16
Nuusblad van Hoërskool Brandwag 1 Oktober 2013 Volume 15 Uitgawe 3 Shevaan, jy’s yster! Brandwag klop DP in Classic Clash Foto: Charissa Alberts

Sêma'so kwartaal 3 2013

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Derde uitgawe van die skoolkoerant in 2013.

Citation preview

Page 1: Sêma'so kwartaal 3 2013

Nuusblad van Hoërskool Brandwag1 Oktober 2013 Volume 15 Uitgawe 3

Shevaan, jy’s yster!

Brandwag klop DP in Classic Clash

Foto: Charissa Alberts

Page 2: Sêma'so kwartaal 3 2013

1 Oktober 2013BLADSY 2

Reën, beserings keer Brandwag nie

Redakteur: Ronnie Strydom Llewellyn Janse van RensburgAssistentredakteur: Liezl Joubert Franco MeiringNuusredakteur: Chante van Rensburg Liani NelWebredakteur: Anandi Botha Lurica Pasques

Nadine TruterHoofredaksie: Elme van de Vyver

Zani Alberts Nadene van der MeschtTia Botha Louise van Wyk

Alana-Lee Daniell Liezl van WykMadri Scherman

Carla Fourie Hulpredaksie:Caro Swanepoel Alycia Jacobs

Natasha KovacsRedaksie: Mikyla Mcloed

Ilze du Preez Candice PearceCleo George Chandré Swanepoel

Emma Hayward Maryke Terblanche

SêMA’SO REDAKSIE 2013

Kelly Dowling op die paviljoen 'n see van grys en groen krag heelpad agter

Dit was naelskraap, maar hulle.Brandwag het 17-15 gewen om die Brandwag het vinnig die wentelling nou 5 uit 6 teen DP sedert voortou geneem met twee 2008 te maak. strafskoppe en 'n skepskop.

Voor vanjaar se Classic Clash Daniel Pienaar se heelagter, op 7 Augustus was Brandwag se rug L i a a n B a r n a r d , h e t behoorlik teen die muur: sterlosskakel teruggeantwoord met 'n drie en Malcolm Jaer moes die SA Skolespan Brandwag was rustyd 9-5 voor. dié week verteenwoordig, Elandré Na rustyd het Barnard weer Crouse het sy sleutelbeen teen gedruk vir DP en Devon Despatch gebreek en F-Jay het op sy Davidson het verdoel om DP vir kop te lande gekom teen Nico Malan. die eerste keer in die wedstryd

Die afr igt ingspan moes die voortou te laat neem. Dit behoorlik rondskraap: Morné Moos was egter van korte duur. moes van flank na binnesenter skuif, Hendriks het die telling Nicholas "Uil" Lourens van heelagter gelykgemaak met sy derde na buitesenter, Rio Kriel van stut na strafskop. Goeie spel deur die slot en Stefan Janse van Vuuren van Brandwag voorspelers het slot na flank. gesorg vir Nico Olivier, die

Die man wat die groot skoene haker, se drie in die 44ste van Mella moes volstaan was Shevaan minuut na 'n vyf meter lynstaan. Hendriks. En hy het hulle nie net Stefan Janse van Vuuren se volgestaan nie - hy was die man van duikslae en Shevaan Hendriks die wedstryd wat met drie strafskoppe se goeie skopwerk, was van die en 'n skepskop 12 van Brandwag se 17 uitstaande kenmerke van punte aangeteken het. Brandwag se spel.

Ten spyte van die skuiwe en 'n Mens hoop die inflasiekoers beserings het die Brandwag seuns bly stabiel met die prys van heldhaftig voortgespeel in die gure burgers klaarblykl ik nou weer met hulle getroue ondersteuners R17,15 by DP.

Elandré van der Merwe trap DP. Foto: Charissa Alberts

Brandwag o.17 netbal beste in die Oos-KaapMikyla McLeod Boksburg gehou. Altesaam 22 spanne, die bestes uit die hele

land, het deelgeneem en Brandwag het algeheel tiende Brandwag se o.17-netbalspan het vanjaar alle geëindig.

plaaslike opposisie uit die pad gevee en as provinsiale wenners Brandwag se o.17's het teen elf skole te staan gekom, aan die nasionale uitkloptoernooi deelgeneem. onder meer skole soos Ben Vorster, DF Malan, Duineveld,

Plaaslik het Brandwag se spelers met Despatch Menlopark en Waterkloof.afgereken in die sone uitspeelwedstryd, toe die ander sone- Die meisies het met slegs twee doele teen Menlopark wenners in die metro-uitklop gewen en daarna met drie skole in verloor wat hulle vordering gestuit het en moes om die 9de en Oos-Londen klaargespeel voordat hulle op die trein na 10de plek teen Waterkloof uitspeel. Waterkloof het met 'n Boksburg kon klim vir die nasionale rondte. enkele doel gewen.

Die nasionale uitklop is by Hoërskool EG Jansen in

Die o.17's saam met juff. Schonken en Kemp. Foto: Facebook.

Page 3: Sêma'so kwartaal 3 2013

1 Oktober 2013 BLADSY 3

Juf. Duvenhage blaas die fluitjie in varsity netbal

Celeb Corner met Malcolm JaerNadine Truter Erasmus vir my die liedjie gegee het

verlede jaar by die capping.Brandwag se eerste span- Wat is die sterkpunte in jou spel? My

losskakel, Malcolm Jaer, het vanjaar s te rks te pun t i s de f i n i t i e f my vir Brandwag op die veld uitgeblink en kenmerkende aftrap (side steps) en my het die geleentheid gekry om sy skopwerk.rugbytalent verder uit te stal. Sêma'so En jou swakste? Ek is nie konsekwent het hom 'n paar vrae gevra. met pale toe skop nie. Een wedstryd skop

