Upload
others
View
2
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
1
VPO – opdrag 2014
Kies enige 7 van die onderstaande 11 toetsbatterye en beantwoord al die vrae daaroor so
volledig as moontlik. ʼn Punt hoër as 80% moet behaal word om VPO punte te kan
verdien.
1. Kleuterskool evaluasie
2. BOT-2 Toetsbattery
3. Movement ABC-2
4. Pyfer
5. QNST-2
6. PDMS-2
7. VMI
8. Fitnessgram
9. Brockport
10. TGMD-2
11. Bester (2006) “Disruptive Behavior Scale
Professional Institute for Kinderkinetics
2
1. Kleuterskool evaluasie
Vraag 1/ Question 1
Noem die verskillende breë fases van motoriese ontwikkeling asook die ouderdom wat
van toepassing is op elke fase. / Name the different main phases of motor development as
well as the age groups associated with each phase.
Vraag 2/ Question 2
Bespreek kortliks hoe die kleuter die beweging sal uitvoer by elke fase
(karaktereienskappe van beweging) wanneer dit by elkeen van die volgende vaardighede
kom: / Explain how the child will perform the next skills (momement characteristics)
during each phase.
Lokomotories: eenbeen spring, tweebeen spring / Locomotor: one legged hop, two
legged hop
Balans: eenbeen stand / Balance: standing on one leg
Balvaardighede: vang / Ball skills: catch
Vraag 3/Question 3
Noem die basiese liggaamsdele wat 'n kleuter moet kan herken in die 3-jarige
ouderdomsgroep en dui dan aan watter bykomende liggaamsdele gevra moet word aan 'n:
/ Name all the body parts that a 3-year old child must be able to recognize and indicate
which additional body parts should be ask for a:
(3.1) 4-jarige / 4-year old
3.2. 5-jarige / 5-year old
3.3. 6-jarige / 6-year old
Vraag 4/Question 4
Bespreek die handseine wat tydens die evaluasie gebruik moet word vir 'n kleuter van:
/Discuss the hand signals that must be used for the evaluation for children aged:
3-jarige / 3-year old
6-jarige / 6-year old
3
Vraag 5/Question 5
Hoe dik moet die balansbalk asook die lyn wees waarop die kleuters moet loop wanneer
hulle balansvaardighede getoets word? / How thick should the balance beam as well as
the line be on which the balance abilities are being tested?
4
2. BOT-2 TOETSBATTERY
Vraag 1 / Question 1
Identifiseer die drie adminstratiewe opsies/keuses wat gebruik kan word met die BOT-2
en bespreek elkeen kortliks. / Identify the three administrative options/choices you can
use with the BOT-2 and shortly discuss each one.
Vraag 2 / Question 2
Noem en bespreek die 7 subtoetse van die BOT-2 volledig / Name and discuss the 7
subtests of the BOT-2 in detail.
Definieer die verskeie subtoetse kortliks. / Briefly define the various subtests.
Vraag 3/ Question 3
Daar word van jou verwag om ‟n kind met die BOT-2 te evalueer. Verduidelik die
prosedure wat gevolg moet word om elk van die volgende items te toets: / It is expected
from you to evaluate a child with the BOT-2 test. Explain the procedure which need to be
followed to complete each of the following tests.
Invul van vorms (sirkel en ster), / Filling in shape (circle and star),
Tik voete en vingers aan selfde kant, / Tapping feet and fingers same side,
Loop vorentoe hak-toon op ‟n lyn, / Walk forward heel-to–toe on a line,
Een been stilstaande hop, / One legged stationary hop,
Vang ‟n bal met twee hand wat na jou gegooi word / Catching a tossed ball with both
hands
Vraag 4 / Question 4
Volgens Bruininks en Bruininks (2005) kan die BOT-2 vir 5 redes gebruik word. Noem
en bespreek hierdie 5 redes volledig / Bruininks and Bruininks (2005), indicated that the
BOT-2 can used for 5 reasons. Name and discuss these 5 reasons in detail.
Vraag 5 / Question 5
Verduidelik hoe jy te werk sal gaan om die rekord vorm te voltooi. / Explain how you will
go about to complete the record form.
5
3. MOVEMENT ABC-2
Vraag 1 / Question 1:
Die asseseringskomponent van die Movement ABC-2 bestaan uit 3 dele. Noem en
bespreek die 3 dele volledig. / The assessment component of the Movement ABC-2 has 3
parts. Name and discuss the 3 parts in detail.
Vraag 2 / Question 2:
Beskryf nie-motoriese en fisieke faktore in die volledige toets wat die uitvoering van die
toets kan bienvloed en verskaf voorbeelde. / What is the aim of the non-motor and
physical factors in the performance test that can influence the execution of the test, and
provide examples.
