Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Graad 3
Boekresensie
Laerskool Mikro Kopiereg ©
Boekresensie
• Dit is wanneer jy ‘n boek lees en kommentaar skryf oor die boek.
• Die volgende is belangrik wanneer jy ‘n boekresensie skryf.
1. Die titel van die boek.
2. Die skrywer (outeur) en die illustreerder (prente teken) van die boek.
3. Waaroor gaan die boek?
5. Het jy van die boek gehou? Waarom of waarom nie?
4. Wie is die hoofkarakter/karakters in die boek?
: Jaco Jacobs : Stephan Wallace
My ouma is ‘n rockster
: Ouma, Ouma se kleinkind en Puleng
: Jaco Jacobs : Zinelda McDonald
: Suzie se super duper sjampoe
: Suzie, Niek, Ouma en Oupa