ek goed en 'n ander een skop ek swakker. Verte l ons watter spanne jy Maar behalwe dit geen ander swak punte ver teenwoord ig he t beha lwe nie.Brandwag. Ek het die SA Skolespan Het jy snaakse gewoontes voor 'n gehaal na afloop van die Cravenweek. wedstryd? Nee glad nie. Ek sal 'n Die SA Skolespan is gekies na die laaste skietgebedjie opsê, maar dis niks snaaks C r a v e n w e e k w e d s t r y d e . Vo o r nie.Cravenweek was daar 'n paar rondtes Wat is jou leuse? My leuse is: alleenlik proewe. Ek het ook goed presteer in harde werk bring jou sukses.krieket en interlaer atletiek. Die span leuse: fight as a team or die as Wat was jou beste wedstryd sovêr? individuals.My beste wedstryd was definitief die 34- Wie is jou rolmodel? Daniel Carter van 20 wen teen Marlow asook die Nieu-Seeland.Cravenweek-wedstryd teen die Vrystaat. Hoekom het jy rugby gekies en Wat is jou motivering voor 'n wanneer het jy besluit dis die sport vir wedstryd? jou? Rugby was van nog altyd my eerste My pa is my grootste motivering. Hy keuse sport, maar in hoërskool het ek 'n motiveer my altyd voor elke wedstryd ernstige besluit gemaak om rugby te deur my moed in te praat en vir my raad speel.te gee. Ek luister ook musiek, meestal R

& B en veral Simply the Best, omdat mnr.

Malcolm Jaer in aksie teen St. Andrews. Foto: Alycia Jacobs

Lurica Pasques Wat is Juf. se motivering vir die lewe? Doen alles tot eer van

die Here en bewys so jou dankbaarheid teenoor Hom vir die Tans pak die land se beste universiteit- geleenthede en talente wat Hy gee.

n e t b a l s p a n n e m e k a a r i n d i e Va r s i t y C u p Wat is Juf. se langtermyn doelwit met betrekking tot Netbalkampioenskap en langs die baan is een van die skeidsregting? Ek het meer bereik as wat ek aanvanklik voor fluitjieblasers wat die laaste sê oor sake sal hê … juf. gehoop het en wil nou net graag alles wat ek doen tot die beste Duvenhage. Sêma'so het juf. Duvenhage 'n paar vrae van my vermoë doen, maar as ek 'n geleentheid kry om buite SA gevra. te kan skeidsreg, sal ek dit met albei hande aangryp. My visie Wat is Juf. se kwalifikasies as skeidsregter? Ek het 'n SA "A" het nou verskuif na jong skeidsregters wat ek graag wil help om gradering. te bereik wat ek het en selfs meer. Hoe kry 'n mens dit? Jy moet 'n vlak 3 teoretiese eksamen aflê Wat is Juf. se motiveringswoorde aan jong skeidsregters? en begin by provinsiale gradering. SA graderings begin by "C" Gryp die geleentheid aan om as skeidsregter te ontwikkel. Dis en kan net by 'n SA nasionale kampioenskap toegeken word. harde werk veral aan die begin totdat jy die nodige selfvertroue Dit moet gereeld hernu word en 'n mens moet ook kan opbou om by 'n SA toernooi te blaas. Onthou ook dat jy in fiksheidstoetse aflê. beheer is van die wedstryd wat jy skeidsreg nie die spelers of Hoekom skeidsregting? Wat maak dit anders? Weens 'n die toeskouers nie. Die belangrikste is: wees ten alle tye 'n besering kon ek nie verder aan netbal deelneem nie, maar ek regverdige skeidsregter, want so verdien jy 'n speler se respek.wou betrokke bly en het my passie in skeidsregting gevind. Wat is Juffrou se gewoontes voor 'n wedstryd? Ek het nie Skeidsregting laat die adrenalien behoorlik pomp met die regtig so iets nie, maar ek glo as jy goed voel oor jouself gaan jy vinnige spel en besluitneming. goed lyk. Ek het wel klein gewoontetjies soos om altyd goed op Vertel ons meer oor die Varsity Cup waarby Juf. as te warm voor 'n wedstryd. Ander rituele is om Gmat te drink, jelly skeidsregter optree? Dis is netbal wat tussen verskillende tots te eet en om my lip ice aan te sit.universiteite gespeel word en word regoor Suid-Afrika by

verskillende kampusse gespeel.

Page 4: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 4 1 Oktober 2013

Brandwag by Kleurvolle Color Run

Die Color Run het grotendeels sy oorsprong te danke aan 'n

Indiese tradisionele geloofsfees waar poeierverf gegooi word. Die

stigters wou hierdie konsep gebruik om 'n ontspanne, nie-

kompeterende atmosfeer te skep waar gesinne kan pret hê en

hulle ter selfde tyd aanspoor om aktief te wees.

Die Color Run het vier beginsels: gesondheid, geluk,

individualiteit en om terug te gee aan die gemeenskap. Die

organisasie poog om bydraes te maak tot plaasl ike

liefdadigheidsorganisasies in elke stad wat besoek word.

Vir deelnemers om die wedloop maksimaal te geniet, is daar

slegs twee reëls waaraan deelnemers moet voldoen: eerstens is wit

klere by die beginpunt 'n vereiste en tweedens moet jy by die

eindpunt met verf bemors wees. Die Colour Run was met sy debuut in

Januarie 2012 wêreldwyd so 'n groot sukses dat dit dié jaar uitgebrei

het tot Johannesburg, Pretoria, Durban, Kaapstad en Port Elizabeth.

Die organiseerders sê vir 60% van alle deelnemers is dit die

eerste keer dat hulle aan 'n pretdraf deelneem. Die wedloop is

daarom werklik ontwerp om te geniet.

'n Partytjie word vooraf gehou waar spanne kan opwarm.

Die roete is dan strategies beplan dat die deelnemers na elke

kilometer met 'n kleur gegooi word: eers geel, dan groen, blou, pers

en pienk. Ná die wedloop kan deelnemers mekaar ook met hul eie

pakkies verf gooi.

