2
Bybelstudie Ds. Janet en Nico nooi u hartlik uit om elke Woensdag (nie gedurende vakansies nie) by die Bybelstudie om 09:00 in die Moederskamer in te skakel. Die boek Jacobus is nou aan die beurt. OMGEEGROEP Coffee with Jesus Omgeegroep vir hoërskoolleerders en studente elke Dinsdag vanaf 19:00 in #KoMa’In! Kontak Uzaan Wessels vir meer inligting 083 219 9683 Kunste & Versieringsbediening Het u GROOT vase / blompotte van glas, keramiek, koper ens, en wat waterbestand is wat u vir die bediening kan skenk? GEMEENTEWEGBREEK 10-12 MAART 2017 Heerlike wegbreekgeleentheid vir oud en jonk in gemeente (ongelukkig nie troeteldiere nie). Plek: Kokoriba Wildreservaat & Gesinsvakansieoord 120 km van Pretoria, naby Beestekraal. Bespreek kampstaanplek of lugversorgde selfsorg-chalets. Daar is n verskeidenheid natuurlewe en 300 aangetekende voëlspesies. Verhitte swembad, restaurant, plus ander aktiwiteite vir gesin o.a. minigholf, tafeltennis, voetslaan en wildkyk. Kom geniet n gemeentewegbreek met hul hartlike gasvryheid en puik diens vir n onvergeetlike Bosveld-ervaring Ons verlang asb. die deposito's teen 30 November 201 6. (datum verleng) Nooi die gemeente Verwelkomingsbediening Hou jy daarvan om mense tuis te laat voel? Die gesinsbediening het behoefte aan lidmate wat lidmate by die deure kan verwelkom voor die oggend & aandiens Indien u belangstel kontak Annelize Meyer by die kerkkantoor. Ons is besig met beplanning om gesinne wat swaarkry se nood te verlig. Hulpver- leners sluit dikwels vir die skoolvakansie in Desember en kom dan eers weer Januarie aan die gang. Ons wil graag oor die volgende 2 maande genoeg voorraad bymekaar kry om Desember groter pakkies as die gewone maandelikse pakkies uit te stuur. Ons vra die steun van die gemeente om ons te help! Oor die volgende 2 weke vra ons u steun met tandepasta, tandeborsels, seep, hande- room, toiletware en toiletpapier. Alle nie-bederfbare kos is altyd welkom. Ons nuwe stoorkamer het toesluitkaste waarin ons al die voorraad stoor—dus die voor- raad is veilig. Vooraad kan in die mandjies by die deure geplaas word of by die kerk- kantoor ingedien word. Ons maak weereens staat op die gemeente se steun vir hiedie projek. Vir navrae kontak Rina Venter - 082 321 3720 Barmhartigheidsbediening, in samewerking met Mission 4 HIV & Sendingbediening OP PUNTDIENS? Mediese Gemoedsrus 27 Oktober 10:00 #KoMa’In! Gee u naam op by die kerkkantoor of onder die bome na oggendiens. Kom stap saam! Saterdag 26 November Inskrywing: R110.00pp Persone onder 12 & bo 60 is R35.00pp Kontakpersoon: Lezandra Grundling - 082 823 1189 Senior Sosiale funksie Dienswerkers benodig Het jy ’n passie vir seniors en wil jy hulle graag besoek en sommer net hulle be- hoeftes aanhoor? Ons benodig diens - werkers. Indien jy die tyd het en graag sal wil inskakel, kontak ds. Janet ([email protected]) in die verband of skakel vir Isabel by die Kerkkantoor.

Saterdag 26 November Inskrywing: R110.00pp OMGEEGROEP ...lynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/oorspronklik_16-Oktober-.pdf · 09:30 Josua Kids 10:00 Willow Haven diens: Liturg Nico

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Saterdag 26 November Inskrywing: R110.00pp OMGEEGROEP ...lynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/oorspronklik_16-Oktober-.pdf · 09:30 Josua Kids 10:00 Willow Haven diens: Liturg Nico

Bybelstudie Ds. Janet en Nico nooi u hartlik uit om elke

Woensdag (nie gedurende vakansies nie)

by die Bybelstudie om 09:00 in die

Moederskamer in te skakel. Die boek

Jacobus is nou aan die beurt.

