Upload
others
View
7
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Hoër Volkskool Heidelberg
N UUSBRIEF Uitgawe 25 van 2018
Bl. 1
Jean Rossouw 83.00%
BELANGRIKE DATUMS
Maandag: 12 November 2018
Gr 12- Eksamen
Gr 8- tot 11- Eksamen
Jacobstraat 1 Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]
Dinsdag: 13 November 2018
Gr 12- Eksamen
Gr 8- tot 11- Eksamen
Woensdag: 14 November 2018
Gr 12- Eksamen
Gr 8- tot 11- Eksamen
Donderdag: 15 November 2018
Gr 12- Eksamen
Gr 8- tot 11- Eksamen
Vrydag: 16 November 2018
Gr 12- Eksamen
Gr 8- tot 11- Eksamen
AKADEMIESE PRESTEERDERS KWARTAAL 3
Christof Mulder 84.44%
Alisna Cloete 84.22%
J.C. van Tonder 81.11%
Branden Black
81.00%
Xander Zdara
80.89%
GR 8
Dandré du Plessis
81.11%
Herman Maré
84.56%
Mohammed Gani
89.44%
Sufya Iqbal 87.78%
Karli Kotzé 84.33%
Schalk van Wyk
88.67%
GR 9
Clarizé Wucherpfennig
80.33%
Marli du Plessis
80.44%
Liané Stoffberg 83.89%
Lisa-Marié de Villiers
87.44%
Izelle Schoeman
82.89%
Marli Schoeman
86.33%
Miné Fourie 86.67%
Natalie Visser
90.78%
Anri Beyers 88.67%
Megan Prinsloo
90%
Tarien Trollip 93.00%
Jamie van Schalkwyk
90.56%
Stefan Grobler 93.33%
Celine Oosthuizen
89.44%
Ruan Barnard 89.11%
Jana Bothma 90.89%
Karla Hay 90.78%
Yuka Beukes 90.89%
Hannerie Cornelius 92.56%
Robinn Thorburn 89.78%
Janca Fouché 89.44%
Hoër Volkskool Heidelberg
N UUSBRIEF
1 Jacobstraat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]
Uitgawe 25 van 2018
Bl. 2
Rachelle Coetzee 81.67%
Mika Cronjé 82.22%
Menke Jordaan 82.33%
Divan van Niekerk 82.56%
Inge Steyn
83.00%
Barend Bester 80.00%
Pieter Fourie 83.78%
GR 10
Ruan Koekemoer
82.11%
Luke Higgo 83.00%
Nikita Viljoen 83.11%
Nathan Underhay
80.44%
Zander Lourens 80.89%
Jayhden Cooper 83.11%
Christiaan Scheepers
83.67%
Themedia Meyer 83.44%
Rieghardt Wehmeyer
81.89%
Anli Fourie 81.89%
Tamara van Vuuren 86.11%
Danielle Verwoerd
88.00%
Chrisanne Strydom 88.22%
Juanique Smith
87.22%
Christi Jordaan 86.56%
Favour Umeh
87.89%
Jana du Plessis 87.89%
Giacomo D’Arrigo 85.89%
Jané Botha 85.89%
Cade van der Spuy 85.33%
Solitha Kruger 84.33%
C.J. Brits 84.33%
Gerco Lochner 82.22%
Claryn van Niekerk 85.00%
Anja Oelofse 85.11%
GR 9 VERVOLG
Kiera-Mari Gage
82.00%
Menishca Senekal 81.43%
Ellané van Tonder 82.14%
Janiel Strydom 81.29%
Wamkelwe Kubeka 80.71%
J.J. du Plessis
89.14%
Jeané Vorster 88.43%
Andri Reinecke 89.00%
Sarien Botha
87.57%
Ethan Baird 87.57%
Zoë-Luise Botha
86.86%
Riki van Wyk
89.38%
Kate van Schalkwyk
85.50%
Obelya Fourie
84.86%
Tonia Te Baerts 89.86%
Lindie Coetzee 89.43%
Bianca Erasmus 86.00%
Beulha van Zyl
92.14%
Jasper Mulder 86.43%
Kayleen Drinkwater 84.14%
Johann Pretorius 83.71%
Karel Olwage 84.00%
Ulrich Viljoen 80.71%
Elricha Jansen Van Vuuren
80.57%
Hannelise Hartley 82.88%
Martin Hilligenn 80.29%
Nkanyezi Gwebu 80.00%
Albe Bekker 82.71%
Nantus Mouton 80.00%
Hoër Volkskool Heidelberg
N UUSBRIEF
1 Jacobstraat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]
Uitgawe 25 van 2018
Bl. 3
Melissa Roux 80.14%
Wian Wiersma 90.00%
Aidan Venter 85.86%
Meagan Thompson
88.71%
Tiaan Pretorius 83.43%
Claudia Oosthuizen
85.75%
Kallyn van der Spuy 83.43%
Johgemus van der Vyver
90.00%
Chris Steenekamp
82.71%
Zylia Schultz 82.50%
Human van der Merwe
92.38%
Anika Bothma 91.71%
Morgan Fourie 83.00%
Zonika Vorster 93.14%
Shane Strydom 83.14%
Chanel Damon 82.43%
Marlé Viljoen 82.29%
Caitlin Langner 81.71%
Joshua Swart
80.29%
Willem Pieters 80.14%
GR 11
Kevin Brown 80.00%
Sonique Rock
80.00%
PRESTASIES
ATLETIEK
Op 1 November het Volkies aan die jaarlikse Atletiek Vaaldriehoek Sub-Youth kampioenskappe deelgeneem.