Vetpret by die Color Run met Nienke van Jaarsveld, Liani Nel, Mia Rens en Emme Swart. Foto: Facebook

VAT REG. NO: 4200161802

15 BELL STREET / P.O. BOX 1959 / 6230CELL: 0825660199 - JOHAN

PHONE: 041-9921171 FAX: [email protected]

RIVERSIDE CONSTRUCTION & MAINTENANCE

CODED WELDING, CONSTRUCTION WORK, PIPE INSTALLATION, MACHINE RELOCATION, ERECTION OF MASTS & TOWERS, CIVIL

WORK AND PREPARATION FOR INSTALLATION OF MASTS TOWERS, PAINTING, FENCING, PALLET REPAIR, HIRE OF ARTISANS & LABOURERS, DUCTING, CONSTRUCTION OF NEW ROADS,

MAINTENANCE AND REPAIR OF ACCESS ROADS

Liani Nel

Die gelukkigste 5km onder die son kon vir die eerste keer op die Afrika-kontinent in Port Elizabeth geniet word. Meer as 9000 mense, waaronder 'n paar Brandwagters, het op Sondag 1 September 2013 saamgedrom om dié besonderse skouspel van kleur en kontras by te woon.

Page 5: Sêma'so kwartaal 3 2013

Alana-Lee word junior burgemeester

Amper ontmoet ek Deon Meyer

BLADSY 51 Oktober 2013

Maryke Terblanche Die verkiesing is einde Augustus by Muir gehou en Alana-Lee moes dit uitspook teen Alana-Lee Daniell in die ander gr. 11-raadslede om die graad 11 is onlangs verkies as verkiesing te wen. Verskeie die nuwe junior burgemeester komponente word oorweeg voor van Uitenhage en Despatch. die verk iesing. 'n L id se Sy volg in die spore van betrokkenheid, bywoning en Unika Schonken wat in 2012 deelname aan gesprekke is die junior burgemeester was.belangrik.Die Junior Stadsraad

Elke lid kry op hierdie aand die bestaan uit verteenwoordigers geleentheid om 'n toespraak te van sewe hoërskole, naamlik lewer en dan word daar gestem.Brandwag, Despatch, DP, Muir,

As burgemeester is Alana-Lee Riebeek, Strelitzia en Uitenhage nou die leier van almal. Sy reël die High. projekte, neem besluite en gee E l k e s k o o l w o r d algehele leiding.ver teenwoord ig deur ses

“Dis 'n baie bevredigende raadslede, twee per graad van 10 werk,” sê Alana-Lee, “en ek kan dit tot 12. beslis aanbeveel. Jy leer om saam Die doel van die Junior

te werk en ons slagspreuk 'sow the seeds of love' is Stadsraad is om die gemeenskap te dien, waarvoor gepas, want jy help mense en gee liefde.”hulle verskillende projekte deur die jaar voltooi.

Louise van Wyk maar ongelukkig het dit nie gerealiseer omdat Deon

Deon Meyer het Meyer sy vlug verpas het.op die ouderdom van Vier skole het die veertien sy eerste boek vasvra by MEC College geskryf en moes sy bygewoon wat deur die broers afpers om dit te N e l s o n M a n d e l a lees. M e t r o p o o l s e

Sy broers het nie biblioteekdiens gereël is. baie daarvan gehou nie. Die afwesigheid van

Vandag hoef hy die skrywer het nie die niemand af te pers om sy leerders gekeer om van boeke te lees nie, want sy die geleentheid 'n sukses boeke is internasionaal te maak nie. bekend. Die leerders wat die

Deon Meyer skryf geleentheid bygewoon al sy boeke in Afrikaans en het, moes elkeen een van dit is al vertaal in 25 Deon Meyer se boeke verskillende tale. vooraf gelees het.

Op 5 September Elke skool het vrae 2013 sou twee Brandwag- gekry om te antwoord oor boekwurms, Carla Visage d i e b o e k . N e t e e n en Chantal Diedericks, die verkeerde antwoord het geleentheid gehad het om die Brandwagters verhoed Deon Meyer te ontmoet, om die kompetisie te wen.

Alana-Lee Daniell Foto: Nienke Strydom

Chantal Diedericks en Carla Visage Foto: J. Cloete

Page 6: Sêma'so kwartaal 3 2013

1 Oktober 2013BLADSY 6

Oor baie jare van dienswillige dienaar wees, het juf. Goosen diep spore getrap in die lewens en harte van haar leerders en haar kollegas. Nou moet Brandwag aan die einde van die jaar vir haar totsiens sê. Sêma'so het 'n paar leerders en onnies gevra om hulle indrukke te deel.

Alana-Lee Daniell en Caro Swanepoel en uit te werk waar watter klas is. Skielik is dit tyd vir die

eerstejaarsbal. Ek ken nie genoeg meisies om een te vra om my Juf. Schonken metgesel te wees nie en boonop is ek nog 'n bietjie aan die skaam Daar is twee goed van juf. Goosen wat ek altyd sal onthou: 1. Vir kant. Ek en my maats, Dennis Smith en Crispin Swart, besluit toe haar maak dit nie saak waar jy vandaan kom of wat jou huislike om maar as 'n groep drie meisies uit Melodi dameskoshuis te vra. omstandighede is nie, as sy sien jy het potensiaal, sal sy alles in Die meisies was toe Denise Kruger, Isabelle Rao en … Quinette haar vermoë doen om jou die geleentheid te gee om dit te ontwikkel. Scriven (juf. Goosen). En so gaan ses eerstejaars as 'n groep na die 2. Sy is nie 'n “balkiedraer” nie, meer 'n “doener”. Al die projekte eerstejaarsbal en ons geniet ons gate uit!

First impression? Een woord: opreg! Soos ek haar nou ken, so

het ek haar leer ken. Vriendelik en altyd bereid om 'n oor te leen.

Sy is 'n omgee-mens, iemand wat 'n hart het vir die wat sukkel

in die lewe en natuurlik, 'n groot diereliefhebber. Sy was nog

altyd iemand wat voluit gaan in alles wat sy doen, van klas gee,

netbal, atletiek afrigting, kultuur aktiwiteite en die personeel se

spanbou aktiwiteite.

Ons het 'n goeie en hegte vriendskap opgebou as studente,

baie saam gesokkie en is tot vandag toe nog goeie vriende. Ek

het nooit gedink ons sal as kollegas saam by Brandwag

skoolhou nie.

