26
Pas ‘n kleingroep benadering Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie? Gereformeerde tradisie? Enkele kritiese opmerkings vanuit Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons (oor) ons gereformeerde tradisie gereformeerde tradisie Frederick Marais Frederick Marais

Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

  • Upload
    glain

  • View
    61

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie? Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons gereformeerde tradisie Frederick Marais. Wat is die konteks waarbinne ek oor die vraag praat? Hoe vaar ons gemeentes as dit kom by die skep van positiewe verhoudings? - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Pas ‘n kleingroep benadering tot Pas ‘n kleingroep benadering tot die bediening in ons die bediening in ons

Gereformeerde tradisie? Gereformeerde tradisie? Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons Enkele kritiese opmerkings vanuit (oor) ons

gereformeerde tradisiegereformeerde tradisieFrederick MaraisFrederick Marais

Page 2: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

1.1. Wat is die konteks waarbinne ek Wat is die konteks waarbinne ek oor die vraag praat?oor die vraag praat?

2.2. Hoe vaar ons gemeentes as dit Hoe vaar ons gemeentes as dit kom by die skep van positiewe kom by die skep van positiewe verhoudings?verhoudings?

3.3. Teologiese uitdagings aan ons Teologiese uitdagings aan ons tradisietradisie

4.4. Tekens van ‘n alternatiewe Tekens van ‘n alternatiewe verhaal?verhaal?

5.5. UitdagingsUitdagings

Page 3: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

1. Die konteks1. Die konteks

Ballingskap as metafoor vir Ballingskap as metafoor vir die posisie van die kerk in die die posisie van die kerk in die

gemeenskapgemeenskap

Page 4: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Ballingskap as metafoor vir Ballingskap as metafoor vir die belewing van ons tyddie belewing van ons tyd

1.1. Verlies aan die heersers-mag en Verlies aan die heersers-mag en die invloed van Jerusalem. die invloed van Jerusalem.

2.2. Verlies aan ‘n betroubare wêreld Verlies aan ‘n betroubare wêreld waarin ek kan tuiskom in ‘n waarin ek kan tuiskom in ‘n sosiale omgewing - om “wees” en sosiale omgewing - om “wees” en kwesbaar te wees.kwesbaar te wees.

3.3. Verlies aan ‘n morele kode waarin Verlies aan ‘n morele kode waarin ‘n betroubare wêreld gebou kan ‘n betroubare wêreld gebou kan word.word.

Page 5: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Exile did not lead Jews in the Exile did not lead Jews in the Old Testament to abandon Old Testament to abandon

faith or to settle for faith or to settle for abdicating despair, nor to abdicating despair, nor to privatistic religion. On the privatistic religion. On the contrary, exile evoked the contrary, exile evoked the most brilliant literature and most brilliant literature and the most daring theological the most daring theological

articulation in the Old articulation in the Old TestamentTestament

Walter BrueggemannWalter Brueggemann

Page 6: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Effek van ballingskap op die Effek van ballingskap op die geloofsgemeenskapgeloofsgemeenskap

1.1. Ballinge rouBallinge rou

2.2. Ballinge kla Ballinge kla

3.3. Ballinge wanhoopBallinge wanhoop

4.4. Ervaar die afwesigheid van GodErvaar die afwesigheid van God

5.5. Ballinge beleef morele verval Ballinge beleef morele verval

6.6. Ballinge is behep met eie identiteit, Ballinge is behep met eie identiteit, en word dikwels ghetto-groepeen word dikwels ghetto-groepe

Page 7: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Ervaar die afwesigheid Ervaar die afwesigheid van Godvan God

The absence of God is not The absence of God is not only a personal, only a personal,

emotional sense, but a emotional sense, but a public, institutional public, institutional awareness that the awareness that the

“glory has departed”.“glory has departed”.

Page 8: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Israel se reaksie op die Israel se reaksie op die afwesigheid van God is die afwesigheid van God is die

herontdekking van die herontdekking van die sakramentelesakramentele

1.1. Besnydenis as teken van unieke identiteit Besnydenis as teken van unieke identiteit - “to be distinct” en identifisering met die - “to be distinct” en identifisering met die volk van God in ‘n vyandige omgewingvolk van God in ‘n vyandige omgewing

2.2. Sabbat as dié primêre daad van Sabbat as dié primêre daad van geloofsgehoorsaamheid om die geloofsgehoorsaamheid om die lewensritme van die ekonomiese sisteem lewensritme van die ekonomiese sisteem waarin hulle verslaaf is, teen te gaan.waarin hulle verslaaf is, teen te gaan.

3.3. Oprigting van die Tabernakel as ‘n ver-Oprigting van die Tabernakel as ‘n ver-beeldbeeld-ing van die heiligheid van God in -ing van die heiligheid van God in die vreemdedie vreemde

Page 9: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Ballingskap?Ballingskap?

