23
Graad 1 Week 3 1 ©Skoleondersteuningsentrum Slimboek Graad 1 Week 3 My naam: ____________________________________ Mamma/Pappa se naam:_______________________

Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

  • Upload
    others

  • View
    12

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 1 ©Skoleondersteuningsentrum

Slimboek Graad 1

Week 3

My naam: ____________________________________

Mamma/Pappa se naam:_______________________

Page 2: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 2 ©Skoleondersteuningsentrum

Liewe Ouer

• Hierdie boekie is so saamgestel dat jou kind slegs ‘n paar minute per dag besig gaan wees.

• Daar is vir elke dag skriftelike- en grootmotoriese aktiwiteite ingesluit. Die werk kan deur die loop van die dag gedoen word.

• Van hierdie aktiwiteite vereis dat u as ouer die opdrag sal gee en toesig sal hou terwyl hy/sy dit doen.

• U kind moet soveel as moontlik buite speel en slegs ‘n kort tydjie ‘n skriftelike aktiwiteit doen. Dit sal help dat u kind geen onderrigtyd sal verloor tydens die drie weke van ekstra skoolvakansie.

• Hierdie aktiwiteite is vir week 3.

• Moet asseblief nie op een dag al die aktiwiteite doen nie. Ons wil u kind help en nie ontmoedig nie.

• Elke dag se werk het ‘n datum bo-aan. Julle kan selfs “skool-skool” speel, sodat dit nie soos “skool” voel nie.

• Ons doel is om leerders die vaardigheid aan te leer om verantwoordelikheid vir sy/haar eie leer te aanvaar.

• Moet asseblief ook nie negatiewe opmerkings oor sy/haar skool, onderwyser of die besluit dat skole toe is, in u kind se teenwoordigheid maak nie.

Geniet hierdie kosbare tyd saam met u kind. Hulle word so vinnig groot. Koop die tyd saam met u kind uit

Page 3: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum

Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien jou kind reeds van hierdie klanke ken, moet hy die aktiwiteite saamdoen sodat hy/sy die klank kan in oefen.

1. Oefen klanke

Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

2. Nuwe klank

Hoppie hond

Platinum reeks

h

o s

mm

e t d g

a l

i b

b i i

Page 4: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 4 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Knip 10 h - klanke uit tydskrif en plak hier in.

4. Teken die prente van die woorde hieronder

Lees die woord vir Mamma of Pappa

Page 5: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 5 ©Skoleondersteuningsentrum

Fynmotories

Voltooi die skrifpatroon

• Oefen vingers: Frommel ’n vel koerantpapier of ou A4-vel papier met een hand op.

• Maak ’n balletjie.

• Probeer om die opgefrommelde papier weer oop te maak met net een hand.

• Wissel hande.

• Bou elke dag met klei die klanke alreeds aangeleer. Bou ook woorde met die klei.

6. Grootmotories

• Lateraliteit – rol kant tot kant, vorentoe en agtertoe

• Balanseer op balk of tou.

• Loop met boontjiesakkie op kop.

7. Kunsaktiwiteit

• Gebruik herwinbare materiaal om ’n dorp te bou.

• Teken geboue vir u kind. Hy kan dit inkleur.

• Teken paaie. Knip die paaie uit. Bou die dorp.

• Los jou kind om eie inisiatief en kreatiwiteit toe te pas.

Page 6: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 6 ©Skoleondersteuningsentrum

8. Telaktiwiteite

• Flits aantal voorwerpe 1–10.

• Leerder herken en benoem die hoeveelheid voorwerpe.

• Gebruik tellers om korrekte getal uit te pak en skryf getalsimbool en getalnaam.

9. Oefen die drilsirkel

+ 2

Druk op ‘n getal. Leerder gee die antwoord van dié getal, + 2. Dit is suiwer mondelinge werk met betrekking tot getalbegrip. Oefen dit so gereeld as moontlik. Dit is ongelooflik waardevol!