Ek spot haar gereeld dat die mielies wat sy op die stoep gooi,

nooit gaan groei nie en die duiwe wat sy so vet maak, 'n lekker

“pigeon-pie” sal maak! Dan moet julle die kyk sien wat ek kry.

Quinette, sterkte met die lewe wat nog vir jou voorlê. Jy bly 'n

ster in die Brandwag-kroon en het diep spore hier getrap. Ek glo

dat jy nog baie te waarby sy betrokke is, doen sy omdat sy omgee vir mense en nie gee het vir die om daarvoor geëer te word nie. Sy is 'n ware rolmodel vir ons almal! onderwys en jou

“gemorsies”, maar Juf. Conradie ek glo ook dat dit Mrs Goosen's dignified manner and elegance can be a bit w a t j y i n d i e intimidating when you meet her the first time. However, she is a toekoms gaan doen warm, generous and friendly person who is a fabulous and loyal b a i e v i r j o u friend. I will always remember Mrs Goosen's love for children and gemeenskap gaan her compassion for her fellow man. Also, who could forget her fun- beteken.loving side with things such as Noot vir Noot at the blue table during Baie dankie vir die exam times, her being the heart and soul of the party on our ladies' 3 5 j a a r s e outings (but what happens in Vegas stays in Vegas) and I will never v r i e n d s k a p e n be able to see the Sharks rugby team without thinking of her. lekker lag. Jou humor en grappies gaan ek mis. Maar, goeie vriende Brandwag will definitely feel slightly less like home in 2014 when we sal ons bly! God se rykste seën.must face the coming year without my school mom being there for

me! Juf. Koekemoer

Ek dink aan hoe kwaad juf. Goosen geword het vir mnr. Cilliers. Hy Mnr. W. Meyer

het altyd gesê hy gaan haar geliefde duiwe skiet, want hul poef net Ek onthou haar as jong student by die destydse UPE, vandag

op die stoep! Sy het ook al baie ernstig vir my gesê sy's seker daar is NMMU. Nog net so gesofistikeerd, gefokus en mooi. Brandwag gaan haar mis! 'n spook "of iets" wat haar duiwe wegjaag as hul so skielik almal

wegvlieg sonder dat iemand daar verbyloop. Sy was op 'n tyd die

Mnr. Baxter LvR voog. Die uittredende hoofleiers het die vlag losgemaak en toe

Dit is 1979. Ek is 'n verbouereerde eerstejaar by UPE (nou NMMU). die nuwe hoofleiers dit in saal afrol, het die vlag van die stok afgeval.

Ek hardloop rond op kampus om net betyds by my klasse uit te kom Sy was boos!

Totsiens,

Page 7: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 71 Oktober 2013

Juf. Goosen in kamer 13. Foto: Charissa Alberts

Juf. Marais

Wat ek van juf. Goosen sal onthou: 1. Hoe

lekker sy altyd kan lag en 'n mens laat lag.

2. Hoe sy omgee en altyd vra hoe dit met

'n mens en met my baba gaan. 3. Die

herinneringe van die Anibrand-uitstappie

na die Vryfees met die aande se giggel en

lag in Bloem se koshuisgange. Ook die

tergery oor Cream Soda. (Sy sal weet!) 4.

As 'n mens iets vir haar gedoen het, word

jy altyd beloon met ietsie, al was dit net 'n

ou eetdingetjie. 5. Hoe skaam sy was as

sy vereer/geprys word. 6. Dat ons hoop sy

kom eendag tot bekering in verband met

die Sharks!

Mnr. J. Meyer

Sy's 'n ystervrou. Altyd netjies en vrolik.

Uitstekende vakmens.

Juf. A. Meyer

"Huh Sus!" Daar's 'n kort … vergadering

onder die mat!

Mnr. Britz

Juf. Goosen het nog glad nie verander

nie! Ek was 2004 in gr. 9 by haar in die

klas en hoe kan ek dit vergeet? “Groen is

die kleur van genade” is die boek wat ons

gelees het. En ek was een van haar

gemorsies en kan sy kan kwaai wees! Ek Louise van WykAan die begin was ek baie bang vir haar, maar te danke aan geniet dit nou baie om saam met haar te werk. 'n Mens kan oor haar sal ek nooit die verskil tussen 'n akuut en 'n gravis vergeet

enige iets met haar praat. In een woord: Juffrou Goosen is nie. Juf. Goosen se drukkies laat jou soos die spesiaalste

awesome. NS: WP is die Sharks se baas! Gaan Juffrou mis! persoon op die aarde voel en nadat ek haar leer ken het, is ek nie meer bang vir haar nie. Ek het haar baie lief.

Franco MeiringEk het wel net een jaar by juf. Goosen klas gehad, maar dis een van die klasse en onnies wat ek nie sommer sal vergeet nie. Sy Bianca Koekemoer (Oudhoofmeisie)is altyd 'n dame, weet presies hoe om op te tree. Haar Juf. Goosen het altyd op die netbalbaan gepraat van 'n fob-bal rustigheid is een van haar beste eienskappe, iets waaroor ek en was so bang ons hoor die verkeerde ding! wens. Dankie vir Juffrou se boekmerkie en, die belangrikste, Juffrou se insig, iets wat ek altyd sal koester. Ronnie Strydom

Ek het nooit (nogal 'sad') by haar klas gehad nie, so ek ken haar net van debat en JTC. Vanuit debat se oogpunt, ken ek haar as

Eliska Büchner my “ma”. Sy het my ondersteun, altyd “lifts” gegee, soms kos, Die juffrou met die sagste hartjie wat so baie omgee vir ander. baie emosionele ondersteuning en soms sielkundige advies Al die Bybellessies wat Juffrou vir ons gegee het toe ons as (net 'n bietjie, ek is nie heeltemal 'psycho' nie). Vanuit 'n JTC bang gr. 8's hier ingestap het, het ons gedra deur die jaar. Sy oogpunt was juf. Goosen altyd bereid om ander te dien. Die het ons geleer om uit te staan en nooit bang te wees om te werk belangrikste wat ek van haar sal onthou, is al haar vir wat ons wil hê nie. Ons gaan "Mamma" baie mis en ons weet gemeenskapsprojekte wat sy by die skool geloods het. Die een "Mamma" sal vir altyd 21 bly! inisiatief van haar wat ek nooit sal vergeet nie, is die een waar

ek die hoof se hare kon sny! Ek onthou juf. Goosen het vir my Liezl van Wyk iets gesê soos “dis 'n geleentheidsknipper,” waarmee sy Juf. Goosen het my in gr.9 alles van sinsontleding geleer. Sy bedoel het, “Ronnie, jy beter nie iets verkeerd met hierdie laat my ook baie spesiaal voel as sy my sien, want sy sê altyd knipper aanjaag nie!” Ons sal Juffrou altyd onthou, en vir altyd vir my "hallo" met 'n glimlag op haar gesig. Sy hou daarvan as Juffrou se gemorsies bly! Geniet die “golden years!”ek haar drukkies gee. Ek is baie lief vir haar!

