11
Blokraai -PRET saamgestel uit vandag se koerante Maklik om uit te druk! 19 April 2021

Pretblad 1904 Maandag

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Pretblad 1904 Maandag

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!19 April 2021

Page 2: Pretblad 1904 Maandag

Blokraai

Pretblad1 uit 4 19 April 2021

Dwars1. Gebou waar snags gedrink en gedans word (7)5. Gewetenspyn gee (5)8. Wedstryde in sekere soorte sport (9)9. Genooide besoeker (3)10. Plat klippe as grafstene (5)12. Klein blommering (7)13. Verskillende wilde klim-of rankplante (13)15. Smokkelkroeg (7)17. Moeilikheid (5)19. Baai van Japan (3)20. Belhamels (9)22. Agawevesel (5)23. Skeldnaam vir iemand wat baie jok ( 7)

Af1. Aantekeninge (5)2. In die hand stop (3)3. Die —omgord: Gereed wees (7)4. SA se nasionale dier met vere (13)5. Geesdrif, deursettingsvermoë of wilskrag (5)6. Nie vir ’n beroep opgelei nie (9)7. Listig (7)11. Onverskillige, slordige persone (9)13. Oordekte Oosterse markte (7)14. Voorheen Suidwes-Afrika (7)16. Oop ruimte vol maak (5)18. Van koers verander (5)21. Huurrytuig met perde (3)

75

Page 3: Pretblad 1904 Maandag

Crossword

Pretblad2 uit 4 19 April 2021

90Accross7. Not wrinkled or hairy (6)8. Steering device at the rear of a ship (6)9. Lacking flavour (9)10. As well as (3)12. Twisted thin bread that is glazed and salted (7)14. A shiny, dark grey rock used for roofing and flooring (5)16. Intoxicated with alcohol (5)18. Struggle between rivals (7)21. Shelled breakfast food (3)22. Having qualities traditionally associated with men (9)25. Scattered pieces or remains (6)26. Poem with 14 lines (6)

Down1. Weaken in strength (6)2. Young male horse (4)3. Something that provides cover from rain (7)4. Angry, annoyed or upset (5)5. Peculiar in appearance (3)6. Edible nutlike seed (6)11. Thick lump of blood (4)13. Camper’s home (4)15. Brief and to the point (7)17. Having a broken, rocky and uneven terrain (6)19. The time of day when daylight fades (6)20. As fresh as a — (5)23. Narrow road between buildings (4)24. Painting or sculpture (3)

Page 4: Pretblad 1904 Maandag

Breinknoop

Sudoku

Pretblad3 uit 4 19 April 2021

1. Watter gevaarlike sandbank is sowat 5 km van KwaZulu-Natal se suidkus?2. Wat is die name van die twee groepe waarvan die sanger Jonny Clegg ’n lid was?3. Watter soort aap kom in Gibraltar voor?4. Watter twee Suid-Afrikaanse sirkusse het in 1963 kragte saamgesnoer?5. Waar is die skrywer Wilbur Smith gebore?

093Moeilikheidsgraad: KafdrafVoltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom af en elke 3x3-kassie die syfers 1 tot 9 bevat. Dis al wat jy moet doen. G’n wiskunde is nodig nie. Die rooster is vol syfers, maar niks hoef bymekaargetel te word nie. Jy los die raaisel met logika en beredenering op. Lees meer by http://wikipedia.org/wiki/Sudoku.

Page 5: Pretblad 1904 Maandag

Oplossings

Pretblad4 uit 4

Breinknoop1. Die Aliwal-sandbank2. Juluka en Savuka3. Magots of Turkse ape 4. Boswell en Wilkie5. Kabwe, Zambië

19 April 2021

Sudoku [092 17 April]

Crossword [89 17 April]Across: 3. pup; 7. avatar; 8. shaker; 9. flea; 10. split end; 11. scented; 13. neigh; 15. photo; 17. Antwerp; 20. wrestler; 21. nosy; 23. endure; 24. evenly; 25. red.Down: 1. oval; 2. strain; 3. prosper; 4. Psalm; 5. castle; 6. teenager; 12. coherent; 14. unarmed; 16. tissue; 18. winner; 19. elder; 22. salt.