Page 7: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 7 ©Skoleondersteuningsentrum

10. Voltooi die patroon

Page 8: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 8 ©Skoleondersteuningsentrum

Woensdag 15 April

1. Oefen klanke

Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

2. Nuwe klank

Hoppie hond

Platinum reeks

h

o

s mm

e t

d g

a

l

i

b

b i

i h a h

h

Page 9: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 9 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Omkring al die i-klanke.

4. Skryf die woord by die prent

p a h l j u s p i ! i h n b h e c u h t h u b p u

Page 10: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 10 ©Skoleondersteuningsentrum

Fynmotories

Voltooi die skrifpatroon

• Rol klei in rolletjies en bou die i-klank.

• “Skryf” met die rolletjies die woorde soos vir die h-klank gedoen.

• Maak Hoppie hond met die klei.

6. Grootmotories

• Maak met jou lyf 'n h-klank

• Watter anders letters kan jy ook met jou lyf vorm? Sê die letters hardop.

7. Kunsaktiwiteit

• Gebruik leë toiletrolle om items te maak.

• Hier is twee idees vir seuns en dogters te maak.

Page 11: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 11 ©Skoleondersteuningsentrum

8. Telaktiwiteite

• Tel hardop tot by 50.

• Tel vorentoe en terug.

• Begin elke keer op ‘n ander plek. Byvoorbeeld: Tel terug van 30 – 19.

9. Skryf die getalpatrone

Tel aan in een:

Tel in 2's:

Tel elke keer 3 by:

Tel in 5'e:

1 10

2 20

4

3 30 18

5 50 10

Page 12: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 12 ©Skoleondersteuningsentrum

Tel in 10'e:

Tel terug in een:

10. Doen die getalkombinasies

10 100 20

10 9

3 2 1

0 3 Bv.

Page 13: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 13 ©Skoleondersteuningsentrum

Donderdag 16 April

1. Oefen klanke

Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

2. Nuwe klank

Kallie Kat

Platinum reeks

h a h l j u h p i ! i s m b p e c u h t h m b i u

k

Page 14: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 14 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Knip 5 k-klanke en 5 dinge wat met ’n k-klank begin uit ’n tydskrif en plak hier in.

4. Teken die prente van die woorde hieronder

Page 15: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 15 ©Skoleondersteuningsentrum

Fynmotories

Voltooi die skrifkaart

• Oefen hand met ’n spuitbottel.

• Teken ’n letter met bordkryt op plaveisel. Spuit met water op die lyn.

• Maak die k-klank ook en skryf die woorde hierbo met die klei.

• Laat iemand in jou huis met sy vinger op jou rug ’n letter maak en jy moet dit raai.

6. Grootmotories

• Gebruik die liggaam om vorms te maak. Klein en groot.

• Dribbel balle met voete om objekte.

• Rol sywaarts in alle rigtings, vorentoe en agtertoe op die mat of gras.

7. Kunsaktiwiteit

• Gebruik handdoekpapier en verf met koekkleursel en water.

Page 16: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 16 ©Skoleondersteuningsentrum

8. Telaktiwiteite

• Tel voorwerpe in die huis.

• Vergelyk die hoeveelhede. Byvoorbeeld: Is daar meer stoele of tafels?

• Laat kind die verskil uitwerk deur aan te tel. Bv. Daar is 3 tafels en ses stoele. Tel nou van 3 tot by 6. Vra vir jou kind hoeveel meer was dit. Gebruik vingers of “tellers” soos bootjies/macaroni/vurke/lepels om die verskil uit te werk. Moet nie minus som doen nie, maar aantel tot by grootste getal.

9. Voltooi die getalpatrone

a)

b)

c)

e)

f)

10 9 6

8 6 3

6 2

13 9

11 7

Page 17: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 17 ©Skoleondersteuningsentrum

10. Voltooi woordsomme Kyk die video oor woordsomme.

Sarie het 5 poppe. Sy gee 2 poppe vir haar niggie? Hoeveel poppe het sy oor?

Sarie het 3 poppe oor. 5 – 2 = 3

Ek het 4 snye brood. My boetie eet 3 op? Hoeveel snye is oor?

_______________________

Daar sit 5 voëltjies op die draad en 1 vlieg weg. Hoeveel is oor?