Juffrou Goosen

Page 8: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 8 1 Oktober 2013

`n wyse man het gesê: 회색과 녹색의 밴드Emma Hayward

Suid-Korea word deur die meeste van ons Suid-Afrikaners gesien as die land van futuristiese tegnologie, sowel as die plek waar talle jong Suid-Afrikaners Engels gaan skoolgee.

Op 1 Augustus 2013 het mev. Roux se 12A-klas 'n insigwekkende Skype-sessie met leerders van Maecheon High School in Daegu, Suid-Korea gehad.

Hiérdie interkulturele ondervinding was mev. Roux se dogter, Lene Roux, se idee. Sy gee Engels in Korea en het 'n Facebookblad gestig met die doel om Maecheon-leerders met Brandwag-matrieks te laat kommunikeer, om sodoende die Koreane se Engels te verbeter en om beide skole se studente die geleentheid te gee om meer van mekaar se kultuur te leer.

Nadat die blad in Mei gestig is, het studente van beide skole met mekaar begin gesels en mekaar beter leer ken. Deur die kommunikasie is geleer dat Maecheon 'n akademiese skool is, wat beteken dat leerders 'n streng keuringsproses moet deurgaan om die skool by te woon. Hul skoolure is byna 2 keer langer as dié van Brandwag – naastenby 13 ure per dag. Maecheon het nie georganiseerde sport- of kulturele aktiwiteite nie, alhoewel daar Liggaamlike Opvoedingsklasse vir 2 ure per week vir alle leerders is en kultuur-verwante klubs is. Die akademiese kompetisie tussen die leerders is baie sterk en skool op 'n Saterdag is nie ongewoon nie.

Die aspekte van Brandwaglewe wat die Koreane die meeste geïnteresseer het, is onder andere Brandwag se bekende sokkies. Koreaanse tieners luister slegs Koreaanse pop, so Suid-Afrikaners se wêreldwye musieksmaak het vir hulle baie intrige gebied.Beide skole se studente het hulself behoorlik geniet tydens die Skype-sessie wat in Augustus plaasgevind het.

Mev. Roux se klas het geskype deur h a a r e i e tabletrekenaar, terwyl d i e K o r e a n e i n d r u k w e k k e n d e tegnologiese toestelle gebruik het. Daar word nog 'n Skype-sessie vir Oktober beplan, net voordat die matrieks hul finale eksamen begin skryf.

Maecheon se bomskuiling

...en hulle opslaanklasse

Die kunsklas

Die eerste tafeltennis-span

Die snoepie

Page 9: Sêma'so kwartaal 3 2013

FOTOBLAD BLADSY 91 Oktober 2013

Page 10: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 10 1 Oktober 2013BLADSY 10 COUPLES OF THE TERM

ONNIE COUPLE OF THE TERM

Hoe het julle ontmoet?Ons het saam skoolgehou. Hy was al 'n geruime tyd hier en ek was nuut. Toe begin die belangstelling wys ...

Aangesien julle by dieselfde skool werk watter aktiwiteite buite die skool doen julle saam?Ons maak graag saam kos, ons maak mooi tuin en ons doen gereeld saam inkopies!

Wat is mnr. Meyer se twee beste eienskappe?Hy het altyd 'n positiewe uitkyk op die lewe en is altyd eerlik en opreg.

Hoe het mnr. Meyer vir Juffrou gevra om te trou?Sonsak romanse, Knysna se strand ... wel, dit sê mos nou alles.

Sit julle langs mekaar in die personeelkamer?Nee! Hy doen sy eie ding en ek myne. By die skool het ons verskillende programme.

Mev. MeyerAangesien dit Meneer se plig is om te weet, hoe lank is julle al getroud?23 jaar!

Wie dra die broek in die verhouding?Ons albei het maar 'n been in 'n broekspyp.

As Meneer haar met 'n dier kon vergelyk, wat sou dit wees?Definitief 'n Corgi. Dis 'n baie oulike en liefdevolle hondjie. Ons het reeds twee!

Wat is van julle beste saam?Definitief die vier oorsese sporttoere! Ons was van Europa tot by Dubai!

Wat is Juffrou se beste eienskap?Definitief haar vermoë om die lekkerste kos te maak.

herinneringe

Mnr. Meyer

Page 11: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 111 Oktober 2013

Page 12: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 12 1 Oktober 2013

Graad 10's in hulle element op moldag!

Brandwag-leerders wat die jaarlikse moldag bygewoon het. Foto: Verskaf

Natasha Kovacs

What kind of tests do student moles like best?

Mole-tiple choice tests!

Die alledaagse gebruik van die woord mol, laat die

mens dink aan die diertjie in jou tuin, die mall of selfs 'n moltrein,

maar Internasionale MOLDAG het 'n heel ander betekenis.

Alexander Road bied jaarliks 'n funksie aan om

Internasionale MOLDAG te vier. Sprekers van so ver as

Amsterdam het hierdie funksie bygewoon en hulle het baie

insiggewende toesprake rakende die MOL gelewer.

Brandwag se gr.10 Fisiese Wetenskap-leerders het

vanjaar weer soos elemente op die periodieke tabel aangetrek

om die MOL te vier en daar was beslis geen tekort aan inisiatief

nie - van silwer rokke tot goue pakke!

