4
OPVOEDERS VRAELYS OPMERKBARE LEIDRADE OM VISUELE PROBLEME IN KLASKAMER TE HELP IDENTIFISEER Naam: ___________________________ Datum: ______________ Ja Nee 1. OOGVOORKOMS Een oog draai enige tyd na binne of buite Rooi oë of ooglede Oë traan uitermatig baie Ooglede wat dra Herhaaldelik karkatjies op ooglede 1. KLAGTES WANNEER DAAR NABY GEWERK WORD Frontale- of temporalehoofpyne Oë brand of jeuk na lees- of skryfwerk Drukwerk verdof nadat vir ’n kort rukkie gelees het Kla van dubbelsig Woorde beweeg of “swem” op die bladsy 2. GEDRAGSTEKENS WAT DUI OP VISUELE PROBLEME a) Oogbewegingsvermoë Kop draai soos oor bladsy gelees word Verloor gereeld plek wanneer lees Het vinger of merker nodig om te lees

OPVOEDERS VRAELYS - lambertfick.co.za  · Web viewKop draai soos oor bladsy gelees word . Verloor gereeld plek wanneer lees . Het vinger of merker nodig om te lees. Kort konsentrasievermoë

Embed Size (px)

Citation preview

OPVOEDERS VRAELYS

OPMERKBARE LEIDRADE OM VISUELE PROBLEME IN KLASKAMER TE HELP IDENTIFISEER

Naam: ___________________________ Datum: ______________

Ja Nee

1. OOGVOORKOMS

Een oog draai enige tyd na binne of buite

Rooi oë of ooglede

Oë traan uitermatig baie

Ooglede wat dra

Herhaaldelik karkatjies op ooglede

1. KLAGTES WANNEER DAAR NABY GEWERK WORD

Frontale- of temporalehoofpyne

Oë brand of jeuk na lees- of skryfwerk

Drukwerk verdof nadat vir ’n kort rukkie gelees het

Kla van dubbelsig

Woorde beweeg of “swem” op die bladsy

2. GEDRAGSTEKENS WAT DUI OP VISUELE PROBLEME

a) Oogbewegingsvermoë Kop draai soos oor bladsy gelees word

Verloor gereeld plek wanneer lees

Het vinger of merker nodig om te lees

Kort konsentrasievermoë wanneer lees/afskryf

Laat te gereeld woorde uit

Laat herhaaldelik “kort” woorde uit

Skryf op- of afwaarts op papier

Herlees of slaan lyne onbewus oor terwyl lees

Plaas tekeninge swak op bladsy

b) OogsamewerkingsvermoëHerhaal letters in woorde

Laat nommers, letters of frases uit

Plaas syfers uit lyn in syferkolomme

Kyk skeel, maak of hou een oog toe

Draai kop uitermatig na ‘n kant terwyl by lessenaar werk

Sit snaaks (in ongewone posisie) by lessenaar

Ja Nee

c) Oog-handsamewerkingsvermoë Moet aan goed vat om te verstaan

Oë stuur nie hande nie – swak plasing van woorde of tekeninge

Skryf skeef, swak spasiëring en bly nie op gelinieerde lyne nie

Horisontale en vertikale syfers is nie in lyn nie

Gebruik hand of vinger om plek te hou op bladsy

Gebruik hand om te help met spasiëring

Verwar gereeld linkse en regse instruksies

d) Visuele-vormpersepsie (visuele vergelyking, visuele beeld visualisering)

Kan nie dieselfde woord in volgende sin herken nie

Draai letters en woorde om wanneer skryf of afskryf

Probleme met herkenning van klein verskille

Verwar soortgelykes en klein verskille

Verwar herhaaldelik woorde met dieselfde begin of einde

Kan nie leeswerk visualiseer (stillees of )

Fluister vir ondersteuning wanneer stillees

Gebruik ”tekening met vingers” om te onderskei tussen

soortgelykes en verskillendes

e) Bysiendheid of Versiendheid, Fokusprobleme Verloor gou belangstelling in lees

Knip oë uitermatig wanneer lees of skryf by lessenaar

Hou sy boek te naby sy gesig en sy gesig te naby lessenaar

Maak foute wanneer van swartbord afskryf

Maak foute as uit handboek afgeskryf word

Trek oë op skrefies om beter op swartbord te kan fokus of vra om

nader aan swartbord te sit

Vryf oë na kort tye van visuele aktiwiteite

Knip oë om beter op swartbord te kan fokus nadat in boek geskryf

of gelees het

VOORSTELLE:

__________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________

__________________________________________________________________________________

NAAM + VAN: ___________________________________

TEL: ___________________________________

E-POS ADRES: ___________________________________

ADRES: ___________________________________

___________________________________

HANDTEKENING: ________________________________