7
Alida Schoultz As u of u gemeente betrokke wil raak by hierdie opdrag van God is u welkom om vir Alida te kontak. Sien ook "Die herstel van Israel aan die einde van tyd" op my blad. Ebenezer Emergency Fund International (Ebenezer Operation Exodus ) Tel/Fax: (016) - 971 - 1766 Sel: 083 206 2803 P O Box 61887 Vaalpark South Africa 1948 E-Pos: [email protected] Aliyah 2010 Alida vergesel die 9de groep Jode na Israel wat vanuit Suid Afrika terugkeer sedert 2008 na hulle beloofde land.......ISRAEL! Hier is hulle by die Klaagmuur (Kotel) na hul aankoms op 22 Desember 2010

Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug

Alida Schoultz

As u of u gemeente betrokke wil raak by hierdie opdrag van God is u welkom om vir Alida te kontak. Sien ook "Die herstel van Israel aan die

einde van tyd" op my blad.

Ebenezer Emergency Fund International(Ebenezer Operation Exodus)

Tel/Fax: (016) - 971 - 1766Sel: 083 206 2803

P O Box 61887Vaalpark

South Africa1948

E-Pos:[email protected]

Aliyah 2010 Alida vergesel die 9de groep Jode na Israel wat vanuit Suid Afrika

terugkeer sedert 2008 na hulle beloofde land.......ISRAEL!

Hier is hulle by die Klaagmuur (Kotel) na hul aankoms op 22 Desember 2010

Page 2: Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug

  Die terugkeer van 'n Volk

Sedert 14 Mei 1948 het miljoene Jode al teruggekeer na hul beloofde land, nes God hulle belowe het Hy sal doen. Baie lande het al "teruggegee". Bykans 'n jaar gelede

in 2008 het die eerste groep Jode terug begin keer na Israel.....uit Suid Afrika!

Jesaja 43:5-7

"Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; Ek sal jou geslag van die ooste af aanbring en jou versamel van die weste af.

Ek sal sê aan die noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af,

elkeen wat na my Naam genoem is en wat Ek geskape het tot my eer, wat Ek geformeer, wat Ek ook gemaak het."

Die suide het gegee......!

Vir 'n meer omvattende studie van die Herstel van Israel aan die einde van tyd volg op die skakel.

Page 3: Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug

Hier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was

verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug in Israel

waar hy nog steeds betrokke is met die

terugkeer van die Jode en vul tans die posisie as

Besturende Direkteur van "The Israel Centre" in

Jerusalem. Hy het ook 'n "blog" waar jy meer van

ons foto's kan sien.

JohannesburgTel: (011) 645 2505Fax: (011) 640 6758

Email: [email protected]://www.sazionfed.co.za/

http://www.israelcentre.org.za/

http://oferdahan.spaces.live.com/

 

Ek en Alida Schoultz wat die verteenwoordiger is

van Ebenezer se "Operation Exodus" in

Suid Afrika. Sy het al de afgelope jare gehelp met die terugkeer van 100 00 Jode uit die voormalige Soviet Unie. Sy is ook

lidmaat van ons gemeente. Ebenezer en

"The South African Zionest Federation" span nou kragte saam met die terugkeer van die Jode uit Suid Afrika, danksy haar en Ofer se harde werk.

Ebenezer Emergency Fund International

(Ebenezer Operation Exodus) Alida Schoultz

016 971 1766 tel/faxCell 083 206 2803

P O Box 61887Vaalpark

South Africa1948

[email protected]

 

Ek saam met die nuut aangestelde

Ambasadeer van Israel in Suid-Afrika 2009, Dov Segev-

Steinberg. Hier is ons bymekaar met die afskeid van die 3de groep Jode wat na Israel terugkeer.

Jesaja 43:6"Ek sal sê aan die

noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die

einde van die aarde af,..."

Exodus 9:13" So spreek die HERE,

die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My kan

dien."

 

Page 4: Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug
Page 5: Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug
Page 6: Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug
Page 7: Schoultz.docx · Web viewHier is ek saam met Ofer Dahan. Hy was verantwoordelik vir die eerste 4 groepe Olim wat Aliyah gemaak het. Hy het baanbrekerswerk gedoen. Hy is tans terug