Atome is baie klein, 'n persoon se verstand kan nie dosyn' gebruik, een MOL verwys na die aantal protone van 'n begryp hoe klein dit werklik is nie. Daar is te veel atome in 'n element.element om dit te kan tel, dit word dus deur middel van die MOL Een MOL is gelyk aan 6,02 x 10^23, om die getal en sy bereken. waarde vir chemie te vier, word Internasionale MOLDAG

Daar word na die getal 12 as 'n dosyn verwys, jaarliks op die 23ste Oktober om 06:02 gevier. Een MOL byvoorbeeld 'n dosyn eiers of 'n dosyn kolwyntjies.Net soos 12 grassaad is genoeg om die aarde met die oseane ingesluit 7 'n dosyn is, is MOL bloot 'n getal. MOL word dus as 'n 'chemiese keer te bedek.

Geen end aan Brandwag talentElmé van de Vyver

In Augustus het die skool 'n opwindende kultuuraand aangebied. Leerders is gevra om aansoek te doen en daarvolgens is 'n program opgestel. Dit was 'n baie suksesvolle aand met meestal sang en dans wat nou jaarliks in Augustus gehou sal word. Juf. Basson is die hooforganiseerder en ander onnies wat met reëlings gehelp het, is juff. Scheepers en Kriel en mnre. Cloete en Williams.

Foto: Mia Rens

Franco Meiring vol idees is.

Geskiedenis is in die derde kwartaal gemaak Juf. Basson is die skakelonderwyser. 'n Gr.9-lid,

met die stigting van 'n ATKV-tak by Brandwag. Retha-Marie Steenkamp, het die naam Dinamika vir die

Die ATKV is gerig daarop om die Afrikaanse klub voorgestel en die oorgrote meerderheid lede het

kunste en kultuur, onderwys, taal en gemeenskap te ten gunste gestem. Franco Meiring is as voorsitter

bewaar. Brandwag se tak is gerig op gr.9's tot 11's en gekies en Uys Conradie ondervoorsitter. Anandi Botha

het reeds ongeveerde 70 lede wat almal opgewonde en is die sekretaris en Kelly Dowling die tesourier.

ATKV begin Dinamies by Brandwag

Page 13: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 131 Oktober 2013

Hoofdogter: Emma Hayward

Hoofdogter van 2014. Hoe voel dit? Baie weird. In die begin

het ek baie na die balkie gekyk en gedink: Is dit regtig myne?

Wat dink jy, as Hoofdogter, kan jy die skool en jou mede

leerders bied? World Peace

Jy is hoofdogter, prim van Eike en Interact president. Sal jy

al hierdie pligte gelyke aandag kan gee? Ek gaan my beste

probeer. Juf. Meyer het my advies gegee, sy het gesê ek moet

delegeer, sodat ek nie als self doen nie.

Het jy al enige raad vir die volgende hoofdogter? Moenie

jouself steur aan wat enige iemand anders sê oor jy wat gekies

is nie, werk net hard en doen jou beste.

Wie was jou first kiss en wanneer? Divan Dippenaar in gr. 7.

Wat was die stoutse ding wat jy in hoërskool gedoen het?

Ek en 'n paar koshuisvriende het in gr.9 saam met 'n paar DP

seuns Wimpy toe gegaan. Ons (en hier bedoel ek DP) het nogal

geraas en ons is gevra om die Wimpy te verlaat. Dit was aaklig.

Wat is jou gunsteling Jelly Bean? Ek hou van almal, hulle

proe dieselfde.

Watter van jou kopbande is jou gunsteling? Die pêrel een.

Nuwe hoofleiers - wie is hulle werklik?

Emma Hayward, Franco Meiring, Llewellyn Janse van Rensburg en Anandi Botha. Foto: Louise van Wyk

Liezl van Wyk

Sêma'so het vir die nuwe hoofleiers 'n paar vrae gevra sodat hul medeleerders hulle beter kan leer ken

of dalk iets nuuts kan leer.

Hoofseun: Llewellyn Janse van Rensburg

Nog voor die RvL gekies is, was daar klaar sprake dat jy

hoofseun sou wees. Hoe het jy daaroor gevoel? Ek het nie

na hulle geluister nie. Dit het by my een oor ingegaan en by my

ander een uit. Ek het myself voorberei vir die minste sodat

enige iets die beste kan wees. Ek het gebid en dit in Jesus se

hande gelos en geweet Hy sal voorsien.

Jy is nou hoofseun en prim van Hanekam. Waaraan dink

jy as jy dit hoor? Ek hoor niks. Ek sien net die gesigte in die

gange wat vreemd na my kyk. My stoutwees dae is seker nou

verby, né.

Het jy enige raad vir die volgende hoofseun? Kyk altyd die

persoon met wie jy praat in die oë. Draai die vlag die regte kant

toe en vertrou jouself, want jy was gekies vir 'n rede.

Hoe lank kou jy aan 'n stukkie borrelgom? Tot hy melerig

begin word of totdat dit my terug begin kou.

Wie was jou eerste soen en wanneer? Ek wil net sê sy het

my eerste gesoen. Lisa-Mari van Deventer langs die rioolpyp

by Jakaranda. Ek wag nog vir my tweede een.

Wat is jou gunsteling periode? Almal, want ek sit naby al my

maatjies

Is daar 'n storie agter die naam Jorsie? Toe ons klein was,

het my pa my altyd Worsie genoem en vir my broer Jorsie. Dit

het vir 'n rukkie gestop, maar toe Thomas universiteit toe is,

het hulle my Jorsie begin noem.

Vervolg op bladsy 14.

