the dumping site just outside Onverwacht. Telkom cables that were reportedly stolen in Steenbokpan were found in their possession after police reacted on a tip off from the public. Their vehicle was impounded and the men appeared in the Magistrate’s court on Wednesday.

Cable theft suspects arrestedJuanine se familie sê dankieAs ons terugdink aan die afgelope 15 jaar het ons deur so baie situa-sies net die goed van Potties-mense beleef.

Die hele gemeenskap wat saamgstaan het met fondsinsamelings, gholf-dae en ander projekte om mediese kostes te dek, toerusting aan te koop en te help met be-handelings en uitgawes.

Dankie Potties vir die saamstaan!

Met Juanine se afsterwe het ons weer almal se groothartigheid beleef en ervaar. Die oorvloed van blomme, kos, oproepe en besoeke was absoluut oorweldigend.

Sus ons mis jou sonstraal glimlaggie, jou positiwiteit en al jou wyse raad.

Ons weet dat jy jou wedloop voltooi het. Ons gun jou nou ‘n gesonde sorgvrye lewe by ons hemelse Pappa. Ons verloor nooit die wat ons lief het nie, want die liefde lewe voort.- Pieter, Riette, Piet, Nan, Carmi, Erwald en Ouma Falie.

Explosives brought into SA on foot A female suspect aged 41 from Zimbabwe was arrested last week at the Beitbridge bor-der when she was found in possession of 40 detonators and 40 cartridges.

The explosives which were hidden in a bag and on her body were found by police as she was about to enter South Africa on foot.

The suspect is being profiled and has been detained pending her court appearance this week.

Juanine Van den Heever is op 26 Mei oorlede na ‘n lang stryd met kanker. Hier is sy saam met haar susterskinders, Carmi en Erwald.

Die huidige tak voorsitter, Andries (Dippies) Dippenaar, het afgesluit met ‘n beroep op lede om hul vuurwapens en hul status as jagters op te pas. “Dit het vir baie van ons te duur geword om gereeld te jag, maar ons kan nog gereeld skiet deur aan die vereniging se skietdae deel te neem.”

Al die voorsitters en onder-voorsitters van die BJV se Potgietersrus tak sedert sy ontstaan in 1993 behalwe vir die heel eerste voorsitter, Oom Boet Brits, wat reeds oorlede is.

"As jy nie 'n springhaas kan oppas nie sal jy ook nie 'n renoster kan oppas nie," het Francis Barnard oor die noodsaaklikheid van 'n bewaringsgesindheid onder jagters gesê.

Page 5: Nn 20 6 web issuu

20 JUNE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

Cable theft suspects arrested

Page 6: Nn 20 6 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 JUNIE 20146

Melt van der Spuy

Ek en Servaas sit nou die ander dag nog so op die stoep en niks doen nie, toe Herman daar aangejaag kom.

Herman se voete raak skaars grond toe bulder hy: “Ek het hom gesien!”

Ons weet nie wie het wat gesien nie, maar dit moet ’n oer-oupagrootjie of iets wees wat hy in die doodse ryk gesien het.

Servaas is eerste by: “Wat het jy gesien?”Herman is teen die tyd op die stoep, by ons verby

reguit yskas toe. “Ek het hom gesien”. Hy pluk die kasteeltjie uit, breek sy oor, val in die stoel en vat ’n sluk wat die blikkie halfpad leegmaak. “Die luiperd man, ek het hom gesien.” Ons weet Herman gaan vir baie jare wildtuin toe en hy het nog nooit ’n luiperd ge-sien nie.

Ek praat eerste: “’n Luiperd? In die willetuin?” Her-man vat nog ’n sluk en gooi die leë blikkie in die vuil-goedblik. “Nou net toe ons op pad uit was. ’n Luiperd man. ’n Regte luiperd.” Ons kan nie glo hy is nou nog so op hol daaroor nie. Hulle is mos al sowat vyf uur gelede uit die wildtuin. Servaas sit op die punt van sy stoel: “Vertel.”

Herman kyk yskas toe en eers toe die tweede kasteeltjie se oor breek, praat hy: “Dit gebeur toe vanoggend.

“Ons het besluit om vir oulaas so vinnige draai te ry voor ons die karavaan haak. Ons ry ’n grondpad en op een plek ry ons al langs die rivier af. Die pad draai na links en gaan dan deur die rivier.

“Ons maak so en met die ingaan in die rivier sien ek ’n kar skuins voor ons staan. Ek hou agter hom stil om te probeer kyk wat hulle sien. Ons sien die mense kyk na links.”

“So 200m van ons af sien ons die ding sit. Eers dog ons dis ’n bobbejaan, maar toe kom hy regop en ek sê dis ’n leeu. My aller-gewigtigste se kyk is beter as myne en sy gil dit uit: “Dis ’n luiperd!”

