11
Sonstraal B Sonstraal B Sonstraal B Sonstraal Boerdery oerdery oerdery oerdery Voorbereiding vir Voorbereiding vir Voorbereiding vir Voorbereiding vir Klimaats veranderinge Klimaats veranderinge Klimaats veranderinge Klimaats veranderinge in die in die in die in die Sukkelente Karoo Sukkelente Karoo Sukkelente Karoo Sukkelente Karoo 2008 2008 2008 2008

Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Sonstraal BSonstraal BSonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderyoerdery

Voorbereiding vir Voorbereiding vir Voorbereiding vir Voorbereiding vir Klimaats veranderingeKlimaats veranderingeKlimaats veranderingeKlimaats veranderinge in diein diein diein die Sukkelente KarooSukkelente KarooSukkelente KarooSukkelente Karoo

2008200820082008

Page 2: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Knowledge is Power

The climate we live in influences many areas of our lives. If our climate changes and we are unprepared, our very basic needs such as access to food and water will be affected. In addition we will also become more exposed to certain health risks, as well as natural disasters such as floods. Climate change is likely to have an unequal impact on the world population. Experts say those living in poor and developing countries are going to be less able to adapt to changes because of a lack of resources and poor access to information. The Succulent Karoo Region does not have to be a developing country statistic. The first steps to dealing with the known and unknown risks of climate change are to acquire information, spread the information and then collectively strategize.

We hope this resource book helps you begin that journey.

1

Page 3: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Doelwit van hierdie gids

Inwoners van die Sukkelente Karoo wie al jare in die gebied gevestig is het begin oplet dat die weerspatrone nie meer tipies of voospelbaar is nie en hulle het die effekte van die klimaats veranderinge op hul leefwese begin sien.

Klimaats veranderinge is aan die gang. Daar is geen twyfel nie. Klimaats veranderinge wat deur die mens veroorsaak word gebeur, en mense moet beried wees vir die impakte/effekte daarvan. Die effek van klimaats veranderinge is toenemend en dit verhoog die kanse van uiterste weerskondisies soos droogtes, vloede en hittegolwe. Dit word voorspel dat die die Noord en Wes-Kaap Provinsies die twee provinsies wat die meeste aangeraak sal word deur die toenemende hitte en rëenval veranderinge. Dit maak beplanning vie hierdie impakte in die Sukkelente Karoo baie dringend.

Toenemende druk op mense en hul leefwyses Die mense van die Karoo is afhanklik van natuurlike bronne, soos veë, landbou en eko-tourisme vir hul leefwyse. Hierdie bronne maak weer baie staat op die klimaat. As ons nie vir klimaats veranderinge beplan nie, sal die arm en kwesbare mense van die gebied n’ dubbelle las in die gesig staar, eers sal hulle hul bronne van inkomste verloor en tweedens sal hulle met ander effekte soos vloede, vure en beskadigde paaie of elektrisiteit infrastruktuur gelas word. Toenemende druk op die natuurlike omgewing Huidiglik is daar 936 plant spesies, 17% van plante wat voorkom in die Sukkelente Karoo, is as bedryg beskryf op die IUCN Red Data Lys. As ons nie voorberei vir die komende toenemende temperature en reënval veranderinge in hierdie gebied nie, sal ons sekerlik spesies in hierdie bioom verloor.

Hoe begin ons voorberei? Hoe begin ons? Die eerste stap is om informasie oor die veranderinge in die klimaat te versamel en dan strategeer oor hoe om die informasie te gebruik.Die inleidings gids is net n’ deel van ‘n groter informasie veldtog. ‘n Toegewyde webtuiste om die informasie oor die veranderinge in klimaat en die aanpassings strategie vir die Sukkelente Karoo, kan gevind word op www.climatetalk.org.za , hier kan jy ook jou ondervindinge deel met ander, van ander leer en so bou ons ‘n gemeenskap van voorbereiding wat die kwesbaarheid van die mense in die Sukkelente Karoo heelwat sal verminder teen die onvermydelike veranderinge wat saam met wêreldwye klimaats veranderringe sal kom.