Page 14: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 14 1 Oktober 2013

Onderhoofdogter: Anandi Botha Hoe gereeld ry jy fiets? Hahaha, snaaks. Elke dag eintlik, party

Jy is 'n Jipper vir die Burger, nie almal weet wat dit is nie, dae raak ek rebels en haal die kantwieletjies af. Nee, ek kan

vertel ons meer oor dit: Jip is die spreekbuis wat die stem van eintlik nie fiets ry ieder geval nie.

tieners verstrek. Ek is een van 24 nasionale jeugjoernaliste vir die Wat is jou gunsteling quote? “Moenie by die hemel gaan soek

Jip. Ek skryf artikels vir die Jip. Ons was op ̀ n kamp waar ons die na die engele nie, soek by die engele na die hemel” – CJ

hele redaksie beter leer ken het. Dit is 'n amazing klomp mense Langenhoven

wat almal dieselfde belangstellings het. Hulle is skreeusnaaks. Onderhoofseun: Franco Meiring

Het jy enige raad vir die volgende onderhoofdogter? Hou kop Onderhoofseun was nogals 'n “wildcard”. Het jy gedink jy

met al die dinge wat jy moet doen, wees vasberade en die sou gekies word? Dit was nogals 'n defining oomblik in my lewe,

belangrikste van alles: Hou jou voete op die aarde. my hande het gesweet. Ek sal nooit die oomblik vergeet nie.

Wat het deur jou kop gegaan toe hulle aankondig jy is Wat was die eerste gedagte toe jy uitgevind jy is

onderhoofdogter? Macklemore se Thrift Shop en met dit bedoel onderhoofseun? Moenie val nie!

ek die “what? what? what? what?” -deel. Nee, grap net. Ek was Wie was jou first kiss? Jou ma. LOL ... JK7geskok en het gedink: Anandi moet nie val nie... Ek het harde Wat is jou gunsteling druk op die kitaar en hoekom? Bm , dit

werk voor my gesien en snaaks genoeg 'n notuleboek. gee 'n mooi klank en kan jou laat nostalgies voel.

Ons hoor jy is goed met hasie grappies. Vertel ons jou Wat is die stoutste ding wat jy al in die hoërskool gedoen

gunsteling een? Wat noem jy 'n Hitler hasie? Nazi! Wat noem jy het? Ek het 'n baie onvanpaste opstel vir Ma'am (juf. Conradie)

'n elegante hasie? Classy! Wat noem jy 'n halwe hasie? 'n Sie. En geskryf, maar ek sal nou nie uitbrei daaroor nie. Dit bly tussen my

al die grappies saam noem ek `n kombinasie. Haha, see what I en Ma'am.

did there? Hoeveel bench jy? Elke game.

Wat was die snaaksste oomblik op jou eerste date? Dit was by Hoeveel push-ups kan jy doen? ALMAL!

die Mandela Bay Stadion en toe ek die ou sien was ek so op my Wie het die grootste indruk op jou gemaak?

senuwees dat al wat ek kon uiter, was: “Wow, jy is so kort!” Ma'am, juff. Goosen en Schonken en mnr. Van der Westhuizen.

Wie is die onderhoofleiers?

Brandwag Confessions ...'n Glipsie hier en 'n ek-wil-in-die-grond-sak-oomblik daar. Almal het 'n oomblik of selfs 'n dag in hul

lewens wat hulle NOOIT wil oor hê nie. Sêma'so het 'n bietjie ondersoek ingestel en confessions

saamgevat.

Louise van Wyk en Cleo George opkom, was ek sonder 'n broek. Die meisies kon ten minste net my

Ons het op 'n VSCV-kamp besluit om buite onder die sterre agterkant en nie my voorkant sien nie! - Broeklose Brandwagter

te gaan bid omdat dit mooi en rustig was. My maag was al heeldag Ek het 'n paar jaar terug in my straat rondgeloop. Daar was

omgekrap en toe die kringleier begin bid, toe poep ek. Almal kon nie 'n badkamer naby nie en ek kon eenvoudig net nie meer inhou

hoor en het hard probeer om hulle lag in te hou. Die kringleier het nie, toe moes ek 'n nommer twee net daar in my broek doen. -

weer probeer bid … toe poep ek weer! - Geseënde Poeper Rondloper 2

Ek het uitgegaan met 'n outjie wie se bynaam Spyker was. Ek het 'n groot crush op Igré gehad wat 'n paar jaar terug in

Toe ek sy pa ontmoet, was my eerste woorde aan hom: "Hello, Brandwag was. Ek het een pouse in die vierkant geloop en hy was

Oom. Ek's ***** en ek hou van Spyker." - Spyker se vroutjie ook daar. Terwyl ek sy gesig so loop en bewonder, kom ek nie eers

Ek was die enigste seun wat saam met 'n groep meisies agter waar ek loop nie, toe val ek oor die bankie in die vierkant. -

gaan swem het. Ek het in die swembad ingeduik en toe ek weer Vierkant vloerkoper

stukkie wat voorlê!

Die Koshuisbal is weer op pad en nou sukkel ons met

die henne. Hulle kloek hier rond om genooi te word. Hoekom Llewellyn Janse van Rensburg

mag 'n haan nie meer as een vra nie?Die jaar lê weer soos 'n streep agter ons, 'n streep van

Ons manne het darem nie gesukkel om die onderwysers moeë lywe! Rugby-lywe wat hard gewerk het, studie-lywe wat

in toom te hou nie. Mnre. van Kampen, Nolte, Terblanche, Van moes deurnag, matriek-lywe en sommer net die slegtes wat

Schalkwyk en Erasmus was heel op hulle plek. Net Van Kampen gewoond is aan rondlê.

en Van Schalkwyk het gaan staan en verloof raak! Ons is opgewonde oor die nuwe hane wat volgende jaar

Die hane glo aan confessions! Here we go: Wie het die toiletrol kom. As klein seuntjie was die plek skrikwekkend en binnekort

gebruik en in die bak gegooi? Gaan kyk na ons nuwe video op verlaat die matrieks die plek met 'n swaar gemoed. Ek dink hulle

YouTube: “Wake up disaster - hostel style” Die manne is nou sou hier wou bly, ongelukkig is daar nie genoeg beddens vir hulle

akteurs ook. Wat agter 'n koshuis se toilet-deur gebeur, bly agter nie. Ons wil net die manne aan die Here opdra met die laaste

die toiletdeur – enough said!