“Toe ‘pass’ ek amper uit. Dis so wragtig een.” Ons los vir Herman dat hy klaar praat. “Daai luiperd sterk hom uit, draai sy kop na ons toe en begin doodluiters in ons rigting stap. Ek dog ek maak my nat.”

Ek kan glo Herman was buite homself van vreugde.“Met lang rustige tree kom hy na ons toe en binne

die kar klink dit soos hael op die dak soos ek en ma se kameras werk.

“Ek klim omtrent oor die rugleuning om ’n beter skoot te kry. Maar man, die ding kom net aan en aan en my hele kameralens is vol van luiperd se kind.

“Toe hy hier by ons kom, gaan hy staan en draai sy kop na ons toe.” Nou weet ek dis hier waar Herman dit verloor het.

“Ek sit so naby aan hom soos aan jou en hy lig sy kop en toe sien ek daai twee geel oë. Ek kon in hulle sien hy weet hy is beter as ons. Geen oog knip nie en hy staar net na ons. Toe skud hy sy kop, draai regs en stap om die kar die rivierbedding af.

“Ons het na die luiperd gekyk totdat hy baie verder in die bosse verdwyn het. Om nie lelike woorde van op-gewondenheid te praat huis toe nie, het ek maar heel-pad ‘Bly by my Heer’ geneurie.”

Om die kampvuur...

Die twee geel oë

Werkskeppingsprojek vra vir ondersteuning

Cre ing8Lives

‘Cre8ting Lives’ is ‘n werkskeppingsprojek wat op werklose persone in Mokopane, asook die groter Mo-galakwena gebied, gemik is.

Aansoekvorms kan by die Mokopane Noodforum in Thabo Mebekistraat 136 afgehaal word. Cre8t-ing Lives se Hettie Woehler sê dat hulle tans vir aansoekers wag sodat ‘n behoeftebepaling gedoen kan word. Daarna sal hul voortgaan en hul planne imple-menteer.

Om fondse vir die projek te bekom, is daar ‘n SMS

nommer waarheen ‘n SMS gestuur kan word. Slegs een SMS per selfoonnommer word teen R2.00 gevra. SMS “Projek Noodforum” aan 34388. Elke SMS bring vir die Pro-jek R90 in.

“Dit is die dorp en omgewing se projek, help ons om ‘n sukses daarvan te maak,” vra Hettie.

Lephalale municipality hosted its annual Wellness Day at the Mogol Club on Wednesday where its employees competed against SARS officials and SANDF employees in soccer (photo below), netball, volleyball and tug of war. Undoubtedly the biggest highlight at the event was the performance of award-winning gospel artist Winnie Mashaba (right) who had the crowd on their feet. The Lephalale choir also entertained with their live performance. Employees were afforded an opportunity for free voluntary HIV/Aids, diabetes and cholesterol testing. Free dental advice and eye test were also conducted, while those concerned about their financial wellness were able to get financial advice as well as advice on medical insurance.

Lephalale municipality hosts Wellness Day

Page 7: Nn 20 6 web issuu

20 JUNE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

12

6

39

12121212

66

3399

We’re turning back the clock

on your e-toll account

[email protected] 0800 SANRAL (726725)

Terms and conditions apply

SIGN UPSETTLE UPand

SAVE up to

66,67%

on your outstanding

e-toll account

3260We extended the post-grace period discount for invoices between

3 Dec 2013 and 28 Feb 2014.

If you register an e-toll account and settle the outstanding balance before1 July 2014, you pay only the standard tarifffor these transactions per vehicle.

Call: 0800 SANRAL (726 725) or email: [email protected] your settlement amount.Offer also applies to those who have paid the alternate ratefor invoices dated 3 Dec 2013 to 28 Feb 2014.An initial payment of R50 is required for every registration, that is credited to your account.

Page 8: Nn 20 6 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 JUNIE 20148

Page 9: Nn 20 6 web issuu

20 JUNE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 9

Page 10: Nn 20 6 web issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 20 JUNIE 201410

Mogalakwena mayor, Malose Mabuela, called on the youth of Mogalakwena to arm themselves with a good education as they prepare for the battle of adult life when he addressed the Youth Day commemoration in Mahwelereng Stadium.

“Education is the most powerful weapon which can be used to change the world and Education is a key to economic emancipa-tion,” he said.

He implored the youth not to get sucked into politics and be used as pawns in com-munity protests for service delivery. “We call

Die personeel van Meat City in Mokopane het verlede saterdag saam met lede van die DBV komitee en vrywilligers worsrolle gebraai en verkoop om geld in te samel vir die Mokopane DBV wat tans onder erge finansiële druk gebuk gaan. Van links is: Karen Becker - komitee lid, Awie Enslin - Meat City, Junior Coetzee - Deli Spice, Melissa Fourie - DBV, Anel Loots - komitee lid en ‘n jong vrywilliger.