OMGEEGROEP

Coffee with Jesus Omgeegroep

vir hoërskoolleerders en studente

elke Dinsdag vanaf 19:00 in

#KoMa’In! Kontak Uzaan Wessels

vir meer inligting 083 219 9683

Kunste & Versieringsbediening

Het u GROOT vase / blompotte van glas, keramiek, koper ens, en wat waterbestand is wat u vir die bediening kan skenk?

GEMEENTEWEGBREEK 10-12 MAART 2017

Heerlike wegbreekgeleentheid vir oud en

jonk in gemeente (ongelukkig nie troeteldiere

nie). Plek: Kokoriba Wildreservaat &

Gesinsvakansieoord 120 km van Pretoria,

naby Beestekraal.

Bespreek kampstaanplek of lugversorgde

selfsorg-chalets. Daar is ‘n verskeidenheid natuurlewe en 300

aangetekende voëlspesies. Verhitte

swembad, restaurant, plus ander aktiwiteite

vir gesin o.a. minigholf, tafeltennis, voetslaan

en wildkyk. Kom geniet ‘n gemeentewegbreek met hul hartlike gasvryheid en puik diens vir

‘n onvergeetlike Bosveld-ervaring

Ons verlang asb. die deposito's teen

30 November 201 6. (datum verleng)

Nooi die gemeente …

Verwelkomingsbediening Hou jy daarvan om mense tuis te laat voel? Die gesinsbediening het behoefte aan lidmate wat lidmate by die deure kan verwelkom voor die oggend & aandiens Indien u belangstel kontak Annelize Meyer by die kerkkantoor.

Ons is besig met beplanning om gesinne wat swaarkry se nood te verlig. Hulpver-leners sluit dikwels vir die skoolvakansie in Desember en kom dan eers weer Januarie aan die gang. Ons wil graag oor die volgende 2 maande genoeg voorraad bymekaar kry om Desember groter pakkies as die gewone maandelikse pakkies uit te stuur.

Ons vra die steun van die gemeente om ons te help!

Oor die volgende 2 weke vra ons u steun met tandepasta, tandeborsels, seep, hande-room, toiletware en toiletpapier.

Alle nie-bederfbare kos is altyd welkom.

Ons nuwe stoorkamer het toesluitkaste waarin ons al die voorraad stoor—dus die voor-raad is veilig. Vooraad kan in die mandjies by die deure geplaas word of by die kerk-kantoor ingedien word. Ons maak weereens staat op die gemeente se steun vir hiedie projek.

Vir navrae kontak Rina Venter - 082 321 3720

Barmhartigheidsbediening, in samewerking met Mission 4 HIV & Sendingbediening

OP PUNTDIENS?

Mediese Gemoedsrus

27 Oktober 10:00

#KoMa’In!

Gee u naam op by die kerkkantoor of onder die bome na oggendiens.

Kom stap saam!

Saterdag 26 November

Inskrywing: R110.00pp

Persone onder 12 & bo 60 is R35.00pp

Kontakpersoon: Lezandra Grundling - 082 823 1189

Senior Sosiale funksie Dienswerkers

benodig

Het jy ’n passie vir seniors en wil jy hulle graag besoek en sommer net hulle be-hoeftes aanhoor? Ons benodig diens -

werkers. Indien jy die tyd het en graag sal wi l inskakel, kontak ds. Janet ([email protected]) in die verband of skakel vir Isabel by die Kerkkantoor.

Page 2: Saterdag 26 November Inskrywing: R110.00pp OMGEEGROEP ...lynnwoodrif.co.za/wp-content/uploads/oorspronklik_16-Oktober-.pdf · 09:30 Josua Kids 10:00 Willow Haven diens: Liturg Nico

SEPTEMBER is Lente- & Erfenismaand!