1.1. Die verhoudingsklimaat in ons kerk toon Die verhoudingsklimaat in ons kerk toon baie die eienskappe van bg baie die eienskappe van bg ballinggemeenskapballinggemeenskap

2.2. Verhoudings word onder druk geplaas Verhoudings word onder druk geplaas wanneer ‘n samelewingsorde omgekeer wanneer ‘n samelewingsorde omgekeer word. word.

3.3. Hoewel daar tekens is van herstel, loop Hoewel daar tekens is van herstel, loop die wantroue op alle vlakke nog baie diepdie wantroue op alle vlakke nog baie diep

4.4. Waak teen ‘n slagofferposisieWaak teen ‘n slagofferposisie

Page 10: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

2. Hoe vaar ons in die NG Kerk se 2. Hoe vaar ons in die NG Kerk se gemeentes as dit kom by koinonia gemeentes as dit kom by koinonia en die inskakeling van lidmate in en die inskakeling van lidmate in

kleingroepe?kleingroepe?

Hierdie is ‘n verwerking van ‘n databasis Hierdie is ‘n verwerking van ‘n databasis van meer as 10 985 lidmate uit die NG Kerk. Die van meer as 10 985 lidmate uit die NG Kerk. Die

tendense is so duidelik dat aanvaar kan word tendense is so duidelik dat aanvaar kan word dat dit waarskynlik deel is van elke gemeente in dat dit waarskynlik deel is van elke gemeente in

ons kerkons kerk

Page 11: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Beoordeling van bedieningBeoordeling van bedieningmet faktor meer as 50: met faktor meer as 50:

Doen dingeDoen dinge

0

10

20

30

40

50

60

70

Doen dinge

AanbiddingGeestelike opbouGetuienisDienslewering

Page 12: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Beoordeling van bedieningBeoordeling van bedieningmet faktor van minder as 50met faktor van minder as 50

Koinonia faktore Koinonia faktore

0

5

10

15

20

25

30

35

40

45

Koinonia faktore

GawebedieningBeplanningPositiewe klimaatBesluitneming

Page 13: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Wat maak die Wat maak die verhoudings-klimaat so verhoudings-klimaat so

negatief?negatief?

0

10

20

30

40

50

60

Verhoudingsfaktore

Eenheid onderlidmate in diegemeenteVoel positief oordie toekoms vdgemeenteVerhoudings isdikwels gespanne

Diversiteit wordaanvaar

Huiwer omopenhartig te weesteenoor mekaar

Page 14: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Inskakeling by kleingroepeInskakeling by kleingroepe

05

101520253035404550

Inskakeling by kleingroepe

Wil graag inskakelby kleingroepeErvaar sinvollekoinonia

Page 15: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

KonklusieKonklusie

1.1. 50% van lidmate toon aan hulle 50% van lidmate toon aan hulle wil inskakel by kleingroepewil inskakel by kleingroepe

2.2. Inskakeling lInskakeling lê egter tussen 15-ê egter tussen 15-20%20%

3.3. Baie min gemeentes het meer as Baie min gemeentes het meer as 30% lidmate in kleingroepe30% lidmate in kleingroepe

Page 16: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Ons is beter met “doen-dinge” as Ons is beter met “doen-dinge” as met die skep van positiewe met die skep van positiewe

verhoudings, in ‘n “communitas”-verhoudings, in ‘n “communitas”-tyd waar die kwaliteit van die tyd waar die kwaliteit van die

verhoudings dié mees betroubare verhoudings dié mees betroubare draer van geloof is!draer van geloof is!

Page 17: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

3. Teologiese uitdagings aan 3. Teologiese uitdagings aan ons, en ons tradisieons, en ons tradisie

Page 18: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Christian Christian brother(sister)hood is not brother(sister)hood is not an ideal which an ideal which wewe must must

realize; it is rather a reality realize; it is rather a reality created by Godcreated by God in Christ in Christ

in which we may in which we may participate.participate.

Dietrich BonhoefferDietrich Bonhoeffer

Page 19: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Lewe binne die TriniteitLewe binne die Triniteit

1.1. As trinitariese wese is God in sy As trinitariese wese is God in sy wese gemeenskap.wese gemeenskap.

2.2. Ons “gut” teologie verskraal die Ons “gut” teologie verskraal die gemeenskapskarakter en intensie gemeenskapskarakter en intensie van Godvan God

Page 20: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Lewe binne die TriniteitLewe binne die Triniteit

3.3. Die drie-enige God is sedert die Die drie-enige God is sedert die skepping- skepping- creatio ex nihiliocreatio ex nihilio - aktief - aktief besig om koinonia (gemeenskap) besig om koinonia (gemeenskap) wat betroubaar en liefdevol is, te wat betroubaar en liefdevol is, te skep. skep.

4.4. Vraag is of ons werklik glo dat God, Vraag is of ons werklik glo dat God, Vader, Seun en Gees nou besig is Vader, Seun en Gees nou besig is om betroubare liefdevolle om betroubare liefdevolle gemeenskap te skep.gemeenskap te skep.