Blokraai [74 16 April]Dwars: 1. stry; 3. barbiers; 9. armoede; 10. ubote; 11. dwangbaadjie; 14. een; 16. inrig; 17. sir; 18. meesterwerke; 21. essie; 22. stabiel; 23. skepsels; 24. belê.Af: 1. spandeer; 2. rumba; 4. ape; 5. bruidsgewaad; 6. emosies; 7. sjef; 8. pelgrimsreis; 12. aarde; 13. argeoloë; 15. Neel

Page 6: Pretblad 1904 Maandag

Blokraai-PRET

saamgestel uit vandag se koeranteMaklik

om uit te

druk!18 April 2021

Page 7: Pretblad 1904 Maandag

Blokraai

Naam......................................................................... Tel...................................... Faks of e-pos.............................................................Vul jou naam en adres in, neem ’n foto van jou voltooide raaisel en e-pos dit na [email protected]. Skryf asseblief die nommer van die blokraaisel in die onderwerpveld.

Pretblad1 uit 5

470Twee kanse om R500 te wenVersteek in die sirkels, afwaarts gespel, is die woord vir ’n traag bewegende, vlerklose veldinsek van Suider-Afrika. SMS die woord BLOK gevolg deur jou antwoord na 34581. Die lyn sluit op 24 April om 12:00, en elke SMS kos R1,50. Gratis SMS’e geld nie, en foutiewe SMS’e word verreken. Die wenner word op 9 Mei aangekondig.

18 April 2021

Page 8: Pretblad 1904 Maandag

BlokmakierieIn die geel blokkies is ’n koddige sin versteek wat op die rooster sal verskyn nadat jy die Blokmakierie korrek voltooi het (jy lees die sin van bo af ondertoe).

Pretblad2 uit 5 18 April 2021

Dwars3. Navorsingstuk in die linguistiek9. Die dunk wat iemand van hom- of haarself het (meervoudsvorm)12. Wat die hotel se gaste moet kom doen wanneer hulle die ghong hoor14. Trombusse16. My doodkry is . . .17. Vloeigange, soos van riviere18. Deel van ’n koei waarop die miskruier uitgaan!19. Met name, kortliks, ’n meneer sonder ’n rand!20. Numero . . . (informele uitdrukking, uit Italiaans en Spaans, wat nommer een beteken)21. Dit is vol gate, maar bevat dikwels water23. Plek vir ammunisie25. Vetterige produk (wat soos ’n afskeiding van bye is) waarmee gepoleer word26. Vis wat in see- sowel as vars water lewe27. Gevlegte goud- of silweromboorsel29. Die jare en/of maande wat iemand vir ’n instansie gewerk het32. Ag tog, so ’n erg trae dier van die Amasone-reënwoud!33. Woorddeel wat half beteken35. In asyn en sout ingemaakte (ingeburgerde leenwoord uit Engels)39. Wat voor haar huwelik(e) die volgende familienaam gehad het waarmee sy gebore is40. Vlagskip-lugdiens van Israel (2, 2)41. HH . . . is die afkorting vir Hulle Eksellensies42. Maar nog nie koud nie, hoor!44. Ploeë, egge, ghroppe en sulke stukke plaasgereedskap45. Voorvoegsel wat voor, in tyd of posisie, beteken46. Die begin van 40 Dwars

Af1. Uitgedoof, soos ’n brand2. Wat, van almal, die grootste verwagting koester dat iets goeds sal gebeur4. Swaar stuk yster wat keer dat ’n skip wegdryf5. Pees6. . . . à tête is ’n vertroulike gesprek tussen twee mense7. Eerste tuiste van die latere “bondeltjie blydskap”8. Bestand teen ’n aansteeklike siekte10. Vas oortuig wees11. Woorddeel vooraan perd, kat, leeu en koei wat hulle in ander diere verander13. Betre�ende die insektekunde15. ’n Grootjie se dogter van wie jy regstreeks afstam22. Hees, grof of halfrou, soos sekere stemme23. Duisend en agt vir die Romeine24. Walging of weersin26. Bylae of toevoegsel27. KwaZulu-Natal se grootste rivier28. Beskermende dinge van ou soldate en party insekte29. Hy kan dr. voor sy naam skryf, maar weet dalk van medisyne niks!30. Dit is tot niemand se voordeel nie. Inteendeel, dit is tot almal se . . .31. Dit is gevaarlik om jou hierop te waag as dit dun is34. Mej. of mev.36. Gloedvolle besieling van Lena? (anagram)37. Strook materiaal in ’n rok38. Asemhaal en nie dood wees nie42. Onafhanklike Klagtedirektoraat (afk.)43. Ou naam vir die laagste toon

Page 9: Pretblad 1904 Maandag

Junior blokraaiKompetisieHet jy die junior blokraai geniet? Stuur vir ons ’n selfoonfoto van jou met jou voltooide blokraai (sowel as jou naam en jou ouderdom) na [email protected] en jy kan ’n kontantprys van R250 wen. Die antwoorde van jou blokraai hoef nie alles sigbaar te wees nie.