Hanekam woorde

Page 15: Sêma'so kwartaal 3 2013

BLADSY 151 Oktober 2013 AKTUEEL

Huis Eike vertel van hul bloos-oomblikkeEmma Hayward en Nadene van der Mescht het – sy was nie beïndruk nie! – Anoniem

Ek, Lauren, Bianca, Véda en René het met kussings

Verlede jaar was ons besig met aandete toe die by die koshuis gange afgegly en ek en Lauren was later die

deurklokkie lui en - soos al die sotte moet - het ek gehardloop twee wat die vêrste kon gly. Ons het toe besluit om te sien wie

om die deur oop te maak. Die vloer was gepolitoer en ek het die wenner tussen ons twee sou wees. Lauren het eerste

gegly, op my maag geval en voor die voordeur verby geskuur! gegaan en redelik ver gegly en toe dit my beurt was, het ek

Ek het vinnig opgestaan, die deur oopgemaak en blitsvinnig gehardloop en gespring: ongelukkig het ek voor my eie voete

terug etenstafel toe gestap! – Carol Drake geland! Dít was die seerste “belly flop” wat ek nog ooit gehad

'n Rukkie terug moes die Duvenhages in ons koshuis het! – Twané van der Mescht

storte stort, omdat hulle geyser buite werking was. Per toeval Ek het in gr. 8 na die Eike-stoep getrippel om my pouse

het ek daardie einste dag my “naughty but nice” onderklere in broodjie te eet toe ek gegly het en my sykouse stukkend geval

die stort vergeet en Wian het daarop afgekom! – Anoniem het. Alles was nog reg totdat Karkas kliphard begin lag en almal

Aan die begin van die jaar moes ek vir ons sotte se aandag op my gevestig het! Gelukkig was my broodjie nog

inlywing kleefplastiek “soen” en maak of dit my man was, veilig. – Casey van Vuuren

terwyl Wian en Hein-Pierre aankyk! Sowaar, ek is die soen- In my gr. 8-jaar het ek - op my verjaardag - buite die

meester van Eike gekroon! – Vlooi koshuis gesit en wag vir my ouers om my te kom haal. Vleis het

Ek het een keer iets vir Emma en Zol gaan gee, maar langs my 'n hoekie van my bandjielose rokkie vasgesteek en

het te haastig uit die kamer gegaan en reguit in Emma se deur toe ek opspring om my ouers te groet, het my rokkie bly sit! Ek

vasgehardloop! Ek moes vir hoe lank rondloop by die skool dink dis die vinnigste wat my hande al ooit beweeg het! – TinxEk en twee van my vriendinne het een aand in gr. 9 ons met 'n groot bloukol op my voorkop! – Pixie

vetrolle vergelyk terwyl ons in ons onderklere in die kamer Ek, Simoné Smal en Casey is in gr. 9 gestraf dat ons

staan. Ons het baie hard gelag toe juf. Currie skielik by die met poeier in ons hare moes skool toe gaan. Oral waar ons kamer inbars om ons stil te maak! Almal het iets probeer gegaan het, het poeier gelê! – Sprinkaan toemaak, maar tog kon niemand ons verleentheid wegsteek

nie! - AnoniemEk het die person wat oorkant my aan etenstafel sit

een keer met sop bespoeg toe my vriendin my te hard laat lag

Lurica Pasques dis magies vol, ogies toe, of dis oefen, oefen en nog oefen!

Jy weet jy is in Jakaranda as daar 'n gym in die gang is of 'n

Vir 'n hele rukkie het daar 'n houer in die gang Nintendo Wii in die televisie kamer aan is.

gestaan met die opskrif “anonieme boodskappe”. Soos altyd Die lewe is 'n lied veral as half 5 aanbreek en jy weet

het almal saamgewerk en hierdie is die uiteinde - 'n daar kom 'n spesiale kuiergas kuier tydens kuiertyd.

verskeidenheid briefies in een. Vir ander is die lewe weer 'n lied as die matriekseuns

As daardie oggendklok maar net 'n 2uur op 'n laat eet en 'n geselsie met jou aanknoop.

Vrydagmiddag skoolklok was, sou die lewe soveel beter 7deLaan, die hoogtepunt van meeste van ons se dag!

gewees het. Hier lag en eet ons heerlik saam.

Hare vas, skoene skoon, baadjies aan, ons is reg vir As 7deLaan se eind-deuntjie begin, weet ons dis tyd

ete, hier sien ons gereeld hoe iemand die hele vloer vol melk vir 2 ure se plat sit en leer, die tyd wat jy om wens, maar

mors of aan die slaap raak aan tafel. waarby jy so baie baat.Die soetste koffie en soutste popcorn

Tandeborsel, skoolsak pak en betyds loop, mens dink word gemaak in daardie kort breuk.

10min is kort, maar vir 'n Jakkiesmeisie is 10min oorgenoeg Vir ander is dit die gesels oor die dag se gebeure of

tyd om meer as 10 goed op een slag te doen. Alles van kos soek en selfs die uitskryfwerk wat jou tot laat wakker hou.

skoolskoene soek en bed opmaak gebeur in hierdie tyd. Vir party beteken slaaptyd ook 2uur opstaan vir verder

Skool = ses ure waartydens 'n koshuiskind raai wat leer.

middagete gaan wees? Chicken snitchel, burgers of spaghetti Hier gaan ons nou droomland toe, party droom van

en kry ons dalk van daardie moose poeding? Uil se mooi bene, ander van die besige dag wat wag, terwyl

Middagete, nou weet jy jy is halfpad met jou dag, of die res van ons wegraak in F-Jay se blou oë.

Jakaranda Confessions

Page 16: Sêma'so kwartaal 3 2013

Vir alle Professionele Groentesaad

Skakel Jamie Pasques

073 9988 893

email: [email protected]

BrandwagleerdersKry 10 lesse

Voertuig word verskafvir R1200

UITENHAGE: 79 Cuyler Street041 922 8777

PORT ELIZABETH: 51 4th Avenue, Newton Park 041 364 3153

Woorde en meermet laser

masjien uit houtgesny

Vir meer inligting kontak CarminKilian by: 071 470 [email protected] ons Facebook page!

Creati

ons

of Wood

166 Main StreetHeuwelkruin

Despatch6220

Phone: (041) 933 4336Cell: (082) 558 6212

E-mail: [email protected]

Marius Kilian

For all your licensed rugby needs ...