Kennis is krag.

InhoudInhoudInhoudInhoud Doelwit van hierdie gids………….………….Bladsy 1

Die Sukkelente KarooOmgewing…………..Bladsy 2

Klimaats veranderinge, wat is dit?.....………Bladsy 3

Verwagte impakte…………………………...Bladsy 5

Veranderings beplanning…………………..Bladsy 6

Lesse uit Afrika……………………………..Bladsy 7

Hulpbronne………………………..……......Bladsy 8

Wie sal die gids Wie sal die gids Wie sal die gids Wie sal die gids benodigbenodigbenodigbenodig? ? ? ? Indien jy woonagtig in die Sukkelente Karoo is,

dan is die gids vir JOU!

Indien jy ‘n besigheidspersoon, a boer,’n gastehuis eienaar, of werk in die gemeenskapof is betrokke by enige van die volgende strukture :

- Plattelandse ontwikkeling

- Landbou ondersteuning

- Gemeenskaps ontwikkeling

- Toerisme en kleinhandel ontwikkeling

- Biodiversiteit

- Handhaafbare ontwikkeling en

- Ramps bestuur

2

Page 4: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

“Bababoudtjies” van die woestyn Die plante van die Sukkelente Karoo het hul eie adaptasies teenoor die woestynagtige kondisies van die streek gevorm.Byvoorbeeld, die sukkelente “vetplant” (of bababoudtjie) stoor water in hul vleeslike blare en wanneer die reën ophou in die somer, verimpel dit en wag vir winter! Gedurende die warm somerdae bedek dit sy blare met ‘n wasserige sonsteenmiddel, ideaal om dit te beskerm teen die ru somerson. Die plant se oppervlakkige wortels week net onder die grond waar die mis afgedrip het. Dit het ook ‘n spesiale saad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die reën daarop spat.

Die Sukkelente Karoo Omgewing

Hierdie streek is reeds kwesbaar

Mense en die ekonomie: • Die streek het baie min mense – net 300,000 in 100,000km

• Werkloosheid is hoog en die neiging is dat mense na die stede trek

• Die mense is afhanklik van natuurlike bronne – ondersteun deur werk van landbou, (veral veë), toerisme (gebaseer op inheemse blomme en landskappe), en mynbou.

• Die mederheid van die streek word vir gemeenskaplike en kommersiële veëboerdery gebruik

• Daar is ‘n skaarsheid van water in die gebied

• Die gebied ondergaan eersdaags uiterste vloede, droogtes, stofstorms en ander ongewone weerspatroon toestande

Bio-divesiteit & natuurlik bronne • Die Sukkelente Karoo is ‘n spesiale plek vir plante – dit het meer as

6000 plant spesies,van wat sowat 2400 endemies is (d.w.s, kom net in hierdie streek voor en nêrens anders in die wêreld nie). Eintlik word baie min (3.5%) van die bioom formeel in natuursbewaring gebiede beskerm.

• Die biodiversiteit van die streek is huidig deur mybou onder bedreiging (veral in die Namibia, Gariep en Namaqualand omgewing) en uitgebreide gewassebou (in die Suidelike Karoo).

• Bestaande bewarings gebiede is ‘eilande’ wat nie ‘n reeks klimaat en omgewings kondisies insluit wat plante en diere toelaat om te beweeg saam met seisoenlike en langtermyn klimaats veranderinge nie.

“Kelkiewynne migreer gewoontlik gedurende winter, maar word nou heel jaar gesien.”

(Sukkelente Karoo natuurkundige)

3

Page 5: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Wat is klimaats veranderinge en klimaats veranderinge aanpassings?

Wat is klimaats veranderinge?

• Klimaats verandinge is die natuurlike siklus van weerspatrone op aarde wat die resultaat is van veranderinge in die hoeveelheid hitte wat ontvang word van die son. Die klimaat gaan deur warm en koue periodes wat honderde jare neem om een siklus te voltooi.