Pretblad3 uit 5 18 April 2021

Page 10: Pretblad 1904 Maandag

Vasvra

Woordslim met die WAT

MoeilikSudoku

Maklik

Pretblad4 uit 5 18 April 2021

1. Watter insek is die enigste wat sy kop kan draai? (a) Mantis; (b) Sprinkaan; (c) Kokkerot; (d) Kriek.2. Watter voëlsoort kan sy kop die verste draai? (a) Pikkewyn; (b) Uil; (c) Reier; (d) Arend.3. Watter soogdier kan sy kop die verste draai? (a) Lemur; (b) Ietermagô; (c) Meerkat; (d) Tarsiër (spookapie).4. Watter beroemde jong persoon se middelname is Tintin Eleanora Ernman? (a) Greta Thunberg; (b) Miley Ray Cyrus; (c) Justin Bieber; (d) Malala Yousafzai.5. Watter land was die eerste wat ’n ruimtetuig op die agterkant van die Maan laat land het? (a) Japan; (b) China; (c) Indië; (d) Rusland.6. In watter land is eerste aan alle inwoners gratis openbare vervoer beskikbaar gestel? (a) Monaco; (b) Andorra; (c) Luxemburg; (d) Liechtenstein.7. Waarmee sukkel mense wat aan diskalkulie ly? (a) Sing; (b) Spel; (c) Lees; (d) Wiskunde.8. In watter land is die wêreld se langste tropiese boom, wat ongeveer 100 meter hoog is en meer as ’n passasierstraler weeg? (a) Indonesië; (b) Maleisië; (c) Fidji; (d) Singapoer.9. Soek vir elke Afrika-eilandstaat die Europese land waarvan dit onafhanklikheid verkry het. (1) Comore; (2) Mauritius; (3) Madagaskar; (4) Seychelle; (5) Kaap Verde; (6) São Tomé en Príncipe. (a) Frankryk; (b) Portugal; (c) Brittanje.10. Watter soort boom het die langste blare van enige plant? (a) Waterlelie; (b) Bamboes; (c) Kokospalm; (d) Ra�apalm

Wat beteken die woord

luttel?(a) skaam (b) van geringe waarde (c) onbeholpe

Page 11: Pretblad 1904 Maandag

Oplossings

Sudoku

Woordslim

Vasvra

MoeilikMaklik

Junior blokraai

Pretblad5 uit 5 18 April 2021

Blokmakierie Versteekte sin: Al die klonte in ons asyn was toe al die tyd gepiekelde uie. Dwars: 3. Taalstudie, 9. Ego’s, 12. Eet, 14. Bloedklonte, 16. Min, 17. Lope, 18. Uier, 19. Mn, 20. Uno, 21. Spons, 23. Magasyn, 25. Waspolitoer, 26. Aal, 27. Tres, 29. Dienstyd, 32. Ai, 33. Semi, 35. Gepiekelde, 39. Née, 40. El Al, 41. EE, 42. Oud, 44. Landbouwerktuie, 45. Ante, 46. El. Af: 1. Geblus, 2. Hoopvolste, 4. Anker, 5. Sening, 6. Tête (à tête), 7. Uterus, 8. Immuun, 10. Glo, 11. See, 13. Entomologiese, 15. Ouma, 22. Skor, 23. MVIII, 24. Aversie, 26. Addendum, 27. Tugela, 28. Skilde, 29. Doktor, 30. Nadeel, 31. Ys, 34. Me., 36. Élan, 37. Pant, 38. Lewe, 42. OKD, 43. Ut.

