1
Volksrust Recorder - Column/Rubrieke 10 Recorder 20 February 2015 'n Onfeilbare Redder Ons weet vandag dat niks en niemand onfeilbaar is of was nie! Die uitspraak met die asemrowende menslike prestasie “die Titanic” was dat dit onsinkbaar was en nou ken ons die geskiedenis al goed van die skip wat al meer as n honderd jaar in sy watergraf lê. “Hierdie skip kan selfs God nie sink nie” was die uitdaging van die tyd. In Noag se tyd het dit ook so gegaan. God het aan Noag die opdrag gegee om die ark te bou omdat Hy die aarde met n vloed sou vernietig omdat die boosheid van die mens toegeneem het. Dit is duidelik dat Noag die mense van sy dag gewaarsku het. 2 Pet. 2:5 “en die ou wêreld nie gespaar het nie, maar Noag, die prediker van geregtigheid, met sewe ander bewaar het toe Hy die sondvloed oor die wêreld van goddelose mense gebring het.” Net diegene wat ag gegee het op die waarskuwing is gered nl. agt mense. In Matt. 8:24-26 lees ons “En daar het ‘n groot storm op die see gekom, sodat die skuit toe was onder die golwe; maar Hy was aan die slaap. Daarop kom sy dissipels en maak Hom wakker en sê: Here, red ons, ons vergaan! En Hy sê vir hulle: Waarom is julle bang, kleingelowiges? Toe staan Hy op en bestraf die winde en die see, en daar het ‘n groot stilte gekom.” Die dissipels het nie besef dat met Jesus aan boord hulle skuit nie kan sink nie! Jesus in die skuit was die Onfeilbare Redder wat redding verseker het. Die storm kon hulle nie raak terwyl Jesus by hulle was nie. Mense dink soms hulle is sterk en slim en sal hulle eie redding verseker. Net Jesus in jou lewens boot kan jou red uit die komende oordeel van God. Hoe kom die Here Jesus in jou lewe? Joh. 1:12 Maar almal wat Hom aangeneem het, aan hulle het Hy mag gegee om kinders van God te word, aan hulle wat in sy Naam glo; Joh. 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Die deur wat na hierdie “Onfeilbare Redder” lei is steeds oop. God nooi steeds die mensdom om na Hom te kom en hulle sonde saak uit te maak. Lees Jes. 1:18 en Matt. 11:28. Wanneer die mens Jesus Christus aanneem as Saligmaker en Verlosser dan sê HY in Joh. 10:28 “En Ek gee hulle die ewige lewe, en hulle sal nooit verlore gaan tot in ewigheid nie, en niemand sal hulle uit my hand ruk nie”. Ef. 1:13 in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, verseël is met die Heilige Gees van die belofte. Die groot vraag wat gerig word, is “Is Jesus, die Onfeilbare Redder, in jou lewe?”. Neem Hom aan as jou persoonlike Verlosser en Saligmaker voordat dit te laat is, soos gebeur het in Noag se tyd toe God die deur van die ark gesluit het en net diegene wat in die ark was, gered is. Heb. 4:7....... Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie. Groete in Sy Naam. Ds. Jan Keyser Volksrust / Seme Business Column First official meeting for Volksrust Seme Business Chamber Willem Hüsselmann - 082 415 7725 Freddie Kapp - 017 735 4444 Johan Botha - 082 335 7274 Ashraf Moola - 082 588 5515 Ahmed Chotia - 082 554 4886 VOLSKRUST SEME BUSINESS CHAMBER wish to invite all interested parties to our first official meeting on 24 February 2015. This is a new venture that is born from the needs of people like you who wish to be heard and who dares to make a difference in the Volksrust district. Alle persone van Volksrust, Wakkerstroom, Daggakraal, Amersfoort en Perdekop area word genooi om hierdie geleentheid by te woon wat sal plaasvind op 24 Februarie 2015. Wie is die persone wat sal baatvind by hierdie inisiatief? If you own or consider to own, or you are a part of any kind of business venture in our district, you are invited. If your wish to grow your business, or become part of a structured network of businesses we would like to see you become part of us. The details of the Meeting is as follow: Date: 24/02/2015 Time: 18:30 Venue: Volksrust Lawn Bowl Club Dress code: Semi-Formal There will be something to eat(Halaal & Non-Halaal) and a cash bar with drinks will also be available. Please confirm your attendance by contacting Willem Hüsselmann on 0824157725 or email at [email protected]. For more information, you are welcome to contact any of our Management Committee members. NG KERK Wakkerstroom - Vleisbestellings 2015 Heel Skaap - R50-00 per Kg Lam - R60-00 per Kg OPGESAAG Boude - Blaaie - Ribbes Rugtjops - Nek - Skenkels Alles Heel Plaas bestellings telefonies by MARGARET JOUBERT 017 730 0409 OF 079 555 6354 voor of op 27 Februarie 2015 Vleis kan op Vrydag 20 Maart 2015 vanaf 09h00 tot 13h00 afgehaal word by die VLEISSAAL, NG Kerk Wakkerstroom Dankie vir u ondersteuning! Kruisskyf (Rump) T-Been Wors Maalvleis Sopvleis Kookvleis (Chuck) Borsvleis (Brisket) Rib R75.00 R65.00 R55.00 R50.00 R35.00 R45.00 R45.00 R45.00 Change Your Story With Jacques de Villiers Sounds of Silence For further information: Jacques de Villiers [email protected] 082 906 3693 I don’t know about you, but sometimes there is so much noise in my head. There’s so much noise in my environment. If it is not the dogs fighting, checking my Facebook profile, paying bills, worrying about my job, then it’s something else. There’s always noise. And, it appears that we encourage noise. We’re always doing something, keeping busy. We even carry this over to our kids. If they say they’re bored we try and find something for them to do (or just plonk them in front of the television). In my opinion, boredom is the doorway to creativity. You’ve actually got to figure things out. The problem with keeping busy and living in noise all the time is that we don’t give ourselves the space that silence affords us. And, of course some of us don’t want to contemplate the idea of silence. Because when we are still, we actually have to think. We have to deal with ourselves. Explore what is really important. And, sometimes we just don’t want to. So, we keep busy. In essence, we run away from truly connecting to ourselves. Also, when our heads are in constant overdrive we don’t have the space to think and to be creative. It is only in those moments of silence that we have a chance to let our subconscious mind percolate those ideas that are hidden under the noise. Who knows what we can come up with when we allow ourselves the space to think? So, take a deep breathe, slow down the chaos and become silent. You may just be surprised what will come out. It is with a sad and heavy heart that we announce the passing of Andy van Eyk (owner of Computer Architects in Volkrust) on Saturday 14 February 2015. A service will be held in Wakkerstroom, Friday 20 February 2015 at 11.30am at St Joseph’s Catholic Church - all who knew and loved Andy are welcome and encouraged to attend. Andy was a loving and generous husband, father and friend. Andy sadly passes away...