• Hierdie veranderinge beïnvloed die temperature wat ook die reënval beïnvloed. Plante en diere kan aanpas by die klimaats veranderinge as hierdie veranderinge oor honderde jare plaasvind.

• Ongelukkig verander die klimaat te vinnig deur menslike aktiwiteite.

• Die wetenskap het bewys dat klimaats veranderinge reeds plaasvind en dat die mederheid van die verwarming oor die laaste 50 jaar plaasgevind het deur mens se aktiwiteite (IIPC, 2001).

• Klimaat modulle voorspel dat gemiddelde lugtemperature met minstens 2ºC oor die volgende 100 jaar sal styg.

• Dit is nie moontlik vir plante en diere om so maklik soos die mens by die klimaats veranderinge aantepas nie en daarom is die hele ekosysteem in gevaar.

Wat veroorsaak klimaats veranderinge? • Die aarde se klimaat systeem word angedryf deur hitte-energie van die son. Verskeie gasse in die atmosfeer vang

die energie van die son, wat hierdeur die aarde verhit. Hierdie gasse word “greenhouse gasses” genoem en die proses is die “greenhouse effect”. Hiersonder sal daar geen lewe op aarde wees nie. (sien figuur hierbo).

• Menslike aktiwiteite oor die afgelope 200 jaar, veral die verbrand van fossiele brandstowwe (olie, steenkool, natuurlike gasse) en die stroping van woude, het veroorsaak dat die konsentrasie van “greenhouse gasses” in die atmosfeer toeneem. Dit beteken dat meer hitte in die atmosfeer betrap word, wat daartoe lei dat die aarde se oppervlak verhit word.

Wat is klimaats veranderinge aanpassing? • Onlangs het die vermindering van die kwesbaarheid van mense teen klimaats veranderinge ‘n dringende prioriteit in

ontwikkelende lande geword. Aanpassing is ‘n proses waar individue en gemeentes oplossings soek om te kan meeding met die gevolge van klimaats veranderinge. Aanpassing is om maniere te vind wat die impakte van klimaats veranderinge op mens se lewensvatbaarheid te verminder.

• Dwarsdeur geskiedenis moes mense aanpas teen die veranderinde klimaatkondisies, dus is hierdie proses nie nuut nie. Wat nou gebeur is dat die veranderinge in die klimaat kondisies baie vinneger gebeur as voorheen as ook meer ernistiger, ons afhanklikheid op tegnologie en infrastruktuur sal ons ook meer kwesbaar maak teenoor die gevolge van klimaats veranderinge. Mense het eers veel meer op gemeenskaps en lae tegnologiese maniere van leef afgehang en hierdie eenvoudige dinge het ons gehelp gedurende tye van skokke en rampe deur klimaats veranderinge veroorsaak. Is dit nie miskien tyd dat ons, ons leefwyse verander en terugkeur na ‘n meer handhaafbare lewenswyse nie ?

Source: Greenpeace

“Die gemiddelde temperature langs die Oranje Rivier is tussen

25ºC en 30ºC. Die huidige

temperature is tussen 35ºC en

42ºC.” (Department van Landbou, Sukkelente Karoo)

4

Page 6: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Wêreldwye verwagte impakte

Die mees kwesbare gemeenskappe is die wat afhanklik is van die produksie en die verspreiding van klimaats beperkte produkte. Ekonmiese afwisseling is die sleutel tot aanpassing.(IPCC)

“n Verhoging in klimaat voorkomste mag oes lewerings verlaag deur:

• Direkte beskadiging van gewasse tydens sensitiewe fase in die lewens siklus

• Swaar rëen veroorsaak uitskuring • Hoë vlakke van vogtigheid in die grond kan

veroorsaak dat die plante vrek • Hoër salinasie van grond deur die verloor van

vogtigheid onder die wortels • Frekwensie van ryp by die kritiese groei punte • Hoë temprature tydens bloeisel • temperature thresholds exceeded during flowering

Indien geen migrasie moontlik is in die nasionale parke nie, word voorspel dat 10-15% van alle soogdiere uitgewis of in gevaar kan wees by 2050 as gevolg van klimaats veranderringe. By 2080, sal 25-40% uitgewis of in gevaar wees.Selfs met beperkte migrasie sal ten minste 20% uitgewis of skaars word (IPCC).

