1
The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher. Publication DIE BURGER OOS KAAP Page 2 Date Mon 18 June 2018 AVE (ZAR) 5966.04 TRANSNET-LOKOMOTIEWE Molefe dalk vervolg Philda Essop Strafregtelike klagte blyk die voor- land te wees van Brian Molefe, voor- malige uitvoerende hoof van Trans- net, en drie Gupta-ondersteuners weens hul beweerde aandeel aan die omstrede Transnet-kontrak vir loko- motiewe wat met R15,4 miljard die hoogte ingeskiet het. Die DA gaan nie gras onder sy voe- te laat groei om, soos in die jongste forensiese verslag deur die proku- reursfirma Mncedisi Ndlovu & Sedu- meni (MNS) aanbeveel word, straf- regtelike klagte teen hulle in te dien nie. Die konsepverslag van 144 bladsye wat Woensdag aan Transnet se di- reksie voorgelê is, beveel volgens Sunday Times aan dat Molefe, Anoj Klagte ook teen nog drie Singh, voormalige finansiéle hoof, Iqbal Sharma, die voormalige voor- sitter van 'n subkomitee van die di- reksie, en die sakeman Salim Essa aangekla word. Al vier is bekend vir hul bande met die omstrede Gupta- familie. Die kontrak het verband gehou met die bou van 1 064 nuwe lokomo- tiewe. Dit sou aanvanklik R38,6 mil- jard gekos het, maar die koste het toe tot R54 miljard opgeskiet. In die MNS-verslag is bevind dat dié drastiese toename "onverklaar- baar, onredelik en buitensporig" was, het City Press gister berig. Na wat berig word, beveel die op- stellers van die verslag aan dat Mole- fe persoonlik verantwoordelik gehou word vir van die verliese en dat van die geld van hom verhaal moet word. MNS bevestig van die bevindings in Werksmans Prokureurs se vroeëre ondersoek. Ander aanbevelings sluit na berig word in dat Transnet strafregtelike stappe teen Molefe doen omdat hy die direksie glo mislei het oor die re- des vir en omvang van die koste en omdat hy die transaksie glo goedge- keur het twee maande voordat die di- reksie dit goedgekeur het. Barry Faber, Molefe se regsver- teenwoordiger, het aan Sunday ingedien Times gesê as sy kliënt aangekla word, "sal ons die saak in die hof teenstaan en nie in die media nie. My kliënt is onskuldig totdat skuld bewys word." Natasha Mazzone, DA-LP, het gis- ter in 'n verklaring gesê die jongste forensiese-ondersoekv erslag sal inge- sluit word by die beëdigde verkla- ring oor strafregtelike klagte wat die DA beplan om teen die vier mans in te dien. "Twee verslae van twee proku- reursfirmas waarin tot dieselfde ge- volgtrekking gekom is oor die om- vang van die misdadige onderne- ming onder voorsitterskap van Molefe en die Gupta- vennote om maatskappye met Gupta-bande te be- voordeel, bied genoeg bewyse dat 'n strafregtelike ondersoek sonder ver- wyl aan die gang moet kom." Terwyl die strafregtelike stappe ge- doen word, is dit noodsaaklik dat die huidige Transnet-direksie die aanbe- velings in die MNS-verslag toepas deur die geld te verhaal wat verloor is deur Molefe se "opsetlike ekono- miese spioenasie", sê Mazzone. "Pres. Cyril Ramaphosa moet ver- staan dat die ineenstorting van die bestuur nie net in ANC-beheerde provinsies plaasgevind nie, maar ook na staatsentiteite versprei het. Streng optrede teen die Gupta-onder- steuners is 'n noodsaaklike eerste stap in die beëindiging van die kor- rupsiekultuur in staatsentiteite."

TRANSNET-LOKOMOTIEWE Molefedalkvervolg · 2018. 6. 18. · DIE BURGER OOS K A AP Page 2 Date Mon 18 June 2018 AVE (Z AR) 5966.04 TRANSNET-LOKOMOTIEWE Molefedalkvervolg PhildaEssop

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: TRANSNET-LOKOMOTIEWE Molefedalkvervolg · 2018. 6. 18. · DIE BURGER OOS K A AP Page 2 Date Mon 18 June 2018 AVE (Z AR) 5966.04 TRANSNET-LOKOMOTIEWE Molefedalkvervolg PhildaEssop

The copyright act of 1978 (as amended) prohibits the reproduction of this copy IN ANY FORMAT, (See Clause 4 Terms and Conditions) without prior permission of the original publisher.

