11
NOG EENMAAL (SHAKING) Heb 12:26 AOV (26) Toe het sy stem die aarde geskud; maar nou het Hy belowe en gesê: Nog een maal laat Ek nie alleen die aarde nie, maar ook die hemel bewe. 3½ + 3½ Verdrukking + Groot verdrukking ’n Komeet of meteoriet Luk 21:11 AOV aardbewings + tekens in son, maan en sterre (11) En daar sal groot aardbewings op verskillende plekke wees en hongersnode en pessiektes; en daar sal verskriklike dinge en groot tekens van die hemel kom. Mark 13:25 AOV Nog eenmaal/Shakings 1

NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

NOG EENMAAL (SHAKING)

Heb 12:26 AOV(26) Toe het sy stem die aarde geskud; maar nou het Hy belowe en gesê: Nog een maal laat

Ek nie alleen die aarde nie, maar ook die hemel bewe.

3½ + 3½

Verdrukking + Groot verdrukking

’n Komeet of meteoriet

Luk 21:11 AOV – aardbewings + tekens in son,

maan en sterre (11) En daar sal groot aardbewings op

verskillende plekke wees en hongersnode en

pessiektes; en daar sal verskriklike dinge en

groot tekens van die hemel kom.

Mark 13:25 AOV(25) en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in

die hemele is, sal geskud word.

Hand 2:20 AOV(20) Die son sal verander in duisternis en die maan in bloed voordat die groot en deurlugtige

dag van die Here kom.

Nog eenmaal/Shakings 1

Page 2: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

Josephus – geskiedskrywer het

gedokumenteer dat God vir Adam

gesê het Hy gaan die aarde eerste

met water – in Noag se dae – en dan

met vuur verwoes. 1900 Jaar gelede

is die geskrifte in steen gevind wat

deur Sem geskryf was.

Ons weet deur argeologiese opgrawings en ’n duidelike omskrywing dat die vloed gekom het

net soos God gesê het.

2Pet 2:4-5 AOV – aarde sal met vuur

verbrand

(4) Want as God die engele wat

gesondig het, nie gespaar het nie, maar

hulle in die hel gewerp en aan kettings

van duisternis oorgegee het, om vir die

oordeel in bewaring gehou te word;

(5) en die ou wêreld nie gespaar het nie,

maar Noag, die prediker van geregtigheid, met sewe ander bewaar het toe Hy die sondvloed

oor die wêreld van goddelose mense gebring het;

En in

2Pet 3:7 AOV(7) Maar die teenswoordige hemele en die aarde is deur dieselfde woord as ‘n skat weggelê en

word vir die vuur bewaar teen die dag van die oordeel en die verderf van die goddelose mense.

So is God se Woord baie duidelik dat die “teenswoordige wêreld” - ons wêreld “aan die einde

van dae” vir vuur in bewaring gehou word vir die spotters en goddeloses.

Nog eenmaal/Shakings 2

Page 3: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

2Pet 3:3 AOV(3) Dit moet julle veral weet, dat daar aan die einde van die dae spotters sal kom wat volgens

hulle eie begeerlikhede wandel.)

In Gen 1:14 AOV

(14) En God het gesê: Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemel, om skeiding te

maak tussen die dag en die nag; en laat hulle dien as tekens sowel vir vaste tye, asook vir dae

sowel as jare.

Hier sê God dat die son, maan en sterre tekens is vir mensekinders – ook in die evangelies:

Soos sterre – vir Abraham

Son staan stil – Joshua

Son draai terug – Hiskea

Die sterre – vir wyse manne - Mat 2:2 AOV

(2) en gesê: Waar is die Koning van die Jode, wat gebore is? Want ons het sy ster in die Ooste

gesien en gekom om Hom hulde te bewys.

Die geskiedenis is bewys van die hemelliggame wat die aarde dramaties beïnvloed het met

sekere verskynings.

1. Die skrywer “Plino” het in “Natural History” gesê dat ’n ateroïde die midde-ooste getref het in

die tyd van die 10 plae in Egipte. Dit was ’n vreesaanjaende komeet soos n “spring”

opgerol.

2. Die Joodse “Talmud” het aangeteken dat warm “klippe” uit die hemel op Egipte geval het

(meteoriete).

3. ’n Arabiese skrywer met die naam “Masudi” van die 9de eeu, berig dat “vinnige wolke”

insekte en miere wat gestuur was a.g.v. God se toorn en duisende mense in “Mecca”

gedood.

Die gevolgtrekking ... dinge wat in die hemele gebeur het ’n groot invloed

op die aarde.

Sulke “tekens” van komete wat aan mense sigbaar was in die verlede het defnitiewe

uitwerking op die aarde gehad.

Nog eenmaal/Shakings 3

Page 4: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

Byvoorbeeld:

a. Halley se komeet:

66 Nc verskyn dit - 4 Jaar voor die tempel verwoes is

12 Bc (voor Christus - Toe Herodes die tempel vergroot het

66 Nc - 4 Jaar voor Jerusalem verwoes was

1910 - 4 Jaar voor 1ste wêreld oorlog

1988 - 4 Jaar voor die Golf-oorlog

Hierdie komeet blyk te verskyn 4 jaar voor ’n katastrofiese gebeurtenis op aarde.