Changes in precipitation, soil moisture, runoff and evaporation globally.

5

Page 7: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Hoe gaan ons klimaats veranderinge in Suid-Afrika in die Sukkelente Karoo ondervind? • HOË TEMPERATURE: Temperature gedurende Januarie word verwag om met 2.5 – 4.5° in die sentrale binneland en Noord-Kaap en

by 0.5 – 1.0° aan die kus te verhoog. Warmer en droër klimate sal ons spesies rykheid verminder en moontlik potensiale indringer spesies en vuur gevare verhoog.

• WATER BRONNE: Minder reënval of ‘n verhoging in evaporasie (veroorsaak deur verhoogte temperature) sal die alreeds beperkte

hoeveelheid water vir landbou, huise en nywerheid verder onder druk plaas. Die WesKaap kan ‘n vermindering in winter reënval, meer somer reën en ‘n skywing na meer oneweredige en intensiewe reënval met stygende temperature verwag. Die Wes-Kaap kan so veel soos 35% van die huideige winter reënval verloor. Ons kan kompetisie vir vars water skerp sien verhoog. Minder water in riviere sal impak hê op vleilande. Seevlakke word verwag om te styg en ‘n inlating van soutwater in die kustelike grondwater sal plaasvind .

• VEË WEIDING: ‘n Verhoging in koolstof dioxiede sal ‘n verlaging in protiënne in gras

veroorsaak, wat enige voordeel van verhoogde plantegroei sal verminder. Minder reënval sal lei na ‘n proporsioneële vermindering in veë produksie.

• BIODIVERSITEITTTT: Plante vind dit veral moeilik om by vinnige klimaats veranderinge by te

hou. Klein populasies plante kan as resultaat uitgewis word. Binne 50 – 100 jaar sal gebiede wat die Sukkelente Karoo vegetasie vandag ondersteun, so droog word dat net die taaiste plante sal kan oorleef. (sien kaart aan regterkant)

• UITERSTE KLIMAATS GEBEURE: Groot vloede wat voorheen gemiddeld net elke

100 jaar plaasgevind het mag nou begin om elke 10 of 20 jaar. Die vloed seisoen mag langer word en daar sal bevloeding in dele plaasvind waar dit nooit voorheen so was nie.

Ons sal verskillende impakte en resultate van klimaats veranderinge in verskillende gebiede sien wat die taak van beplanning baie moeilik sal maak. Meer breedvoerige studies moet gedoen word om meer plaaslikke impakte in die Sukkelente Karoo streek te kan bepaal. “ Dit sal gaos wees, ons sal meer sand storms, korter reënvalle, temperature sal styg en daar sal bakleiery oor land en water wees.” (Landbou navorser van die Sukkelente Karoo) “ Tradisionele veë boere skyf nou na ekotoerisme as gevolg van die probleme met weiding.” (Sukkelente Karoo “conservationist”) “ Met die vloede wat die gebied ervaar is daar ‘n skywing in dienslewering – meer werk word op die infrestruktuur van paaie na hewige reen storms benodig.” (Munisipale bestuurder in die Sukkelente Karoo)

6

Page 8: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

LANBOU

GEWAS BOERDERY Grond voorbereiding: • Berei die grondoppervlak voor om verdamping te beperk Gewas keuse en aanplanting: • Kies ‘n geskikte kultivar as ‘n voorsorg maatreël (bv. Dié met breër blare is meer gehard ens.). • Volg die weer en klimaats voorspellings gereeld om aanplantings tye te bepaal. • Onderbreek aanplanting – versprei oor weke • Be-oefen altyd gewas rotasie. Gewasbestuur: • Be-oefen “mulching” om verdamping te beperk (plaas organiese materiaal oor die grond). • Beheer onkruid gereëld • Moenie oor-bemes tydens droogtes nie • Gebruik organiese bemesting stowwe • Besproei tydens koel toestande om water verlies te vermy