Sounds of Silence

Embed Size (px)

DESCRIPTION

I don’t know about you, but sometimes thereis so much noise in my head. There’s so much noise in my environment. If it is not the dogs fighting, checking my Facebook profile,paying bills, worrying about my job, then it’s something else.There’s always noise. #changeyourstory

Citation preview

Page 1: Sounds of Silence

Volksrust Recorder - Column/Rubrieke10 Recorder 20 February 2015

'n Onfeilbare RedderOns weet vandag dat niks en niemandonfeilbaar is of was nie! Dieuitspraak met die asemrowendemenslike prestasie “die Titanic” wasdat dit onsinkbaar was en nou ken onsdie geskiedenis al goed van die skipwat al meer as n honderd jaar in sywatergraf lê. “Hierdie skip kan selfsGod nie sink nie” was die uitdagingvan die tyd. In Noag se tyd het ditook so gegaan. God het aan Noag dieopdrag gegee om die ark te bou omdatHy die aarde met n vloed sou vernietigomdat die boosheid van die menstoegeneem het. Dit is duidelik datNoag die mense van sy dag gewaarskuhet. 2 Pet. 2:5 “en die ou wêreld niegespaar het nie, maar Noag, dieprediker van geregtigheid, met seweander bewaar het toe Hy diesondvloed oor die wêreld van

goddelose mense gebring het.” Netdiegene wat ag gegee het op diewaarskuwing is gered nl. agt mense. InMatt. 8:24-26 lees ons “En daar het ‘ngroot storm op die see gekom, sodat dieskuit toe was onder die golwe; maar Hywas aan die slaap. Daarop kom sydissipels en maak Hom wakker en sê:Here, red ons, ons vergaan! En Hy sêvir hulle: Waarom is julle bang,kleingelowiges? Toe staan Hy op enbestraf die winde en die see, en daarhet ‘n groot stilte gekom.” Die dissipelshet nie besef dat met Jesus aan boordhulle skuit nie kan sink nie! Jesus in dieskuit was die Onfeilbare Redder watredding verseker het. Die storm konhulle nie raak terwyl Jesus by hulle wasnie. Mense dink soms hulle is sterk enslim en sal hulle eie redding verseker.Net Jesus in jou lewens boot kan jou

red uit die komende oordeel van God.Hoe kom die Here Jesus in jou lewe?Joh. 1:12 Maar almal wat Homaangeneem het, aan hulle het Hy maggegee om kinders van God te word, aanhulle wat in sy Naam glo; Joh. 14:6Jesus antwoord hom: Ek is die weg endie waarheid en die lewe; niemand komna die Vader behalwe deur My nie. Diedeur wat na hierdie “Onfeilbare Redder”lei is steeds oop. God nooi steeds diemensdom om na Hom te kom en hullesonde saak uit te maak. Lees Jes. 1:18en Matt. 11:28. Wanneer die mens JesusChristus aanneem as Saligmaker enVerlosser dan sê HY in Joh. 10:28 “EnEk gee hulle die ewige lewe, en hullesal nooit verlore gaan tot in ewigheidnie, en niemand sal hulle uit my hand ruknie”. Ef. 1:13 in wie julle ook, nadatjulle die woord van die waarheid, die