(b) van geringe waardeDie woord luttel word dikwels ten opsigte van bedrae, hoeveelhede of tyd gebruik, en beteken “wat van geringe waarde of belang is”. (WAT)

1. (a) Die mantis (ook bidsprinkaan genoem) het 360 grade-visie, want hy kan sy kop 180 grade na die regter- én die linkerkant draai. Dié insek het nie ’n nek nie, maar die borsstuk het ’n verlenging wat soos ’n nek werk en hom in staat stel om sy kop so ver te draai. Die mantis is ook die enigste insek met driedimensionele visie of stereopse.2. (b) ’n Uil se oë sit in verlengde buise in sy oogkasse en kan nie afsonderlik heen en weer of op en af beweeg nie. Daarom kan hy net reguit vorentoe kyk. As hy wil rondkyk, moet hy sy kop draai. ’n Uil se 14 nekwerwels (teenoor ’n mens se sewe) stel hom in staat om sy kop baie ver (moontlik tot 270 grade) in een rigting te draai. Gewoonlik draai ’n uil sy kop net sowat 200 grade in elke rigting. Die bloedvesels in die nek is vir dié beweging aangepas en loop in beenkanale, sodat dit nie deur die draaibewegings skeur of toegedruk word nie.3. (d) Tarsiër (spook-apie). Die tarsiër van die Filippyne, Broenei, Borneo, Indonesië en Maleisië het die grootste oë in verhouding tot sy liggaamsgrootte van enige soogdier. Elke oog is ongeveer 16 mm in deursnee en dus so groot soos die brein. Omdat die oë so groot is, kan hulle nie draai nie. Die tarsiër draai sy nek omtrent 180 grade links of regs. Hy is die enigste heeltemal vleisvretende primaat. Die naam tarsiër kom van die verlengde tarsus of enkelbeen, wat dié dier saam met sy lang stert en ekstra lang vingers gebruik om gemaklik in bome rond te beweeg en tot 40 keer sy liggaamslengte te spring.4. (a) Greta Thunberg, die Sweedse omgewingsaktivis, is in 2003 inStockholm gebore. Haar volle name is Greta Tintin Eleonora Ernman Thunberg. Haar ma is die operasangeres Sara Magdalena Ernman. Haar pa, die Sweedse akteur Svante Thunberg, is genoem na Svante Arrhenius, ’n Nobelpryswenner wat die eerste wetenskaplike was wat bereken het hoe die toename in koolstofdioksied tot die kweekhuise�ek kan lei. Miley Ray Cyrus heet eintlik Destiny Hope Cyrus, en Justin Bieber se middelnaam is Drew.5. (b) China se maantuig Chang’e-4 het in 2019 op die agterkant (donker kant) van die Maan in die Von Kármán-krater geland. Die Chinese ruimteprogram het vier fases. In fase 1 het die ruimtetuie Chang’e 1 (2007) en Chang’e 2 (2010) om die Maan gewentel. Fase 2 was ’n sagte landing en die ontplooiing van ’n maantuig deur Chang’e 3 in 2013 en die landing van Chang’e 4 aan die agterkant van die Maan in Januarie 2019. In fase 3 het Chang’e 5 verlede jaar maanmonsters teruggebring, net soos Chang’e 6 in 2023 of 2024 sal doen. Fase 4 is die oprigting van ’n internasionale maannavors-ingstasie. (Chang’e is na die Chinese maangodin genoem.)6. (c) Luxemburg is ’n klein land. Die feit dat baie inwoners motors het en talle mense van buurlande daar werk, veroorsaak groot verkeersprobleme. In 2018 het die regering besluit dat alle openbare vervoer van 2020 af gratis sal wees om die aantal voertuie op die paaie te verminder.7. (d) Wiskunde. Mense met diskalkulie sukkel met getalverwante konsepte en probleemoplossing. Hulle het dus probleme met basiese wiskundige vaardighede en akkurate wiskundige bewerkings.8. (b) In Maleisië se Danumvallei-bewaringsgebied op die eiland Borneo is ’n geel merantiboom wat as die wêreld se langste tropiese boom én grootste blomplant beskou word. Dié boom, bekend as menara (Maleisies vir “toring”), is 100,8 m hoog en weeg 81 500 kg.9. (1a) Comore – Frankryk (1975); (2c) Mauritius – Brittanje (1968); (3a) Madagaskar – Frankryk (1960); (4c) Seychelle – Brittanje (1976); (5b) Kaap Verde – Portugal (1975); (6b) São Tomé en Príncipe – Portugal (1975).10. (d) Die ra�apalm se Raphia regalis-spesie het reuseblare wat tot 25,11 m lank kan word en 3 m breed is. Elke blaar is verdeel in tot 180 kleiner blare. Dié bome kom voor in Angola, die Republiek van die Kongo, Gaboen, Kameroen en Nigerië.

Blokraai [466 21 Maart]