VEË BOERDERY • Vermy oor-beweiding, pas jou veë getalle aan by kampe en beskikbaarheid van voer • Hou goed aangepaste soort van veë • Versorg beste jong koeie • Voer draende en melk produserende diere beter • Forseer diere om weiding te gebruik voor ander voer verskaf word • Verhoed paring tydens droogtes • Bestry indringer plante • Bewei areas waar blaarwisseling reeds plaasgevind het eerste • Plant taai bome/struike • Verkoop oormaat vee en slag swak verskaffers om voer te bespaar.

“Opkomende boere kan nie meer boer met veë wat donker vel het nie. Dit veroorsaak dat die veë swaarkry in die hitte. Veë met ligte vel kan sonbrand opdoen.”(Sukkelente Karoo opkomende boer)

WATER HULPBRONNE: • Streng grondwater bestuur stelsels behoort ingestel te word met vroë waarskuwing stelsels wat die oorgebruik van grondwater reserves raporteer. BRAND BEHEER: • Verseker dat vuur onderbrekers ingestel is. Die eienaar van die grond

moet ‘n vuur onderbreker instel en onderhou (Nasionale Veld en

Bosbou Vuur Wet No. 101 van 1998) • Boere gemeenskappe moet vuurbeskerming verenigings instel om veldbrande te verhoed en te beheer. VLOED BEHEER: • Verseker ‘n behoorlike dreinerings- stelsel - toegeslikte en geblokkeerde dreine moet voortdurend skoongemaak word om behoorlike dreinering toe te laat • Vleilande speel ‘n noodsaaklike rol in vloed beheer. Die bou van vals oewers en damme op riviere om vloed beheer te verbeter het dikwels die teenoorgestelde effek. Vloedvlakte herwinning en die verwydering van obstruksies het die probleem in verskeie lande verlig.

• Ontwikkel ‘n vloed moniterings stelsel wat ‘n kerkklok gebruik om gemeenskappe te waarsku teen naderende vloed water. Elke dorp het ‘n kerk so hierdie laekoste metode kan mense help voorberei. MUNISIPALE DIENSTE: • Klimaat veroorsaakde impakte op water hulpbronne moet geintegreer word in die plaaslike IDP om toekomstige risikos te beperk. • Aansporings: verligting vir belangsting betalers en besighede wat reënwater tenke installeer, gryswater hergebruik en laespoel-toilette installeer • Regulasies: alle nuwe geboue moet toegerus wees met waterspaar toestelle soos laespoel-toilette en reënwater tenke. • Water versameling: die installasie van reënwater tenke in huise en kommersiële geboue • Aanpassing van opvang gebied plantegroei: die Werk vir Water Program mik om indringer plante met hoë water behoeftes van opvang gebiede in Suid-Afrika te verwyder. • Verseker voortdurende monitering en waarskuwing van naderende ramp risikos, met die hulp van provinsiale weer en hidrologiese moniterings stasies • Vermindering van hierdie impakte deur natuurlike bedreigings deur infrastruktuur, soos vloed vertragings damme en oorlope • Voortdurende onderhoud van stormwater druine Source: Mukheibir, P. and Ziervogel, G.(2007)

Beplanning vir Verandering

7

Page 9: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Lesse van Afrika

8

Mosambiek het in die onlangse verlede swaar deurgeloop onder vloede. Gevolglik is ‘n vereenvoudigde vroë waarskuwings stelsel ontwikkel om die plaaslike inwoners op die vloedvlaktes van die Buzirivier te help. Inwoners word genomineer om die daaglikse reënval op te meet op strategiese punte in die Buzirivier opvang gebied. Watervlakke langs die rivier word ook gereeld gemeet met eenvoudige meet apparaat. Lede van die plaaslike ramp voorkomings spanne neem daagliks die mate. Hulle is opgelei en gekies spesifiek vir hierdie taak, wat hulle ‘n sin van verantwoordelikheid gee. ‘n Nasionale radio frekwensie is gereseveer vir vloed verslae en waarskuwings.