‘Seek empowerment through education’ youth told

on young people to resist this exploitation and to focus on their education and uplift-ing their lives,” Mabuela said. “There is no better way to confront your challenges than to confront them head on. But you must do this with the purpose of taking all our people out of poverty, inequality and create much needed jobs for them to be economically liberated. Of-course this should be informed by a proper analysis of those challenges and a clear plan on the approach to be under-taken. Most importantly you must be united as young people of all races towards your common goal,” Mabuela advised.

Mogalakwena Mayor, Malose Mabuela, flanked by fellow councilors, Youth stakeholders and government stakeholder during the Mogalakwena Youth Day celebrations in Mahwelereng Stadium on Sunday.

Warmbrakke vir honger diere

‘n Beertjie vir KersfeesDie SAVF Maroela-oord in Lephalale beoog om hierdie jaar ‘n beertjie-projek te begin om minderbevoorregte kinders oor Kerstyd ‘n geskenkie in die hand te kan gee. ‘n breipatroon is by die oord beskik-baar en die gemeenskap van Lephalale word gevra om wol vir die projek te skenk. Vir meer inligting skakel gerus vir Suretha Barnard by 014 7634333.

Page 11: Nn 20 6 web issuu

20 JUNE 2014 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 11

These drum majorettes from Mokopane Primary School kicked sand in the eyes of the competition at the Day of Stars competition that was held in Tzaneen on Saturday. They received first places for the trhowing prop, flag and non pom group excercises and got a second place in the large dril section. Their coaches, RJ Mashishi, MV Mahlanya and MH Mashishi are very proud of them and are looking forward to the next competition in Seshego on August 2.

Japsnoetjies Kleuter-skool in Lephalale het Saterdag hulle jaarlikse sportdag vir kleuters by Ellisras Hoërskool aange-bied. Hierdie jaar het Ka-meeldoring Kleuterskool ook weer kom deelneem aan die resies, netbal en tag rugby.

Die kleinspan (en hul ouers, oupas en oumas) het kans gekry om te wys hoeveel spoed daar in hulle bene is. Dit was veral die revue groepies wat met hulle goed geoefende danspassies harte gesteel het. Die dag is afgesluit met heerlike boeresport vir die ouers.

The Mogol Park Run was officially launched in Lephalale on Saturday when 93 regis-tered runners and walkers joined nine-time Comrades Marathon champion Bruce Fordyce, the patron for Park Run SA in a 5km run.

The event was first introduced in South Africa by Fordyce in November 2011 after he was introduced to the concept by a fellow long distance runner in London. The socia-ble, hassle-free, open-to-all park run concept has since been very popular nationwide. The registration of the Mogol park Run is the first in Limpopo.

What makes park Runs so popular is that it does not cost participants any money. There are no registration fees or license

Top honours for Mokopane drummiesFordyce launches Mogol Park Runnumbers. It is open to all ages and takes place in a safe environment. You do not need to belong to a running club to participate in the event. The runs are 5km long and they always take place at seven o’clock on a Sat-urday morning.

To take part, all you need to do is to log onto the park run website - www.parkrun.co.za - and register. You will then be issued with a barcode which could be used at any park run event, anywhere in the world. Just print out your personal barcode, laminate it and bring it with you. Join the Mogol park run every Saturday morning at 07:00 on the Mogol rugby field. For more information con-tact Denise Hildebrand at 014 763 2427 or [email protected].

Bruce Fordyce has a final motivational chat with runners before the very first official Mogol Park Run on Saturday.

Groot pret vir klein japsnoetjies

Hoe is daai Oupa? Dell van Rooyen druk sy drie en glimlag vir oupa Tienie Loots

Page 12: Nn 20 6 web issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

U

Hierdie ruiters van Jita Stables in Mokopane het die naweek aan ‘n skou van New Dawn in Polokwane deelgeneem. Hulle is van links: Elzaan Labuschagne, tweede en derde plek, Nolene Law (afrigter), Melissa Kempen, derde plek, en Johancé Oosthuizen, twee skoon rondtes. Dit was Johancé se eerste skou. Die ryskool is nou drie maande oud en alreeds is daar baie talent onder die ruiters. Jita Stables is langs CVO skool geleë en hulle leuse is: Almal is welkom!

Maryna Oosthuizen, Danielle Alberts en Corlia Steyn van Shelanti skouspring klub het ook aan die skou deelgeneem. Corlia (Regs bo) het ‘n eerste plek behaal in die 80cm Cable Stitch en Danielle (regs) het in die 80cm en 1m Cable Stitch eerste plekke behaal.

Ruiters en perde presteer in Polokwane