evangelie van julle redding, gehoorhet, in wie julle, nadat julle ook geglohet, verseël is met die Heilige Geesvan die belofte. Die groot vraag watgerig word, is “Is Jesus, dieOnfeilbare Redder, in jou lewe?”.Neem Hom aan as jou persoonlikeVerlosser en Saligmaker voordat ditte laat is, soos gebeur het in Noag setyd toe God die deur van die arkgesluit het en net diegene wat in dieark was, gered is. Heb. 4:7....... Vandagas julle sy stem hoor, verhard julleharte nie. Groete in Sy Naam. Ds.Jan Keyser

Volksrust / SemeBusiness Column

First official meeting forVolksrust Seme Business

Chamber

Willem Hüsselmann - 082 415 7725Freddie Kapp - 017 735 4444Johan Botha - 082 335 7274Ashraf Moola - 082 588 5515Ahmed Chotia - 082 554 4886

VOLSKRUST SEME BUSINESS CHAMBER wish to invite all interested parties to ourfirst official meeting on 24 February 2015.This is a new venture that is born from the needs of people like you who wish to be heardand who dares to make a difference in the Volksrust district.Alle persone van Volksrust, Wakkerstroom, Daggakraal, Amersfoort en Perdekop areaword genooi om hierdie geleentheid by te woon wat sal plaasvind op 24 Februarie 2015.Wie is die persone wat sal baatvind by hierdie inisiatief?If you own or consider to own, or you are a part of any kind of business venture in ourdistrict, you are invited.If your wish to grow your business, or become part of a structured network of businesseswe would like to see you become part of us.The details of the Meeting is as follow:Date: 24/02/2015Time: 18:30Venue: Volksrust Lawn Bowl ClubDress code: Semi-FormalThere will be something to eat(Halaal & Non-Halaal) and a cash bar with drinks will alsobe available.Please confirm your attendance by contacting Willem Hüsselmann on 0824157725 oremail at [email protected] more information, you are welcome to contact any of our Management Committeemembers.

NG KERK Wakkerstroom - Vleisbestellings 2015Heel Skaap - R50-00 per Kg

Lam - R60-00 per Kg

OPGESAAGBoude - Blaaie - Ribbes

Rugtjops - Nek - Skenkels

Alles Heel

Plaas bestellings telefonies by MARGARET JOUBERT017 730 0409 OF 079 555 6354 voor of op 27 Februarie 2015

Vleis kan op Vrydag 20 Maart 2015 vanaf 09h00 tot 13h00afgehaal word by die VLEISSAAL, NG Kerk Wakkerstroom

Dankie vir u ondersteuning!

Kruisskyf (Rump)T-BeenWorsMaalvleisSopvleisKookvleis (Chuck)Borsvleis (Brisket)Rib

R75.00R65.00R55.00R50.00R35.00R45.00R45.00R45.00

ChangeYourStory

With Jacques de Villiers

Sounds of Silence

For further information:Jacques de [email protected] 906 3693

I don’t know about you, but sometimes thereis so much noise in my head. There’s so muchnoise in my environment. If it is not the dogsfighting, checking my Facebook profile,paying bills, worrying about my job, then it’ssomething else.There’s always noise.And, it appears that we encourage noise.We’re always doing something, keepingbusy. We even carry this over to our kids. Ifthey say they’re bored we try and findsomething for them to do (or just plonk themin front of the television). In my opinion,boredom is the doorway to creativity. You’veactually got to figure things out.The problem with keeping busy and living innoise all the time is that we don’t giveourselves the space that silence affords us.And, of course some of us don’t want tocontemplate the idea of silence. Becausewhen we are still, we actually have to think.

We have to deal with ourselves. Explore whatis really important. And, sometimes we justdon’t want to. So, we keep busy. In essence,we run away from truly connecting toourselves.Also, when our heads are in constantoverdrive we don’t have the space to thinkand to be creative.It is only in those moments of silence that wehave a chance to let our subconscious mindpercolate those ideas that are hidden underthe noise. Who knows what we can come upwith when we allow ourselves the space tothink?So, take a deep breathe, slow down the chaosand become silent. You may just be surprisedwhat will come out.

It is with a sad and heavy heart that weannounce the passing of Andy van Eyk(owner of Computer Architects in Volkrust)on Saturday 14 February 2015. A service willbe held in Wakkerstroom, Friday 20 February2015 at 11.30am at St Joseph’s CatholicChurch - all who knew and loved Andy arewelcome and encouraged to attend. Andy wasa loving and generous husband, father andfriend.

Andy sadlypasses away...