14
Soektog Na Die Gees Van Lente Fanie Viljoen Selina Masego Morulane Afrikaans

Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Soektog Na DieGees Van LenteFanie ViljoenSelina MasegoMorulane

Afrikaans

Page 2: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Die winter se koue was verby. Die lentewas op pad na Nkanyezi se dorpie.

Binnekort sou die mense van diedorpie die nuwe seisoen vier. Nkanyezihet meer na die lentefees uitgesien asna enige ander dag van die jaar.

1

Page 3: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Een warm oggend het Nkanyezi tweeou mense van die dorpie oor die feeshoor praat. "Die mense van Ndlovu hethul geesdrif vir die feesviering verloor,"het een gesug.

"Hoe kan ons ’n lentefees hou as diemense vergeet het hoe om fees tevier?" het die ander een gevra.

2

Page 4: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Nkanyezi was bekommerd. "Hoe saldie son skyn as ons nie sing om homuit sy winterslaap wakker te maaknie?” het sy haarself gevra.

Nkanyezi het ’n lang ruk daaroornagedink. "Ek moet dit wat ons verloorhet, weer terugkry," het sy besluit. "Ekmoet gaan soek na iets wat diegeesdrif vir die feesvieringe na diedorpie sal terugbring."

3

Page 5: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Die oumense het Nkanyezitoestemming gegee om op reis tegaan. Hulle het vir haar ’n sak gegeevir al die goed wat sy op reis sal kry.

Nkanyezi was bang, maar sy het geglosy sal dit regkry.

4

Page 6: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Nkanyezi het heeldag geloop. Sy het ’nheuwel opgeklim, en in ’n valleiafgeklim. Sy het oor ’n rivier gevaar, entussen skerp rotse opgeklouter. Sy hetoor ’n vlakte geloop totdat sy by dieskadu van die rooi berge gekom het.

5

Page 7: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Teen die aand het Nkanyezi ’n dorpiebereik. Dit was geverf met kleure enpatrone wat sy nog nooit tevore gesienhet nie. Sy het die dorpie se oumensevertel van haar reis om die geesdrif nahaar mense toe terug te bring.

Die ma van die stam het vir Nkanyezi’n geskenk gegee. "Ons gee die verfmet liefde vir julle," het sy gesê. "Laatdit weer kleur in julle vaal dorpiebring."

6

Page 8: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Nkanyezi het die hele dag deur ’nwoud van reusebome geloop. Diehemel het donker geword. Sy konnaderhand nie meer sien nie, maartoe hoor sy die klop van tromme.Sy het haar na die tromme gehaas. Sykon die begeesterde dans in haarmoeë voete voel.

7

Page 9: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Nkanyezi was nou in die dorpieBhubezi. Die mense het om ’n vuurgesit terwyl hulle tromme speel ensing. Sy het nog nooit sulke wonderlikemusiek gehoor nie.

Sy het die dorpie se oumense vertelvan haar reis om die geesdrif vir diefeesviering na haar mense toe terug tebring. Die Bhubezi het haar genooi omte rus en die nag oor te bly.

8

Page 10: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Die volgende oggend het die stamhoofvir Nkanyezi geroep. "My kind," het hygesê, "hier is ’n spesiale trom. Dit speelelke keer ’n nuwe lied as jy daaropslaan."

Nkanyezi het die oumense bedank endie trom in haar sak gesit. Sy hetverder gestap. Sy was baie bly oor diegeskenk van musiek en dans.

9

Page 11: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Op die derde dag van haar reis, loopsy verby ’n paar vet koeie. ’nWonderlike geur het haar smaakklieregekielie, haar mond laat water enhaar neus laat kriewel.

Sy het die geur gevolg en by ’n dorpieaangekom waar mense by stomendepotte bredie gestaan het. Nkanyezi hetnog nooit sulke smake geproe nie. Syhet vir die mense van haar reis vertel.

10

Page 12: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Die volgende oggend het die dorpie sekokke vir haar ’n geheimespeserymengsel gegee. "Ons dogter,"het hulle gesê, "hierdie speserye saltevrede magies waarborg! Ons gee virjou die geskenk van kos."

Nkanyezi het hulle bedank en diespeserye in haar sak gesit. Sy hetgeweet sy het alles wat sy nodig het.Met nuwe energie het sy die lang reisterug na haar dorpie aangepak.

11

Page 13: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

Toe sy daar aankom, het die mensevan Ndlovu om haar saamgebondel.Hulle wou van al haar avonture hoor.

Sy het hulle vertel wat sy alles gesien,gehoor en geëet het. Sy het haar sakoopgemaak en die geskenke metalmal gedeel.

Die vrygewigheid van ander, enNkanyezi se dapperheid het kleur,musiek en kos na die mense toeteruggebring.

12

Page 14: Soektog Na Die Gees Van Lente...het nie. Sy het die dorpie se oumense vertel van haar reis om die geesdrif na haar mense toe terug te bring. Die ma van die stam het vir Nkanyezi ’n

You are free to download, copy, translate or adapt this story and use the illustrations as long as you attribute in the following way:

Soektog Na Die Gees Van Lente

AuthorAuthor -- Mosa MahlabaTTrranslationanslation -- Fanie Viljoen

IllustrIllustrationation -- Selina Masego MorulaneLanguageLanguage -- Afrikaans

LeLevelvel -- Longer paragraphs

© Mosa Mahlaba, Selina Morulane, Sibusiso Mkhwanazi, Book Dash 2015Creative Commons: Attribution 4.0SourSourcece www.africanstorybook.org

Original sourOriginal sourcece www.bookdash.org