25 September 2016

Afsprake met Leraars U word hartlik uitgenooi om die Kerkkantoor te skakel, indien u 'n huisbesoek of 'n kantoorbesoek verlang. Stel ons asseblief ook in kennis as een van u gesinslede, familie, vriende of enige lidmaat tuis siek is, of in die hospitaal is. Maandag: Dr. Jorrie Potgieter Dinsdag: Ds. Janet Cruywagen

WEEKPROGRAM

Dinsdag 27 September

08:00-10:00 Kerkkantoor/

Ondersteuningspanvergadering

09:00 Bybelskool

19:00 Bybelskool

Woensdag 28 September

09:00 Arbeidsentrum

09:00 Bybelstudie: Liturg Nico Smit -

Moederskamer

18:00 Gebedsuur - #KoMa’In

Donderdag 29 September

10:00 Senior lenteoggend – Casa Toscana

(Besprekings sluit 25/9)

14:30 Tabitas

Vrydag 30 September

Skole sluit en heropen 10 Oktober

Saterdag 1 Oktober

07:00 Gebed sonder grense - #KoMa’In!

SONDAG 2 Oktober

DOOPSONDAG

Biddag vir reën & vir bejaardes

08:30 Familiediens: Ds. Janet Cruywagen

SONDAG 9 Oktober

08:30 Familiediens: Liturg Nico Smit

Gebedsbediening Gebedsposbus

Maak gerus gebruik van die gebedsposbus by die deure van die onderskeie ruimtes om jou gebedsversoeke in te plaas.

Enige gemeentelid wat voorbidding benodig, kan lede van die Gebedsbediening na die oggenddienste in #KoMa’In! ontmoet.

Voorbidding vir siekes

Frik Nel, Marijke Kostelijk, Mien Green, Harris Kaplan, Odie Coetzee, Mariba Hildebrandt, Martie Stone, Betsie Botha, Bonus & Ralie Willemse, Ferdi Kriel, Ronald Murray en Patsy Greybe.

Alle siekes in hospitale en tuis, asook lidmate in versorgingsoorde.

08:30 Dieperdelfdiens : Liturg Nico Smit 08:30 Gesinsdiens: Ds Janet Cruywagen 09:30 Josua Kids 10:00 Willow Haven diens: Liturg Nico Smit 17:30 Aanddiens: Liturg Nico Smit Tienerdissipelskapgroepe na die aanddiens

Gemeentewegbreek 10 - 12 Maar t 2017

Kokoriba Die kerkkamp neem die formaat van ‘n Gemeentewegbreek aan, waar gemeentelede

saam weg kan breek, geestelik versterk word en as familie saam kan kuier.

Daar is slegs100 plekke beskikbaar - almal, oud & jonk word uitgenooi.

17 eenhede (Boendoe kamp/Oukamp en Kokok) is beskikbaar (slaap 4 persone, eie

badkamer en kombuis): Koste vir so ‘n eenheid beloop R1750 per eenheid. ‘n Deposito

van R500 word verlang @ 31 Oktober 2016.

11 kamers (Makoro) is beskikbaar (slaap elk 2 persone, deel badkamer en kombuis

geriewe): Koste vir hierdie kamers beloop R720 per kamer. ‘n Deposito van R200 word

verlang @ 31 Oktober 2016.

2 Groot kamers (Makoro) is beskikbaar (slaap elk 5 persone, deel badkamer en kombuis

geriewe): Koste per persoon beloop R320. ‘n Deposito van R100 word verlang

@ 31 Oktober 2016. Hierdie 2 kamers het ons gedink is ideaal vir tieners/studente wat

nie saam met hul ouers kom kamp nie.

Kostes sluit in: Verblyf vir 2 nagte, beddegoed, etes en geestelike program.

Slegs ontbyt is nie ingesluit nie. Gaan loer gerus in by www.kokoriba.co.za