• Indien daar ‘n besonder swaar neerslag was of die watervlakke kritiek word, word hierdie informasie deur gegee oor die radio. Sou die verslae wyd verspreide swaar neerslae weergee, word alarm gemaak.

• Die mense wat in die area woon word opgelei op hulle bewus te maak van die gevare. Assistente wat vooraf gekies is word uitgestuur met luidsprekers om alarm te maak. Gebiede met vloed gevaar word ontruim.

• Plaaslike rampvoorkomings spanne is gevorm in verskeie dorpe in die Buzirivier-vloed gebied.

• Die mense in die nedersettings word ingelig tydens vergaderings by die plaaslike ontmoetings punte. Dit help om die bewustheid lewendig te hou.

Source including photos: Wolfgang Stiebens, DRM Advisor in Mozambique, PRODER-DRM/GRC; 2005

KENIA: Die RAdio InterNET (RANET) is ‘n vindingryke manier vir plaaslike gemeenskappe om weer en klimaats informasie te ontvang in tale wat hulle verstaan. RANET gebruik digitale radio’s en sonpanele as energie bron. ‘n Gemeenskap gebaseerde organisasie (GGO) in elke plaaslike gebied gebruik ‘n digitale radio ontvanger en ‘n rekenaar om die RANET web inhoud direk op die hardeskyf van die rekenaar af te laai. Hulle het dan toegang tot weer en klimaat voorspellings en advies van die nasionale weerdiens in samewerking met ‘n paneel van deskundiges van landbou en ander wetenskappe, wat raad gee oor hoe om die weer voorspellings in boerdery beplanning toe te pas. Die GGO gee dan hierdie informasie aan die plaaslike gemeenskappe om te gebruik in landbou, veë boerdery en gesondsheids bestuur. RANET gebruik ook plaaslik gebaseerde FM radio’s om informasie deur te gee aan gemeenskappe binne ‘n radius van ongeveer 25km.

Source: Adaptation Lessons Learnt In Kenya On Climate Variability And Change Samuel W. Muchemi Kenya Meteorological Department Graphic Source: RANET.net

Ethiopie loods ‘n unieke voedsel veiligheids net om hul plattelandse armes te beskerm teen die klimaat. Die Produktiewe VeiligheisNet Program (PVNP) is gemik op mense met voorspelbare kos onsekerheid en bied gewaarborgde indiensneming vir 5 dae per maand in ruil vir kontant oorplasings. Hulle het ook geppog om ‘n weerbaarheid vir die kleinhoewe boere teen klimaat skokke te ontwikkel deur gemeenskaps bates daar te stel deur publieke werke soos konstruksie van skole, gesondheidsposte en toegangs paaie, drinkwater ontwikkeling, kleinskaal besproeiing en natuurlike hulpbron beskerming – wat geleidelik bygedra het tot die verbetering van die lewensvatbaarheid van die armes.

Suid-Afrika : Die Environmental Monitoring Group, in samewerking met die Universiteit van Kaapstad en Indigo Ontwikkeling & Verandering, ontwikkeling tans handhaafbare oes riglyne vir klein rooibos tee boere. Gedurende ‘n erbstige droogte tussen 2003 en 2006, het die boere verliese van tussen 60-100% gelei op hul gekweekte rooibos oeste. In vergelyking het meeste van die wlde rooibos op hierdie plase die droogte oorleef. Wilde rooibos is meer weerstaanbaar teen droogtes as die gekweekte die verskeidenheid, die hanteering van die wilde rooibos as ‘n handhaafbare bron kan die boere se gemoet teen klimaats verandering verhoog. Ander riglyne sluit onder andere in, die ploeg van grond op maniere wat verseker dat die vogitigheid behou word in die grond en nie weg gewas word met die bo-grond nie. Natuurlikke vrugbare streke moet behou word of gestig word om die rooibos plantasies teen die wind te beskerm en ook as biodeversiteit-ryke skerms te dien. Restios kan aangeplant word in streke op rooibos plantasies om droe winde te breek.