Vraag 3 / Question 3:
Die puntetoekenning vir al die afdelings op die Movement ABC-2 kontrolelys vind plaas
volgens „n likert skaal. Wat gebeur indien 3 of meer items in ‟n afdeling nie deur die ouer
of onderwyser geobserveer is nie? / Scoring for the Movement ABC-2 Checklist is scored
on a likert scale. What do you do if the parent or teacher did not observe 3 or more items
on a section?
Vraag 4 / Question 4:
Hoe sal u te werk gaan om aan ‟n ouer te verduidelik hoe om die totale toetspunt te
interpreteer? Wat is die afsnypunte vir die Movement ABC-2, en bespreek wat elkeen
beteken? / How would you go about to explain to a parent how to interpret the total test
score? What are the cut-off scores for the Movement ABC-2, and explain what each cut
off score mean?
Vraag 5 / Question 5:
Verduidelik u verstaan van kwantitatiewe- en kwalitatiewe data afsonderlik en verskaf ‟n
gepaste voorbeeld uit die MABC-2 van elkeen. / Discuss your understanding of
quantitative- and qualitative data independently and provide appropriate examples.
6
4. Pyfer
Vraag 1 / Question 1
Benoem die 7 hoofkomponente wat getoets word deur die PYFER toetsbattery. / Name
the 7 components that are tested in the PYFER.
Vraag 2 / Question 2
Bespreek die 3 reflekstoetsitems van die Pyfer toetsbattery onder die volgende punte. /
Discuss the 3 items tests of the PYFER under the following aspects:
2.1 Naam van refleks / The name of the reflex;
2.2 Spesifieke uitvoering van toets / Specifics of the test;
2.3 Tydsduur indien van toepassing / Time limit associated with two of the tests
Vraag 3 / Question 3
Bespreek die fiksasietoetsitem volledig. Dui ook aan waarna daar gelet moet word en hoe
lank die toets uitgevoer moet word / Discuss the fixation sub item completely. Also
indicate what should be noted and how long the test should be performed.
Vraag 4 / Question 4
Bespreek die vinger na neus toets volledig. / Explain the finger to nose test in detail.
Vraag 5 / Question 5
Bespreek die toets vir vestibulêre funksie onder die volgende aspekte: /
Discuss the test for vestibular function under the following aspects:
5.1 Uitvoering van die toets; / How to perform the test;
5.2 Spesifikasies van rotasies; / Specifications of rotations;
5.3 Norms vir onderstimulasie en oorstimulasie; / Norms that indicate under stimulation
and over stimulation;
5.4 Rusperiode; / Rest period;
7
5. QNST-II VRAE
Vraag 1 / Question 1
Die QNST-II kan gebruik word vir die assesering van individue van ___ jaar en ___
maande is tot en met _______ jaar en ouer. / The QNST-II can be used for assessment
individuals of ___ years and ___ months until _______ years and older.
Vraag 2 / Question 2
Die QNST-II bestaan uit ______ take wat vanuit gestandaardiseerde neurologiese toetse
en ontwikkelingskale aangepas is. Die QNST-II kan binne _________ min uitgevoer
word, waarvan die toets _______ minute in beslag neem en die punteverwerking
ongeveer _______minute.
The QNST-2 consists of a series of ______ that have been adapted from standardized
traditional neurological exams and developmental scales. The QNST-2 can be
administered and scored in approximately_________ minutes thus _______ min to
administer and about _______ minutes to score.
Vraag 3 / Question 3
Voltooi die onderstaande Tabel wat die bepunting en interepetering van die QNST-2
verduidelik: / Complete the table below that indicate the score and the interpretation
thereoff:
BESKRYWING
PUNTETOEKENNING (algehele totaal)
N: Geen diskrepans. Groter of gelyk aan die _____ punt
M: Matige diskrepans Tussen die _______ en die ______ punt
S: Ernstige diskrepans Kleiner of gelyk aan die ________ punt
Complete the Table below:
DESCRIPTION
SCORING (overall score)
N: No discrepancy At or above the _____ score
8
M: Moderate discrepancy Between the____ and the ____ score
S: Severe discrepancy At or below the ________ score
VRAAG 4 / Question 4
Benoem die 15 subtoetse van die QNST-II / Name the 15 subtests of the QNST-II.
1. ______________________________________________
2. ______________________________________________
3. ______________________________________________
4. ______________________________________________
5. ______________________________________________
6. ______________________________________________
7. ______________________________________________
8. ______________________________________________
9. ______________________________________________
10. ______________________________________________
11. ______________________________________________
12. ______________________________________________
13. ______________________________________________
14. ______________________________________________
15. ______________________________________________
VRAAG 5 / Question 5
Watter subtoets/e wat 'n ernstige diskrepans aandui sal 'n verwysing na die volgende
spesialiste regverdig? / What subtests indicating a severe discrepancy will warrant a
reference to the following specialists?