Page 21: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Lewe binne die TriniteitLewe binne die Triniteit

5.5. Koinonia is ‘n ruimte waarin die Koinonia is ‘n ruimte waarin die Liggaam van Christus werklike Liggaam van Christus werklike gestalte vind deur die kragtige gestalte vind deur die kragtige werk van die Gees en die Woord.werk van die Gees en die Woord.

Page 22: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Watter geloofsgemeenskap Watter geloofsgemeenskap word uit ons teologie gebore?word uit ons teologie gebore?

1.1. Sondebesef/verlossing/dankbaarheid -Sondebesef/verlossing/dankbaarheid -skema verword maklik in ‘n verskraalde skema verword maklik in ‘n verskraalde individualistiewe evangeliese roeping. individualistiewe evangeliese roeping.

2.2. Dit ontmagtig/verskraal ons Dit ontmagtig/verskraal ons mensbeskouing. mensbeskouing.

3.3. Ons kernvraag is: Wat is sonde? Byna Ons kernvraag is: Wat is sonde? Byna asof dit koininia konstitueer, en nie asof dit koininia konstitueer, en nie watter gemeenskap God besig is om te watter gemeenskap God besig is om te skep nieskep nie

Page 23: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Watter geloofsgemeenskap Watter geloofsgemeenskap word ons geroep om te skep?word ons geroep om te skep?

1.1. Dit het tot gevolg dat ons dit Dit het tot gevolg dat ons dit moeilik vind om koinonia te skep moeilik vind om koinonia te skep tussen verskillende generasies, tussen verskillende generasies, geslagte en kulture.geslagte en kulture.

2.2. Missio DeiMissio Dei-teologie is ‘n beter -teologie is ‘n beter vertrekpunt vir koinoniale vertrekpunt vir koinoniale teologieteologie

Page 24: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Ekklesiologiese neerslagEkklesiologiese neerslag

1.1. Die vraag na “leef ons reg of Die vraag na “leef ons reg of verkeerd” of “is ons gehoorsaam”, verkeerd” of “is ons gehoorsaam”, moet sentraal staan. moet sentraal staan.

2.2. Ons beliggaam daarom in ons tradisie Ons beliggaam daarom in ons tradisie gemeenskap in terme van ‘n Kerkorde gemeenskap in terme van ‘n Kerkorde en is geneig tot oor-en is geneig tot oor-gereglementeerdheid. gereglementeerdheid.

3.3. Sisteem van oormatige selfbewustheid Sisteem van oormatige selfbewustheid of “shaming”.of “shaming”.

Page 25: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

Is die Gees besig om ‘n nuwe Is die Gees besig om ‘n nuwe verhaal te skryf?verhaal te skryf?

1.1. Natuurlik, altyd!Natuurlik, altyd!2.2. Geloofsgemeenskap oor etniese, geslagtelike Geloofsgemeenskap oor etniese, geslagtelike

en generasie grense - risiko’s loof van oor en generasie grense - risiko’s loof van oor grense beweeggrense beweeg

3.3. Tekens waar genade eerder die Tekens waar genade eerder die geloofsgemeenskap definieer as ‘n morele kodegeloofsgemeenskap definieer as ‘n morele kode

4.4. Tekens van begenadiging vir sondaars-sisteme Tekens van begenadiging vir sondaars-sisteme van genadevan genade

5.5. Gemeentes se soeke na spontane Gemeentes se soeke na spontane geloofsgemeenskap - hierdie konferensie is ‘n geloofsgemeenskap - hierdie konferensie is ‘n hoopvolle tekenhoopvolle teken

6.6. Tekens van broosheid wat gearriveerdheid Tekens van broosheid wat gearriveerdheid vervangvervang

Page 26: Pas ‘n  kleingroep benadering tot die bediening in ons Gereformeerde tradisie?

UitdagingsUitdagings

1.1. Moenie “uitreike” skei van koinonia nie.Moenie “uitreike” skei van koinonia nie.2.2. Begin by ‘n soeke na waar die Gees besig is Begin by ‘n soeke na waar die Gees besig is

om gemeenskap te skep - doen om gemeenskap te skep - doen geloofsonderskeiding voordat jy kleingroepe geloofsonderskeiding voordat jy kleingroepe soos ‘n volgende projek beplan.soos ‘n volgende projek beplan.

3.3. Begin by God se missie eerder as die vraag Begin by God se missie eerder as die vraag na wie kwalifiseer en wie nie.na wie kwalifiseer en wie nie.

4.4. Skep gemeenskappe van genade wat nie Skep gemeenskappe van genade wat nie bang is om verantwoordbaarheid te vra nie.bang is om verantwoordbaarheid te vra nie.

5.5. Vra die vraag na liefde elke keer as daar ‘n Vra die vraag na liefde elke keer as daar ‘n behoefte is tot uitsluiting.behoefte is tot uitsluiting.

6.6. Vervang beskaming met bevestiging.Vervang beskaming met bevestiging.