Nog eenmaal/Shakings 4

Page 5: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

b. Op 9 Augustus 1974 (op die Hebreeuse kalender) het daar ’n Japanese komeet deur ons

sterrestelsel gegaan – “Hail Bob Commet”

Gedurende hierdie tydperk het al 9 leiers van die algemene handelsmarkte geval.

Die VSA president, Nixon, tree uit op 9 Augustus 1974 op die “Hebreeuse kalender”.

Die was 9de van die maand “AB”.... die mees gevreesde dag van die Jode op die

kalender. Hierdie komeet was 50 duisend keer helderder as Halley se komeet.

Eerste keer gesien op April 27, 1923 wat op die Joodse kalender die presiese dag

was waarop die Britse mandaat op Jerusalem geeïndig het.

Op Julie 23, 1995 was dit weer gesien in die konstellasie “Sagetarius” wat “half-mens”

“half-dier” is .... ’n tipe van die antichris.

Hierdie komeet was laas gesien 4200 jaar gelede ... deur Noag wat besig was om die

ark voor te berei vir die vloed ... ’n man met die naam van “Watsworth” ’n christen

sterrekundige het die berekenings gedoen.

Die sentrum van “Alam Ra-aba” volgens Joodse geskrifte het aantekenings wat

aandui dat Noag hierdie komeet gesien het en geweet het die aarde gaan binnekort

verwoes word deur ’n katastrofiese oordeel van God.

Hail Bob het ons ster-ruimte verlaat op 1998 op Pinksterdag.

Nog eenmaal/Shakings 5

Page 6: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

In 1998 was dit berig volgens die Rabbis in Israel dat wanneer ’n komeet gesien as wat deur die

konstelasie van “Orion” gaan, ’n katastrofiese verwoesting deur die oordeel van GOD OP PAD

IS ... Presies soos wat gebeur het met “Hail Bob” 1998 op Pinksterdag!!

Die rede hoekom hierdie goed belangrik is, is omdat Jesus gesê het in:

Mar 13:24-26 AOV(24) Maar in daardie dae, ná dié verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy

glans nie gee nie,

(25) en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word.

(26) En dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en

heerlikheid.

Mat 24:29 AOV(29) En dadelik ná die verdrukking van daardie dae sal die son verduister word, en die maan

sal sy glans nie gee nie, en die sterre sal van die hemel val, en die kragte van die hemele sal

geskud word.

Dat daar tekens sal wees aan die son, maan en sterre, ook in die see, riviere, volke, oorloë ens.

... daarom ondersoek ons want HY het gesê ..”Kyk vir die tekens”.

Voor die verwoesting van die tempel in 70 nc het Josephus ook aangeteken van die snaakse

verskynsels en tekens in die hemele ...

Nog eenmaal/Shakings 6

Page 7: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

Hy het gesê ’n ster met die vorm van ’n swaard het in die hemele verskyn – ons weet vandag dit

was die “Hail Bob” komeet.

Hierdie komeet was opgemerk in Italie 4 jaar voor 9/11 in New York, VSA.

Dis ’n meteoriet in die konstelasie van Leo ... die teken van die Leeu van Juda wat sê ... oorlog

is aan die kom ... presies 4 jaar voor Amerika oorlog met Irak begin het.

Die Joodse Rabbi’s het hierdie verskynsels met baie groot sorg aangeteken vir eeue al. Dis

hoekom ons so ’n goeie rekord het van gepaardgaande gebeurtenisse ... en almal sê ... as ’n

komeet gesien is, kom moeilikheid vir die aarde.

Handelinge en Joël sê dat die son sal verduister en die maan sal word soos bloed, voordat die

groot en deurlugtige dag van die Here kom.

Act 2:20 AOV(20) Die son sal verander in duisternis en die maan in bloed voordat die groot en deurlugtige

dag van die Here kom.

Nog eenmaal/Shakings 7

Page 8: NOG EENMAAL (SHAKING)daniebotha.co.za/downloads/julie2008_nogeenmaal1_8.doc  · Web view(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en deurlugtige

Joe 2:28-32 AOV(28) En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal

profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien.

(29) En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.

(30) En Ek sal wondertekens gee aan die hemel en op die aarde: bloed (Open 8:7) en vuur en

rookpilare. (1Tes 5:9 Ons is nie bestem tot die toorn nie.

(31) Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat die groot en

deurlugtige dag van die HERE kom.

(32) En elkeen wat die Naam van die HERE aanroep, sal gered word; want op die berg Sion en

in Jerusalem sal daar ontkoming wees soos die HERE gesê het, en onder die vrygeraaktes die

wat die HERE sal roep.

Wanneer die maan soos bloed word, is dit ‘n totale “Lunar eclips” (maansverduistering)

wanneer die planete in ’n reguit lyn agtermekaar inskuif .. dan word die maan rooi-oranje

van kleur.

Nog eenmaal/Shakings 8