5.1 'n Spraakterapeut? / A speech therapist?
5.2 'n Arbeidsterapeut? / An occupational therapist?
5.3 'n Optometrist? / An optometrist?
9
6. Peabody Developmental Motor scales (PDMS)
Vraag 1 / Question 1
Vanaf watter ouderdom tot en met watter ouderdom kan die Peabody op kinders gebruik
word? / Between which age groups can the PDMS be used for assessments
Vraag 2 / Questio 2
Gee die korrekte name vir die onderafdelings van die Peabody toets. / Provide the correct
names of the different sub-divisions of the Peabody.
Vraag 3 / Question 3
Wanneer word „n afdeling gestaak en aanbeweeg na die volgende afdeling tydens „n
evaluasie? /When do you stop testing a sub-division and go on to the next sub-division?
Vraag 4 / Question 4:
Watter 2 onderafdelings van die PDMS toets word afwisselend gebruik afhangend van
die kind se ouderdom? / Which two divisions of the PDMS test are being used alternately
depending on the age of the child?
Vraag 5 / Question 5
Watter inligting kan vanaf die PDMS toetsresultate afgelei word wat vir die ouer van
waarde sal wees? / What information can be obtained from PDMS test that would be of
value to the parent?
10
6. VMI, 4de
uitgawe / 4th
edition
Vraag 1/Question 1
Noem die hoofafdelings waaruit die VMI-meetinstrument bestaan, en bespreek die
uitvoering van elke afdeling volledig. / Name the main sub items of the VMI measuring
instrument and discuss the execution of each sub item in detail.
Vraag 2/Question 2
Bespreek die VMI-meetinstrument se geldigheid en betroubaarheid volledig. / Discuss
the validity and reliability of the VMI measuring instrument’s in detail.
Vraag 3/Question 3
U het „n 10 jaar, 4 maande oue dogter met die VMI geëvalueer. Beantwoord die volgende
vrae: / You have evaluated a 10 year, 4 month old girl with the VMI. Answer the
following questions:
3.1 Haar routelling vir die VMI afdeling was 10 gewees. Wat sal haar standaardtelling
wees, en op watter persentiel sal sy lê? / If her raw score for the VMI section is 10, what
will her standerd score and percentile be?
3.2 Haar routelling vir die visuele persepsie afdeling was 26 gewees. Wat sal haar
standaardtelling wees, en op watter persentiel sal sy lê? / If her raw score for the visual
perception section is 26, what will her standerd score and percentile be?
3.3 Haar routelling vir die motoriese koördinasie afdeling was 15 gewees. Wat sal haar
standaardtelling wees, en op watter persentiel sal sy lê? / If her raw score for the motor
coordination section is 15, what will her standerd score and percentile be?
Vraag 4/Question 4
Antwoord net Waar of Vals / Just answer True or False
Die doel van die VMI-meetinstrument is om kinders wat moontlike probleme ervaar met
visueel-motoriese integrasie, hand-oog koördinasie, visuele persepsie en balans te
identifiseer. / The purpose of the VMI are to help identify children who experiance
11
possible problems with visual-motor integration, hand-eye coordination, visual
perception and balance.
Vraag 5/Question 5
Waar of vals / True or False
Die VMI-meetinstrument is ʼn ontwikkelingsopeenvolging van geometriese vorme wat
met „n potlood en papier gekopieer moet word. / The VMI is a developmental sequence of
geometric forms to be copied with paper and pencil.
12
8. Fitnessgram
Vraag 1/Question 1
Die fitnessgram kan in 2 hoofouderdomsgroepe ten opsigte van die Pacer verdeel word.
Noem en motiveer hierdie verdeling in 2 ouderdomsgroepe. /The fitnessgram can be
divided into 2 main age groups according to the Pacer test. Name and motivate the
division into these two age groups.
Vraag 2/Question 2
Noem en bespreek die verskillende subafdelings wat getoets word in die fitnessgram.
/Name and discuss the various sub sections of the test battery.
Vraag 3/Question 3
Noem die toetse wat onder die volgende komponente uitgevoer kan word. Name the
various tests possibilities under the following components.
3.1 Aerobiese kapasiteit /Aerobic capacity
3.2 Liggaamssamestelling /Body Composition
Vraag 4/Question 4
Wanneer stop jy die uitvoering van die volgende toetse? /When do you stop the execution
of the following tests?
4.1 Opsitte/curl-up
4.2 Opstote/push-up
Vraag 5/Question 5
Wat beteken dit as die kind in die “Healthy Fitness Zone” lê? What does it mean if the
child is in the Healthy Fitness Zone?
13
9. Brockport
Vraag 1/Question 1
Vir watter ouderdomme is die Brockport geskik en wie is die teikenpopulasie van die
Brockport?/ For what age group is the Brockport appropriate, and who is the target
population?