Page 10: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Hulpbronne Ek wil meer weet oor die wetenskap van klimaats veranderinge:

Dr Gina Ziervogel: E-pos: [email protected], Tel: (021) 6504796 www.egs.uct.ac.za/~gina/

Dr Peter Johnston: [email protected] Tel: (021) 650 2784

Dr Guy Midgley: [email protected], www.sanbi.org/frames/gcrg.htm

Ek wil weet wie om te kontak in ‘n klimaats veranderinge verwante ramp Die Direktoraat Rampsbestuur en Brandweer Dienste, Schalk Carstens, Tel: (021) 483 5016,

[email protected]

Ek wil weet wie om te kontak as ek rooibos plant en is bekommerd or klimaats veranderinge: Environmental Monitoring Group, Noel Oettle, [email protected], http://www.emg.org.za/

Ek wil weet wie om te kontak in natuur bewaring oor klimaat impakte op plante en diere: Corne Claassen, Cape Nature (Vrolijkheid), (023) 625 1621, [email protected]

SKEP (Sukkelente Karoo Ekosysteem Program) Telefoon: 021 799 8872 Fax: 021 797 1940

www.skep.org

C. A. P. E (Cape Action for People and Environment): (021) 799 8790 Gouritz Inisiatief, Susan Botha: (044) 2036326

Ek wil weet hoe my watervoorraad deur klimaats veranderinge mag affekteer word: Department van Waterwese, Clanwilliam-tak, (027) 4822233

Ek wil meer uitvind hoe my gemeenskap affekteer mag word: Indigo Development & Change, Nieuwoudtville, Tel: (027) 218 1148, e-pos: [email protected]

Bitterfontein Advies en Ontwikkelings Organisasie, Cavin Bezuidenhout, (027) 642 7340,

[email protected]

Klimaatsverandering en sosiale ontwikkelings netwerk: http://www.southsouthnorth.org/

Ek wil weet wie om te bel om te voorspel hoe my toeriste besigheid geaffekteer sal word deur klimaats veranderinge

Matzikama Tourism Association, Christo Paulse, (027) 219 1559, [email protected] WDM-Hardeveld Tourism Centre, Malinda Gardener, 027 216 427 335, [email protected] Oudtshoorn Tourism Bureau, Cyril Clarke, (044) 279 2532, [email protected]

Gaan na die Green Connection webtuiste (www.thegreenconnection.org.za) www.climatetalk.org.za Intergovernmental Panel on Climate Change: http://www.ipcc.ch/

International Climate Adaptation network: http://www.climateadaptation.net/

WWF International NGO looks at Climate Change: http://www.panda.org.za/climatechange/

SA Study on Climate Change: http://www.sanbi.org/countrystudy/main.htm

SA Scientist: Climate Systems Analysis Group: http://www.csag.uct.ac.za/

University of Cape Town Research on Climate change: http://www.erc.uct.ac.za/

South African Climate Action Network: http://www.earthlife.org.za/SACAN

Department van Omgewingsakke en Toerisme:

http://www.environment.gov.za/ClimateChange2005/home.htm

Ek wil weet wie in landbou kan my help voorberei vi r klimaats veranderinge : ARC Institute for Soil, Climate and Water. Tel: (012) 310 2500, [email protected], www.agls.agric.za DoA, www.nda.agric.za: Elsenburg (research): (021) 8085111 Moorreesburg/Swartland: (022) 4332272 Vredendal/Matzikamma: Paul Herselman, (027) 2132000, [email protected] Worcester/Breede Valley: (023) 3471121 Oudtshoorn/Eden: Stefan Pieterse, (044) 044 2726077, [email protected] Springbok: Vinal Coetzee, (027) 7121315, [email protected] Agricultural Research Council (ARC), Kamiesberg (Research) – (012) 4279700 /0800 427000

Legislasie wat klimaats veranderinge handel 1. Munisipale Sisteme Wet (Wet No. 32 van 2000) verwys na

verantwoordelikhede teenoorr omgewings bestuur deur plaaslikke regering. 2. Nasionale Water Wet (Wet No. 36 van 1998) en Water Dienste Wet (Wet No.

