1
Free / Gratis Tel: 017 811 2221 017 811 2255 Fax: 017 811 2277 email / epos: [email protected] / [email protected] Vrydag 11 Julie 2014 STROOPSOET OORWINNING Gerda Swanepoel, die vrou agter Ermelo se Ouma Rooi-koeksisters, is Saterdag- aand by die Innibosfees in Nelspruit gekroon as Huletts se Koeksister- kampioen 2014. Inskrywings van 9 640 baksters is ontvang vir die nasionale kompetisie waaruit 10 semi-finaliste gekies is deur sms-stemme. Daarna het ’n paneel van 21 die koeksisters geproe en beoordeel en die vier finaliste is aangewys wat teen mekaar te staan gekom het by Innibos. Die finaliste is elk verlede Dinsdag ’n kleur toegeken en Gerda se verbasing was groot toe sy bo alle verwagting rooi toegeken is, maar dit was ook ’n goeie Vanjaar se Hulletts koeksisterkoningin, Gerda Swanepoel, saam met die gedugte Ouma Rooi-span, Cynthia Mkhabela, Siphiwe Sikhosana, Sara Sibanyoni, Thembi Mkhwanazi en Patricia Nkwanyana. voorteken van wat sou volg. Feesgangers kon van Woensdag tot Saterdag proe en vir hul gunsteling- koeksisters stem. Volgens Gerda was die stemproses senutergend en het die finaliste op geen tydstip geweet wie se koeksisters die feesgangers beïndruk nie. Hulle is ook verbied om hul kleure te bemark en sodoende die stemme te beïnvloed. Nadat 10 000 koeksisters in vier dae geproe is, is Ermelo se uithalerbakster voor ’n gehoor van 40 000 mense gekroon as kampioen en het sy die prysgeld van R100 000 van Huletts ontvang. Gerda het 28 jaar gelede vir Tuiskoop koeksisters begin bak volgens die onver- anderde resep wat haar ouma vir haar nagelaat het. Sy vertel dat sy die pad nie alleen gestap het nie en dat sy dit nie sonder haar gedugte span werkers kon doen nie. Hulle het reeds om 06:00 verlede Maandagoggend begin meng, vleg en bak om 2 500 koeksisters teen 17:00 die volgende dag gereed te hê vir die fees in Nelspruit en elk van die helpers is beloon met ’n bonus. Benewens die kleiner bestanddele, is 50kg suiker, 25kg meel, 20 liter olie en drie dosyn eiers verwerk vir die lekker- nye wat agt ure geneem het om te bak en verpak. Sedert Gerda terug is in Ermelo, het haar foon nog nie opgehou lui nie en gelukwense stroom van oral in. Op die vraag of sy weer vir die kompetisie gaan inskryf, het Gerda geantwoord dat sy nou haar doel bereik het en dat sy eerder nou gaan fokus op die bemarking van haar produk en die pad wat Huletts vir haar oopgemaak het. Huletts se bemarkingspan is ook reeds besig om ’n opname te reël vir die vroegoggend Dagbreek-televisieprogram op KykNet. Datums vir dié uitsending en ander wat mag volg, was teen druktyd nog nie beskikbaar nie, maar lesers kan gerus die Hoëvelder se facebookblad daarvoor dophou.

Tel: 017 811 2221 Fax:017 811 2277 email / epos: …€¦ · Patricia Nkwanyana. voorteken van wat sou volg. Feesgangers kon van Woensdag tot Saterdag proe en vir hul gunsteling-koeksisters

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Tel: 017 811 2221 Fax:017 811 2277 email / epos: …€¦ · Patricia Nkwanyana. voorteken van wat sou volg. Feesgangers kon van Woensdag tot Saterdag proe en vir hul gunsteling-koeksisters

Free / GratisTel: 017 811 2221

017 811 2255Fax:017 811 2277

email / epos:[email protected] /[email protected]

Vrydag 11 Julie 2014

STROOPSOET OORWINNING

Gerda Swanepoel, die vrou agter Ermelose Ouma Rooi-koeksisters, is Saterdag-aand by die Innibosfees in Nelspruitgekroon as Huletts se Koeksister-kampioen 2014.

Inskrywings van 9 640 baksters isontvang vir die nasionale kompetisiewaaruit 10 semi-finaliste gekies is deursms-stemme.

Daarna het ’n paneel van 21 diekoeksisters geproe en beoordeel en dievier finaliste is aangewys wat teenmekaar te staan gekom het by Innibos.