Publication

DIE BURGER OOS KAAP

Page

2

Date

Mon 18 June 2018

AVE (ZAR)

5966.04

TRANSNET-LOKOMOTIEWE

Molefe dalk vervolgPhilda Essop

Strafregtelike klagte blyk die voor-land te wees van Brian Molefe, voor-malige uitvoerende hoof van Trans-net, en drie Gupta-ondersteunersweens hul beweerde aandeel aan dieomstrede Transnet-kontrak vir loko-motiewe wat met R15,4 miljard diehoogte ingeskiet het.

Die DA gaan nie gras onder sy voe-te laat groei om, soos in die jongsteforensiese verslag deur die proku-reursfirma Mncedisi Ndlovu & Sedu-meni (MNS) aanbeveel word, straf-regtelike klagte teen hulle in te diennie.

Die konsepverslag van 144 bladsyewat Woensdag aan Transnet se di-reksie voorgelê is, beveel volgensSunday Times aan dat Molefe, Anoj

Klagte ook teen nog drieSingh, voormalige finansiéle hoof,Iqbal Sharma, die voormalige voor-sitter van 'n subkomitee van die di-reksie, en die sakeman Salim Essaaangekla word. Al vier is bekend virhul bande met die omstrede Gupta-familie.

Die kontrak het verband gehoumet die bou van 1 064 nuwe lokomo-tiewe. Dit sou aanvanklik R38,6 mil-jard gekos het, maar die koste hettoe tot R54 miljard opgeskiet.

In die MNS-verslag is bevind datdié drastiese toename "onverklaar-baar, onredelik en buitensporig"was, het City Press gister berig.

Na wat berig word, beveel die op-

stellers van die verslag aan dat Mole-fe persoonlik verantwoordelik gehouword vir van die verliese en dat vandie geld van hom verhaal moet word.MNS bevestig van die bevindings inWerksmans Prokureurs se vroeëreondersoek.

Ander aanbevelings sluit na berigword in dat Transnet strafregtelikestappe teen Molefe doen omdat hydie direksie glo mislei het oor die re-des vir en omvang van die koste enomdat hy die transaksie glo goedge-keur het twee maande voordat die di-reksie dit goedgekeur het.

Barry Faber, Molefe se regsver-teenwoordiger, het aan Sunday

ingedienTimes gesê as sy kliënt aangeklaword, "sal ons die saak in die hofteenstaan en nie in die media nie.My kliënt is onskuldig totdat skuldbewys word."

Natasha Mazzone, DA-LP, het gis-ter in 'n verklaring gesê die jongsteforensiese-ondersoekverslag sal inge-sluit word by die beëdigde verkla-ring oor strafregtelike klagte wat dieDA beplan om teen die vier mans inte dien.

"Twee verslae van twee proku-reursfirmas waarin tot dieselfde ge-volgtrekking gekom is oor die om-vang van die misdadige onderne-ming onder voorsitterskap van

Molefe en die Gupta- vennote ommaatskappye met Gupta-bande te be-voordeel, bied genoeg bewyse dat 'nstrafregtelike ondersoek sonder ver-wyl aan die gang moet kom."

Terwyl die strafregtelike stappe ge-doen word, is dit noodsaaklik dat diehuidige Transnet-direksie die aanbe-velings in die MNS-verslag toepasdeur die geld te verhaal wat verlooris deur Molefe se "opsetlike ekono-miese spioenasie", sê Mazzone.

"Pres. Cyril Ramaphosa moet ver-staan dat die ineenstorting van diebestuur nie net in ANC-beheerdeprovinsies plaasgevind nie, maarook na staatsentiteite versprei het.Streng optrede teen die Gupta-onder-steuners is 'n noodsaaklike eerstestap in die beëindiging van die kor-rupsiekultuur in staatsentiteite."