Vraag 2/Question 2
Hoeveel toetsitems bevat die Brockport en word almal in elke evaluasie gebruik?/How
many test items does the Brockport have, and do you use all of these in every
assessment?
Vraag 3/Question 3
Die Brockport is volgens die patroon van „n ander toetsbattery geskryf. Noem hierdie
toetsbattery. /The Brockport is developed based on the design of another test battery.
Name this test battery.
Vraag 4/Question 4
„n Ouer bring haar dogter met serebrale gestremdheid na jou toe vir „n evaluasie.
Bespreek die toetse wat jy sal gebruik om haar te evalueer volledig. / A mother brings her
daughter with CP to you for an assessment. Explain the tests you are going to use to
evaluate her in detail.
Vraag 5/Question 5
Bespreek die uitvoering van die modified curl-up volledig / Describe the execution of the
modified curl-up
14
10. TGMD-2 Test
Punte toekenning: 10/2=5
Vraag 1 / Question 1
Die TGMD-2 is „n toetsbattery wat grootliks gebasseer is
op__________evaluasies. / The TGMD-2 is a measuring instrument that is mainly
based on a __________ evaluation.
A - Kwalitatief
A –Qualitative
B - Kwantitatief
B – Quantitative
C - Kwalitatief +
Kwantitatief
C – Qualitative +
Quantitative
Vraag 2 / Question 2
Geslagsverskille word in ag geneem tydens die evaluering van die TGMD-2. /
Gender differences are taken into consideration in the evaluation of the TGMD-2.
A – Vals
A – False
B – Waar
B - True
Vraag 3 / Question 3
As die kind nie die vaardigheid kan uitvoer nie word „n (1) toegeken, terwyl „n (2)
toegeken word as die kind wel die vaardigheid kan uitvoer. / If the child cannot
perform the skill a (1) is awarded, while a (2) is awarded if the child can perform
the skill.
A - Vals
A – False
B - Waar
B - True
15
Vraag 4 / Question 4
Tydens die uitvoering van „n vaardigheid is dit nie nodig om op te let na die kind
se dominante hand nie, solank die vaardigheid korrek uitgevoer word / During the
execution of skills it is not necessary to take note of the child’s preferred hand, as
long as the child performs the skill correctly.
A - Vals
A - False
B - Waar
B - True
Vraag 5 / Qustion 5
Ouderdoms ekwivalente kan deur die TGMD-2 bepaal word. / Age equivalents
can be determined by the TGMD-2.
A - Vals
A - False
B - Waar
B - True
Vraag 6 / Question 6
Persentiele kan deur die TGMD-2 bepaal word. / Percentiles can be determined
by the TGMD-2.
A - Vals
A - False
B - Waar
B - True
Vraag 7 / Question 7
„n Area van 20m is voldoende om al die sub-items van die TGMD-2 in uit te voer.
/ An area of 20m is adequate enough to perform all the sub items of TGMD-2.
A - Vals
A - False
B - Waar
B – True
Vraag 8 / Question 8
Verskillende grootte balle word gebruik vir 3-5 jaar en 6-10 jarige ouderdom
kinders gedurende die stiltaande dribbel toets. / Different size balls are used for 3-
5 year and 6-10 year old children during the stationary dribble test.
A - Vals B - Waar
16
A - False B – True
Vraag 9 / Question 9
Dit is belangrik om op te let of die kind die bal met sy tone of die binnekant van
sy voet skop tydens die skop vaardigheid. / It is important to note during the
execution of the kicking skill, if the child kicks the ball with his/her toes or the
inside of the foot.
A - Vals
A - False
B - Waar
B – True
Vraag 10 / Question 10
Twee van die sub-toetse van die TGMD-2 word gebruik om die onderhandse rol
en oorhandse gooi te toets. / Two of the subtests of the TGMD-2 are to test the
underhand throw and the overhand roll.
A - Vals
A - False
B - Waar
B - True
17
11. Bester (2006) “Disruptive Behavior Scale”
Vraag 1 / Question 1
Wat word met die Bester skaal gemeet? / For what do you use the Bester scale?
Vraag 2 / Question 2
Waarmee hou die gedragkriteria vir item 1-9 van die skaal verband? / What is the
behavior criteria for item 1-9 of the scale related to?
Vraag 3 / Question 3
Waarmee hou die gedragkriteria van item 10-18 verband? / With what is the performance
criteria of item 10-18 related to?
Vraag 4 / Question 4
Bespreek die uitvoering, verwerking en puntetoekenning van die skaal volledig. / Discuss
the execution, processing and scoring of the scale in detail.
Vraag 5 / Question 5
In watter omgewing moet hierdie skaal toegepas word om „n geldige punt te verkry? / In
which ienvironments should this scale be applied to obtain a valid score?