Die finaliste is elk verlede Dinsdag ’nkleur toegeken en Gerda se verbasingwas groot toe sy bo alle verwagting rooitoegeken is, maar dit was ook ’n goeie

Vanjaar se Hulletts koeksisterkoningin, Gerda Swanepoel, saam met die gedugte Ouma Rooi-span, Cynthia Mkhabela, Siphiwe Sikhosana, Sara Sibanyoni, Thembi Mkhwanazi enPatricia Nkwanyana.

voorteken van wat sou volg.Feesgangers kon van Woensdag tot

Saterdag proe en vir hul gunsteling-koeksisters stem.

Volgens Gerda was die stemprosessenutergend en het die finaliste op geentydstip geweet wie se koeksisters diefeesgangers beïndruk nie. Hulle is ookverbied om hul kleure te bemark ensodoende die stemme te beïnvloed.

Nadat 10 000 koeksisters in vier daegeproe is, is Ermelo se uithalerbakstervoor ’n gehoor van 40 000 mense gekroonas kampioen en het sy die prysgeld vanR100 000 van Huletts ontvang.

Gerda het 28 jaar gelede vir Tuiskoopkoeksisters begin bak volgens die onver-

anderde resep wat haar ouma vir haarnagelaat het.

Sy vertel dat sy die pad nie alleengestap het nie en dat sy dit nie sonderhaar gedugte span werkers kon doen nie.

Hulle het reeds om 06:00 verledeMaandagoggend begin meng, vleg en bakom 2 500 koeksisters teen 17:00 dievolgende dag gereed te hê vir die fees inNelspruit en elk van die helpers is beloonmet ’n bonus.

Benewens die kleiner bestanddele, is50kg suiker, 25kg meel, 20 liter olie endrie dosyn eiers verwerk vir die lekker-nye wat agt ure geneem het om te bak enverpak.

Sedert Gerda terug is in Ermelo, het

haar foon nog nie opgehou lui nie engelukwense stroom van oral in.

Op die vraag of sy weer vir diekompetisie gaan inskryf, het Gerdageantwoord dat sy nou haar doel bereikhet en dat sy eerder nou gaan fokus opdie bemarking van haar produk en diepad wat Huletts vir haar oopgemaak het.

Huletts se bemarkingspan is ook reedsbesig om ’n opname te reël vir dievroegoggend Dagbreek-televisieprogramop KykNet.

Datums vir dié uitsending en anderwat mag volg, was teen druktyd nog niebeskikbaar nie, maar lesers kan gerusdie Hoëvelder se facebookblad daarvoordophou.

11.7.14 / 1P / 6x2 / 16

Maria’sTel: 017 811 2791 - De Jager St

(Next to Ermelo Cash & Carry)

205/40/17 TyresFrom R695each

While stocks last

ErmeloEiendomme

GESTIG / EST. 1982

VerkopeVerhurings

SalesRentals

Engela082 558 7839

Zelandra082 963 7571

Rindina072 408 8570 Verhurings

Tel: 017 819 2880 E: [email protected]

TE KOOP: R 510 000 DEELTITEL WOONSTEL - Geleë in kompleks met goeie ligging. 2 Slk, 1 badk, oopplan leefarea, 1 afdak.R 895 000 NOOITGEDACHT ESTATE - Netjiese 2 slk meenthuis met oopplan leefarea. 2 badk. Enkelmotorhuis.R1 900 000 PERFEKTE LIGGING & RUIMTE - 4 Slk woning met moderne uitleg. 3 Ruim leefareas, oopplan kombuis. 3 Badkamers, dubbelmotorhuis. JOHN VORSTER-PARKERF: R420 000 NOOITGEDACHT ESTATE - 424m² erf te koop. Skakel kantoor vir meer inligting.TE HUUR: SKAKEL RINDINA 072 408 8570R2 900 Spacious bachelor flat in complex with security.

1 carport. ImmediatelyR3 000 Ideaal vir ’n enkelpersoon. 1 Slk tuinwoonstel, 1 badk. Goeie ligging. Onmiddellik.R3 300 Ruim 2 slk woonstel, John Vorsterpark. 1 Badk, 1 m/huis. Onmiddellik.R3 500 Spacious and neat 2 bedr flat near CBD. 1 bathr. ImmR3 900 Owls Nook. 2 bedr flat, 1 bathr, open plan, 1 carprt. ImmR4 400 3 Bedr flat, 1 bathr, spacious. 1 Garage. Near central town. ImmediatelyR4 800 Netjiese 2 slk w/s, 2 badk, 1 m/h. Naby laerskool. On- middellikR5 800 Ruim 3 slk meenthuis, 2 badk, oopplan. 1 motorhuis + afdak. Onmiddellik

11.7

.14 / 6

x4 / 4