108 of 1997) addresseer die bestuur van water bronne. 3. Nasionale Omgewings Bestuurs Wet (Wet No. 107 van 1998) ontwikkel

strategië om natuurlike en kulturele bronne te beskerm en addresseer armoede.

4. Rampbestuurswet (Wet No. 57 van 2002) fokus op die voorkoming en vermindering van die risiko van rampe, versagting van hul ernstigheid, noodgeval gereedheid, vinnige en efektiewe optrede en na-rampse herstel.

5. Biodiversiteitswet (Wet No. 10 van 2004) beoog om regulerende raamwerk te voorsien om die kosbare spesies, ekosysteme en biologiese rykdom van Suid-Afrika te beskerm.

6. Verder, as deel van die Vereenigde Nasie Raamwerk Konvensie op Klimaats veranderinge (VNRKKV), Suid Afrika sekere verantwoordelikhede toepas in terme van aanpassing, publieke gesondheid en die kwaliteit van die omgewing.

Ek wil my munisipaliteit kontak om te bepaal hoe vo orbereid hulle is vir klimaats veranderinge in my gebied: West Coast District Municipality, Sive Mabula – (022) 4338484 Matzikama Local Municipality, General Enquiries – (027) 2013300 Central Karoo District Municipality, H. Rust – (023) 4910000 Breede Valley Local Municipality, Eric Tshandu – (023) 3482600 Oudtshoorn Local Municipality, General Enquiries – (044) 2033000

Klimaats verandering informasie verander vinnig: bly ingelig deur om die volgende webtuistes te be- soek en/of kontak aleutel organisasies.

9

Page 11: Sonstraal BSonstraal Boerderyoerderyoerderythegreenconnection.org.za/dmdocuments/Sonstraal Boerdery.pdfsaad houer wat oop breek wanneer dit reën, die saadtjies wip uit wanneer die

Erkenninge/ Huldeblyk Hierdie publikasie deur SKEP was moontlik gemaak deur die “Conservation Ecosystem Partnership Fund (CEPF)”. CEPF is n’ gesamentlike onderneming tussen “Conservation

International”, die “Global Environment Facility”, die Government van Japan, die “John D. & Catherine T. McArthur Foundation” en die “World Bank”.

Hierdie handboek was deur die “Green Connection” span insluitende, Liz McDaid, Christy Bragg, Basier Dramat en Nomaphelo Hlakula saamgestel. Ontwerp en uitleg is deur Natasha Lamb. Vertaling was gedoen deur Basier Dramat en Siviwe Mdoda. Hierdie projek was moontlik gemaak deur die harde werk van die volgende individuëe: Leila

Mahomed, Nina Hoffman, Rebecca Jacobs, Meena Singh, Gus Pickard, Sarlon Manuel, en Stephen Forder. Ons gee ook erkenninge aan Guy Midgley, Cindy Matthys, Gina Ziervogel, Sarshen Marais, Glynis Humphrey, en Simon Todd (vir gebruik van foto’s).

Ons gee ook erkenninge aan verskeie organisasies vir informasie en data, insluitende die Departement van Landbou, die Inter-govermentele Paneel vir Klimaats veranderinge , SANBI, Greenpeace en vele ander wat ons ook gehelp het.

Die samestellers wil graag erkenning gee aan SKEP, die mense van die Sukkulente Karoo wie ons ingelig het so veel as wat ons kennis met hul gedeel het, en die

wetenskaplikes wie toegelaat het dat ons hul inligting en foto’s gebruik.

Kontak Informasie: E-pos [email protected]

Tel: 021 761 6560 / Fax: 021 761 5137 537 Lansdowne Road, First Floor, Lansdowne

PO Box 24308, Lansdowne, 7779 Webtuiste: www.thegreenconnection.org.za