_______________________

Page 18: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 18 ©Skoleondersteuningsentrum

Vrydag 17 April

1. Oefen klanke

Mamma wys die klank en jy moet dit hardop sê

2. Nuwe klank

Kallie kat

Platinum reeks

h a k l j k h p i k i s m b p i e k k h t h m b i k h

k

Page 19: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 19 ©Skoleondersteuningsentrum

3. Help vir Ben om woorde te bou. Skryf die nuwe woorde op die lyne.

4. Teken ’n prent van elke woord.

O k

k

k

k

t

p

m

s

Page 20: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 20 ©Skoleondersteuningsentrum

Fynmotories

Voltooi die skrifkaart

• Maak ’n prent met jou klei oor die sinne van die Skrifkaart.(kleiresep, bl. 19)

6. Grootmotories

• Dink twee speletjies uit wat jy sonder ’n bal kan speel saam met ’n maat.

• Mamma lees ’n storie en jy moet dit opvoer.

• Sing ’n liedjie vir Pappa of maak jou eie liedjie. Gebruik iets in die kombuis om as instrument te gebruik bv. twee lepels op mekaar.

7. Kunsaktiwiteit

• Skeur en plak ’n prent oor Paasfees. Laat Mamma of Pappa die storie van Jesus vir jou vertel.

• Tydskrifte en koerante werk goed.

Page 21: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 21 ©Skoleondersteuningsentrum

8. Telaktiwiteite

• Tel in veelvoude van 2’s, 5’e en 10’e.

• Maak ‘n telketting:

• Die een persoon in die huis begin tel waar die vorige een opgehou het.

9. Voltooi die 50-kaart en kleur in volgens opdrag.

Mamma vra die volgende getalle en jy moet die blokkie inkleur.

45, 13, 5, 16, 25, 14, 35, 5, 17, 15

1 2 4 5 7 8 10

11 13 14 16 17 19 20

22 23 25 26 28 29

31 32 34 35 37 38 40

41 43 44 46 47 49 50

10. Voltooi die somme.

4 + 2 = d) 13 + 3 =

7 + 2 = e) 10 + 3 =

10 + 2 = f) 14 + 3 =

Page 22: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 22 ©Skoleondersteuningsentrum

Rangskik die volgende getalle van die kleinste na die grootste 9; 3; 7; 2; 6;

____; ____; ____; ____; ____

12; 13; 18; 15; 20;

____; ____; ____; ____; ____

Rangskik die volgende getalle van die grootste na die kleinste

4; 8; 1; 10; 9;

____; ____; ____; ____; ____

7; 3; 11; 6; 17;

____; ____; ____; ____; ____

Meting

Meet met jou hande

1. My bed is ________________ hande lank.

2. Ons tafel is _____________ hande lank.

3. Ons bad is ______________ hande lank.

4. Ons mat is _____________ hande lank.

Page 23: Slimboek Graad 1 - Skoleondersteuningsentrum · Graad 1 Week 3 3 ©Skoleondersteuningsentrum Dinsdag 14 April Hierdie is die laaste week en 2 nuwe klanke gaan aangeleer word. Indien

Graad 1 Week 3 23 ©Skoleondersteuningsentrum

Kleiresep

500 ml koekmeel

200 ml sout

30 ml kremetart

Plaas alles in ’n kastrol en voeg by:

500 ml water

30 ml olie

Bietjie kleursel en geursel

Metode

• Roer oor hitte tot klonte begin vorm.

• Voer rolbewegings met houtlepel uit tot alle klammigheid geabsorbeer is.

• Dit lyk soos ’n groot gemors, maar hou net aan totdat ’n bol gevorm word.

• Haal uit pot. Pasop dit is baie warm!

• Knie dit soos brooddeeg totdat dit afgekoel en elasties is.

• Laat dit heeltemal afkoel totdat dit in ’n sakkie en in ’n plastiekbak gebêre kan word.

• Moet nie in yskas plaas nie.

• Dit hou lank in plastiekbak, indien dit lugdig geseël word.