Ses Volkies het aan die kwalifiserende standaarde voldoen en is in die AVD span opgeneem om AVD op 24 November, 2018 tydens die jaarlikse Interprovinsiale Kampioenskappe te Potchefstroom te verteenwoordig. Baie geluk aan Ruan Claassens, J.C. van Tonder, Troepie van der Schyff, Jané Botha, Jana du Plessis en Marli Schoeman.
Hoër Volkskool Heidelberg
N UUSBRIEF
1 Jacobstraat Heidelberg | Tel: 016 341 3165 | [email protected]
Uitgawe 25 van 2018
Bl. 4
ALGEMEEN
UIT DIE HOOF SE
KANTOOR
AKADEMIE
Baie geluk aan al ons leerders wat die akademiese span gehaal het op grond van hulle kwartaal 3 uitslae. Daar is 125 leerders
vanaf graad 8 tot 11 wat ‘n gemiddeld bo 80% behaal het. Dit is ‘n puik prestasie en ons as skool is trots op julle!
Elke leerder moet op ‘n daaglikse basis hulle handboek(e) by die mediasentrum inhandig soos wat die vakke tydens die
eksamen afgehandel word. Die distrik eis dat ‘n 100% terugneemstatistiek van handboeke by elke skool moet geskied.
Die opvolgvergadering van die Algemene Jaarvergadering vind op 19 November 2018 om 19:00 in die skoolsaal plaas. U
teenwoordigheid op hierdie vergadering sal opreg waardeer word.
Die 2018-Jaarblad sal op 12 Desember 2018 tydens die uitgee van rapporte beskikbaar wees. Daar word slegs 100
eksemplare gedruk en bestellings kan by mev. Ria Fourie geplaas word.
Ouers/voogde, wie se skoolgelde uitstaande is, moet GROOT asseblief hulle verantwoordelikheid nakom. Alle skoolgelde
vir die jaar moet teen 30 November 2018 ten volle betaal wees. Baie dankie aan al ons ouers/voogde wat reeds hulle
verpligtinge nagekom het.
Ouers/voogde moet toesien dat u kind(ers) nie voor die aanvang van die eksamensessie by die dorp se biblioteek kuier
nie. Die skool ontvang daagliks klagtes dat van ons leerders in die openbaar rook en hulself wangedra. Die skool se beeld
is vir ons belangrik en ons verwagtinge is dat ‘n positiewe beeld na die gemeenskap uitgedra moet word.
Ons tema tydens die eksamen is “Volharding”. Daar is ‘n mooi verhaaltjie van ‘n slak wat op ‘n koue wintersdag teen ‘n appel-
boom begin uitklim. Terwyl hy teen die stam opseil, steek ‘n wurm sy kop by ‘n gaatjie in die bas uit. “Jy mors jou tyd, daar is
nie ‘n enkele appel daarbo nie”, sê hy. “Teen die tyd dat ek daar kom, sal daar wees”, antwoord die slak. Volharding beteken
dat jy bereid sal wees om enduit vol te hou, ten spyte van jou omstandighede.
Gewoonlik is dit juis swaarkry wat volharding kweek. Ons leerders is in die November-eksamen waar die vraestelle opmekaar
volg en die inhoud van die leerwerk baie is. Met God se krag tot hulle beskikking, sal Hy dit egter vir hulle moontlik maak om
tot die einde toe te volhard.